%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240513101608+00'00') /ModDate (D:20240513101608+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6610 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 187.882 521.469 558.852 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 188.257 520.719 558.102 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(UITSONDERLIKE STEUN DEUR IT-PERSONEEL)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Namate ons die einde van ? onstuimige jaar nader, gekenmerk deur ? wêreldwye pandemie en kwynende ekonomie, kyk )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(ons dankbaar en trots terug na wat ons bereik en voorkom het. Terwyl etlike besighede gesluit het of aansienlike verliese )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(gely het,  is die Universiteit ook gekonfronteer deur ons eie swakplekke en blootstelling aan besigheidsontwrigting. Die feit )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(dat die US nie net sy normale bedryf kon handhaaf en voortsit nie, maar selfs die strategie vir digitalisering kon versnel, )] TJ ET BT 61.016 520.077 Td /F3 9.0 Tf [(weerspieël die uitsonderlike diens van die Universiteit se IT-personeel. Niemand kon dié jaar se gebeure voorsien nie. )] TJ ET BT 61.016 509.088 Td /F3 9.0 Tf [(Ons reaksie was voortreflik en suksesvol.)] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(Die volgende IT-verwante ingrypings kan uitgelig word vir hulle beduidende bydrae tot besigheidskontinuïteit en )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(ondersteuning van algemene produktiwiteit:)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 RG 85.866 460.937 m 85.866 461.350 85.696 461.759 85.404 462.051 c 85.113 462.343 84.703 462.512 84.291 462.512 c 83.878 462.512 83.469 462.343 83.177 462.051 c 82.885 461.759 82.716 461.350 82.716 460.937 c 82.716 460.525 82.885 460.115 83.177 459.824 c 83.469 459.532 83.878 459.362 84.291 459.362 c 84.703 459.362 85.113 459.532 85.404 459.824 c 85.696 460.115 85.866 460.525 85.866 460.937 c f BT 91.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(Onmiddellike aksie deur IT-bestuur in Maart om die noodsaaklike inisiatiewe in plek te sit vir die opgradering en )] TJ ET BT 91.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(stabilisering van die IT-infrastruktuur om sodoende die verhoogde werkslading en datavloei te kan ondersteun;)] TJ ET 85.866 438.959 m 85.866 439.372 85.696 439.781 85.404 440.073 c 85.113 440.365 84.703 440.534 84.291 440.534 c 83.878 440.534 83.469 440.365 83.177 440.073 c 82.885 439.781 82.716 439.372 82.716 438.959 c 82.716 438.547 82.885 438.137 83.177 437.846 c 83.469 437.554 83.878 437.384 84.291 437.384 c 84.703 437.384 85.113 437.554 85.404 437.846 c 85.696 438.137 85.866 438.547 85.866 438.959 c f BT 91.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(Samewerking oor funksionele grense heen om nuwe dienste te verskaf, byvoorbeeld die verskaffing van )] TJ ET BT 91.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(skootrekenaars aan studente, sowel as databondels aan kwalifiserende studente;)] TJ ET 85.866 416.981 m 85.866 417.394 85.696 417.803 85.404 418.095 c 85.113 418.387 84.703 418.556 84.291 418.556 c 83.878 418.556 83.469 418.387 83.177 418.095 c 82.885 417.803 82.716 417.394 82.716 416.981 c 82.716 416.569 82.885 416.159 83.177 415.868 c 83.469 415.576 83.878 415.406 84.291 415.406 c 84.703 415.406 85.113 415.576 85.404 415.868 c 85.696 416.159 85.866 416.569 85.866 416.981 c f BT 91.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(Aanpassings aan administratiewe inligtingstelsels om bestuursbesluite oor operasionele uitdagings te )] TJ ET BT 91.016 403.176 Td /F3 9.0 Tf [(implementeer;)] TJ ET 85.866 395.003 m 85.866 395.416 85.696 395.825 85.404 396.117 c 85.113 396.409 84.703 396.578 84.291 396.578 c 83.878 396.578 83.469 396.409 83.177 396.117 c 82.885 395.825 82.716 395.416 82.716 395.003 c 82.716 394.591 82.885 394.181 83.177 393.890 c 83.469 393.598 83.878 393.428 84.291 393.428 c 84.703 393.428 85.113 393.598 85.404 393.890 c 85.696 394.181 85.866 394.591 85.866 395.003 c f BT 91.016 392.187 Td /F3 9.0 Tf [(Inisiatiewe om nuwe ondersteuningstrukture te vorm wat personeel en studente wat tuis werk te ondersteun;)] TJ ET 85.866 384.014 m 85.866 384.427 85.696 384.836 85.404 385.128 c 85.113 385.420 84.703 385.589 84.291 385.589 c 83.878 385.589 83.469 385.420 83.177 385.128 c 82.885 384.836 82.716 384.427 82.716 384.014 c 82.716 383.602 82.885 383.192 83.177 382.901 c 83.469 382.609 83.878 382.439 84.291 382.439 c 84.703 382.439 85.113 382.609 85.404 382.901 c 85.696 383.192 85.866 383.602 85.866 384.014 c f BT 91.016 381.198 Td /F3 9.0 Tf [(Aanpasbaarheid en buigsaamheid om voort te gaan met groot projekte en die aflewering daarvan volgens )] TJ ET BT 91.016 370.209 Td /F3 9.0 Tf [(institusionele vereistes, sonder om die pandemie as ? verskoning te gebruik;)] TJ ET 85.866 362.036 m 85.866 362.449 85.696 362.858 85.404 363.150 c 85.113 363.442 84.703 363.611 84.291 363.611 c 83.878 363.611 83.469 363.442 83.177 363.150 c 82.885 362.858 82.716 362.449 82.716 362.036 c 82.716 361.624 82.885 361.214 83.177 360.923 c 83.469 360.631 83.878 360.461 84.291 360.461 c 84.703 360.461 85.113 360.631 85.404 360.923 c 85.696 361.214 85.866 361.624 85.866 362.036 c f BT 91.016 359.220 Td /F3 9.0 Tf [(Laastens, die algemene bereidwilligheid om opofferings te maak, saam te werk en aan te pas by nuwe protokolle )] TJ ET BT 91.016 348.231 Td /F3 9.0 Tf [(en werkwyses. )] TJ ET BT 61.016 328.242 Td /F3 9.0 Tf [(Aan al ons vennote en kollegas in IT en ander funksies van die Universiteit spreek ons ons opregte dank uit vir wat ons )] TJ ET BT 61.016 317.253 Td /F3 9.0 Tf [(saam bereik het. Ons is tans in ? veel beter posisie om te beplan vir bekende en onbekende uitdagings op ons pad na ? )] TJ ET BT 61.016 306.264 Td /F3 9.0 Tf [(digitale samelewing en Universiteit. Hoe vinnig ons dit gaan bereik hang grotendeels af van hierdie goeie begin, ons )] TJ ET BT 61.016 295.275 Td /F3 9.0 Tf [(uithouvermoë, die behoud van kwaliteit-standaarde en fokus.)] TJ ET BT 61.016 275.286 Td /F3 9.0 Tf [(Beste wense vir die jaarlikse feestyd, en ek hoop dat almal ? ruskansie sal geniet en voorberei vir ? nuwe uitdagende jaar.)] TJ ET BT 61.016 255.297 Td /F3 9.0 Tf [(Attie Juyn)] TJ ET BT 61.016 244.308 Td /F3 9.0 Tf [(Senior Direkteur: Informasietegnologie)] TJ ET BT 61.016 224.319 Td /F3 9.0 Tf [(25 November 2020)] TJ ET BT 61.016 205.830 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Nuus | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 11 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000521 00000 n 0000007183 00000 n 0000007295 00000 n 0000007402 00000 n trailer << /Size 11 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7518 %%EOF Uitsonderlike steun deur IT-personeel « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Uitsonderlike steun deur IT-personeel

