%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240926230802+00'00') /ModDate (D:20240926230802+00'00') /Title (Report 09-2024) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4042 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 198.791 521.469 547.943 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 199.166 520.719 547.193 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 214.541 m 550.984 214.541 l 550.984 215.291 l 61.016 215.291 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(WINDOWS 8 REGTIG `N BETER OPSIE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Windows 8 het in Oktober 2012 die lig gesien en op die oog af lyk )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(die nuutste weergawe soos `n splinternuwe bedryfstelsel. As ons )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(die nuwe Windows egter van nader bykyk, is daar nie soveel )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(anders as met Windows 7 nie.)] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(Met hierdie nuwe weergawe het Microsoft `n drastiese nuwe )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(benadering tot raakskerm rekenaars en toestelle. Vir die eerste )] TJ ET BT 61.016 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(keer ooit spog `n Windows bedryfstelsel met `n applikasies-winkel )] TJ ET BT 61.016 551.497 Td /F4 9.0 Tf [(soortgelyk aan die wat beskikbaar is vir Apple Mac en Android-)] TJ ET BT 61.016 540.508 Td /F4 9.0 Tf [(toestelle.)] TJ ET BT 61.016 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(Die Windows 8 winkel verskaf gratis en gelisensieerde aflaaibare )] TJ ET BT 61.016 509.530 Td /F4 9.0 Tf [(sagteware en toepassings via die Microsoft portaal. Die )] TJ ET BT 61.016 498.541 Td /F4 9.0 Tf [(bedryfstelsel word gekenmerk deur `n nuwe voorkoms met aktiewe )] TJ ET BT 61.016 487.552 Td /F4 9.0 Tf [(teels op die tuisskerm. Hierdie teels kan geskakel word met jou kontakte, Facebook, die nuutste nuus, weervoorspellings )] TJ ET BT 61.016 476.563 Td /F4 9.0 Tf [(en vele meer.)] TJ ET BT 61.016 456.574 Td /F4 9.0 Tf [(Ten spyte van bogenoemde, is dit egter belangrik om in ag te neem dat die bedryfstelsel nog baie onderontwikkel is in )] TJ ET BT 61.016 445.585 Td /F4 9.0 Tf [(terme van sekuriteit en kwesbaarheid.Windows 7 bied `n veelomvattender stabiele en veilige oplossing op die oomblik, )] TJ ET BT 61.016 434.596 Td /F4 9.0 Tf [(hoofsaaklik omdat dit langer beskikbaar is en dit reeds deur al die groeipyne gegaan het. Dit het reeds verskeie )] TJ ET BT 61.016 423.607 Td /F4 9.0 Tf [(opdaterings en sekuriteitsregstellings, sowel as `n "Service Pack". Al hierdie opdaterings dra by tot `n meer sekure en )] TJ ET BT 61.016 412.618 Td /F4 9.0 Tf [(stabiele bedyfstelsel.)] TJ ET BT 61.016 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(Dit is om hierdie rede dat IT steeds Windows 7 kies as ondersteunde bedryfstelsel vir kampusgebruikers. Alle nuwe )] TJ ET BT 61.016 381.640 Td /F4 9.0 Tf [(rekenaars word geinstalleer met Windows 7. Alle bestaande, werksverwante rekenaar of toestel sal of opgradeer word )] TJ ET BT 61.016 370.651 Td /F4 9.0 Tf [(\(ouer Windows XP rekenaars\) of laer gegradeer word \(rekenaars reeds met Windows 8 op\) na Windows 7 met "Service )] TJ ET BT 61.016 359.662 Td /F4 9.0 Tf [(Pack" 1.)] TJ ET BT 61.016 339.673 Td /F4 9.0 Tf [(***)] TJ ET BT 74.021 339.673 Td /F1 9.0 Tf [(NS.)] TJ ET BT 61.016 319.684 Td /F2 9.0 Tf [(Die IT-span is reeds besig om Windows 8 deeglik te toets vir toekomstige gebruik op kampus. Dis `n lastige, tog )] TJ ET BT 61.016 308.695 Td /F2 9.0 Tf [(noodsaaklike taak, om `n veilige en vertroulike omgewing vir al ons kollegas te skep.)] TJ ET BT 353.452 288.706 Td /F4 9.0 Tf [(\(INLIGTING VERSKAF DEUR TIAN PETERSEN\))] TJ ET BT 61.016 268.717 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 248.728 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 228.739 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:Windows 7,Windows 8 | With 0 comments)] TJ ET q 213.000 0 0 132.750 334.234 509.711 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 284 /Height 177 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 4248>> stream JFIF   ( %-1!%*+..:38487(9/+ 5$++++0++,--++-+,+5,,,,,,,.-,++-/,,,,,,,+,,,,-,,,,,,@ !1QaAq"2B#RTbr$45Ccst37 !1AQBq"#2aCRSr$3D ?ϋ4DE4AN$ tDSD 4@@$E$@`PX@e@e@e seTseTD@EtD 4E4@SD 4E$DR@$5,(, ʀ( *( 4EtD MtD MDRD $@ 2*#aeP@es`TseTDDSD M4@ 2)L& aZ5[([(  22*9  舦" h)&@ i$IU0[XlAl P2 2ʎl22: " iM2L)@ i$`T-[#a6PT( l 22ʌhhEtLE4i$dRLL*@5 `K(P[ a@e@e*( Li iM2 2&@ Al `kXl[(-[(-eeAle@ei"d 2)@E$`4aU2-l+X`#` aP[( *e2 2 i"dK.HcsNJJ13=I_07#u^|=јa<YyUտk'+߳:6;N _~Q^/E#O_rGzIu,X$.W&]:#v5yOs_ŋM+?躿z tOd'Rm4so ْoMm"r"&{6)|#(:N^=I[EĭjN֍̘ Q.^f3jLg\wM9GW+2`l6[Q Ic)?' i#pȜ[RN-wk,LODͲ6P[6Te@`"`4`$ȦLIpG[i]Rߥ(vGS^qOc98珊N<^2^i>ё١Sc9q5NN≉xUh(͟\}V(rNM%>(Ӌ--_N#x8KO&u~U'4ic,Z}=zpZc:zO7l}|\G˭ۜ?k>×4'SSt]bqks.6\99&mo/?e:;x"̛Ǐdt=ysVGY[w#xtɏ,'+N+O|NkˏŇ11c5xDf˗9|e9{}DEkǣ=7),.(sq}hɤy:L :)/ZF=/Seͱ=hß\FwZR/=XɖqGXM^.|9ds(ej֑m־Kcn:Âϱ_\0G9go[%l`Md6^Nwsߟ|2aeoaE'4N<^zmƗ?x[Վ+I\֔fZXw~Og2~>Wgs e@l@l- 4ȦL i_og (68-Zij31ݧ[-"c?~xqg{Z.OUSU5uF'eɣpv<~mh[O8 mcۆTƗ6:Lz;}{Ll"~~Kz0}?2; w,~P;9?/G$G{~}٪< ʏk͎Yt6!9J^HE\k1\՛w6:/Y$SZw.?zS'.?롖ksc4].im| S͇S.xZr. 5m;N涖LWowwSk"Yq]$"#.{pfSi׋xn^~,Ul}v^q5Dׇ81ϣ3W?⼸qnmE܆cJ?+\;>lt˖?6_Zxwu29(c؂eF^ϊjnۇ|SX3¥̱KyH͎1"w^uv Q|yc>E=?|Ӥ=KK`v1˗ɡjY9Lu._RbJNWm=2d޸g{ʀP(-l) i$d 0ӥǕ%'qt; ׎_Wm;Why*k3wngݱH.h]i,śV Ly?227j(syFɆ8m|_zz11´LNe y%F/F6KLLFt͒1[m3K' GdmXm0Ɨ&-YaslO$Lst}µ׷yw%vN^N{WwF>MqMܰ>f.VmLraL;I9OIBSmɪN}-GFTϒVLN%.~l}Q0㍶ENY{uꚜKckYA>*oƟA|T⩏Q*[gϖr.듺^ δcj/'{ٷ21$ jEUt\usojm> startxref 9535 %%EOF Windows 8 – regtig `n beter opsie? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Windows 8 – regtig `n beter opsie?

