%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240519081947+00'00') /ModDate (D:20240519081947+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R 15 0 R 17 0 R 19 0 R 21 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5935 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 99.415 521.469 647.319 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 99.790 520.719 646.569 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(FACEBOOK: DIE GRAS IS NIE GROENER NIE)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(As jy in die 80s jou buurman se blink-nuwe BMW wou sien, moes jy maak asof jy die laventel-heining snoei. Deesdae is )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(sy Facebook-muur besaai met fotos van sy kopie.)] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(Jy't mismoedig geraak toe jy gesien het die jongste Petersentjie oorkant die pad dra alweer strandsambrele en -rakette )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(aan kar toe vir hul Natalse Suidkus-vakansie.)] TJ ET BT 61.016 502.077 Td /F3 9.0 Tf [(Ons beny nogsteeds ander. Die omvang is net groter as gevolg van sosiale media platforms soos Facebook. Hoewel jy )] TJ ET BT 61.016 491.088 Td /F3 9.0 Tf [(dertig jaar gelede van jou bure se doen en late geweet het, weet jy nou ook van jou langverlore neef in Australië se )] TJ ET BT 61.016 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(vakansie by die )] TJ ET BT 125.546 480.099 Td /F3 9.0 Tf [(Great Barrier Reef)] TJ ET BT 199.067 480.099 Td /F3 9.0 Tf [( of die skoolmaat – wat jy 20 jaar gelede gesien het – se oënskynlik suksesvolle )] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(besigheid. )] TJ ET BT 61.016 449.121 Td /F3 9.0 Tf [(In 2013 het Ethan Kross, ? sielkundige van die Universiteit van Michigan, na aanleiding van sy navorsing, bevind dat )] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(Facebook `n groep studente wel hartseer en alleen laat voel het. Oor ? tydperk van twee weke het Kross en sy kollegas ? )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(groep studente bestudeer, vrae gevra en tot hierdie gevolgtrekking gekom. \()] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 363.668 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(Facebook use predicts declines in subjective )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 363.668 425.992 m 544.244 425.992 l S BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(well-being in young adults)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 415.003 m 164.561 415.003 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 164.561 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(:)] TJ ET BT 167.063 416.154 Td /F3 9.0 Tf [( Kross E, Verduyn P, Demiralp E, Park J, Lee DS, Lin N, et.al \(2013\)\))] TJ ET BT 61.016 396.165 Td /F3 9.0 Tf [(Beteken dit dat sosiale media inherent sleg is vir ons? Nie heeltemal nie, maar ons moet let op hoe ons dit gebruik en )] TJ ET BT 61.016 385.176 Td /F3 9.0 Tf [(watter invloed dit op ons lewens het. )] TJ ET BT 61.016 365.187 Td /F3 9.0 Tf [(Reeds in 1998 het Robert Kraut, ? navorser by die Carnegie Mellon Universiteit, bevind dat mense meer alleen en )] TJ ET BT 61.016 354.198 Td /F3 9.0 Tf [(depressief raak hoe meer tyd hulle op die internet spandeer. Die rede hiervoor lê in die mens se ingebore sosiale aard. )] TJ ET BT 61.016 343.209 Td /F3 9.0 Tf [(Ons wil konneksies maak met ander, maar daarmee saam is dit onvermydelik dat ons onsself vergelyk met ander. )] TJ ET BT 61.016 323.220 Td /F3 9.0 Tf [(Hoewel die deel van inligting met ander mense die area van ons brein aktiveer wat gepaard gaan met belonings en )] TJ ET BT 61.016 312.231 Td /F3 9.0 Tf [(bevrediging, word ons ook blootgestel aan ? magdom inligting oor die mense aan wie ons verbind is op sosiale media: )] TJ ET BT 61.016 301.242 Td /F3 9.0 Tf [(inligting waarvan ons andersins nie van bewus sou wees nie. Ons besef nie dat hierdie inligting baie fyn uitgesoek en )] TJ ET BT 61.016 290.253 Td /F3 9.0 Tf [(selektief geplaas word om net die beste beeld voor te hou nie. Dis nie realisties nie.)] TJ ET BT 61.016 270.264 Td /F3 9.0 Tf [(Volgens Mai-Ly Steers se artikel, "Seeing Everyone Else's Highlight Reels: How Facebook Usage is Linked to Depressive )] TJ ET BT 61.016 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(Symptoms", gepubliseer in die )] TJ ET BT 184.757 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(Journal of Social and Clinical Psychology )] TJ ET BT 351.320 259.275 Td /F3 9.0 Tf [(is die konsep van vergelyking op sosiale vlak )] TJ ET BT 61.016 248.286 Td /F3 9.0 Tf [(niks nuuts nie. Die koms van sosiale media sfeer vergroot egter die speelveld. )] TJ ET BT 61.016 228.297 Td /F3 9.0 Tf [("It doesn't mean Facebook causes depression, but that depressed feelings and lots of time on Facebook and comparing )] TJ ET BT 61.016 217.308 Td /F3 9.0 Tf [(oneself to others tend to go hand in hand", sê Steers.)] TJ ET BT 61.016 197.319 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 144.886 177.330 Td /F3 9.0 Tf [([BRONNE: )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 190.894 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(www.livescience.com)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 190.894 176.179 m 276.403 176.179 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 276.403 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(; )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 281.407 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(www.sciencedaily.com)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 281.407 176.179 m 371.920 176.179 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 371.920 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(; )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 376.924 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(www.newyorker.com)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 376.924 176.179 m 459.931 176.179 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 459.931 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(; )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 464.935 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(http://blogs.plogs.org)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 464.935 176.179 m 548.482 176.179 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 548.482 177.330 Td /F3 9.0 Tf [(])] TJ ET BT 61.016 157.341 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 137.352 Td /F3 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 117.363 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Internet | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 363.6677 426.3106 544.2437 435.4681 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://journals.plos.org/plosone/article?id=10.1371/journal.pone.0069841) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 415.3216 164.5607 424.4791 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://journals.plos.org/plosone/article?id=10.1371/journal.pone.0069841) >> endobj 15 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 16 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 190.8943 176.4976 276.4033 185.6551 ] >> endobj 16 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.livescience.com/49585-facebook-addiction-viewed-brain.html) >> endobj 17 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 18 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 281.4073 176.4976 371.9203 185.6551 ] >> endobj 18 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sciencedaily.com/releases/2015/04/150406144600.htm) >> endobj 19 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 20 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 376.9243 176.4976 459.9313 185.6551 ] >> endobj 20 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.newyorker.com/tech/elements/how-facebook-makes-us-unhappy) >> endobj 21 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 22 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 464.9353 176.4976 548.4823 185.6551 ] >> endobj 22 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.plos.org/thestudentblog/2015/09/18/facebookfog/) >> endobj xref 0 23 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000575 00000 n 0000006562 00000 n 0000006674 00000 n 0000006781 00000 n 0000006897 00000 n 0000007025 00000 n 0000007149 00000 n 0000007276 00000 n 0000007400 00000 n 0000007528 00000 n 0000007649 00000 n 0000007777 00000 n 0000007890 00000 n 0000008018 00000 n 0000008138 00000 n 0000008266 00000 n trailer << /Size 23 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8378 %%EOF Facebook: die gras is nie groener nie « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Facebook: die gras is nie groener nie

