%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 16 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517180309+00'00') /ModDate (D:20240517180309+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5644 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 111.904 521.469 634.830 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 112.279 520.719 634.080 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(HOEKOM VERANDER NA `N NUWE EXCHANGE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Informasie Tegnologie het onlangs alle Stellenbosch Universiteit gebruikers opgradeer van Microsoft Exchange Server )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(2007 na Exchange Server 2010. Baie van julle wou weet hoekom dit nodig was om te verander van die bestaande )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(weergawe na iets anders en nuut. Glo dit of nie, die nuutste Exchange het `n hele paar voordele - tegnies en ook vir jou )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(as gereelde Outlook-gebruiker. )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Die duidelikste verskille tussen die twee weergawes kan gesien word in Webmail. Die nuwe Webmail \(ook bekend as die )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(Outlook WebApp\) het `n nuwe ontwerp en ook `n paar handige nuwe funksies.)] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(Webmail 2010 gebruik dieselfde ")] TJ ET BT 197.267 480.099 Td /F4 9.0 Tf [(gesprek"-uitleg)] TJ ET BT 265.550 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(as jou Outlook 2010.)] TJ ET BT 61.016 460.110 Td /F3 9.0 Tf [(Boodskappe word gewys in stringe sodat alle boodskappe oor `n spesifieke onderwerp logies saam gegroepeer word. Jy )] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(hoef nie meer te soek vir `n boodskap om te verstaan wat die konteks van iemand se antwoord is nie. As `n nuwe )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(boodskap ontvang word, skuif die hele string chronologies na die tyd en datum van die nuutste boodskap.)] TJ ET BT 61.016 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(Hierdie uitleg het voordele en nadele. As dit nie vir jou werk nie, kan jy dit maklik afskakel. Kliek net op)] TJ ET BT 470.687 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(Arrange By)] TJ ET BT 515.705 418.143 Td /F3 9.0 Tf [(, rol af )] TJ ET BT 61.016 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(na )] TJ ET BT 76.028 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(Conversations)] TJ ET BT 133.547 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(, en deselekteer)] TJ ET BT 200.084 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(Show Messages In Conversations)] TJ ET BT 336.137 407.154 