Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

opleiding

Gratis digitale geletterdheidsopleiding

Dinsdag, Oktober 1st, 2019

Ons opleidingdiensverskaffer, StellieTech, bied tans ’n 3-dag Digitale Geletterdheidskursus aan. Die kursus is gratis vir US-personeel, maar sitplekke is beperk, so jy moet spring as jy belangstel. (sien onder vir meer detail oor inhoud, vereistes, ens,)

Die kursus is gratis vir US-personeel, maar sitplekke is beperk, so jy moet spring as jy belangstel.

Om te registreer, gaan na Sun e hr-> SUN Employee Self service-> Training and Development-> Learner Home-> Information Technology en die kursus sal daar gelys wees.

 


 

Tydsduur: 3 dae

Aanbevole vereistes: Basiese rekenaarvaardighede

Bewys van opleiding: StellieTech Voltooiingsertifikaat

Eksaminering: Gegradeerde pre- en -post bepalings tussen lesse.

Oorsig: Hierdie kursus poog om leerders toe te rus met die kennis en waardering vir die besigheidsomgewing en om hulle te bemagtig om doeltreffend en effektief in die kantoor op te tree.

Kursusdoelwitte:

·         Verkry insig t.o.v. die internet en hoe om hierdie vaardighede in die werkplek te gebruik. 

·         Leer om ’n effektiewe assistent te wees deur tegnologie te gebruik om produktiwiteit te verbeter. 

·         Rekenaaropleiding en basiese take is nodig om gesertifiseer te word as ’n rekenaargebruiker.

Kursusoorsig

Sessie 1: Werk met die Internet

  • Internet
  • Navigasie en mediageletterdheid
  • Webblaaier-funksionaliteit
  • Regte en gebruik
  • E-pos kliënte
  • Kalenders
  • Kommunikasiemetodes
  • Digitale burgerskap

Session 2: Fundamentele aspekte

  • Appararatuur
  • Basiese Internet
  • Mobiele toestelle
  • Programmatuur-argitektuur
  • Lêer en -programmatuurbestuur
  • Foutbepaling

Sit `n bietjie krag in jou Powerpoint en Outlook

Vrydag, Oktober 18th, 2013

Volgende week se  Powerpoint en Outlook-opleiding is spesiaal vir Tygerberg-gebruikers. 

As jy `n biejie woema in jou aanbiedings wil sit of wil uitvind hoe om jou Outlook vir meer as net e-posse stuur, te gebruik, sluit by ons aan by Gerga op Tygerberg die 22ste en 23ste Oktober.

Intermediêre Outlook 2010:  22 Oktober     

Customizing Message Options, Organizing and Locating Messages, Setting Calendar Options, Tracking Activities Using the Journal, Managing Tasks, Sharing Folder Information, Customizing the Outlook Environment

Intermediêre Powerpoint 2010: 23 Oktober

Getting Started with PowerPoint, Creating a Basic Presentation, Formatting Text on Slides, Adding Graphical Objects to a Presentation, Modifying Graphical Objects in Presentations, Working with Tables, Working with Charts, Preparing to Deliver a Presentation.

Om in te skryf volg die volgende prosedure. Geen inskrywings kan ongelukkig deur die IT Dienstoonbank namens personeel gedoen word nie.

Leer meer oor SharePoint

Vrydag, Oktober 4th, 2013

As jy vir oulaas die jaar nog kanssien vir `n kursus en wil leer hoe SharePoint werk, is die perfekte geleentheid om die draai.

Op 31 Oktober en 2 November word `n SharePoint level 1 tweedag kursus aangebied vir alle Sharepoint webwerf-eienaars, asook diegene wat binnekort die SharePoint-platform wil aandurf.

Gedurende die twee dae sal jy leer om inhoud te skep, redigeer en gebruik op `n groep-webwerf . Jy sal ook deur middel van SharePoint Foundation 2010, die basiese bestuurstruktuur van `n groepwebwerf  skep en dit implementeer. 

Hierdie kursus is ontwerp vir individue wat toegang tot inligting op `n Microsoft SharePoint groep-webwerf benodig of vir individue wat `n groep-webwerf moet skep en bestuur. 

KURSUSINHOUD

Inleiding tot Microsoft SharePoint Foundation 2010
Gebruik van lyste
Gebruik van libraries
Kommunikasie met spanlede
Werk van elders met jou SharePoint-inhoud
Aanpassing van jou SharePoint-omgewing
Skep `n groep-webwerf
Basiese webwerf-administrasie
Bou `n handelsmerk vir jou Site Collection
Bestuur lyste
Bestuur libraries
Bestuur form libraries
Bestuur werksvloei
Gebruik indekse en soektogte
Werk aflyn met SharePoint Workspace 2010
Bestuur SharePoint-toepassings met sentrale administrasie
Bestuur gebruikerstoegang
Bestuur webwerf sekuriteit
Bestuur webwerf-gebruik
Bestuur webwerf-onderhoud

As jy nog die ene duime is as dit kom by tik, kan jy ook op 8 November by die CTU-kampus op Stellenbosch jou tikvaardighede kom slyp met `n  tikkursus.

Om in te skryf volg die volgende prosedure. Geen inskrywings kan ongelukkig deur die IT Dienstoonbank namens personeel gedoen word nie.

Is jy digitaal geletterd?

