Beste Studente / Dear Students
Hier is ’n kort kontrolelys wat jy kan gebruik om seker te maak dat jou werkopdrag voldoen aan die meeste tegniese punte. Gebruik die kontrolelys elke keer nadat jy ’n werkopdrag voltooi het en voordat jy dit druk.
Herewith a short checklist that you can use to ensure that your assignment comply with most of the technical aspects. Use it every time after completing an assignment and before you print it.
Onthou asseblief dat die riglyne vir sekere werkopdragte effens mag verskil hiervan. Die reël is dat die werkopdrag se riglyne voorkeur geniet bo die Skryfgids. As daar geen opdragriglyne is nie, volg die Skryfgids s’n.
Please keep in mind that the guidelines for some assignments might differ from this. The rule is that the assignment guidelines take preference. If nothing is mentioned there, use the Writing Guide’s guidelines.
Leestekens, Spelling en Language/Punctuation, Spelling and Language
Grammarly kan gebruik word om moontlike spel-, taal- en tikfoute te identifiseer / Grammarly can be used to identify possible spelling, grammatical and typographical errors | |
Skryfgids geraadpleeg oor akkurate gebruik van leestekens ens./Consulted Writing Guide about accurate usage of punctuation, etc | |
Konsekwentheid van taalgebruik/spelling van ’n woord/Consistency of spelling/using a word |
Struktuur en Skryfstyl/Structure and Writing Style
Samehangende struktuur wat begin met ’n inleiding en eindig met ’n gevolgtrekking/Coherent structure starting with an introduction and ending with the conclusion | |
Kort, duidelike sinne en een idee per sin/Sentences short and clear and one idea per sentence | |
Elke paragraaf dek een onderwerp/One topic per paragraph | |
Argument ontwikkel logies /Logical development of argument | |
Suid-Afrikaanse of VK Engels gebruik/Used SA or UK English | |
Geen taalvermenging/No mixing of languages | |
Skryfgids gebruik vir stylriglyne/Writing guide used for style guidelines |
Opskrifte/Headings
Hoofopskrifte (1) donker/Main headings (1) boldEerste opskrif (1 1) nie donker en nie kursief/First heading (1 1) not bold, not italicisedSubopskrif (1 1 1) kursief/Subheadings (1 1 1) in italics | |
Geen punktuasie tussen – en na nommers nie/No punctuation marks between and after numbers | |
Logiese verloop van argument duidelik uit sinvolle opskrifte (nie net “hofsake”) nie/Sensible headings clearly show logical progression of argument (not just “Case Law”) |
Spasiëring/Spacing
‘Show/hide’-funksie gebruik om korrekte spasiëring tussen woorde, paragrawe en leestekens te kontroleer/‘Show/hide function used to check for inappropriate spacing between words, paragraphs and punctuation marks | |
1.5 reël en paragraaf spasiëring/1.5 line and paragraph spacing | |
Elke eerste reël van elke paragraaf ingekeep/Indent every first line of every paragraph |
Plagiaat/Plagiarism
Het Turnitin gebruik vir etiese verwysings/Used Turnitin for ethical references |
Bronne/Sources
Selfstandige, onafhanklike navorsing gedoen/Independent literature search | |
Verskeidenheid bronne gebruik/Variety of sources used | |
Aanhalings korrek gedoen, ook inkeping/Quotations done correctly, also when indenting | |
Alle bronne in teks en voetnotas gebruik, verskyn in bibliografie/All sources used in text and footnotes appear in bibliography | |
Enige bronne in bibliografie wat nie in teks gebruik is nie, verwyder/Removed any sources in bibliography not used in text | |
Is alle internetbronne slegs op die internet beskikbaar/ Are all internet sources onlyavailable on the internet | |
Bronne in bibliografie alfabeties gerangskik volgens vanne/ Sources in bibliographyare arranged alphabetically according to surnames | |
Bibliografie in verskillende kategorieë gegroepeer/Bibliography organised in different categories |