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET BT 61.016 387.165 Td /F3 9.0 Tf [(Met 2010 kan jy ook `n e-pos aanstuur as )] TJ ET BT 229.100 387.165 Td /F4 9.0 Tf [(aanhegsel)] TJ ET BT 273.119 387.165 Td /F3 9.0 Tf [(. Dit kan handig te pas kom as jy `n boodskap vir iemand wil )] TJ ET BT 61.016 376.176 Td /F3 9.0 Tf [(aanstuur, maar eers wil h die persoon moet jou kommentaar lees voor hy die boodskap oopmaak.)] TJ ET BT 61.016 356.187 Td /F3 9.0 Tf [(Voorheen was die voorkeur )] TJ ET BT 173.066 356.187 Td /F4 9.0 Tf [(webblaaier)] TJ ET BT 219.587 356.187 Td /F3 9.0 Tf [( vir Webmail Internet Explorer. As jy Firefox gebruik het, het jy die afgewaterde )] TJ ET BT 61.016 345.198 Td /F3 9.0 Tf [(weergawe van Webmail gekry. Nou kry jy die volledige Webmail as jy Safari \(Mac OS X\) of Firefox gebruik.)] TJ ET BT 61.016 325.209 Td /F3 9.0 Tf [(2010 beskik oor die vermo om `n )] TJ ET BT 199.571 325.209 Td /F4 9.0 Tf [(gedeelde kalender)] TJ ET BT 278.105 325.209 Td /F3 9.0 Tf [( oop te maak en langs jou eie te sien - handig as jy ook iemand )] TJ ET BT 61.016 314.220 Td /F3 9.0 Tf [(anders se kalender moet kordineer.)] TJ ET BT 61.016 294.231 Td /F4 9.0 Tf [(E-pos wenke)] TJ ET BT 116.033 294.231 Td /F3 9.0 Tf [( is ook geaktiveer in Oulook 2010. Hierdie funksie sal jou waarsku as jy "reply all" gebruik vir `n groot groep )] TJ ET BT 61.016 283.242 Td /F3 9.0 Tf [(mense of as jy sensitiewe materiaal wil aanstuur. Dit sal jou ook in kennis stel as iemand vir wie jy e-pos stuur sy/haar )] TJ ET BT 61.016 272.253 Td /F3 9.0 Tf [("Out of office" of "auto-reply" aangesit het.)] TJ ET BT 61.016 252.264 Td /F4 9.0 Tf [(Gereguleerde verkeer)] TJ ET BT 153.563 252.264 Td /F3 9.0 Tf [(laat toe dat verspreidingslyste en posbusse gemodereer word deur `n nie-admin gebruiker soos `n )] TJ ET BT 61.016 241.275 Td /F3 9.0 Tf [(bestuurder wat boodskappe eers moet goedkeur voordat dit afgelewer word.)] TJ ET BT 61.016 221.286 Td /F3 9.0 Tf [(Waarskynlik die grootste voordeel is die lae stoorkoste. Exchange Server 2010 se databasis-enjin is tot 70% meer )] TJ ET BT 61.016 210.297 Td /F3 9.0 Tf [(effektief as Exchange Server 2007 in terme van sy skyf lees- en skryfvermoe. Dit maak die uitrol van groter databasisse, )] TJ ET BT 61.016 199.308 Td /F3 9.0 Tf [(met baie groter posbuskwotas op baie groter skywe, moontlik.)] TJ ET BT 61.016 179.319 Td /F3 9.0 Tf [(Dit beteken )] TJ ET BT 109.040 179.319 Td /F4 9.0 Tf [(meer spasie vir jou)] TJ ET BT 190.580 179.319 Td /F3 9.0 Tf [(. Alle personeellede het nou `n posbus-beperking van 1GB - dubbeld soveel as met )] TJ ET BT 61.016 168.330 Td /F3 9.0 Tf [(Exchange 2007, die vorige weergawe.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 148.341 Td /F3 9.0 Tf [(Wil jy meer weet?)