%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240521235245+00'00') /ModDate (D:20240521235245+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4525 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 266.338 521.469 480.396 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 266.713 520.719 479.646 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(SUNID – NOG BETTER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Oor die afgelope paar maande het ons julle bekendgestel aan )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 309.659 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(IAM)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 309.659 553.882 m 325.661 553.882 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 325.661 555.033 Td /F3 9.0 Tf [( \(Identity Access Management\) en spesifiek, aan een )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(van sy kroos, SUNid. As dit alles vir jou `n bietjie vaag klink, laat ek jou herinner. SUNid is die eerste en en `n belangrike )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(bousteen van identiteit-en toegangsbestuur\(IAM\). Eksterne werkers en besoekers word op hierdie stelsel geskep. Die taak )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(is voorheen deur Menslike Hulpbronne verrig, maar is nou desentraliseer en departemente neem dus self )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(verantwoordelikheid vir eksterne werkers en besoekers by die departement.  Lees meer oor die stap-vir-stap prosedures )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(hier.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 498.937 m 78.521 498.937 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 78.521 500.088 Td /F3 9.0 Tf [( Ons het onlangs `n paar veranderinge aangebring en `n nuwe weergawe van SUNid sal binnekort implementeer )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(word. Die grootste gedeelte van die aanpassings is aan die tegniese kant van die stelsel gemaak en dus nie direk sigbaar )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(aan gebruikers nie. Daar is egter `n paar veranderinge wat gereelde SUNid-gebruikers wel mag oplet. Die belangrikste )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(veranderings wat gebruikers sal sien, is:)] TJ ET BT 78.360 447.148 Td /F3 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(Personeel- \(HR\) en studenteverbintenisse \(engagements\) word bygevoeg op SUNid sodat daar een plek is )] TJ ET BT 91.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(\(‘Maintain Identities’\) om alle verbintenisse van ? persoon te sien \(HR en studente verbintenisse kan nie op SUNid )] TJ ET BT 91.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(geskep of verander word deur SUNid gebruikers nie\).)] TJ ET BT 78.360 414.181 Td /F3 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(Voorheen kon ? persoon nie gelyktydig ? HR en SUNid verbintenis mag hê nie. Hierdie beperking is verwyder. ? )] TJ ET BT 91.016 403.176 Td /F3 9.0 Tf [(Persoon mag egter steeds slegs een van elke tipe verbintenis, onder andere personeel, student, eksterne werker )] TJ ET BT 91.016 392.187 Td /F3 9.0 Tf [(en besoeker, gelyktydig hê.)] TJ ET BT 78.360 381.214 Td /F3 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 381.198 Td /F3 9.0 Tf [(Die ‘Register Identity funksie’ word verander sodat gebruikers eers ? soektog moet doen vir ? bestaande )] TJ ET BT 91.016 370.209 Td /F3 9.0 Tf [(persoonrekord voordat daar gepoog word om ? nuwe te skep.  Hierdie stap is uiters belangrik om duplikate te )] TJ ET BT 91.016 359.220 Td /F3 9.0 Tf [(vermy. Opleiding vir die gebruik van SUNid is eintlik noodsaaklik voordat persone toegang tot SUNid kry.)] TJ ET BT 78.360 348.247 Td /F3 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 348.231 Td /F3 9.0 Tf [(`n 'Delete'-funksie word bygevoeg vir verbintenisse in ‘Draft’ status vir gebruik waar die invoerder ? fout maak of )] TJ ET BT 91.016 337.242 Td /F3 9.0 Tf [(besluit om nie voort te gaan nie. SUNid vee wel alle 'drafts' na 7 dae uit as dit nie goedgekeur word nie, maar nou )] TJ ET BT 91.016 326.253 Td /F3 9.0 Tf [(sal gebruikers dit self ook kan doen.)] TJ ET BT 61.016 306.264 Td /F3 9.0 Tf [(Ons hoop hierdie verbeterings sal `n gladder en meer aangename SUNid-ondervinding vir alle SUNid-gebruikers )] TJ ET BT 61.016 295.275 Td /F3 9.0 Tf [(meebring. Indien jy enige navrae of voorstelle het, kontak ons gerus by helpinfo@sun.ac.za.)] TJ ET BT 61.016 284.286 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:SUNid | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 309.6587 554.2006 325.6607 563.3581 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/2014/06/25/identity-and-access-management-101/) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 499.2556 78.5207 508.4131 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/af/2014/06/06/sunid-the-facts/) >> endobj xref 0 15 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000547 00000 n 0000005124 00000 n 0000005236 00000 n 0000005343 00000 n 0000005459 00000 n 0000005587 00000 n 0000005711 00000 n 0000005837 00000 n trailer << /Size 15 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5945 %%EOF SUNid – nog better « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

SUNid – nog better

Oor die afgelope paar maande het ons julle bekendgestel aan IAM (Identity Access Management) en spesifiek, aan een van sy kroos, SUNid. As dit alles vir jou `n bietjie vaag klink, laat ek jou herinner.

SUNid is die eerste en en `n belangrike bousteen van identiteit-en toegangsbestuur(IAM). Eksterne werkers en besoekers word op hierdie stelsel geskep. Die taak is voorheen deur Menslike Hulpbronne verrig, maar is nou desentraliseer en departemente neem dus self verantwoordelikheid vir eksterne werkers en besoekers by die departement.  Lees meer oor die stap-vir-stap prosedures hier.

Ons het onlangs `n paar veranderinge aangebring en `n nuwe weergawe van SUNid sal binnekort implementeer word. Die grootste gedeelte van die aanpassings is aan die tegniese kant van die stelsel gemaak en dus nie direk sigbaar aan gebruikers nie. Daar is egter `n paar veranderinge wat gereelde SUNid-gebruikers wel mag oplet.

Die belangrikste veranderings wat gebruikers sal sien, is:

  1. Personeel- (HR) en studenteverbintenisse (engagements) word bygevoeg op SUNid sodat daar een plek is (‘Maintain Identities’) om alle verbintenisse van ʼn persoon te sien (HR en studente verbintenisse kan nie op SUNid geskep of verander word deur SUNid gebruikers nie).
  2. Voorheen kon ʼn persoon nie gelyktydig ʼn HR en SUNid verbintenis mag hê nie. Hierdie beperking is verwyder. ʼn Persoon mag egter steeds slegs een van elke tipe verbintenis, onder andere personeel, student, eksterne werker en besoeker, gelyktydig hê.
  3. Die ‘Register Identity funksie’ word verander sodat gebruikers eers ʼn soektog moet doen vir ʼn bestaande persoonrekord voordat daar gepoog word om ʼn nuwe te skep.  Hierdie stap is uiters belangrik om duplikate te vermy. Opleiding vir die gebruik van SUNid is eintlik noodsaaklik voordat persone toegang tot SUNid kry.
  4. `n ‘Delete’-funksie word bygevoeg vir verbintenisse in ‘Draft’ status vir gebruik waar die invoerder ʼn fout maak of besluit om nie voort te gaan nie. SUNid vee wel alle ‘drafts’ na 7 dae uit as dit nie goedgekeur word nie, maar nou sal gebruikers dit self ook kan doen.

Ons hoop hierdie verbeterings sal `n gladder en meer aangename SUNid-ondervinding vir alle SUNid-gebruikers meebring. Indien jy enige navrae of voorstelle het, kontak ons gerus by helpinfo@sun.ac.za.

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.