Beste Studente / Dear Students

Hier is ’n kort kontrolelys wat jy kan gebruik om seker te maak dat jou werkopdrag voldoen aan die meeste tegniese punte. Gebruik die kontrolelys elke keer nadat jy ’n werkopdrag voltooi het en voordat jy dit druk.

Herewith a short checklist that you can use to ensure that your assignment comply with most of the technical aspects. Use it every time after completing an assignment and before you print it.

Onthou asseblief dat die riglyne vir sekere werkopdragte effens mag verskil hiervan. Die reël is dat die werkopdrag se riglyne voorkeur geniet bo die Skryfgids. As daar geen opdragriglyne is nie, volg die Skryfgids s’n.

Please keep in mind that the guidelines for some assignments might differ from this. The rule is that the assignment guidelines take preference. If nothing is mentioned there, use the Writing Guide’s guidelines.

 Leestekens, Spelling en Language/Punctuation, Spelling and Language

Grammarly kan gebruik word om moontlike spel-, taal- en tikfoute te identifiseer /  Grammarly can be used to identify possible spelling, grammatical and typographical errors
Skryfgids geraadpleeg oor akkurate gebruik van leestekens ens./Consulted Writing Guide about accurate usage of punctuation, etc  
Konsekwentheid van taalgebruik/spelling van ’n woord/Consistency of spelling/using a word

Struktuur en Skryfstyl/Structure and Writing Style

Samehangende struktuur wat begin met ’n  inleiding en eindig met ’n  gevolgtrekking/Coherent structure starting with an introduction and ending with the conclusion
Kort, duidelike sinne en een idee per sin/Sentences short and clear and one idea per sentence
Elke paragraaf dek een onderwerp/One topic per paragraph
Argument ontwikkel logies /Logical development of argument
Suid-Afrikaanse of VK Engels gebruik/Used SA or UK English
Geen taalvermenging/No mixing of languages
Skryfgids gebruik vir stylriglyne/Writing guide used for style guidelines

 Opskrifte/Headings

Hoofopskrifte (1) donker/Main headings (1) boldEerste opskrif (1 1) nie donker en nie kursief/First heading (1 1) not bold, not italicisedSubopskrif (1 1 1) kursief/Subheadings (1 1 1) in italics
Geen punktuasie tussen – en na nommers nie/No punctuation marks between and after numbers
Logiese verloop van argument duidelik uit sinvolle opskrifte (nie net “hofsake”) nie/Sensible headings clearly show logical progression of argument (not just “Case Law”)

Spasiëring/Spacing

‘Show/hide’-funksie gebruik om korrekte spasiëring tussen woorde, paragrawe en leestekens te kontroleer/‘Show/hide function used to check for inappropriate spacing between words, paragraphs and punctuation marks
1.5 reël en paragraaf spasiëring/1.5 line and paragraph spacing
Elke eerste reël van elke paragraaf ingekeep/Indent every first line of every paragraph

Plagiaat/Plagiarism

Het Turnitin gebruik vir etiese verwysings/Used Turnitin for ethical references

Bronne/Sources

Selfstandige, onafhanklike navorsing gedoen/Independent literature search
Verskeidenheid bronne gebruik/Variety of sources used
Aanhalings korrek gedoen, ook inkeping/Quotations done correctly, also when indenting
Alle bronne in teks en voetnotas gebruik, verskyn in bibliografie/All sources used in text and footnotes appear in bibliography
Enige bronne in bibliografie wat nie in teks gebruik is nie, verwyder/Removed any sources in bibliography not used in text
Is alle internetbronne slegs op die internet beskikbaar/ Are all internet sources onlyavailable on the internet
Bronne in bibliografie alfabeties gerangskik volgens vanne/ Sources in bibliographyare arranged alphabetically according to surnames
Bibliografie in verskillende kategorieë gegroepeer/Bibliography organised in different categories