%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517044358+00'00') /ModDate (D:20240517044358+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2463 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 419.695 521.469 327.039 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 420.070 520.719 326.289 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(NUWE METODE VIR TOEGANG TOT GRATIS BIBLIOTEEK E-BRONNE)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Vanaf ingang 1 Julie 2012 is gratis Internet toegang tot die US Biblioteekdiens se subskripsie elektroniese bronne slegs )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(beskikbaar vanaf die Biblioteekdiens se webwerf. Soos met ‘n vorige uitgawe van Bits-and-Bytes berig is die metode )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(waarmee voorheen gratis toegang bewerkstellig was – naamlik ‘n verstelling in die gebruiker se webleser bekend as die )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(PAC lêer – weens ‘n verskeidenheid van redes nie meer langer ‘n tegniese haalbare opsie om gratis toegang te )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(bewerkstellig nie. Gratis toegang is dus voortaan slegs beskikbaar deur enige van die elektroniese bronne skakels op die )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(Biblioteek se webwerf te gebruik. Sodoende word die gebruiker outomaties onthef van die Internet koste vir toegang tot )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(subskripsie elektroniese bronne. Hierdie skakels kan ook deur middel van die gebruiker se webleser geboekmerk word om )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(as snelskakels tot die elektroniese bronne aangewend te word. Gebruikers word nogtans aangeraai om deurgaans )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(Inetkey te gebruik, want dit sal die aflaai van die nie-akademiese inhoud met die gebruik van elektroniese bronne versnel. )] TJ ET BT 61.016 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(Navrae kan gerig word aan )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 171.563 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(Wouter Klapwijk)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 171.563 454.981 m 236.075 454.981 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 236.075 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET BT 61.016 437.643 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 171.5627 455.2996 236.0747 464.4571 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:wklap@sun.ac.za) >> endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000540 00000 n 0000003055 00000 n 0000003167 00000 n 0000003274 00000 n 0000003390 00000 n 0000003518 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3592 %%EOF Nuwe metode vir toegang tot gratis Biblioteek e-bronne « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Nuwe metode vir toegang tot gratis Biblioteek e-bronne

Vanaf ingang 1 Julie 2012 is gratis Internet toegang tot die US Biblioteekdiens se subskripsie elektroniese bronne slegs beskikbaar vanaf die Biblioteekdiens se webwerf.

Soos met ‘n vorige uitgawe van Bits-and-Bytes berig is die metode waarmee voorheen gratis toegang bewerkstellig was – naamlik ‘n verstelling in die gebruiker se webleser bekend as die PAC lêer – weens ‘n verskeidenheid van redes nie meer langer ‘n tegniese haalbare opsie om gratis toegang te bewerkstellig nie. Gratis toegang is dus voortaan slegs beskikbaar deur enige van die elektroniese bronne skakels op die Biblioteek se webwerf te gebruik. Sodoende word die gebruiker outomaties onthef van die Internet koste vir toegang tot subskripsie elektroniese bronne. Hierdie skakels kan ook deur middel van die gebruiker se webleser geboekmerk word om as snelskakels tot die elektroniese bronne aangewend te word.

Gebruikers word nogtans aangeraai om deurgaans Inetkey te gebruik, want dit sal die aflaai van die nie-akademiese inhoud met die gebruik van elektroniese bronne versnel.

Navrae kan gerig word aan Wouter Klapwijk.

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.