%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> /XObject << /I1 13 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517044507+00'00') /ModDate (D:20240517044507+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4374 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 118.915 521.469 627.819 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 119.290 520.719 627.069 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(MEDIAVERWYDERING: DIE REGTE MANIER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Dis 4:32 op `n Vrydagmiddag. Jy is gedaan na `n week vol )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(dramas en krisisse en wil net jou rekenaar afsit en gaan naweek )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(hou. Jou selfoon beep vir die soveelste keer met `n boodskap van )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(die ryklub wat angstig sit en wag.)] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Twee minute gelede het jy onthou van `n dokument wat jy die )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(naweek wil lees en dit kopieer op die oomblik teen die spoed van )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(`n slak deur dryfsand.)] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(Die dilemma is - gaan jy dit uittrek en hardloop voordat jy huistoe )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(moet ryloop? Gaan jy geduldig wag tot dit klaar gekopieer is? Of )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(gaan jy dit onderbreek en die regte, voorgeskrewe stappe neem )] TJ ET BT 61.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(om dit te ontkoppel? Hoe gevaarlik kan dit wees vir jou rekenaar )] TJ ET BT 61.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(en data as jy net vinnig jou geheuestokkie of eksterne hardeskyf )] TJ ET BT 61.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(uittrek?)] TJ ET BT 61.016 394.176 Td /F3 9.0 Tf [(Wanneer jy enigiets met `n USB-konneksie aan jou rekenaar )] TJ ET BT 61.016 383.187 Td /F3 9.0 Tf [(koppel, kry dit die geleentheid om data te lees en skryf na die )] TJ ET BT 61.016 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(toestel - data wat soms ook elders geberg word. Met datastoring )] TJ ET BT 61.016 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(word die inligting nie onmiddellik na jou toestel geskryf nie, maar )] TJ ET BT 61.016 350.220 Td /F3 9.0 Tf [(eers in jou rekenaar se geheue gebre.)] TJ ET BT 61.016 330.231 Td /F3 9.0 Tf [(Indien jy die USB-toestel net uitpluk voordat hierdie inligting volledig klaar geskryf is, of steeds besig is om te kopieer, kan )] TJ ET BT 61.016 319.242 Td /F3 9.0 Tf [(jou data korrup word.)] TJ ET BT 61.016 299.253 Td /F3 9.0 Tf [(Die goeie nuus is dat Windows outomaties hierdie stoorfunksie vir USB-toestelle deaktiveer, tensy jy spesifiek aandui dat )] TJ ET BT 61.016 288.264 Td /F3 9.0 Tf [(jy dit wil gebruik. As data nie geskryf of gelees word op daardie oomblik nie, kan jy normaalweg met `n geruste hart die ")] TJ ET BT 61.016 277.275 Td /F3 9.0 Tf [(Safely Remove Hardware"-)] TJ ET BT 169.736 277.275 Td /F3 9.0 Tf [(opsie ignoreer. Maar, as die geheuestokkie se liggie flikker en data gelees of gekopieer word, )] TJ ET BT 61.016 266.286 Td /F3 9.0 Tf [(vat jy die kans dat jy met verlore en korrupte data gaan opeindig.)] TJ ET BT 61.016 246.297 Td /F3 9.0 Tf [(")] TJ ET BT 64.211 246.297 Td /F3 9.0 Tf [(Safely Remove Hardware" )] TJ ET BT 172.436 246.297 Td /F3 9.0 Tf [(isjou veiligheidsnet om te keer dat jy nie jou eie lers vernietig nie. As jy dit wel gebruik, )] TJ ET BT 61.016 235.308 Td /F3 9.0 Tf [(verseker jy dat jou data mooi netjies verpak is en met die nodige metadata aangeheg.)] TJ ET BT 61.016 215.319 Td /F3 9.0 Tf [(Vir meer inligting oor veilige media verwydering, lees gerus hierdie deeglike uiteensetting op)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 430.160 215.319 Td /F3 9.0 Tf [(How to geek)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 430.160 214.168 m 480.182 214.168 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 480.182 215.319 Td /F3 9.0 Tf [(se webwerf.)] TJ ET BT 61.016 195.330 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 429.952 175.341 Td /F3 9.0 Tf [([BRON: www.howtogeek.com])] TJ ET BT 61.016 155.352 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 136.863 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen | Tagged:Databestuur | With 0 comments)] TJ ET q 225.000 0 0 225.000 325.984 347.824 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 430.1597 214.4866 480.1817 223.6441 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.howtogeek.com/118546/htg-explains-do-you-really-need-to-safely-remove-usb-sticks/) >> endobj 13 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 300 /Height 300 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 4440>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((,," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?(((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((())h())h())h((((((((((()(h()(h()(h(((k~+ӝ⍖i׆ П_aS) vinttW]xF'gрҪss<%jx+'\ρ5[%FCwot RŧutQEXŠ((koH1eRIbc}H^Ex&7?/G&7?/GGQ^? AQWc}W[=k?j@ih\|=OڝԚ,ƁJFɯ6/ڮuVczד_9rU~3MMs;ɣɭ&&p֏GG8\hkGɣɣ.gy4y53e5xnW#QKHwQR5#Hs(]V}\&(Q@s?)œo!O]5s_bi|5qS 8LyN=m͕ȉr5i2z|&vY4Qexqgu]򮪹O]]}N?SK'(:Wa\m~ө/[0܄U}Lt]*]% `Tl[_`u@ҹ_x>#0^_fHyd#SdW~wo%`F5\^y3l- (:9)p[/uOO(UxO[GBpk3/WdEC6FPyY6FPyY6FPyY6FPyY6FPyY6FPyY6XcK}n /ְcy&1ӕ=S[ۘɑWs\G¸Ytyfaďvᩧh +(*lvS@*EY>l׭eҵIfc;G{gO.hgoc{W\/mpA9ZM գ6@ïsW#<<5r}}p;35t{k}_]Wy^]רͼ4/jz~%d³jso b4ֵPOoۭm7 i]*Fcyo>jkݺO5hG"iX,X_OWh|$K?ZDt?|[4Kh|?mS8pEǀ)ȸpNz/$Gx+ j٩I'zy򙛒ϷpV;:H?|>i }Q #Gϣϣ}.GsUgn&2m_E>?ޓ{OYӒ[حRH++XIsqౣ//kWn-"jR^4E{O]3I_QiQE}zVQEQEQEV+kwp0EoCWс⺷Ӯ^SyY}ErK3t7¯ ^xcOҫ@1]WE:q$ZI+!(Q@Q@{ 'Ԯ>_?#ܨyhԗ4vC?ʏS^KS?!{(v<3Q zc8ASG)scG|׹GpȃCQ z#8ASI {P*J({(v<3GVyC,apt"𦗡dߢJŅQ@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ EPEPEPEPKIK@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@ endstream endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000321 00000 n 0000000358 00000 n 0000000493 00000 n 0000000575 00000 n 0000005001 00000 n 0000005113 00000 n 0000005220 00000 n 0000005336 00000 n 0000005464 00000 n 0000005608 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 10216 %%EOF Mediaverwydering: die regte manier « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Mediaverwydering: die regte manier

