Universiteit van Stellenbosch se IT infrastruktuur is onlangs op `n groot skaal opgegradeer en plaas diƩ universiteit op gelyke vlak met ander hoƫr opvoedingsinstansies. Te danke aan die opgradering het studente, navorsers en akademici beter toegang tot die universiteit se sentrale netwerk.
Lees die res van die artikel op IT Online. (slegs beskikbaar in Engels)