Voorgraads | Undergraduate

LLB

(4 jaar voorgraads)

Hierdie graad is daarop gemik om studente ‘n deeglike insig te gee in al die vertakkings van die regswetenskap wat vir ‘n loopbaan in die regte noodsaaklik is.

Lees meer »

LLB

(4 year undergraduate degree)

This degree focuses on law and is professionally orientated. This programme aims to provide students with a sound grasp of all branches of law essential for a career as a legal practitioner.

Read more »

 


 

BRekLLB

(BRek en LLB graad oor ‘n 5 jaar tydperk)

Studente wat hierdie unieke gekombineerde graad volg, word aan sowel die noodsaaklike vertakkings van die regswetenskap, sowel as die grondslae van Finansiële Rekeninge, Bestuursrekeningkunde, Belasting en Ouditkunde blootgestel. Gegradueerdes voldoen aan die akademiese vereistes om te begin met die professionele opleiding met die oog op toelating as regspraktisyn of geoktroieerde rekenmeester.

Lees meer »

BAccLLB

(BAcc and LLB degrees over a 5 year period)

In this unique combined degree students are introduced to both the essentials of jurisprudence, as well as Financial Accounting, Management Accounting, Tax and Auditing. Upon completion they satisfy the academic requirements to commence with the professional training to become an attorney, advocate or chartered accountant.

Read more »

 


 

BA (Regsgeleerdheid)

(3 jarige voorgraadse graad)

Hierdie graad bied ‘n tweeledige voordeel: Dit verbreed die student se insig in tale, menslike gedrag en sosiale kwessies, en verskaf ook ‘n basis vir verdere studie in die regte deurdat dit toegang verleen tot die 2 jarige nagraadse LLB.

Lees meer »

BA (Law)

(3 year undergraduate degree)

The degree enriches one’s understanding of languages, human behaviour and social issues, while providing a basis for further legal study by providing entry to the 2 year postgraduate LLB.

Read more »

 


 

BCom (Regsgeleerdheid)

(3 jarige voorgraadse graad)

Hierdie graad verskaf ‘n deeglike agtergrond in die ekonomiese- sowel as die regswetenskap met die oog op ‘n loopbaan in die sakewerêld of kommersiële reg en verleen ook toegang tot die 2 jarige nagraadse LLB.

Lees meer »

BCom (Law)

(3 year undergraduate degree)

The degree is business orientated and combines commerce with law. It is ideal for students who are interested in commercial law or a career in the business sector and it provides an entry to the 2 year postgraduate LLB.

Read more »