%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250717154142+00'00') /ModDate (D:20250717154142+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R 18 0 R 20 0 R 22 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6126 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 136.818 521.469 609.916 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 137.193 520.719 609.166 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 152.568 m 550.984 152.568 l 550.984 153.318 l 61.016 153.318 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(SUKKEL MET BESTUUR VAN NAGRAADSE STUDENTE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(June 06,2014)] TJ ET BT 160.079 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Twee weke gelede het ons julle bekendgestel aan )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 262.625 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(NAO)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 262.625 636.269 m 282.128 636.269 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 282.128 637.420 Td /F4 9.0 Tf [( \(Nagraadse Akademiese Ondersteuning/Postgraduate Academic )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(Support\), `n webgebaseerde stelsel om jou te help om jou nagraadse studente se inligting sonder moeite te bestuur. )] TJ ET BT 61.016 604.244 Td /F4 9.0 Tf [(Die vrae wat die meeste gevra word deur personeellede reeds bekend met NAO, is die volgende:)] TJ ET BT 448.187 604.244 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 78.360 583.722 Td /F4 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 583.705 Td /F4 9.0 Tf [(Hoekom is NAO nie op my.sun.ac.za beskikbaar nie?  Ek verloor aanmekaar die skakel na die stelsel!)] TJ ET BT 78.360 572.733 Td /F4 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 572.716 Td /F4 9.0 Tf [(Kan jy nie ‘n towerstaffie swaai en ontslae raak van al die vorms wat ons moet invul en met interaktiewe vorms )] TJ ET BT 91.016 561.727 Td /F4 9.0 Tf [(vervang nie?)] TJ ET BT 78.360 550.755 Td /F4 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 548.541 Td /F4 9.0 Tf [(Kan jy ons asb laat weet as daar iets nuuts op die NAO front gebeur het?)] TJ ET BT 382.175 548.541 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 528.002 Td /F4 9.0 Tf [(Die goeie nuus is dat vraag 1 en 2 volgende semester aandag gaan ontvang. Vir vraag 3 is daar reeds ‘n oplossing. )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 523.760 528.002 Td /F4 9.0 Tf [(Bits & )] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 523.760 526.851 m 549.770 526.851 l S BT 61.016 517.013 Td /F4 9.0 Tf [(Bytes)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 515.862 m 83.525 515.862 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 83.525 517.013 Td /F4 9.0 Tf [( en die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 113.045 517.013 Td /F4 9.0 Tf [(blog )] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 113.045 515.862 m 132.557 515.862 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 132.557 517.013 Td /F4 9.0 Tf [(sal voortaan gebruik om inligting ivm NAO bekend te maak. )] TJ ET BT 61.016 497.024 Td /F4 9.0 Tf [(Wat vraag 1. hierbo betref, word daar beoog om ‘n werkvloei-proses in plek te stel waarmee peroneellede magtiging by )] TJ ET BT 61.016 486.035 Td /F4 9.0 Tf [(hul lynhoofde moet verkry om die stelsel te gebruik.  Die rede hiervoor is dat sensitiewe inligting, wat noodsaaklik is vir die )] TJ ET BT 61.016 475.046 Td /F4 9.0 Tf [(bestuur van nagraadse studente, via die stelsel verkry kan word en jou lynhoof sal weet of jy toegang behoort te hê of nie.  )] TJ ET BT 61.016 455.057 Td /F4 9.0 Tf [(Inligting in verband met die uitkoms van bg magtigingsproses moet ook aan die US ouditeure beskikbaar wees sodat hulle )] TJ ET BT 61.016 444.068 Td /F4 9.0 Tf [(kan bepaal of daar aan betrokke wetgewing voldoen word wat betref die privaatheid van individue se persoonlike inligting, )] TJ ET BT 61.016 433.079 Td /F4 9.0 Tf [(wie toegang het en wie toegang verleen het. )] TJ ET BT 61.016 413.090 Td /F4 9.0 Tf [(Wanneer hierdie toepassing in plek is, sal personeellede via my.sun.ac.za kan aansoek doen om toegang tot NAO en ‘n )] TJ ET BT 61.016 402.101 Td /F4 9.0 Tf [(spesifieke Rol binne die stelsel ontvang op grond van vrae wat vooraf beantwoord en deur die lynhoof bekragtig moet )] TJ ET BT 61.016 391.112 Td /F4 9.0 Tf [(word. )] TJ ET BT 61.016 371.123 Td /F4 9.0 Tf [(Vraag 2. hierbo is ‘n onderwerp wat al lank onder bespreking is.  Die rigting waarin daar tans gedink word, is generiese )] TJ ET BT 61.016 360.134 Td /F4 9.0 Tf [(vorms vir verskillende doeleindes, wat outomaties deur NAO  met die korrekte inligting  bevolk word, soos benoeming van )] TJ ET BT 61.016 349.145 Td /F4 9.0 Tf [(M en PhD-kandidate, benoeming van Studieleiers/Promotors en talle ander voorbeelde, maar wat deur alle )] TJ ET BT 61.016 338.156 Td /F4 9.0 Tf [(Fakulteite/Departemente gebruik kan word.    )] TJ ET BT 61.016 318.167 Td /F4 9.0 Tf [(Die inligting wat deur die vorms van verskillende Fakulteite ingewin word, stem 95% ooreen en die gedagte is om die )] TJ ET BT 61.016 307.178 Td /F4 9.0 Tf [(ander 5%  as opsioneel by te voeg sodat personeel dit kan invul indien hulle areas dit benodig. )] TJ ET BT 61.016 287.189 Td /F4 9.0 Tf [(Om NAO-gebruikers geinteresseerd te kry, sal daar gaandeweg prototipes via NAO bekend gestel word om sodoende )] TJ ET BT 61.016 276.200 Td /F4 9.0 Tf [(terugvoer van personeel te kry. Jy is ook welkom om jou idees en voorstelle op hierdie blogpos te kommentaar-area te )] TJ ET BT 61.016 265.211 Td /F4 9.0 Tf [(plaas en ons te laat weet wat jou opinie is.   Jy kan ook vir )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 294.629 265.211 Td /F4 9.0 Tf [(Rita de Jager)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 294.629 264.060 m 348.152 264.060 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 348.152 265.211 Td /F4 9.0 Tf [( kontak.)] TJ ET BT 61.016 245.222 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 125.815 225.233 Td /F4 9.0 Tf [([ARTIKEL DEUR: )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 198.832 225.233 Td /F4 9.0 Tf [(Rita de Jager)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 198.832 224.082 m 252.355 224.082 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 252.355 225.233 Td /F4 9.0 Tf [( \(Hoof: Nagraadse Akademiese Ondersteuning, Informasietegnologie, US\)])] TJ ET BT 61.016 205.244 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 185.255 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 166.766 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Navorsing,Studente | Tagged:NAO | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 262.6247 636.5872 282.1277 645.7447 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/af/2014/05/23/let-nao-manage-your-postgraduate-students-information-for-you/) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 523.7597 527.1697 549.7697 536.3272 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/bb) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 516.1807 83.5247 525.3382 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/bb) >> endobj 18 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 19 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 113.0447 516.1807 132.5567 525.3382 ] >> endobj 19 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/infoteg) >> endobj 20 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 21 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 294.6287 264.3787 348.1517 273.5362 ] >> endobj 21 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:rd@sun.ac.za) >> endobj 22 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 23 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 198.8323 224.4007 252.3553 233.5582 ] >> endobj 23 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:rd@sun.ac.za) >> endobj xref 0 24 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000589 00000 n 0000006767 00000 n 0000006879 00000 n 0000006994 00000 n 0000007114 00000 n 0000007222 00000 n 0000007350 00000 n 0000007504 00000 n 0000007632 00000 n 0000007707 00000 n 0000007833 00000 n 0000007908 00000 n 0000008036 00000 n 0000008116 00000 n 0000008244 00000 n 0000008315 00000 n 0000008443 00000 n trailer << /Size 24 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8514 %%EOF Sukkel met bestuur van nagraadse studente? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Sukkel met bestuur van nagraadse studente?