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 147.190 m 132.026 147.190 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 129.852 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Kommunikasie,E-pos | | With 2 comments)] TJ ET q 225.000 0 0 176.250 189.572 363.607 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 189.5717 363.6073 414.5717 539.8573 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/files/2012/07/540753_red_post.jpg) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 147.5086 132.0257 156.6661 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://en.wikipedia.org/wiki/Microsoft_Exchange_Server#Exchange_Server_2010) >> endobj 16 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 300 /Height 235 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 5921>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?(()(#=j=-%&@)Ԕ$ES(((:UcM81͝WMob]VIdu r%&/>2x!őho丨u`h8J`ɞEy%ß(jw L+?du)}! $F&I cE?=3V4#RZ^lƋ qh )#БzjTNW{+3 j_d).Fjk̩ZU5lQGfU.۩JP /SҞ0dzci!ӄ`@ XO4) MkXB0HUjݬOBa(6>%4nRڜ+'c:Ez|'sŞd.-YPPz}JEbմ;sbYWFkr\$xzqH˪L?s ?t}牜4PRWl;qxb,j/ʧ }dIF,%M.}>y5ܯ-ĬYݏ,MW9gVWgNUO/e.sO)>S/#`z8?1гRy OR|f!_?-z Tiv:*rS D'9y4Ht"4SPt75HjuJXQ"j#<5:$qHPU7  rU󞛧F~?A_I|:O+öu>C*'BC+>(((PEPEPEPEPE/Y[H{C~i[{zԥ%v]:s5+U<%%젋x3S裹uRWg%infm@=*lj5UQ|G`+1FMx뺯3&斳{Z8t֓otP:TbT;kYGGM*/6GTÁ]OGRT~lMT=hH>4i\0**[Āҷ5&Ca5r(s֧ߎjǎԋ+@T@Sm@X?!`k߇mZscO^ +TW}Q^EPEPEPEPEPEPEGZ-4m6kBQC$'4I]1rj1Wl헇top>G|xV:G?,kVy˿j<<g_=sgyC?HȲEGys9zdQ\crHx\iҟC*JyRv+?Zn83zV?k[>_'ݳB1R+6W54iDkV=EIC–*HPr28,x_## Mpi';_! ۰㞴֤ b )ɵ_Q|<x[K p:WO/ÚrBώ%#R#B((((():G<e=h;lb5,ǀ|3SxR1̚t,D1g񭏊^<ڸm?M6&s~?O11'|O`&˷A@4S !8tzҁ“H&'⢽˲a1) Z&m Osܶ93ݶ< 蝹>G/jEҭ* V*N+AKbxSh[E* x[XPt- V`t``TQJO HO4n悮W_|CO)$J֠<$e Ďl5|-mf1;샩5G b_^2:IKR/JZ ( ( ( ( (/zh4qq2?ӮƟ.nm{:C31%*X?3s#x.<&uTJxf8!۪$R;7RϽ!ؔɊ7`H]kSZU>Q]wo$a8=IM G{Kevנ5]]"뜽O}[>q]󒖨 )nEfQVygY 5j#ߥj:хxЀ*Y.\"'{{,W>[[R{yWk!|'LJ]CFWҳ_x+ rN#"1N?sN@Rni!i;wQHbzJv0)5UkG$UΚDIji:URLU2),'3$6Qީ+c9()l\·u ^+5$>8EM}K=@ҡ@&>F jy.Y1{W{tRf?;sGmK u|pEȫQ]9N((((((()@ AijwFޕ>(bH,j0vs>il|}}^.'=H@AT}E ݵ(oђ*ФQEQEQEQEQEQEQEQEQEQEQEQECwm 崖Q$H6n =x?Si]GBWN4xG̿^A汭F5U幥|='U]όv0 #u/ ıOt>^^9QE%YX`;^EZR# 4꺯FaU5j|T")zmαF9=Olid%𜓲C1kEz|yO?xwED;G$װh%UZ]CKXU1jXqz$'9T"E[RL((3@Q@Q@Q@Q(((((((+=զmT$/_wTTNцUUh4|uWzMzg ǨY ^ӼUa_&~ڸ |uBpy%;-Ŕ%sQtcwȯxt4UZF#5DM^ QMLUWVcQ (:*p((((((((((((JZ((((((((((((((? endstream endobj xref 0 17 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000332 00000 n 0000000369 00000 n 0000000504 00000 n 0000000593 00000 n 0000006289 00000 n 0000006401 00000 n 0000006508 00000 n 0000006624 00000 n 0000006744 00000 n 0000006872 00000 n 0000006983 00000 n 0000007110 00000 n 0000007237 00000 n trailer << /Size 17 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 13326 %%EOF Hoekom verander na `n nuwe Exchange? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Hoekom verander na `n nuwe Exchange?

