%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517052927+00'00') /ModDate (D:20240517052927+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R 13 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2483 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 399.706 521.469 347.028 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 400.081 520.719 346.278 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(IT-ONDERHOUD: TERUGVOER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het ons probleme teëgekom wat veroorsaak het dat sommige stelsels en dienste )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(nie die betrokke naweke, sowel as die daaropvolgende week, beskikbaar was nie. Hierdie onderbrekings is hoofsaaklik )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(veroorsaak deur verouderde tegnologie en komplekse interafhanklikheid tussen stelsels wat dit moeilik maak om 100% )] TJ ET BT 61.016 520.077 Td /F3 9.0 Tf [(beskikbaarheid te handhaaf.)] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(Alle stelsels en dienste is intussen herstel en is weer aanlyn. Ons besef dat onderbrekings soos hierdie ’n direkte impak )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(het op die produktiwiteit van en dienste aan ons personeel en studente. Alhoewel ons probeer om onderbrekings tot ’n )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(minimum te beperk, het kompleksiteit soms onvoorspelbare resultate. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die aftye )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(veroorsaak het en kan julle verseker dat ons ons bes probeer om ten alle tye die beste diens te lewer. )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(Vir enige verdere navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ’n versoek aan op die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 487.742 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(ICT Partner )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 487.742 445.981 m 536.756 445.981 l S BT 61.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(Portal)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 434.992 m 84.524 434.992 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 417.654 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 487.7417 446.2996 536.7557 455.4571 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj 13 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 14 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 435.3106 84.5237 444.4681 ] >> endobj 14 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj xref 0 15 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000547 00000 n 0000003082 00000 n 0000003194 00000 n 0000003301 00000 n 0000003417 00000 n 0000003545 00000 n 0000003626 00000 n 0000003752 00000 n trailer << /Size 15 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3833 %%EOF IT-onderhoud: Terugvoer « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

IT-onderhoud: Terugvoer

Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het ons probleme teëgekom wat veroorsaak het dat sommige stelsels en dienste nie die betrokke naweke, sowel as die daaropvolgende week, beskikbaar was nie. Hierdie onderbrekings is hoofsaaklik veroorsaak deur verouderde tegnologie en komplekse interafhanklikheid tussen stelsels wat dit moeilik maak om 100% beskikbaarheid te handhaaf.

Alle stelsels en dienste is intussen herstel en is weer aanlyn. Ons besef dat onderbrekings soos hierdie ’n direkte impak het op die produktiwiteit van en dienste aan ons personeel en studente. Alhoewel ons probeer om onderbrekings tot ’n minimum te beperk, het kompleksiteit soms onvoorspelbare resultate. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die aftye veroorsaak het en kan julle verseker dat ons ons bes probeer om ten alle tye die beste diens te lewer. 

Vir enige verdere navrae kontak asb. die IT Dienstoonbank by 021 808 4367 of meld ’n versoek aan op die ICT Partner Portal

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.