Windows 8 het in Oktober 2012 die lig gesien en op die oog af lyk die nuutste weergawe soos `n splinternuwe bedryfstelsel. As ons die nuwe Windows egter van nader bykyk, is daar nie soveel anders as met Windows 7 nie.

Met hierdie nuwe weergawe het Microsoft `n drastiese nuwe benadering tot raakskerm rekenaars en toestelle. Vir die eerste keer ooit spog `n Windows bedryfstelsel met `n applikasies-winkel soortgelyk aan die wat beskikbaar is vir Apple Mac en Android-toestelle.

 Die Windows 8 winkel verskaf gratis en gelisensieerde  aflaaibare sagteware en toepassings via die Microsoft portaal. Die bedryfstelsel word gekenmerk deur `n nuwe voorkoms met aktiewe teels op die tuisskerm. Hierdie teels kan geskakel word met jou kontakte, Facebook, die nuutste nuus, weervoorspellings en vele meer. 

Ten spyte van bogenoemde, is dit egter belangrik om in ag te neem dat die bedryfstelsel nog baie onderontwikkel is in terme van sekuriteit en kwesbaarheid. Windows 7 bied `n veelomvattender stabiele en veilige oplossing op die oomblik, hoofsaaklik omdat dit langer beskikbaar is en dit reeds deur al die groeipyne gegaan het. Dit het reeds verskeie opdaterings en sekuriteitsregstellings, sowel as `n “Service Pack”. Al hierdie opdaterings dra by tot `n meer sekure en stabiele bedyfstelsel.

Dit is om hierdie rede dat IT steeds Windows 7 kies as ondersteunde bedryfstelsel vir kampusgebruikers. Alle nuwe rekenaars word geinstalleer met Windows 7. Alle bestaande, werksverwante rekenaar of toestel sal of opgradeer word (ouer Windows XP rekenaars) of  laer gegradeer word (rekenaars reeds met Windows 8 op) na Windows 7 met “Service Pack” 1.

*** NS.

Die IT-span is reeds besig om Windows 8 deeglik te toets vir toekomstige gebruik op kampus. Dis `n lastige, tog noodsaaklike taak, om `n veilige en vertroulike omgewing vir al ons kollegas te skep. 

(INLIGTING VERSKAF DEUR TIAN PETERSEN)

 

 

Tags: ,

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.