Twee weke gelede het ons julle bekendgestel aan NAO (Nagraadse Akademiese Ondersteuning/Postgraduate Academic Support), `n webgebaseerde stelsel om jou te help om jou nagraadse studente se inligting sonder moeite te bestuur. 

Die vrae wat die meeste gevra word deur personeellede reeds bekend met NAO, is die volgende: 

  1. Hoekom is NAO nie op my.sun.ac.za beskikbaar nie?  Ek verloor aanmekaar die skakel na die stelsel!
  2. Kan jy nie ‘n towerstaffie swaai en ontslae raak van al die vorms wat ons moet invul en met interaktiewe vorms vervang nie?
  3. Kan jy ons asb laat weet as daar iets nuuts op die NAO front gebeur het? 

Die goeie nuus is dat vraag 1 en 2 volgende semester aandag gaan ontvang. Vir vraag 3 is daar reeds ‘n oplossing. Bits & Bytes en die blog sal voortaan gebruik om inligting ivm NAO bekend te maak. 

Wat vraag 1. hierbo betref, word daar beoog om ‘n werkvloei-proses in plek te stel waarmee peroneellede magtiging by hul lynhoofde moet verkry om die stelsel te gebruik.  Die rede hiervoor is dat sensitiewe inligting, wat noodsaaklik is vir die bestuur van nagraadse studente, via die stelsel verkry kan word en jou lynhoof sal weet of jy toegang behoort te hê of nie.  

Inligting in verband met die uitkoms van bg magtigingsproses moet ook aan die US ouditeure beskikbaar wees sodat hulle kan bepaal of daar aan betrokke wetgewing voldoen word wat betref die privaatheid van individue se persoonlike inligting, wie toegang het en wie toegang verleen het. 

Wanneer hierdie toepassing in plek is, sal personeellede via my.sun.ac.za kan aansoek doen om toegang tot NAO en ‘n spesifieke Rol binne die stelsel ontvang op grond van vrae wat vooraf beantwoord en deur die lynhoof bekragtig moet word. 

Vraag 2. hierbo is ‘n onderwerp wat al lank onder bespreking is.  Die rigting waarin daar tans gedink word, is generiese vorms vir verskillende doeleindes, wat outomaties deur NAO  met die korrekte inligting  bevolk word, soos benoeming van M en PhD-kandidate, benoeming van Studieleiers/Promotors en talle ander voorbeelde, maar wat deur alle Fakulteite/Departemente gebruik kan word.    

Die inligting wat deur die vorms van verskillende Fakulteite ingewin word, stem 95% ooreen en die gedagte is om die ander 5%  as opsioneel by te voeg sodat personeel dit kan invul indien hulle areas dit benodig. 

Om NAO-gebruikers geinteresseerd te kry, sal daar gaandeweg prototipes via NAO bekend gestel word om sodoende terugvoer van personeel te kry. Jy is ook welkom om jou idees en voorstelle op hierdie blogpos te kommentaar-area te plaas en ons te laat weet wat jou opinie is.   Jy kan ook vir Rita de Jager kontak.

 

[ARTIKEL DEUR: Rita de Jager (Hoof: Nagraadse Akademiese Ondersteuning, Informasietegnologie, US)]

 

 

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.