%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R 12 0 R ] /Count 2 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> /XObject << /I1 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518011149+00'00') /ModDate (D:20240518011149+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5308 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 62.209 521.469 684.525 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 746.734 m 566.734 746.734 l 565.984 745.984 l 46.016 745.984 l f 566.734 746.734 m 566.734 62.209 l 565.984 62.209 l 565.984 745.984 l f 45.266 746.734 m 45.266 62.209 l 46.016 62.209 l 46.016 745.984 l f 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(ONTMOET ONS MENSE: BASIL PIETERSEN)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Na amper 25 jaar moet ITbaie tesinnig einde Junie totsiens s aan Basil Pietersen.)] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(Basil is die een persoon wat elke oggend verby jou kantoor stap en sal groet - en as hy )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(vergeet \(feitlik nooit\), `n punt daarvan maak om dit later te doen.)] TJ ET BT 61.016 513.066 Td /F3 9.0 Tf [(Deur die jare het ek hom leer ken as iemand wat altyd tyd sal h om te gesels, `n grappie te )] TJ ET BT 61.016 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(maak en uit sy pad uit sal gaan om iets vir iemand anders te doen. En dis ook hierdie )] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(gewoonteom sy medemens gelukkig te hou wat die vurk in sy pad meegebring het.)] TJ ET BT 61.016 471.099 Td /F3 9.0 Tf [(Voortaan sal hy fokus op geestelike bediening - iets wat hy sedert sy inwyding as pastoor in )] TJ ET BT 61.016 460.110 Td /F3 9.0 Tf [(2013 deeltyds moes inpas saam met sy werk.Noudat sy tyd `n bietjie meer buigbaar gaan )] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(wees, sal `n vakansie vir die eerste keer in `n lang tyd moontlik wees. Ensy vrou Magdalene )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(\(Maggie\), drie seuns, Bradley, Shane en Elvizo en vier kleinkinders sal verseker bly wees om meer van hulle man, pa en )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(oupa te sien.)] TJ ET 0.600 0.600 0.600 rg BT 398.047 407.154 Td /F3 9.0 Tf [("Die bediening is my passie. Dit is ek.")] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 387.165 Td /F3 9.0 Tf [(Hy wil die lewe probeer beter maak vir ander en is reeds nou betrokke by die opheffing van die gemeenskap. Of dit nou is )] TJ ET BT 61.016 376.176 Td /F3 9.0 Tf [(deur middel van insette op die munisipale behuisingskomitee of maatskaplike werk, raadgewing en )] TJ ET BT 61.016 365.187 Td /F3 9.0 Tf [(gemeenskapsinteraksie inIdasvallei.Hy dien ook op dieIdasvallei-leraarsforum en sien een van sy hoofdoelwitte om )] TJ ET BT 61.016 354.198 Td /F3 9.0 Tf [(plaaslike predikante saam te laat werk en verhoudings binne die gemeenskap te bou.)] TJ ET BT 61.016 334.209 Td /F3 9.0 Tf [(Maar moenie dink hy beperk hom tot sy nabye omgewing nie - "Ek gaan waar dit nodig is". Hy maak reeds planne vir )] TJ ET BT 61.016 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(sendingwerk in Transkei en Nederlandis selfs `n opsie.)] TJ ET BT 61.016 303.231 Td /F3 9.0 Tf [(Sy kollegas is dit eens. "[Basil] is `n goeie berader wat jou rigting gee in die lewe. Eksien hom as die pastoor van )] TJ ET BT 61.016 292.242 Td /F3 9.0 Tf [(Informasietegnologie", s een van sy jarelange kollegas, Anthony Bailey. Hy is altyd gewillig om enigiemand te help, enige )] TJ ET BT 61.016 281.253 Td /F3 9.0 Tf [(tyd van die dag.)] TJ ET BT 61.016 261.264 Td /F3 9.0 Tf [("IT het my gebring waar ek nou is. Ek sal di deel van my lewe nooit uitskryf nie.")] TJ ET BT 61.016 241.275 Td /F3 9.0 Tf [(Die uitdagings wat gebruikersondersteuning soms bied was nie vir hom `n frustrasie nie. Hy het dit gesien as deel van die )] TJ ET BT 61.016 230.286 Td /F3 9.0 Tf [(groeiproses. Buiten vir die werksondervinding en tegniese ervaring wat hy opgedoen het, het dit hom as `n menslaat )] TJ ET BT 61.016 219.297 Td /F3 9.0 Tf [(groei. Iets wat hom gebring het waar hy nou is - gereed vir die volgende fase van sy lewe.)] TJ ET BT 61.016 199.308 Td /F3 9.0 Tf [(Data-oordrag was sy spesialisarea, omdat dit ure neem en hy "die geduld van Job" het.)] TJ ET BT 61.016 179.319 Td /F3 9.0 Tf [(Onthou jy nog Windows 3.1 en XT DOS CW16? Dis die sagteware waarmee Basil gewerk het toe hy in Maart 1991 as)] TJ ET BT 61.016 168.330 Td /F3 9.0 Tf [(oorsiener in die bekabelingspan begin hetby SED \(Sentrale Elektroniese Dienste\). Dit was voordat daar`n IT-afdeling )] TJ ET BT 61.016 157.341 Td /F3 9.0 Tf [(bestaan het soos ons dit tans ken. Albrecht Bester, tans hoofvan netwerkinfrastruktuur, was ook sy hoof en di span was )] TJ ET BT 61.016 146.352 Td /F3 9.0 Tf [(destyds verantwoordelik vir die eerste uitfassering van koaksiale en ethernet kabels, 'n groot werk wat die grondslag sou )] TJ ET BT 61.016 135.363 Td /F3 9.0 Tf [(l vir die huidige netwerkinfrastruktuur.)] TJ ET BT 61.016 115.374 Td /F3 9.0 Tf [(Die voltooing van A+ kwalifikasie het hom van rigting laat verander en hy het hom begin bekwaam as tegnikus. In di )] TJ ET BT 61.016 104.385 Td /F3 9.0 Tf [(omgewing word jy in die diep kant ingegooi en moet jy leer swem en oorleef.)] TJ ET q 116.250 0 0 123.750 434.734 449.074 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 155 /Height 165 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 6835>> stream ExifII*Ducky<+http://ns.adobe.com/xap/1.0/ Adobed        !1AQaq"B2R#rb3CSc$񂒢d%&!1A"QaBq2 ?$@ 3uykiVh+[_K,t#fP~wt o剠{MO͸nfBs0:=.cW>:۩wjh{`݇ѷq|^WzB emqaW~"H H  [~{{B} 8P"nuԮ狎pLC$"@u'n9WZD1 n4ң P?wh?^{X!Vcډ^uk va$ _[nsO!&mes)ZxЧ Ki-p-4pliyj[ n-NJ%m 7qa) }$@ $45$[%u-F`djbeY8 x4%qv1]gKF SK,K{IHhdA<uM@':WRr-=h~9}4ݡ]m{-n1׷<@ dYo 7hݯv˞tԈFӻZvx Hi)LH (aFۭHi;{ JnxG-kK@%aXz_W|#)s XpQc28 $y$9f64Yi>ggrj6[f p쳉1bֈőd:Kt j胣`vqS!^. bu۸8kЄDzרhapѓR׏ALw;23P/VnϦ UXo7g AP4T7ݶhU؞H)JU;d0wGC%?qbKva]e SEVg7;J`(Y'/N0Sǒ.jҙՃX \ d- uR \)8QS7m8&#Ә;{ˬp)_I xshւ\{Ġ x_2ܒt!b!S䶜P#7[6Mm;vrM͎œs**oӆrd! ѝ|8V+lagH $*6.zh-T@ـ >*IFpkV7e:Яo{$@=g~mDI.O,~n?(7c]~d{i+nxi \4ڴv%cG1"hΕ`-6iAvHkjԤa(#0j'O NB;;dlv[g?dQH[*I9O>_Owvc9z2[-Is/;"q;ſ h(}svdcc?bet R{T ^Hg(ف<\R|qU *}nl LsoF~гY6aʹ9)FZHp&$g' ]|- ^NdHssgT9G  ,uqK2zCiM]EM=ZZ9@ ͙ptZR5 + m5TAukUGv$twIf|PFE(M{U!c<_#X֊Rf=(j?Cv n5%,햢%Ӥ{Z1NlP=ܶ52\5;Vy21^mdtlF4 jjR 5c+XNkPZxމrj K'KLƊs} O[If^!rF4ctLq 8+tlSrp{~WMI44B12cPح&/vnE<6rwnJe3lڝaܷ8=إ2e`A\68PܒJ,DÉyM$_12b}('$ {N(^I%Qկ_Ja{XoF]ut˝KpAO(*{6+4m$Ӓ& _e(FAdYD劣:ط L,{@Bܯu{d&ں͜CEpP~ha*~ SHjABuZu?N꒳ݬti 6\V\W݇8F+> ͣ Y4B6{L4IVV ]|>3Q-eZY,3u',8RiT;Vhq;N7h3<'e" rTMԇx߁mo:"$uqNlw. sA<\$] ?k $hXd}kqS&|9]3|}$oO"Ḻ@4'n%Ŭ[-%Dg} Ei̦c]W/h,FU@$M8RSt1 ᤞc:UI4Jn[([!`f`M';P-ٴԱӍQX\!=̽#4=…U^X _|U\F׳nleHq8S:] kɳtf9G6s~@lhr;~+EQPZd-+˦*̢RJ~RKk0p1<3~&T[JfP7P{Y 8H7IqDHvWK]i tn5y:vW p$\M&k <8,֬]mn$Ү  8)\$ *A[x lq_YjMDԨu<ᕣWS;إxw)SxQ yE;V+lߴ*i\u|؅cwuqi:,@y5QR䆌қU=LJ4\}KN_cD)u9 EALaZpGƑFZ} n==y! u M(F2';S㧾%k q=CEȢjG+juu>'ifxfAۋ"|3hpZ֜AA=˚44a˭2Qu|3= /`ړU_iU2WU?jTD4m&cXt)J^ M ){qs*;n䳭X$M/¸ R`Ҿmnٟw ^\C0ڮ^ff\X^-=44r'#Q,. Ā3α DvS5#%(#'@Q:)~+9D9\s+nYB}cҭqj5&v[Zmq$bHN`-y4HдғBY,5㋥Ux&&tL(yxs>)$T TH̕:BF]_j[ =..\N&,drG+"1N ΰ彼$!D6lfQ1wU\%!Cݶw-eV,wpȦwR[N2FhGܬ7v~Å[RE7昸M3ʜL0&WCUMm{_PҲhp圱X.mA*rDy*rSVi1ƶ(ZJW6B (Ձ$Vە%e&WfqWRk X"t}~hOaEuPDEX E4sFX| $Yw 'm$R <}*dR̢LH _O[4| pcޚbh湗q…= AUÜ908,xjGm9ֽ;Qq{xs<%eiU9Z%> ̑p`t\^!t<; im%m(AQ'#;\Hil{- fUĢ d~V]!EQnKm^RnBOkiV._x2t'7,Nll#4rmgme9kĴF2 b@ $@^;-&2z`=;|Txo+lM- ;r#f}z+, ūlC 20ZI5A]m%WZfM.((\ 0/#~W:YXZI' i,7ߢFmm~k0xp`Pfkv1cƊ5P8TzH HGStyms:pjc-*6Nuro['urdcܲ郎 vTgY^k$fV8zB׬8:jPu( eÒ&>jF0 -6*Jw@jRJ ?N},{]ohml1@Zp]4ɵtўW6(MQb傩ױk@ $@ $@ WGO4|Vy}#ܽ&tlx5$^r\>'[??H/K˹&[p\/f m~B;iCHIfy4BǟlG }3cl|;{xJvܩjƵ9?7^殎cNc@ $@ endstream endobj 12 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 13 0 R >> endobj 13 0 obj << /Length 2345 >> stream 0.400 0.400 0.400 rg 0.773 0.773 0.773 RG 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 485.410 521.469 272.574 re f 0.773 0.773 0.773 rg 45.266 485.410 m 566.734 