Informasie Tegnologie het onlangs alle Stellenbosch Universiteit gebruikers opgradeer van Microsoft Exchange Server 2007 na Exchange Server 2010. Baie van julle wou weet  hoekom dit nodig was om te verander van die bestaande weergawe na iets anders en nuut.  Glo dit of nie, die nuutste Exchange het `n hele paar voordele – tegnies en ook vir jou as gereelde Outlook-gebruiker.  

Die duidelikste verskille tussen die twee weergawes kan gesien word in Webmail. Die nuwe Webmail (ook bekend as die Outlook WebApp) het `n nuwe ontwerp en ook `n paar handige nuwe funksies.

Webmail 2010 gebruik dieselfde  “gesprek”-uitleg as jou Outlook 2010.

Boodskappe word gewys in stringe sodat alle boodskappe oor `n spesifieke onderwerp logies saam gegroepeer word. Jy hoef nie meer te soek vir `n boodskap om te verstaan wat die konteks van iemand se antwoord is nie. As `n nuwe boodskap ontvang word, skuif die hele string chronologies na die tyd en datum van die nuutste boodskap.

Hierdie uitleg het voordele en nadele. As dit nie vir jou werk nie, kan jy dit maklik afskakel. Kliek net op Arrange By, rol af na  Conversations, en deselekteer Show Messages In Conversations.

Met 2010 kan jy ook `n e-pos aanstuur as aanhegsel. Dit kan handig te pas kom as jy `n boodskap vir iemand wil aanstuur, maar eers wil hê die persoon moet jou kommentaar lees voor hy die boodskap oopmaak.

Voorheen was die voorkeur webblaaier vir Webmail Internet Explorer. As jy Firefox gebruik het, het jy die afgewaterde weergawe van Webmail gekry. Nou kry jy die volledige Webmail as jy Safari (Mac OS X) of Firefox gebruik.

2010 beskik oor die vermoë om `n gedeelde kalender oop te maak en langs jou eie te sien –  handig as jy ook iemand anders se kalender moet koördineer.

E-pos wenke is ook geaktiveer in Oulook 2010. Hierdie funksie sal jou waarsku as jy “reply all” gebruik vir `n groot groep mense of as jy sensitiewe materiaal wil aanstuur. Dit sal jou ook in kennis stel as iemand vir wie jy e-pos stuur sy/haar “Out of office” of  “auto-reply” aangesit het.

Gereguleerde verkeer laat toe dat verspreidingslyste en posbusse gemodereer word deur `n nie-admin gebruiker soos `n bestuurder wat boodskappe eers moet goedkeur voordat dit afgelewer word.

Waarskynlik die grootste voordeel is die lae stoorkoste. Exchange Server 2010 se databasis-enjin is tot 70% meer effektief as Exchange Server 2007 in terme van sy skyf lees- en skryfvermoeë.  Dit maak die uitrol van groter databasisse, met baie groter posbuskwotas op baie groter skywe, moontlik.

Dit beteken meer spasie vir jou. Alle personeellede het nou `n posbus-beperking van 1GB – dubbeld soveel as met Exchange 2007, die vorige weergawe.

Wil jy meer weet?

2 Responses to “Hoekom verander na `n nuwe Exchange?”

  1. Petro Uys says:

    Beste Jeanette
    As Windows XP die bedryfstelsel op die werkstasie is, moet ‘n kliënt daarop installeer word.
    Dit is beskikbaar by: http://support.sun.ac.za/FortinetVPNClient/

    Selekteer die 3de opsie, naamlik
    http://support.sun.ac.za/FortinetVPNClient/SslvpnClient.exe

    Die VPN kliënt gee toegang tot die SU netwerk, en los die probleem met MS Outlook op.

    As jy enige probleme ondervind daarmee, kontak asseblief IT se Dienstoonbank by 0218084367 of stuur ‘n epos aan help@sun.ac.za

    Die ander alternatief is om webmail te gebruik wat beskikbaar is deur aan te teken by http://www.sun.ac.za/webmail of om die werkstasie op te gradeer na Windows 7.

    Groete
    Petro Uys
    Hoof IT Dienstoonbank

  2. Jeannette Groenewald says:

    Ons het nog altyd waardering vir die werk wat IT by die US doen, maar dis nou amper ‘n maand dat ons sukkel tussen (‘n dooie) Outlook, waar alles met mekaar gesinkroniseer is (Word, Excel, Access, Powerpoint, ons Kontakte, Kalender, ens, met ons (opbetaalde) e-pos). Ons het ook al meeermale antwoorde gesoek. Kan u asb nou vir ons in antwoord gee mbt tot die herstel of nie van die direkte koppeling vanaf ons ADSL-lyn buite die kampus (op Stellenbosch) na Stellenbosch Exchange 2010? As ons weet dat dit nie herstel gaan word nie, kan ons self besluit na watter stelsel ons wil migreer, eerder as om in Webmail ingedwing en verder daardeur gefrustreer te word. Baie dankie by voorbaat vir ‘n direkte antwoord, al is dit dat u nog nie weet nie.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.