%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518045153+00'00') /ModDate (D:20240518045153+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R 15 0 R 17 0 R 19 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5194 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 273.805 521.469 472.929 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 274.180 520.719 472.179 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(VERWAR DEUR FOUTRAPPORTERING?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Daar is vele maniere om IT te kontak as jou rekenaar jou `n moeilike tyd gee. Almal weet hulle kan die IT Dienstoonbank )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(by 808 4367 skakel om `n rekenaarfout te rapporteer, maar jy kan ook `n e-pos stuur )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 400.172 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(help@sun.ac.za)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 400.172 542.893 m 464.837 542.893 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 464.837 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(.)] TJ ET 0.000 0.000 0.000 rg BT 61.016 524.055 Td /F3 9.0 Tf [(Om `n fout suksesvol aan te meld, benodig die Dienstoonbank die volgende inligting:)] TJ ET BT 61.016 504.066 Td /F3 9.0 Tf [(1.'n Beskrywing van die probleem 2. Telefoonnommer 3. Kamernommer 4. Departement en gebou 5. Batenommer van )] TJ ET BT 61.016 493.077 Td /F3 9.0 Tf [(rekenaar, skootrekenaar en drukker, ens.)] TJ ET BT 61.016 473.088 Td /F3 9.0 Tf [(‘n Versoek word outomaties aangeteken in die IT versoekstelsel en ‘n verwysingsnommer word aan jou gestuur per e-pos. )] TJ ET BT 61.016 462.099 Td /F3 9.0 Tf [(Dié verwysingsnommer kan gebruik word indien navraag gedoen word ivm die status van die versoek.)] TJ ET BT 61.016 442.110 Td /F3 9.0 Tf [(Indien jy wil kontroleer wat die status van jou versoek is, gaan na  )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 324.635 442.110 Td /F3 9.0 Tf [(https://iheat.sun.ac.za/hss)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 324.635 440.959 m 428.693 440.959 l S 0.000 0.000 0.000 rg BT 428.693 442.110 Td /F3 9.0 Tf [( en teken aan met jou )] TJ ET BT 61.016 431.121 Td /F3 9.0 Tf [(gebruikersnaam en wagwoord.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 412.632 Td /F3 9.0 Tf [(Kliek op die betrokke )] TJ ET BT 147.056 412.632 Td /F3 9.0 Tf [(CallID)] TJ ET BT 171.554 412.632 Td /F3 9.0 Tf [( in die lys wat op die skerm vertoon word. )] TJ ET BT 339.116 412.632 Td /F3 9.0 Tf [(Status)] TJ ET BT 364.631 412.632 Td /F3 9.0 Tf [( sal aandui wat die vorderingstatus van die )] TJ ET BT 61.016 401.643 Td /F3 9.0 Tf [(versoek is. )] TJ ET BT 106.529 401.643 Td /F3 9.0 Tf [(Solved)] TJ ET BT 134.042 401.643 Td /F3 9.0 Tf [( en )] TJ ET BT 149.054 401.643 Td /F3 9.0 Tf [(Closed)] TJ ET BT 177.062 401.643 Td /F3 9.0 Tf [( statuse dui aan dat die versoek afgehandel is.* )] TJ ET BT 368.672 401.643 Td /F3 9.0 Tf [(Responded)] TJ ET BT 414.698 401.643 Td /F3 9.0 Tf [( dui aan dat ‘n IT tegnikus bewus )] TJ ET BT 61.016 390.654 Td /F3 9.0 Tf [(is van die versoek en die gebruiker, telefonies of per e-pos, gekontak het. )] TJ ET BT 355.667 390.654 Td /F3 9.0 Tf [(Acknowledged)] TJ ET BT 414.194 390.654 Td /F3 9.0 Tf [( dui aan dat ‘n IT tegnikus bewus )] TJ ET BT 61.016 379.665 Td /F3 9.0 Tf [(is van die versoek, maar nog nie noodwendig die gebruiker gekontak het nie. *Oproepe sal ook gesluit word as tegnici die )] TJ ET BT 61.016 368.676 Td /F3 9.0 Tf [(gebruiker reeds drie keer onsuksesvol probeer kontak het d.m.v. e-pos of telefonies of as die fout reeds vir `n week oop is. )] TJ ET BT 61.016 357.687 Td /F3 9.0 Tf [(In hierdie geval sal `n e-pos outomaties aan jou gestuur word. Neem kennis dat daar `n tweede e-posadres is, naamlik )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 346.698 Td /F3 9.0 Tf [(helpinfo@sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 345.547 m 140.189 345.547 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 140.189 346.698 Td /F3 9.0 Tf [(. Hierdie e-pos is SLEGS vir algemene IT-verwante navrae. Dit teken nie outomaties jou fout aan op )] TJ ET BT 61.016 335.709 Td /F3 9.0 Tf [(die stelsel nie en jy is dus nie verseker dat jou probleem dringend aandag sal kry nie. IT kan ook via Skype \(handle = )] TJ ET BT 61.016 324.720 Td /F3 9.0 Tf [(ITStellenUni\) gekontak word vir navrae. Navrae soos byvoorbeeld "Hoe doen ek aansoek vir ‘n IT diens?", "Wat is die IT )] TJ ET BT 61.016 313.731 Td /F3 9.0 Tf [(aankoop prosedure?", ens. Antwoorde op navrae sal per e-pos gedoen word. Alternatiewelik kan jy ook self jou probleem )] TJ ET BT 61.016 302.742 Td /F3 9.0 Tf [(gaan aanmeld by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 132.557 302.742 Td /F3 9.0 Tf [(https://iheat.sun.ac.za/webheat)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 132.557 301.591 m 256.631 301.591 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 256.631 302.742 Td /F3 9.0 Tf [(. Meer inligting oor die verskillende opsies, kan gekry word op IT se )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 527.234 302.742 Td /F3 9.0 Tf [(wiki.)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 527.234 301.591 m 544.730 301.591 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 291.753 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Kommunikasie | Tagged:IT Dienstoonbank | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 400.1717 543.2116 464.8367 552.3691 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:help@sun.ac.za) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 324.6347 441.2776 428.6927 450.4351 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://iheat.sun.ac.za/hss) >> endobj 15 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 16 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 345.8656 140.1887 355.0231 ] >> endobj 16 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:helpinfo@sun.ac.za) >> endobj 17 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 18 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 132.5567 301.9096 256.6307 311.0671 ] >> endobj 18 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://iheat.sun.ac.za/webheat) >> endobj 19 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 20 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 527.2337 301.9096 544.7297 311.0671 ] >> endobj 20 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://stbsp01.stb.sun.ac.za/innov/it/it-help/Wiki Pages/servicedesk.aspx) >> endobj xref 0 21 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000568 00000 n 0000005814 00000 n 0000005926 00000 n 0000006033 00000 n 0000006149 00000 n 0000006277 00000 n 0000006350 00000 n 0000006478 00000 n 0000006557 00000 n 0000006684 00000 n 0000006761 00000 n 0000006889 00000 n 0000006972 00000 n 0000007100 00000 n trailer << /Size 21 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7226 %%EOF Verwar deur foutrapportering? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Verwar deur foutrapportering?