485.410 l 565.984 486.160 l 46.016 486.160 l f 566.734 757.984 m 566.734 485.410 l 565.984 486.160 l 565.984 757.984 l f 45.266 757.984 m 45.266 485.410 l 46.016 486.160 l 46.016 757.984 l f 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 740.193 Td /F3 9.0 Tf [(Om na-ure bystand te doen was soms uitdagend. Jy is op jou eie aangewese en in `n tyd van krisis moet jy die regte )] TJ ET BT 61.016 729.204 Td /F3 9.0 Tf [(besluit neem as niemand beskikbaar is nie en dit bring geweldige verantwoordelikheid.)] TJ ET 0.600 0.600 0.600 rg BT 263.992 709.215 Td /F3 9.0 Tf [("Basil is `n mens-mens. Dit kan nie van hom weggeneem kan word nie.")] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 689.226 Td /F3 9.0 Tf [(Deur op `n daaglikse basis op kampus te wees en gebruikers te help met probleme, het hom geweldig baie van mense )] TJ ET BT 61.016 678.237 Td /F3 9.0 Tf [(geleer. Later kon hy bepaal hoe om iemand te benader en deur die jare het hy geleerwanneer om iets te s, wanneer om )] TJ ET BT 61.016 667.248 Td /F3 9.0 Tf [(te luister en wanneer om liewer stil te bly. Die belangrikste doel was omIT se naam te dra, beskerm en sy beste sy te )] TJ ET BT 61.016 656.259 Td /F3 9.0 Tf [(wys.)] TJ ET BT 61.016 636.270 Td /F3 9.0 Tf [(Stellenbosch is waar hy grootgeword het en dis waar hy hoort en gelukkig is.)] TJ ET BT 61.016 616.281 Td /F3 9.0 Tf [(Om weg te gaan by IT was `n moeilike besluit en het gesorg vir baie slapelose nagte.Maar hy weet hy neem die regte )] TJ ET BT 61.016 605.292 Td /F3 9.0 Tf [(besluit en dat die nuwe fase van sy lewe nou gaan begin.Vir die eerste keer in `n lang tyd is hy ook nou rustig en )] TJ ET BT 61.016 594.303 Td /F3 9.0 Tf [(opgewonde oor wat voorl.)] TJ ET BT 61.016 574.314 Td /F3 9.0 Tf [("IT se mense het vir my baie beteken en was daar deur al die hoogte- en laagtepunte. En dan moet ek dankie s vir my )] TJ ET BT 61.016 563.325 Td /F3 9.0 Tf [(Skepper, want sonder hom sou niks hiervan moontlik gewees het nie.")] TJ ET BT 61.016 543.336 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 523.347 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 503.358 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Ons Mense | | With 2 comments)] TJ ET endstream endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000328 00000 n 0000000365 00000 n 0000000500 00000 n 0000000563 00000 n 0000005923 00000 n 0000006035 00000 n 0000006142 00000 n 0000006258 00000 n 0000013261 00000 n 0000013326 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 15724 %%EOF Ontmoet ons mense: Basil Pietersen « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Ontmoet ons mense: Basil Pietersen

