%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250805093219+00'00') /ModDate (D:20250805093219+00'00') /Title (Report 08-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R 18 0 R 20 0 R 22 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6808 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 290.972 521.469 455.762 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 291.347 520.719 455.012 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 306.722 m 550.984 306.722 l 550.984 307.472 l 61.016 307.472 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(SELFOON VOETE GEKRY?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Jy ken daardie nare gevoel as jy besef jy het jou sleutels/ beursie of selfoon verloor? Wel, ons kan raadgee vir die verlore )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(selfoon ... As jou selfoon gesteel is, is daar maniere om te keer dat wie ookal sy hande op jou selfoon gekry het, nie ook )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(jou data en persoonlike inligting te siene kry nie. Sommige toepassings kan selfs die ligging van jou foon bepaal. Watter )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(metode jy kan gebruik hang af van watter foon jy het. )] TJ ET BT 274.631 604.453 Td /F1 9.0 Tf [(1. BlackBerry)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 334.661 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(BlackBerry Protect)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 334.661 603.302 m 409.181 603.302 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 409.181 604.453 Td /F4 9.0 Tf [( is `n gratis toepassing wat jou kan )] TJ ET BT 61.016 593.464 Td /F4 9.0 Tf [(help om jou verlore BlackBerry op te spoor en ook om die inligting daarop veilig te hou. As jy jou BlackBerry verloor het, )] TJ ET BT 61.016 582.475 Td /F4 9.0 Tf [(kan jy bloot aanteken op die BlackBerry Protect webwerf en jou toestel sluit sodat die persoon wat dit het, dit nie kan )] TJ ET BT 61.016 571.486 Td /F4 9.0 Tf [(gebruik nie. As jy vermoed jy gaan dit nie gou weer sien nie en jy nie wil hê engiemand moet jou persoonlike inligting in )] TJ ET BT 61.016 560.497 Td /F4 9.0 Tf [(die hande kry nie, verwyder net eenvoudig via die webwerf jou inligting en ook jou mikroSD-kaart. As jy geregistreer is as )] TJ ET BT 61.016 549.508 Td /F4 9.0 Tf [(`n gebruiker op Blackberry se Enterprise Server, kan die toestel ook via die bediener skoongevee word. As jy bloot jou )] TJ ET BT 61.016 538.519 Td /F4 9.0 Tf [(selfoon in die diep donkertes van jou handsak verloor het, is daar die opsie om dit te sluit en `n boodskap op die tuisskerm )] TJ ET BT 61.016 527.530 Td /F4 9.0 Tf [(te laat verskyn vir die persoon wat dit kry. Deur  middel van GPS is dit dan moontlik om die ligging op `n kaart te kry en dit )] TJ ET BT 61.016 516.541 Td /F4 9.0 Tf [(weer te kry. Of, as jy vermoed jou selfoon is binne hoorafstand, stel die volume op sy hardste en jy behoort gou die verlore )] TJ ET BT 61.016 505.552 Td /F4 9.0 Tf [(foon te kan naspeur. Buiten hiervoor kan die diens ook jou kontakte, kalender en boekmerke )] TJ ET BT 431.213 505.552 Td /F2 9.0 Tf [(wireless )] TJ ET BT 466.214 505.552 Td /F4 9.0 Tf [(rugsteun. )] TJ ET BT 61.016 494.563 Td /F4 9.0 Tf [(Laasgenoemde word outomaties gedoen en so gereeld soos jy verkies \(daagliks, maandeliks of weekliks\). Indien jy `n )] TJ ET BT 61.016 483.574 Td /F4 9.0 Tf [(nuwe BlackBerry gekoop het, kan jy met BlackBerry Protect jou toestel gerugsteunde verstellings, kontakte en )] TJ ET BT 61.016 472.585 Td /F4 9.0 Tf [(kalenderitems weer terugkry. )] TJ ET BT 179.051 472.585 Td /F1 9.0 Tf [(2. iPhone)] TJ ET BT 219.065 472.585 Td /F4 9.0 Tf [( Apple-gebruikers kan gebruikmaak van )] TJ ET BT 380.129 472.585 Td /F2 9.0 Tf [(Find My iPhone)] TJ ET BT 442.652 472.585 Td /F4 9.0 Tf [( via die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 473.666 472.585 Td /F2 9.0 Tf [(iCloud-)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 473.666 471.434 m 502.169 471.434 l S BT 502.169 472.585 Td /F4 9.0 Tf [(fasiliteit.