%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518045159+00'00') /ModDate (D:20240518045159+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 11 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 2484 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 390.706 521.469 356.028 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 391.081 520.719 355.278 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(WINDOWS 10-OPGRADERINGS AAN DIE GANG)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Informasietegnologie se ondersteuningspan het onlangs rekenaars wat ’n verouderde weergawe van Windows 10 loop en )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(moontlik ’n sekuriteitsrisiko is, geidentifiseer. Om die situasie te herstel sal ons tegnici die verouderde rekenaars )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(opgradeer na die nuutste, stabiele weergawe van Windows 10. Voordat ons voortgaan met die opgradering sal jy eers ’n e-)] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(pos ontvang om die situasie te verduidelik en ’n paar instruksies deur te gee.)] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Die opgraderings sal na-ure om 19h00 plaasvind om die impak wat dit moontlik op jou dagtake het te minimeer. Jy sal ook )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(eers ’n e-pos kry om jou te laat weet wanneer jou opgradering plaasvind. Omdat die opgradering na-ure plaasvind, vra )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(ons dat jy voordat jy in die middag huistoe gaan al jou dokumente stoor en toemaak, sowel as alle sagteware op jou )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(rekenaar toemaak. Indien jy ’n skootrekenaar het, beveilig dit asb. deur dit met ’n slot aan jou lessenaar vas te maak. )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(Die hele proses word gedoen sonder dat jou rekenaar hoef in te kom na IT. Geen data of sagteware sal ook verwyder )] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(word van jou rekenaar.)] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(Indien jy enige navrae het, meld dit asb. aan by die )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 266.630 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(IT Dienstoonbank.)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 266.630 425.992 m 339.665 425.992 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 408.654 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Nuus,Kennisgewings | Tagged:Windows 10 | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 12 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 266.6297 426.3106 339.6647 435.4681 ] >> endobj 12 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://servicedesk.sun.ac.za) >> endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000540 00000 n 0000003076 00000 n 0000003188 00000 n 0000003295 00000 n 0000003411 00000 n 0000003539 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 3620 %%EOF Windows 10-opgraderings aan die gang « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Windows 10-opgraderings aan die gang

Informasietegnologie se ondersteuningspan het onlangs rekenaars wat ’n verouderde weergawe van Windows 10 loop en moontlik ’n sekuriteitsrisiko is, geidentifiseer. Om die situasie te herstel sal ons tegnici die verouderde rekenaars opgradeer na die nuutste, stabiele weergawe van Windows 10. Voordat ons voortgaan met die opgradering sal jy eers ’n e-pos ontvang om die situasie te verduidelik en ’n paar instruksies deur te gee.

Die opgraderings sal na-ure om 19h00 plaasvind om die impak wat dit moontlik op jou dagtake het te minimeer. Jy sal ook eers ’n e-pos kry om jou te laat weet wanneer jou opgradering plaasvind. Omdat die opgradering na-ure plaasvind, vra ons dat jy voordat jy in die middag huistoe gaan al jou dokumente stoor en toemaak, sowel as alle sagteware op jou rekenaar toemaak. Indien jy ’n skootrekenaar het, beveilig dit asb. deur dit met ’n slot aan jou lessenaar vas te maak. 

Die hele proses word gedoen sonder dat jou rekenaar hoef in te kom na IT. Geen data of sagteware sal ook verwyder word van jou rekenaar.

Indien jy enige navrae het, meld dit asb. aan by die IT Dienstoonbank.

Tags:

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.