%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517092252+00'00') /ModDate (D:20240517092252+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4098 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 292.294 521.469 454.440 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 292.669 520.719 453.690 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(SKAKEL IN BY BITS & BYTES)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Komende September vier Bits & Bytes se radio-weergawe sy tweede verjaardag met meer as 55 uitsendings op ons )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(kerfstok. Wat aanvanklik begin het as `n tweeweeklikse radio-insetsel om allerlei IT-nuus te deel, het intussen gegroei tot )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(`n weeklikse instelling wat veel meer as net die doen en late van IT bespreek. Bits & Bytes is tans dié )] TJ ET BT 466.196 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(tech-show )] TJ ET BT 509.711 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(op MFM )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(en hoe dan anders met twee aanbieders, Marc-Allen Johnson en Tian Petersen wat behoorlik moet bontstaan om by te )] TJ ET BT 61.016 520.077 Td /F3 9.0 Tf [(hou by elke week se tegnologiese nuutjies. )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(MFM het `n gehoor van 30 000 luisteraars tussen die ouderdom van 14 en 28 en word nie net op kampus uitgesaai nie, )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(maar dek die hele Stellenbosch. IT word dus gehoor dwarsoor Stellenbosch en enigiemand wat wil op hoogte bly van )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(tegnologie sal nie spyt wees om 10 minute af te staan en in te skakel nie. Met elke insetsel probeer ons om `n kombinasie )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(van relevante nuus vir studente en personeel, sowel as interessante verwikkelinge op die tegnologiese front op `n )] TJ ET BT 61.016 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(informele trant aan luisteraars oor te dra.)] TJ ET BT 61.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(Ons besef egter dat almal nie toegang het om altyd regstreeks daarna te luister nie en het die fasiliteit geskep waar jy, )] TJ ET BT 61.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(nadat dit uitgesaai is, steeds aanlyn na die uitsendings kan luister. Al wat jy hoef te doen is om na )] TJ ET 0.329 0.514 0.553 rg BT 452.219 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(WWW.SUN.AC.ZA/BB)] TJ ET 0.329 0.514 0.553 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 452.219 424.003 m 542.723 424.003 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 542.723 425.154 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(te gaan waar daar `n lys van alle vorige nuusbriewe is, maar ook al 56 vorige radio-uitsendings. Kliek bloot op die mp3-)] TJ ET BT 61.016 403.176 Td /F3 9.0 Tf [(skakel en bly op hoogte van wat aan die gebeur is met tegnologie.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 383.187 Td /F3 9.0 Tf [(Die insetsels word binne die US-netwerk gehuisves, dus gaan dit nie jou internetkoste opvreet nie – jy kan met `n geruste )] TJ ET BT 61.016 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(hart luister. As jy wel die regstreekse uitsending wil hoor, skakel gerus elke Woensdag om 15:15 op die )] TJ ET BT 474.188 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(Lunch Show )] TJ ET BT 526.217 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(op )] TJ ET BT 61.016 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(MFM saam met Lesley en ons eie Tian en Marc-Allen in. Kliek )] TJ ET 0.329 0.514 0.553 rg BT 310.595 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(HIER)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 310.595 360.058 m 332.096 360.058 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 332.096 361.209 Td /F3 9.0 Tf [( om aanlyn na MFM te luister.)] TJ ET BT 61.016 341.220 Td /F3 9.0 Tf [(Jy is ook welkom om kommentaar en vrae in daardie tydsgleuf via Twitter aan ons te stuur en indien daar geleentheid is, )] TJ ET BT 61.016 330.231 Td /F3 9.0 Tf [(sal dit op die lug beantwoord word. Tweet ons by @ITStellenUni!)] TJ ET BT 61.016 310.242 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Kommunikasie,Algemeen | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 452.2187 424.3216 542.7227 433.4791 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/bb) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 310.5947 360.3766 332.0957 369.5341 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://infant.antfarm.co.za/mfm/player.asp?id=41) >> endobj xref 0 15 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000547 00000 n 0000004697 00000 n 0000004809 00000 n 0000004916 00000 n 0000005032 00000 n 0000005160 00000 n 0000005235 00000 n 0000005363 00000 n trailer << /Size 15 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5463 %%EOF Skakel in by Bits & Bytes « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Skakel in by Bits & Bytes

Komende September vier Bits & Bytes se radio-weergawe sy tweede verjaardag met meer as 55 uitsendings op ons kerfstok. Wat aanvanklik begin het as `n tweeweeklikse radio-insetsel om allerlei IT-nuus te deel, het intussen gegroei tot `n weeklikse instelling wat veel meer as net die doen en late van IT bespreek. Bits & Bytes is tans dié tech-show op MFM en hoe dan anders met twee aanbieders, Marc-Allen Johnson en Tian Petersen wat behoorlik moet bontstaan om by te hou by elke week se tegnologiese nuutjies. 

MFM het `n gehoor van 30 000 luisteraars tussen die ouderdom van 14 en 28 en word nie net op kampus uitgesaai nie, maar dek die hele Stellenbosch. IT word dus gehoor dwarsoor Stellenbosch en enigiemand wat wil op hoogte bly van tegnologie sal nie spyt wees om 10 minute af te staan en in te skakel nie. Met elke insetsel probeer ons om `n kombinasie van relevante nuus vir studente en personeel, sowel as interessante verwikkelinge op die tegnologiese front op `n informele trant aan luisteraars oor te dra.

Ons besef egter dat almal nie toegang het om altyd regstreeks daarna te luister nie en het die fasiliteit geskep waar jy, nadat dit uitgesaai is, steeds aanlyn na die uitsendings kan luister. Al wat jy hoef te doen is om na WWW.SUN.AC.ZA/BB te gaan waar daar `n lys van alle vorige nuusbriewe is, maar ook al 56 vorige radio-uitsendings. Kliek bloot op die mp3-skakel en bly op hoogte van wat aan die gebeur is met tegnologie.

Die insetsels word binne die US-netwerk gehuisves, dus gaan dit nie jou internetkoste opvreet nie – jy kan met `n geruste hart luister. As jy wel die regstreekse uitsending wil hoor, skakel gerus elke Woensdag om 15:15 op die Lunch Show op MFM saam met Lesley en ons eie Tian en Marc-Allen in. Kliek HIER om aanlyn na MFM te luister.

Jy is ook welkom om kommentaar en vrae in daardie tydsgleuf via Twitter aan ons te stuur en indien daar geleentheid is, sal dit op die lug beantwoord word. Tweet ons by @ITStellenUni!

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.