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 502.169 471.434 m 534.677 471.434 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 461.596 Td /F4 9.0 Tf [(Teken in by iCloud.com of gebruik die)] TJ ET BT 211.577 461.596 Td /F2 9.0 Tf [( Find My iPhone)] TJ ET BT 276.602 461.596 Td /F4 9.0 Tf [( toepassing op `n ander toestel om jou foon op `n kaart op te spoor, )] TJ ET BT 61.016 450.607 Td /F4 9.0 Tf [(`n boodskap op sy skerm te vertoon, die toestel slegs toeganklik te maak dmv 'n wagwoord, of om jou data te uit te vee. )] TJ ET BT 61.016 439.618 Td /F4 9.0 Tf [(Met iOS 6, bied iCloud ook)] TJ ET BT 168.062 439.618 Td /F2 9.0 Tf [( Lost Mode, )] TJ ET BT 217.589 439.618 Td /F4 9.0 Tf [(wat dit nog makliker maak om jou foon op te spoor. )] TJ ET BT 423.680 439.618 Td /F2 9.0 Tf [(Lost Mode )] TJ ET BT 468.203 439.618 Td /F4 9.0 Tf [(sluit dadelik jou )] TJ ET BT 61.016 428.629 Td /F4 9.0 Tf [(foon met `n viersyfer wagwoord en stuur `n boodskap na die foon met `n kontaknommer.)] TJ ET BT 413.168 428.629 Td /F2 9.0 Tf [(  )] TJ ET BT 420.674 428.629 Td /F4 9.0 Tf [(As die foon in Lost Mode is, )] TJ ET BT 61.016 417.640 Td /F4 9.0 Tf [(hou dit ook deurentyd rekord van waar dit was en gee dit aan jou `n verslag wanneer jy aanteken op iCloud.com of op die )] TJ ET BT 61.016 406.651 Td /F2 9.0 Tf [(Find My iPhone)] TJ ET BT 123.539 406.651 Td /F4 9.0 Tf [( toepassing. )] TJ ET BT 174.569 406.651 Td /F1 9.0 Tf [(3. Android )] TJ ET BT 221.576 406.651 Td /F4 9.0 Tf [( Indien )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 251.096 406.651 Td /F4 9.0 Tf [(Google Sync)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 251.096 405.500 m 302.621 405.500 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 302.621 406.651 Td /F4 9.0 Tf [( gekonfigureer is op jou foon of die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 443.201 406.651 Td /F4 9.0 Tf [(Google Apps Device )] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 443.201 405.500 m 527.738 405.500 l S BT 61.016 395.662 Td /F4 9.0 Tf [(Policy)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 394.511 m 85.019 394.511 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 85.019 395.662 Td /F4 9.0 Tf [( toepassing op jou Android, kan jy ook jou data vanaf `n ander toestel afvee. Gebruik hierdie funksie as jou foon )] TJ ET BT 61.016 384.673 Td /F4 9.0 Tf [(gesteel of verlore is om die data op die toestel af te vee en te herstel na sy oorspronklike formaat. Onthou net, as jy die )] TJ ET BT 61.016 373.684 Td /F2 9.0 Tf [(remote wipe-funksie )] TJ ET BT 144.041 373.684 Td /F4 9.0 Tf [(gebruik, word alle toestel-gebaseerde data heeltemal afgevee - e-pos, kalender en kontakte. Dit kan )] TJ ET BT 61.016 362.695 Td /F4 9.0 Tf [(egter nie die data wat op die SD-kaart is verwyder nie.)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 340.068 Td /F1 11.7 Tf [(\(SOURCES: WWW.TECHRADAR.COM;)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 320.920 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen,Sekuriteit | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 334.6607 603.6202 409.1807 612.7777 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://us.blackberry.com/apps/blackberry-apps/protect.html) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 473.6657 471.7522 502.1687 480.9097 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.apple.com/iphone/icloud/) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 502.1687 471.7522 534.6767 480.9097 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.apple.com/iphone/icloud/) >> endobj 18 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 19 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 251.0957 405.8182 302.6207 414.9757 ] >> endobj 19 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://support.google.com/a/bin/answer.py?answer=135937) >> endobj 20 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 21 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 443.2007 405.8182 527.7377 414.9757 ] >> endobj 21 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.google.com/support/a/bin/answer.py?&answer=1056433) >> endobj 22 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 23 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 394.8292 85.0187 403.9867 ] >> endobj 23 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.google.com/support/a/bin/answer.py?&answer=1056433) >> endobj xref 0 24 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000589 00000 n 0000007449 00000 n 0000007561 00000 n 0000007676 00000 n 0000007796 00000 n 0000007904 00000 n 0000008032 00000 n 0000008142 00000 n 0000008270 00000 n 0000008357 00000 n 0000008485 00000 n 0000008572 00000 n 0000008700 00000 n 0000008807 00000 n 0000008935 00000 n 0000009048 00000 n 0000009174 00000 n trailer << /Size 24 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 9287 %%EOF Selfoon voete gekry? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Selfoon voete gekry?