Namate ons die einde van ʼn onstuimige jaar nader, gekenmerk deur ʼn wêreldwye pandemie en kwynende ekonomie, kyk ons dankbaar en trots terug na wat ons bereik en voorkom het. Terwyl etlike besighede gesluit het of aansienlike verliese gely het,  is die Universiteit ook gekonfronteer deur ons eie swakplekke en blootstelling aan besigheidsontwrigting. Die feit dat die US nie net sy normale bedryf kon handhaaf en voortsit nie, maar selfs die strategie vir digitalisering kon versnel, weerspieël die uitsonderlike diens van die Universiteit se IT-personeel. Niemand kon dié jaar se gebeure voorsien nie. Ons reaksie was voortreflik en suksesvol.

Die volgende IT-verwante ingrypings kan uitgelig word vir hulle beduidende bydrae tot besigheidskontinuïteit en ondersteuning van algemene produktiwiteit:

  • Onmiddellike aksie deur IT-bestuur in Maart om die noodsaaklike inisiatiewe in plek te sit vir die opgradering en stabilisering van die IT-infrastruktuur om sodoende die verhoogde werkslading en datavloei te kan ondersteun;
  • Samewerking oor funksionele grense heen om nuwe dienste te verskaf, byvoorbeeld die verskaffing van skootrekenaars aan studente, sowel as databondels aan kwalifiserende studente;
  • Aanpassings aan administratiewe inligtingstelsels om bestuursbesluite oor operasionele uitdagings te implementeer;
  • Inisiatiewe om nuwe ondersteuningstrukture te vorm wat personeel en studente wat tuis werk te ondersteun;
  • Aanpasbaarheid en buigsaamheid om voort te gaan met groot projekte en die aflewering daarvan volgens institusionele vereistes, sonder om die pandemie as ʼn verskoning te gebruik;
  • Laastens, die algemene bereidwilligheid om opofferings te maak, saam te werk en aan te pas by nuwe protokolle en werkwyses. 

Aan al ons vennote en kollegas in IT en ander funksies van die Universiteit spreek ons ons opregte dank uit vir wat ons saam bereik het. Ons is tans in ʼn veel beter posisie om te beplan vir bekende en onbekende uitdagings op ons pad na ʼn digitale samelewing en Universiteit. Hoe vinnig ons dit gaan bereik hang grotendeels af van hierdie goeie begin, ons uithouvermoë, die behoud van kwaliteit-standaarde en fokus.

Beste wense vir die jaarlikse feestyd, en ek hoop dat almal ʼn ruskansie sal geniet en voorberei vir ʼn nuwe uitdagende jaar.

Attie Juyn
Senior Direkteur: Informasietegnologie

25 November 2020

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.