%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240517082948+00'00') /ModDate (D:20240517082948+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4121 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 331.783 521.469 414.951 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 332.158 520.719 414.201 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(SOEK JY SPOED?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Ons is altyd op soek na meer tyd en wil alles vinniger doen. Om vinniger iets op die internet op te spoor is een opsie. Hier )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(is `n paar slim idees om seker te maak jy kry die beste spoed moontlik uit jou webblaaier se funksionaliteit. )] TJ ET BT 487.175 544.044 Td /F4 9.0 Tf [(1. Gebruik `n )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F4 9.0 Tf [(vinnige webblaaier)] TJ ET BT 141.548 533.055 Td /F3 9.0 Tf [( Redelik voor die hand liggend is dit nie? In ons vorige artikel oor die verskeie webblaaiers het ons )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(vinnig gekyk na spoed en hoe blaaiers vergelyk. Julle weet dus al teen die tyd dat sommiges vinniger as ander is. Google )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Chrome is tans voor as dit by spoed kom. )] TJ ET BT 229.082 511.077 Td /F4 9.0 Tf [(2. Deaktiveer Flash)] TJ ET BT 310.622 511.077 Td /F3 9.0 Tf [( Daar is geweldig baie Flash webwerwe op die internet en )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(alhoewel dit redelik indrukwekkend lyk, maak dit jou vermoeë om vinnig te blaai aansienlik moeiliker. As spoed vir jou )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(belangrik is, sit eerder Flash af onder jou webblaaier verstellings en aktiveer dit as jy regtig die Flash animasie wil sien. )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(Met sommige blaaiers het jy addisionele applikasies nodig soos  Flashblock, maar Internet Explorer het `n ingeboude )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(opsie onder "Tools" hiervoor. )] TJ ET BT 178.952 467.121 Td /F4 9.0 Tf [(3. Raak ontslae van jou nutsbalke \("toolbars"\))] TJ ET BT 375.539 467.121 Td /F3 9.0 Tf [( Hoe meer nutsbalke jy versamel in jou )] TJ ET BT 61.016 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(webblaaier, hoe stadig gaan jou internet wees. So eenvoudig soos dit. En het jy regtig alles nodig? Sommiges gebruik )] TJ ET BT 61.016 445.143 Td /F3 9.0 Tf [(geheue terwyl ander  stilweg jou bandwydte opvreet deur data te stuur en ontvang in die agtergrond. \(en jy het gedink )] TJ ET BT 61.016 434.154 Td /F3 9.0 Tf [(hulle sit net daar en niks doen nie.\) )] TJ ET BT 203.090 434.154 Td /F4 9.0 Tf [(5. Gebruik oortjies \("tabs"\) in plaas van nuwe vensters)] TJ ET BT 436.703 434.154 Td /F3 9.0 Tf [( Te veel oortjies kan )] TJ ET BT 61.016 423.165 Td /F3 9.0 Tf [(verwarrend raak, maar hulle is steeds die beste opsie om jou webblaaier so doeltreffend moontlik te maak. So hoe help )] TJ ET BT 61.016 412.176 Td /F3 9.0 Tf [(dit? Met meer as een oortjie in een venster, is dit baie vinniger en makliker om die bladsy waaraan jy wil werk, te sien. Jy )] TJ ET BT 61.016 401.187 Td /F3 9.0 Tf [(hoef nie `n ander venster groter te maak, besef dit die verkeerde een, `n ander een oop te maak en voort te sukkel nie. )] TJ ET BT 61.016 390.198 Td /F3 9.0 Tf [(Webblaaiers soos Chrome hanteer ook elke oortjie soos `n aparte proses. So wanneer `n webwerf  een oortjie laat )] TJ ET BT 61.016 379.209 Td /F3 9.0 Tf [(toegaan, verloor jy net daardie een webwerf, nie almal waaraan jy gewerk het nie. SOURCE: )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 432.671 379.209 Td /F3 9.0 Tf [(http://www.techrepublic.com/)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 432.671 378.058 m 547.709 378.058 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 360.720 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Internet | Tagged:Webblaaier,Firefox,Google Chrome,Internet,Internet Explorer,Oortjies,Toolbars | )] TJ ET BT 61.016 349.731 Td /F3 9.0 Tf [(With 2 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 432.6707 378.3766 547.7087 387.5341 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.techrepublic.com/) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000551 00000 n 0000004724 00000 n 0000004836 00000 n 0000004943 00000 n 0000005059 00000 n 0000005179 00000 n 0000005307 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5387 %%EOF Google Chrome « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĂ«

  • Argiewe

Google Chrome

Watter webblaaier?

