Die Ouman Komitee poog, onder andere, om:
- Bevorder die belange en welstand van die Huis, sowel as die uitleef van ons (B.R.U.T.) waardestelsel.
- Bevorder kommunikasie, interaksie en sosiale interaksie tussen huidige en voormalige inwoners van Helshoogte.
- Verskaf finansiële ondersteuning, binne die vermoë van die vereniging, aan die Huis, inwoners en/of voormalige inwoners, soos behoeftes geïdentifiseer mag word.
Ons gebruik die volgende kanale om met u te kommunikeer en om belangrike inligting tussen die Huis, die Universiteit en die Oumanne te versprei:
- E-pos →
- LinkedIn Groep →
- Facebook Groep →
- WhatsApp Gemeenskap →
- Volg ons sosiale media platforms vir die nuutste gebeure, foto’s, video’s en prestasies:

