Dave Platt het per geleentheid gesê “Managing senior programmers is like herding cats.” Die IT-afdeling bestaan uit meer as `n honderd personeellede wat strek van ondersteuningstegnici, stelseladministrateurs, ingenieurs, sagteware ontwikkelaars tot besigheidsanaliste. So wie bestuur hierdie groep en ook die hele IT-personeel?
Lees die gedetaileerde posbeskrywings hier.