%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517112911+00'00') /ModDate (D:20240517112911+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5104 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 48.448 521.469 698.286 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 48.823 520.719 697.536 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(SARS WIL VIR JOU GELD GEE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Dis weer die gevreedse tyd van die jaar wanneer ons posbusse geinfiltreer word deur boodskappe van SARS en ons )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(paniekerig begin sommetjies maak en vorms invul. Ongelukkig besef die bedrieglike kuberkriminele ook dat dit die )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(perfekte tyd is om misbruik te maak van mense se goedgelowigheid.)] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(Die kans is dus goed dat jy binnekort \(indien jy nie reeds het nie\) `n sogenaamde e-pos van SARS sal ontvang wat jou vra )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(om jou inligting te verifieer of om jou te laat weet dat daar vir jou `n gawe bedraggie in jou rekening inbetaal is. \(sien )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(voorbeeld onder\) Moenie opgewonde raak nie - dis nie SARS nie. )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(As jy kliek op die skakel, neem die e-pos jou waarskynlik na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na vier groot Suid-)] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie Nedbank internetdienste webwerf wat )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(vra vir jou profiel, pin en wagwoord.  As jy hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n volgende blad geneem wat versoek dat die )] TJ ET BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(verwysingsnommer na jou selfoon gestuur word.   )] TJ ET BT 61.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in bogenoemde situasie beland nie. )] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand )] TJ ET BT 61.016 374.187 Td /F3 9.0 Tf [(verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 354.198 Td /F3 9.0 Tf [(Kyk uit vir die volgende:)] TJ ET BT 61.016 334.209 Td /F3 9.0 Tf [(-  as jy met jou rekenaar se muis oor die skakel beweeg en dis nie die amptelike adres nie.)] TJ ET BT 61.016 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(- die e-pos is nie aan jou geaddresseer nie - maw jou naam word nerens in die e-pos genoem nie.)] TJ ET BT 61.016 312.231 Td /F3 9.0 Tf [(- die adres waarvan dit gestuur het, is `n generiese adres wat nie bestaan nie.)] TJ ET BT 61.016 301.242 Td /F3 9.0 Tf [(- daar is geen verwysings- of rekeningnommer nie.)] TJ ET BT 61.016 290.253 Td /F3 9.0 Tf [(-  geen kontakpersoon word genoem nie.)] TJ ET BT 61.016 270.264 Td /F3 9.0 Tf [(Indien jy twyfel, gaan eerder na SARS se eie e-filing webwerf \(tik )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 321.620 270.264 Td /F3 9.0 Tf [(http://www.sarsefiling.co.za/)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 321.620 269.113 m 433.157 269.113 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 433.157 270.264 Td /F3 9.0 Tf [( in\) en gaan kyk of daar )] TJ ET BT 61.016 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(inderdaad vir jou 'n inbetaling is. )] TJ ET BT 61.016 239.286 Td /F3 9.0 Tf [(-----------------------------------------------------------------------------------------------)] TJ ET BT 61.016 219.297 Td /F4 9.0 Tf [(From:)] TJ ET BT 86.513 219.297 Td /F3 9.0 Tf [( Sars Efiling message@sars.co.za>)] TJ ET BT 61.016 208.308 Td /F4 9.0 Tf [(Date:)] TJ ET BT 83.516 208.308 Td /F3 9.0 Tf [( 30 July 2013 19:37:38 EDT)] TJ ET BT 61.016 197.319 Td /F4 9.0 Tf [(To:)] TJ ET BT 77.513 197.319 Td /F3 9.0 Tf [(@sun.ac.za>)] TJ ET BT 61.016 186.330 Td /F4 9.0 Tf [(Subject:)] TJ ET BT 96.521 186.330 Td /F4 9.0 Tf [(You have a new transaction message)] TJ ET BT 61.016 166.341 Td /F3 9.0 Tf [(We have filed your return and made a deposit of R3,650.80 into your account.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 146.352 Td /F4 9.0 Tf [(Confirm your filing)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 144.923 m 141.521 144.923 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 126.363 Td /F3 9.0 Tf [(This is an automated email, replies sent to this address will not be received.)] TJ ET BT 61.016 106.374 Td /F4 9.0 Tf [(Sars eFiling)] TJ ET BT 61.016 86.385 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 66.396 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Sars | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 321.6197 269.4316 433.1567 278.5891 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sarsefiling.co.za/) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 155.1433 61.0157 155.1433 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.fakeaddress.com) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 145.5196 141.5207 154.6771 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.fakeaddress.com) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000565 00000 n 0000005721 00000 n 0000005833 00000 n 0000005940 00000 n 0000006056 00000 n 0000006176 00000 n 0000006304 00000 n 0000006385 00000 n 0000006511 00000 n 0000006589 00000 n 0000006716 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6794 %%EOF SARS wil vir JOU geld gee? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

SARS wil vir JOU geld gee?

Dis weer die gevreedse tyd van die jaar wanneer ons posbusse geinfiltreer word deur boodskappe van SARS en ons paniekerig begin sommetjies maak en vorms invul. Ongelukkig besef die bedrieglike kuberkriminele ook dat dit die perfekte tyd is om misbruik te maak van mense se goedgelowigheid.

Die kans is dus goed dat jy binnekort (indien jy nie reeds het nie) `n sogenaamde e-pos van SARS sal ontvang wat jou vra om jou inligting te verifieer of om jou te laat weet dat daar vir jou `n gawe bedraggie in jou rekening inbetaal is. (sien voorbeeld onder) Moenie opgewonde raak nie – dis nie SARS nie. 

As jy kliek op die skakel, neem die e-pos jou waarskynlik na `n vals “e-filing” webwerf wat skakels het na vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van internet bankdienste om jou details te “bevestig”.

As jy (byvoorbeeld) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord.  As jy hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon gestuur word.   

Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.

Kyk uit vir die volgende:

–  as jy met jou rekenaar se muis oor die skakel beweeg en dis nie die amptelike adres nie.
– die e-pos is nie aan jou geaddresseer nie – maw jou naam word nerens in die e-pos genoem nie.
– die adres waarvan dit gestuur het, is `n generiese adres wat nie bestaan nie.
– daar is geen verwysings- of rekeningnommer nie.
–  geen kontakpersoon word genoem nie.

Indien jy twyfel, gaan eerder na SARS se eie e-filing webwerf (tik http://www.sarsefiling.co.za/ in) en gaan kyk of daar inderdaad vir jou ‘n inbetaling is. 

———————————————————————————————–

From: Sars Efiling < message@sars.co.za>
Date: 30 July 2013 19:37:38 EDT
To: @sun.ac.za>
Subject: You have a new transaction message

We have filed your return and made a deposit of R3,650.80 into your account.

Confirm your filing

This is an automated email, replies sent to this address will not be received.

Sars eFiling

 

Tags: ,

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.