Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

IT Infrastruktuur

Verantwoordelik vir die verskaffing van die infrastruktuur en platforms wat benodig word om IKT dienste aan die Universiteit te lewer. Hierdie dienste is hoofsaaklik agtergrond-dienste soos virtuele berekening, datarugsteuning, telefoondienste, kaartstelsels en sekuriteitskameras. 

Verantwoordelikhede word verdeel in 3 areas: 

ALBERT MEYER | Bestuurder: Netwerk- en telekommunikasiedienste
ANDRIES NIEUWOUDT | Bestuurder: Rekenaar- en stoorspasie infrastruktuur
HENDRIK LE ROUX | Bestuurder: TAS | Kaart- en sekuriteitstelsels
 

 

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.