BTK bestuur vakature – BTK management vacancy

BTK bestuur 2012/2013 vakature

 
Die bestuur kondig hiermee ‘n vakature op die bestuur vir die termyn 2012 – 2013 aan.
 
Kosdogter / Kosknaap
Beskrywing: dit is die kosdogter/kosknaap se verantwoordelikheid om kos te beplan en te organiseer vir alle naweekuitstappies en bestuursvergaderings. Wat toere aanbetref is die bestuurslid slegs verantwoordelik vir die meng van die BTK-muesli, maar kan die kosma ondesteun in die aankoop die kos vir die toere indien dit so verkies word. Die bestuurslid moet georganiseerd wees, verkieslik `n kar hê, en `n liefde vir pick n pay kan ontwikkel!
 
Lede van die BTK word uitgenooi om skriftelike aansoeke aan die dagbestuur te rig. Aansoeke is oop vir die periode van een week (dus tot 22 Oktober 08:00 vm).
Verdere inligting oor die prosedure kan in die grondwet gevind word (sien afdeling 4.7).
 
Ons sien uit na aansoeke!
 

BTK management 2012/2013 vacancy

 
The management hereby announces a vacancy on the management for the term 2012 – 2013.
 
Kosdogter / kosknaap
Description: it is the responsibility of this member of the management team to plan and organise food for all weekend hikes and management meetings. With regard to tours the person is only responsible for the mixing of BTK muesli, but can support the kosma in the buying of food for tours if this arrangement is preferred. The person must be organised, should preferably have a car and will need to develop a love for pick ‘n pay!
 
Members of the BTK are invited to submit written applications to the executive management. Applications are open for the period of one week (i.e. until October 22nd, 08:00 AM).
Further information about the procedure can be found in the constitution (see part 4.7).
 
We look forward to applications!