Vrydag, September 20th, 2013

Voel dit vir jou of jy en jou rekenaar mekaar by tye net eenvoudig nie kan of wil verstaan nie? Daar is `n maklike oplossing en dit gaan net vier dae van jou lewe opneem.

Maak seker jy weet alles wat daar te wete is oor rekenaars sodat jy nie volgende keer weer tweede kom nie. Sluit by ons aan vanaf die 14de tot die 17de Oktober op die Stellenbosch-kampus en klop jou blikbrein.

Om jouself sielkundig voor te berei, gee ons die vier dae se kursusinhoud vir jou en om in te skryf, volg net hierdie maklike stap-vir-stap instruksies. 

 


A. COMPUTER BASICS COURSE

 Introduction to Computers

  1. The Role of Computers
  2.  Parts of a Computer
  3.  Using a Computer
  4.  Overview of a Keyboard
  5.  Using a Mouse
  6.  Input, Output, and Storage Devices

Common Computer Terminology

 Introduction to Hardware

  1.           What Is an Operating System?
  2.           Overview of Programs and Data

 Introduction to Networks

  1.           Using the Internet

Computer Performance and Features

  1. Types of Computers
  2. The Role of Memory
  3. Computer Performance
  4.  Productivity Programs
  5.  Communication Programs
  6.  Educational and Entertainment Programs

Computer Operating Systems

  1.  Functions of an Operating System
  2.  Introduction to the Windows Vista GUI
  3. Start Menu Options
  4.  Working with Windows-Based Programs
  5.  Managing Files and Folders
  6. Performing Basic File Operations

Career Opportunities

  1. Understanding the Widespread Reach of Computers
  2. Overview of Career Opportunities 

 

B. PRODUCTIVITY PROGRAMMES 

Introduction to Productivity Programs 

  1. Overview of Productivity Programs
  2. Features of Productivity Programs
  3. Using Office 2010 Templates and Office Online
  4. Overview of Office Web Applications 

Common Features and Commands 

  1. Introduction to the User Interface
  2. Using the Pointer
  3. Working with the Ribbon
  4. Using the Toolbars
  5. Keyboard Techniques for Entering Text
  6. Advanced Keyboard Techniques for Entering Text 

Introduction to Word Processors 

  1. Getting Started with Word 2010
  2. Creating a Document by Using a Template
  3. Editing and Formatting Text
  4. Working with Tables and Pictures
  5. Proofreading a Document
  6. Creating a New Online Document
  7. What Is Desktop Publishing? 

 

C. COMPUTER SECURITY & PRIVACY 

Introduction to Computer Security and Privacy 

  • What Is Computer Security and Privacy?
  • Natural Threats
  • Measures for Protection from Natural Threats
  • Threats from Human Actions
  • Measures for Protection Against Threats from Human Actions
  • Computer Threats and Measures for Protection 

Protecting Your Computer 

  • Guidelines for Protecting Your Computer
  • Best Practices for Securing Online and Network Transactions
  • Measures for Securing E-Mail and Instant Messaging
  • Measures for Protecting Your Computer 

Protecting Your Family from Security Threats 

  • Measures to Protect Your Privacy
  • Online Predators
  • Guidelines for Protection from Online Predators 

Keeping Your Computer Secure and Updated 

  • Securing a Computer
  • Configuring the Computer Security Settings
  • Keeping the Computer Up-to-Date 

Computer Ethics

  • What Is Intellectual Property?
  • Copyright Violation and Prevention
  • Legal Concerns with Information Exchange

 

D. DIGITAL LIFESTYLES  

The Digital Experience 

  • Benefits of Digital Technology
  • Digital Technology and Media Devices 

Introduction to Digital Audio 

  • Characteristics of Digital Audio
  • How to Copy and Convert Digital Audio
  • Speech Recognition and Synthesis
  • Digital Audio 

Introduction to Digital Video 

  • Characteristics of Digital Video
  • Digital Video Editing and Output Formats
  • Web Video Technologies
  • Digital Video and Web Technologies 

Introduction to Digital Photography 

  • Overview of Digital Cameras
  • Digital Image Management and Editing
  • Printing Digital Images 

Enjoying Digital Media on Your Computer 

  • Organizing Digital Media on the Computer
  • How to Enjoy Digital Media on the Computer
  • Using the Computer As a TV 

Digital Technology and Career Opportunities 

  • Digital Technology and Your Work Place
  • Career Opportunities As Information Workers
  • Career Opportunities As IT Professionals
  • Career Opportunities As Developers

Adobe Acrobat eendagkursus

Vrydag, Augustus 30th, 2013

Adobe Acrobat is `n groep toepassingsagteware en webdienste ontwikkel deur Adobe Systems om leêrs in “Portable Document Format (PDF)” te lees, manipuleer, skep, bestuur en druk. 

As jy op `n daaglikse basis te doen kry met pdfs en meer wil leer oor die optimale benutting van Adobe Acrobat, is hierdie eendagkursus net die ding vir jou. Lees meer oor Adobe Acrobat hier.

DATUM

9 September 2013 (voldag)

PLEK

Universiteit Stellenbosch:  E-klaskamer by die SUN Biblioteek

————————————————————————————————————

KOSTE: GRATIS

————————————————————————————————————

WIE MOET DIT BYWOON?

Enigiemand wat sy/haar Adobe Acrobat Professional-vaardighede 

HOE REGISTREER EK VIR DIE KURSUS? 

Stuur e-pos aan mvanrooyen@asaudit.ac.za met die name en getal belangstellendes.

 

 

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.