Daar is vele maniere om IT te kontak as jou rekenaar jou `n moeilike tyd gee. Almal weet hulle kan die IT Dienstoonbank by 808 4367 skakel om `n rekenaarfout te rapporteer, maar jy kan ook `n e-pos stuur help@sun.ac.za.

Om `n fout suksesvol aan te meld, benodig die Dienstoonbank die volgende inligting:

1.’n Beskrywing van die probleem
2. Telefoonnommer
3. Kamernommer
4. Departement en gebou
5. Batenommer van rekenaar, skootrekenaar en drukker, ens.

‘n Versoek word outomaties aangeteken in die IT versoekstelsel en ‘n verwysingsnommer word aan jou gestuur per e-pos. Dié verwysingsnommer kan gebruik word indien navraag gedoen word ivm die status van die versoek.

Indien jy wil kontroleer wat die status van jou versoek is, gaan na  https://iheat.sun.ac.za/hss en teken aan met jou gebruikersnaam en wagwoord.

Kliek op die betrokke CallID in die lys wat op die skerm vertoon word.

Status sal aandui wat die vorderingstatus van die versoek is.

Solved en Closed statuse dui aan dat die versoek afgehandel is.*

Responded dui aan dat ‘n IT tegnikus bewus is van die versoek en die gebruiker, telefonies of per e-pos, gekontak het.

Acknowledged dui aan dat ‘n IT tegnikus bewus is van die versoek, maar nog nie noodwendig die gebruiker gekontak het nie.

*Oproepe sal ook gesluit word as tegnici die gebruiker reeds drie keer onsuksesvol probeer kontak het d.m.v. e-pos of telefonies of as die fout reeds vir `n week oop is. In hierdie geval sal `n e-pos outomaties aan jou gestuur word.

Neem kennis dat daar `n tweede e-posadres is, naamlik helpinfo@sun.ac.za. Hierdie e-pos is SLEGS vir algemene IT-verwante navrae. Dit teken nie outomaties jou fout aan op die stelsel nie en jy is dus nie verseker dat jou probleem dringend aandag sal kry nie. IT kan ook via Skype (handle = ITStellenUni) gekontak word vir navrae.

Navrae soos byvoorbeeld “Hoe doen ek aansoek vir ‘n IT diens?”, “Wat is die IT aankoop prosedure?”, ens. Antwoorde op navrae sal per e-pos gedoen word.

Alternatiewelik kan jy ook self jou probleem gaan aanmeld by https://iheat.sun.ac.za/webheat.

Meer inligting oor die verskillende opsies, kan gekry word op IT se wiki.

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.