Dis 4:32 op `n Vrydagmiddag. Jy is gedaan na `n week vol dramas en krisisse en wil net jou rekenaar afsit en gaan naweek hou. Jou selfoon beep vir die soveelste keer met `n boodskap van die ryklub wat angstig sit en wag. 

Twee minute gelede het jy onthou van `n dokument wat jy die naweek wil lees en dit kopieer op die oomblik teen die spoed van `n slak deur dryfsand.

Die dilemma is –  gaan jy dit uittrek en hardloop voordat jy huistoe moet ryloop? Gaan jy geduldig wag tot dit klaar gekopieer is? Of gaan jy dit onderbreek en die regte, voorgeskrewe stappe neem om dit te ontkoppel? Hoe gevaarlik kan dit wees vir jou rekenaar en data as jy net vinnig jou geheuestokkie of eksterne hardeskyf uittrek?

Wanneer jy enigiets met `n USB-konneksie aan jou rekenaar koppel, kry dit die geleentheid om data te lees en skryf na die toestel – data wat soms ook elders geberg word. Met datastoring word die inligting nie onmiddellik na jou toestel geskryf nie, maar eers in jou rekenaar se geheue gebêre. 

Indien jy die USB-toestel net uitpluk voordat hierdie inligting volledig klaar geskryf is, of steeds besig is om te kopieer, kan jou data korrup word.

Die goeie nuus is dat Windows outomaties hierdie stoorfunksie vir USB-toestelle deaktiveer, tensy jy spesifiek aandui dat jy dit wil gebruik. As data nie geskryf of gelees word op daardie oomblik nie, kan jy normaalweg met `n geruste hart die “Safely Remove Hardware”-opsie ignoreer. Maar, as die geheuestokkie se liggie flikker en data gelees of gekopieer word, vat jy die kans dat jy met verlore en korrupte data gaan opeindig.

Safely Remove Hardware” is jou veiligheidsnet om te keer dat jy nie jou eie leêrs vernietig nie. As jy dit wel gebruik, verseker jy dat jou data mooi netjies verpak is en met die nodige metadata aangeheg.  

Vir meer inligting oor veilige media verwydering, lees gerus hierdie deeglike uiteensetting op How to geek se webwerf.

 

[BRON: www.howtogeek.com]

 

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.