Jy ken daardie nare gevoel as jy besef jy het jou sleutels/ beursie of selfoon verloor? Wel, ons kan raadgee vir die verlore selfoon …

As jou selfoon gesteel is, is daar maniere om te keer dat wie ookal sy hande op jou selfoon gekry het, nie ook jou data en persoonlike inligting te siene kry nie. Sommige toepassings kan selfs die ligging van jou foon bepaal.

Watter metode jy kan gebruik hang af van watter foon jy het.

1. BlackBerry

BlackBerry Protect is `n gratis toepassing wat jou kan help om jou verlore BlackBerry op te spoor en ook om die inligting daarop veilig te hou.

As jy jou BlackBerry verloor het, kan jy bloot aanteken op die BlackBerry Protect webwerf en jou toestel sluit sodat die persoon wat dit het, dit nie kan gebruik nie. As jy vermoed jy gaan dit nie gou weer sien nie en jy nie wil hê engiemand moet jou persoonlike inligting in die hande kry nie, verwyder net eenvoudig via die webwerf jou inligting en ook jou mikroSD-kaart. As jy geregistreer is as `n gebruiker op Blackberry se Enterprise Server, kan die toestel ook via die bediener skoongevee word.

As jy bloot jou selfoon in die diep donkertes van jou handsak verloor het, is daar die opsie om dit te sluit en `n boodskap op die tuisskerm te laat verskyn vir die persoon wat dit kry. Deur  middel van GPS is dit dan moontlik om die ligging op `n kaart te kry en dit weer te kry. Of, as jy vermoed jou selfoon is binne hoorafstand, stel die volume op sy hardste en jy behoort gou die verlore foon te kan naspeur.

Buiten hiervoor kan die diens ook jou kontakte, kalender en boekmerke wireless rugsteun. Laasgenoemde word outomaties gedoen en so gereeld soos jy verkies (daagliks, maandeliks of weekliks).

Indien jy `n nuwe BlackBerry gekoop het, kan jy met BlackBerry Protect jou toestel gerugsteunde verstellings, kontakte en kalenderitems weer terugkry.

2. iPhone

Apple-gebruikers kan gebruikmaak van Find My iPhone via die iCloud-fasiliteit.

Teken in by iCloud.com of gebruik die Find My iPhone toepassing op `n ander toestel om jou foon op `n kaart op te spoor, `n boodskap op sy skerm te vertoon, die toestel slegs toeganklik te maak dmv ‘n wagwoord, of om jou data te uit te vee.

Met iOS 6, bied iCloud ook Lost Mode, wat dit nog makliker maak om jou foon op te spoor. Lost Mode sluit dadelik jou foon met `n viersyfer wagwoord en stuur `n boodskap na die foon met `n kontaknommer.  

As die foon in Lost Mode is, hou dit ook deurentyd rekord van waar dit was en gee dit aan jou `n verslag wanneer jy aanteken op iCloud.com of op die Find My iPhone toepassing.

3. Android 

Indien Google Sync gekonfigureer is op jou foon of die Google Apps Device Policy toepassing op jou Android, kan jy ook jou data vanaf `n ander toestel afvee. Gebruik hierdie funksie as jou foon gesteel of verlore is om die data op die toestel af te vee en te herstel na sy oorspronklike formaat.

Onthou net, as jy die remote wipe-funksie gebruik, word alle toestel-gebaseerde data heeltemal afgevee – e-pos, kalender en kontakte. Dit kan egter nie die data wat op die SD-kaart is verwyder nie.

(SOURCES: www.techradar.com;

Comments are closed.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.