basilNa amper 25 jaar moet IT baie teësinnig einde Junie totsiens sê aan Basil Pietersen. 

Basil is die een persoon wat elke oggend verby jou kantoor stap en sal groet – en as hy vergeet (feitlik nooit), `n punt daarvan maak om dit later te doen.  

Deur die jare het ek hom leer ken as iemand wat altyd tyd sal hê om te gesels, `n grappie te maak en uit sy pad uit sal gaan om iets vir iemand anders te doen. En dis ook hierdie gewoonte om sy medemens gelukkig te hou wat die vurk in sy pad meegebring het.

Voortaan sal hy fokus op geestelike bediening – iets wat hy sedert sy inwyding as pastoor in 2013 deeltyds moes inpas saam met sy werk. Noudat sy tyd `n bietjie meer buigbaar gaan wees, sal `n vakansie vir die eerste keer in `n lang tyd moontlik wees. En sy vrou Magdalene (Maggie), drie seuns, Bradley, Shane en Elvizo en vier kleinkinders sal verseker bly wees om meer van hulle man, pa en oupa te sien.

“Die bediening is my passie. Dit is ek.”

Hy wil die lewe probeer beter maak vir ander en is reeds nou betrokke by die opheffing van die gemeenskap. Of dit nou is deur middel van insette op die munisipale behuisingskomitee of maatskaplike werk, raadgewing en gemeenskapsinteraksie in Idasvallei. Hy dien ook op die Idasvallei-leraarsforum en sien een van sy hoofdoelwitte om plaaslike predikante saam te laat werk en verhoudings binne die gemeenskap te bou.

Maar moenie dink hy beperk hom tot sy nabye omgewing nie – “Ek gaan waar dit nodig is”. Hy maak reeds planne vir sendingwerk in Transkei en Nederland is selfs `n opsie.

Sy kollegas is dit eens. “[Basil] is `n goeie berader wat jou rigting gee in die lewe. Ek sien hom as die pastoor van Informasietegnologie”, sê een van sy jarelange kollegas, Anthony Bailey. Hy is altyd gewillig om enigiemand te help, enige tyd van die dag.

“IT het my gebring waar ek nou is. Ek sal dié deel van my lewe nooit uitskryf nie.”

Die uitdagings wat gebruikersondersteuning soms bied was nie vir hom `n frustrasie nie. Hy het dit gesien as deel van die groeiproses. Buiten vir die werksondervinding en tegniese ervaring wat hy opgedoen het, het dit hom  as `n mens laat groei. Iets wat hom gebring het waar hy nou is – gereed vir die volgende fase van sy lewe.

Data-oordrag was sy spesialisarea, omdat dit ure neem en hy “die geduld van Job” het.

Onthou jy nog Windows 3.1 en XT DOS CW16? Dis die sagteware waarmee Basil gewerk het toe hy in Maart 1991 as oorsiener in die bekabelingspan begin het by SED (Sentrale Elektroniese Dienste). Dit was voordat daar `n IT-afdeling bestaan het soos ons dit tans ken. Albrecht Bester, tans hoof van netwerkinfrastruktuur, was ook sy hoof en dié span was destyds verantwoordelik vir die eerste uitfassering van koaksiale en ethernet kabels, ‘n groot werk wat die grondslag sou lê vir die huidige netwerkinfrastruktuur.

Die voltooing van A+ kwalifikasie het hom van rigting laat verander en hy het hom begin bekwaam as tegnikus. In dié omgewing word jy in die diep kant ingegooi en moet jy leer swem en oorleef.

Om na-ure bystand te doen was soms uitdagend. Jy is op jou eie aangewese en in `n tyd van krisis moet jy die regte besluit neem as niemand beskikbaar is nie en dit bring geweldige verantwoordelikheid.

“Basil is `n mens-mens. Dit kan nie van hom weggeneem kan word nie.”

Deur op `n daaglikse basis op kampus te wees en gebruikers te help met probleme, het hom geweldig baie van mense geleer. Later kon hy bepaal hoe om iemand te benader en deur die jare het hy geleer wanneer om iets te sê, wanneer om te luister en wanneer om liewer stil te bly. Die belangrikste doel was om IT se naam te dra, beskerm en sy beste sy te wys. 

Stellenbosch is waar hy grootgeword het en dis waar hy hoort en gelukkig is.

Om weg te gaan by IT was `n moeilike besluit en het gesorg vir baie slapelose nagte. Maar hy weet hy neem die regte besluit en dat die nuwe fase van sy lewe nou gaan begin. Vir die eerste keer in `n lang tyd is hy ook nou rustig en opgewonde oor wat voorlê.

“IT se mense het vir my baie beteken en was daar deur al die hoogte- en laagtepunte. En dan moet ek dankie sê vir my Skepper, want sonder hom sou niks hiervan moontlik gewees het nie.” 

 

 

2 Responses to “Ontmoet ons mense: Basil Pietersen”

  1. Jackie Wiese says:

    Basel, alles van die beste vir die toekoms en onthou: Eenmaal ‘n Matie, altyd ‘n Matie! Mooi loop.

  2. Helmi says:

    Basel, Groot dankie vir dat jy die IT afdeling altyd baie professioneel verteenwoordig het. Ek go dit was ‘n moeilike besluit maar weet sommer jy sal ‘n sukses daarvan maak. Beste wense en groete ! Helmi

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.