%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517055038+00'00') /ModDate (D:20240517055038+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4106 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 241.327 521.469 505.407 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 241.702 520.719 504.657 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(SAFECOM – DIE FEITE EN DIE VOORUITSIG)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Die woord )] TJ ET BT 104.027 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Safecom )] TJ ET BT 142.043 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(wek die afgelope paar maande `n kombinasie van paniek en frustrasie - en dis net by IT-personeel. )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(Want net soos julle, die gebruikers op kampus, is ons ook moeg gesukkel. Die goeie nuus is egter, dat ons na al die )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(maande se gewroeg en naels stomp kou nader is aan `n oplossing en die lig aan die einde van die tonnel inderdaad nie `n )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(aankomende trein is nie.)] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Safecom se probleme het in September 2012 ontstaan, maar omdat dit `n redelike rustige tydperk was met `n laer lading, )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(was die probleem nie noodwendig sigbaar nie. Met die massas drukwerk aan die einde van die akademiese jaar was die )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(effek op eindgebruikers, en veral studente, egter klinkklaar.)] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(Die stelsel wat aanvanklik implementeer is, was nie voldoende vir 'n veranderende en groeiende omgewing nie. Beide die )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(bedryfsomgewing  en die produk se eienskappe het oor afgelope paar jaar verander \(nuwe opgraderings is onder andere )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(ook intussen uitgerol\) en gevolglik was die oorspronklike stelselontwerp nie optimaal nie. )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(Met die inagname van bogenoemde is daar besluit om `n internasionale Safecom-deskundige en `n  plaaslike HP-kundige )] TJ ET BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(se advies oor die huidige opstelling en stand van sake, in te win. Met die hulp van hierdie kundiges en IT se span is daar )] TJ ET BT 61.016 405.165 Td /F3 9.0 Tf [(sinvolle planne in plek gesit en implementeer om so spoedig moontlik `n oplossing vir die netelige probleem te kry.)] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(`n Groot gedeelte hiervan is reeds suksesvol afgehandel, maar omdat sagteware op alle drukkers opgradeer moet word, )] TJ ET BT 61.016 374.187 Td /F3 9.0 Tf [(is dit vanselfsprekend`n tydrowende oefening. Daar is reeds `n verbetering aan die stelsel se funksionering, in vergelyking )] TJ ET BT 61.016 363.198 Td /F3 9.0 Tf [(met verlede kwartaal, te bespeur.)] TJ ET BT 61.016 343.209 Td /F3 9.0 Tf [(IT is deurlopend besig om die bestaande uitdagings gekoördineerd en so vinnig as moontlik die hoof te bied. Dit behels )] TJ ET BT 61.016 332.220 Td /F3 9.0 Tf [(onder meer die skep van meer interne stelselkapasiteit, die verkleining van die druklêers deur die implementering van ? )] TJ ET BT 61.016 321.231 Td /F3 9.0 Tf [(meer effektiewe drukkerdrywer, die implementering van meer stabiele drukker )] TJ ET BT 373.613 321.231 Td /F3 9.0 Tf [(firmware)] TJ ET BT 408.110 321.231 Td /F3 9.0 Tf [(, implementering van meer stabiele )] TJ ET BT 61.016 310.242 Td /F3 9.0 Tf [(Safecom programmatuur op elke drukker en daarmee saam die optimering van die hele konfigurasie. )] TJ ET BT 61.016 290.253 Td /F3 9.0 Tf [(Ons het groot waardering vir die geduld wat personeel en studente aan die dag lê en nooi personeel en studente uit om )] TJ ET BT 61.016 279.264 Td /F3 9.0 Tf [(probleme by die RGA-bestuurders of IT Hulplyn aan te meld.  )] TJ ET BT 61.016 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 11 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000521 00000 n 0000004679 00000 n 0000004791 00000 n 0000004898 00000 n trailer << /Size 11 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5014 %%EOF Safecom – die feite en die vooruitsig « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Safecom – die feite en die vooruitsig

Die woord Safecom wek die afgelope paar maande `n kombinasie van paniek en frustrasie – en dis net by IT-personeel. Want net soos julle, die gebruikers op kampus, is ons ook moeg gesukkel. Die goeie nuus is egter, dat ons na al die maande se gewroeg en naels stomp kou nader is aan `n oplossing en die lig aan die einde van die tonnel inderdaad nie `n aankomende trein is nie.

Safecom se probleme het in September 2012 ontstaan, maar omdat dit `n redelike rustige tydperk was met `n laer lading, was die probleem nie noodwendig sigbaar nie. Met die massas drukwerk aan die einde van die akademiese jaar was die effek op eindgebruikers, en veral studente, egter klinkklaar.

Die stelsel wat aanvanklik implementeer is, was nie voldoende vir ‘n veranderende en groeiende omgewing nie. Beide die bedryfsomgewing  en die produk se eienskappe het oor afgelope paar jaar verander (nuwe opgraderings is onder andere ook intussen uitgerol) en gevolglik was die oorspronklike stelselontwerp nie optimaal nie. 

Met die inagname van bogenoemde is daar besluit om `n internasionale Safecom-deskundige en `n  plaaslike HP-kundige se advies oor die huidige opstelling en stand van sake, in te win. Met die hulp van hierdie kundiges en IT se span is daar sinvolle planne in plek gesit en implementeer om so spoedig moontlik `n oplossing vir die netelige probleem te kry.

`n Groot gedeelte hiervan is reeds suksesvol afgehandel, maar omdat sagteware op alle drukkers opgradeer moet word, is dit vanselfsprekend`n tydrowende oefening. Daar is reeds `n verbetering aan die stelsel se funksionering, in vergelyking met verlede kwartaal, te bespeur.

IT is deurlopend besig om die bestaande uitdagings gekoördineerd en so vinnig as moontlik die hoof te bied. Dit behels onder meer die skep van meer interne stelselkapasiteit, die verkleining van die druklêers deur die implementering van ʼn meer effektiewe drukkerdrywer, die implementering van meer stabiele drukker firmware, implementering van meer stabiele Safecom programmatuur op elke drukker en daarmee saam die optimering van die hele konfigurasie. 

Ons het groot waardering vir die geduld wat personeel en studente aan die dag lê en nooi personeel en studente uit om probleme by die RGA-bestuurders of IT Hulplyn aan te meld.  

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.