Vrydag, Mei 25th, 2012

Lank gelede toe die internet nog sy eerste treë gegee het was die enigste opsies vir webblaaiers Internet Explorer en Netscape. Gelukkig is daardie dae iets van die verlede. Vandag kan jy `n webblaaier kies wat aan jou behoeftes voldoen – wat dit ookal mag wees. Ons het gaan notas maak sodat jy meer tyd op die internet kan spandeer.

Deesdae se webblaaiers is amper almal ewe goed. Die leiers, Google Chrome, Firefox en Internet Explorer, is al drie vinnig, propvol handige funksies en hou tred met nuwe ontwikkelinge. Op die ou end hang dit af wat jy as internetgebruiker verkies.

Die belangrikste vereiste vir die meeste gebruikers is spoed. En hier is Google Chrome `n sterk mededinger. “Chrome Instant” beteken jy sien die bladsye nog voordat jy dit klaar die adres en titel ingetik het. `n Program wat letterlik vooruit dink. Chrome is ook die enigste webblaaier wat `n ingeboude Flash-speler en PDF-leser het. Chrome hanteer en ondersteun ook HTML5 die beste van al die blaaiers en met sy minimalistiese ontwerp en nuwe hardeware versnelling word dit toenemend die populêre keuse.

Google Chrome is egter nie die enigste vinnige blaaier nie. Met weergawe 9 het Microsoft Internet Explorer `n hupstoot gegee. IE9 se Javascript is vergelykbaar met Chrome en een van IE9 se groot voordele is sy inskakeling by Windows 7. Jy kan ook webwerwe permanent “vassteek” op jou taakbalk – handig as boekmerke nie goed genoeg vir jou werk nie. Onthou net dat die minimum vereistes vir IE9 Windows 7 of Vista is.

Wil jy al jou boekmerke, opstellings en internetgeskiedenis soomloos sinkroniseer? Firefox is die wenner in dié afdeling en kan selfs sinkroniseer met sy eie mobiele Android weergawe. Firefox het ook die mees innoverende manier om baie oortjies (“tabs”) te organiseer met sy “panorama” groeperingsfunksie. Firefox se aanvangspoed, hoeveelheid geheue wat gebruik word en sekuriteit het sedert die vroeëre weergawes verbeter en kan sy man staan teen die ander webblaaiers.

As jy self na die statistieke wil gaan kyk en sien hoe elke webblaaier presteer in verskillende areas, gaan lees gerus hier verder.

BRON: www.lifehacker.com

Soek jy spoed?

Vrydag, Mei 25th, 2012

Ons is altyd op soek na meer tyd en wil alles vinniger doen. Om vinniger iets op die internet op te spoor is een opsie.

Hier is `n paar slim idees om seker te maak jy kry die beste spoed moontlik uit jou webblaaier se funksionaliteit.

1. Gebruik `n vinnige webblaaier

Redelik voor die hand liggend is dit nie? In ons vorige artikel oor die verskeie webblaaiers het ons vinnig gekyk na spoed en hoe blaaiers vergelyk. Julle weet dus al teen die tyd dat sommiges vinniger as ander is. Google Chrome is tans voor as dit by spoed kom.

2. Deaktiveer Flash

Daar is geweldig baie Flash webwerwe op die internet en alhoewel dit redelik indrukwekkend lyk, maak dit jou vermoeë om vinnig te blaai aansienlik moeiliker.

As spoed vir jou belangrik is, sit eerder Flash af onder jou webblaaier verstellings en aktiveer dit as jy regtig die Flash animasie wil sien. Met sommige blaaiers het jy addisionele applikasies nodig soos  Flashblock, maar Internet Explorer het `n ingeboude opsie onder “Tools” hiervoor.

3. Raak ontslae van jou nutsbalke (“toolbars”)

Hoe meer nutsbalke jy versamel in jou webblaaier, hoe stadig gaan jou internet wees. So eenvoudig soos dit. En het jy regtig alles nodig? Sommiges gebruik geheue terwyl ander  stilweg jou bandwydte opvreet deur data te stuur en ontvang in die agtergrond. (en jy het gedink hulle sit net daar en niks doen nie.)

5. Gebruik oortjies (“tabs”) in plaas van nuwe vensters

Te veel oortjies kan verwarrend raak, maar hulle is steeds die beste opsie om jou webblaaier so doeltreffend moontlik te maak. So hoe help dit? Met meer as een oortjie in een venster, is dit baie vinniger en makliker om die bladsy waaraan jy wil werk, te sien. Jy hoef nie `n ander venster groter te maak, besef dit die verkeerde een, `n ander een oop te maak en voort te sukkel nie.

Webblaaiers soos Chrome hanteer ook elke oortjie soos `n aparte proses. So wanneer `n webwerf  een oortjie laat toegaan, verloor jy net daardie een webwerf, nie almal waaraan jy gewerk het nie.

SOURCE: http://www.techrepublic.com/

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.