As jy in die 80s jou buurman se blink-nuwe BMW wou sien, moes jy maak asof jy die laventel-heining snoei. Deesdae is sy Facebook-muur besaai met fotos van sy kopie.

Jy’t mismoedig geraak toe jy gesien het die jongste Petersentjie oorkant die pad dra alweer strandsambrele en -rakette aan kar toe vir hul Natalse Suidkus-vakansie.

Ons beny nogsteeds ander. Die omvang is net groter as gevolg van sosiale media platforms soos Facebook. Hoewel jy dertig jaar gelede van jou bure se doen en late geweet het, weet jy nou ook van jou langverlore neef in Australië se vakansie by die Great Barrier Reef of die skoolmaat – wat jy 20 jaar gelede gesien het – se oënskynlik suksesvolle besigheid. 

In 2013 het Ethan Kross, ʼn sielkundige van die Universiteit van Michigan, na aanleiding van sy navorsing, bevind dat Facebook `n groep studente wel hartseer en alleen laat voel het. Oor ʼn tydperk van twee weke het Kross en sy kollegas ʼn groep studente bestudeer, vrae gevra en tot hierdie gevolgtrekking gekom. (Facebook use predicts declines in subjective well-being in young adults: Kross E, Verduyn P, Demiralp E, Park J, Lee DS, Lin N, et.al (2013))

Beteken dit dat sosiale media inherent sleg is vir ons? Nie heeltemal nie, maar ons moet let op hoe ons dit gebruik en watter invloed dit op ons lewens het. 

Reeds in 1998 het Robert Kraut, ʼn navorser by die Carnegie Mellon Universiteit, bevind dat mense meer alleen en depressief raak hoe meer tyd hulle op die internet spandeer. Die rede hiervoor lê in die mens se ingebore sosiale aard. Ons wil konneksies maak met ander, maar daarmee saam is dit onvermydelik dat ons onsself vergelyk met ander. 

Hoewel die deel van inligting met ander mense die area van ons brein aktiveer wat gepaard gaan met belonings en bevrediging, word ons ook blootgestel aan ʼn magdom inligting oor die mense aan wie ons verbind is op sosiale media: inligting waarvan ons andersins nie van bewus sou wees nie. Ons besef nie dat hierdie inligting baie fyn uitgesoek en selektief geplaas word om net die beste beeld voor te hou nie. Dis nie realisties nie.

Volgens Mai-Ly Steers se artikel, “Seeing Everyone Else’s Highlight Reels: How Facebook Usage is Linked to Depressive Symptoms”, gepubliseer in die Journal of Social and Clinical Psychology is die konsep van vergelyking op sosiale vlak niks nuuts nie. Die koms van sosiale media sfeer vergroot egter die speelveld. 

“It doesn’t mean Facebook causes depression, but that depressed feelings and lots of time on Facebook and comparing oneself to others tend to go hand in hand”, sê Steers.

 

[BRONNE: www.livescience.com; www.sciencedaily.com; www.newyorker.com; http://blogs.plogs.org]

 

 

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.