%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250529111121+00'00') /ModDate (D:20250529111121+00'00') /Title (Report 05-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6876 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 65.390 521.469 681.344 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 65.765 520.719 680.594 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 81.140 m 550.984 81.140 l 550.984 81.890 l 61.016 81.890 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(ELKE WOLK HET `N SILWER RANDJIE)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie `n fout maak nie, die beweging na "cloud computing" is `n groot verskynsel, maar voordat jy al jou sensitiewe en )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(akademiese inligting alles die wye wreld instuur, is dit belangrik dat jy moet weet wat die voor-en nadele, asook die )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(risikos is.)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F1 9.0 Tf [(VOORDELE)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die grootste voordeel van "cloud"-berging is die vermo om)] TJ ET BT 297.995 575.464 Td /F1 9.0 Tf [( toegang tot jou data)] TJ ET BT 386.501 575.464 Td /F4 9.0 Tf [( of sagteware te h vanaf enige plek, )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(enige tyd en op enige toestel. Jy hoef nie meer jou skootrekenaar, flitsskyf of eksterne hardeskyf rond te dra sodat jy al jou )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(inligting naby het nie.)] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(Aangesien jou data gestoor word op `n sentrale plek en toeganklik is via die internet, is dit makliker om dokumente te deel )] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(en kollegas kan saam aan dieselfde dokument werk sonder om dit met e-pos heen en weer te stuur. As jou dokumente )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(ook op een plek gestoor is, is dit net soveel makliker om te kry waarvoor jy soek.Google Docs stoor byvoorbeeld jou )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(dokumente in chronologiese volgorde en gee jou ook die opsie om hulle in lers te sorteer.)] TJ ET BT 61.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor die )] TJ ET BT 237.596 480.541 Td /F1 9.0 Tf [(veiligheid)] TJ ET BT 279.113 480.541 Td /F4 9.0 Tf [( van jou inligting nie - as jou kantoor afbrand of jou geyser bars en )] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(jou studeerkamer verspoel, sal al jou data nog veilig erens ver weg gebre wees.)] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(Ook vir maatskappye, is daar minder oorhoofse )] TJ ET BT 252.590 449.563 Td /F1 9.0 Tf [(uitgawes)] TJ ET BT 291.101 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(. Die maatskappy betaal slegs vir die diens gelewer en spaar op )] TJ ET BT 61.016 438.574 Td /F4 9.0 Tf [(onderhoud, gebruikerslisensies en uitgawes soos elektrisiteit en rakspasie.)] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F1 9.0 Tf [(NADELE)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Soos ons gesien het, is daar `n hele paar voordele verbonde aan databerging op die "cloud", maar ongelukkig is daar ook )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(een groot nadeel. Dit werk net as daar )] TJ ET BT 216.095 387.607 Td /F1 9.0 Tf [(internettoegang)] TJ ET BT 284.099 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(, omdat dit afhanklik is van internettoegang.As Telkom of Mweb )] TJ ET BT 61.016 376.618 Td /F4 9.0 Tf [(dus probleme ondervind, is die "cloud" en jou data onbereikbaar. Werkverrigting hang ook af van die internetspoed en die )] TJ ET BT 61.016 365.629 Td /F4 9.0 Tf [(hoeveelheid mense wat toegang het daartoe.)] TJ ET BT 61.016 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(Selfs al bespaar maatskappye oorhoofse )] TJ ET BT 226.598 345.640 Td /F1 9.0 Tf [(kostes)] TJ ET BT 255.110 345.640 Td /F4 9.0 Tf [( met die gebruik van `n "cloud" , kan gebruikskostes maatskappye `n )] TJ ET BT 61.016 334.651 Td /F4 9.0 Tf [(lelike knou gee as dit nie gemonitor en reg bestuur word nie. Wees baie versigtig as jy lers deel met ander mense. As jy )] TJ ET BT 61.016 323.662 Td /F4 9.0 Tf [(`n 500 MB ler met drie ander mense deel, sal dit drie keer sinkroniseer - maw `n koste van 1500MB se data. As jy dit )] TJ ET BT 61.016 312.673 Td /F4 9.0 Tf [(sinkroniseer met jou rekenaar,iPad en iPhone betaal jy elke keer en as jy 3G \(wat tussen 15c en R1-00 per MB kan kos\) )] TJ ET BT 61.016 301.684 Td /F4 9.0 Tf [(gebruik, kan dit `n aardige bedraggie word. Probeer om jou internetverbruik noukeurig na te gaan as jy van "clouds" )] TJ ET BT 61.016 290.695 Td /F4 9.0 Tf [(gebruikmaar - anders mag jy dalk aan die einde van die maand `n onwelkome verrassing kry.)] TJ ET BT 61.016 270.706 Td /F1 9.0 Tf [(Privaatheid en sekuriteit )] TJ ET BT 167.558 270.706 Td /F4 9.0 Tf [(is nog `n "cloud" tammeletjie. Daar is veiligheidsmaatrels om gebruikers te beskerm in plek, )] TJ ET BT 61.016 259.717 Td /F4 9.0 Tf [(maar die vlak van sekuriteit en privaatheid wat nodig is, is nogsteeds `n grys area. Tegnies gesproke kan die "cloud"-)] TJ ET BT 61.016 248.728 Td /F4 9.0 Tf [(diensverskaffer enige tyd toegang kry tot sy klint se informasie en ook data verander of verwyder. Fisiese beheer oor )] TJ ET BT 61.016 237.739 Td /F4 9.0 Tf [(private "cloud"-toerusting bly steeds meer sekuur as toerusting wat nie op die perseel en onder iemand anders se beheer )] TJ ET BT 61.016 226.750 Td /F4 9.0 Tf [(is nie.)] TJ ET BT 61.016 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(Klintedata sal ook nie noodwendig in dieselfde datasentrum of selfs op dieselfde "wolk" bly nie. Dit opsigself veroorsaak )] TJ ET BT 61.016 195.772 Td /F4 9.0 Tf [(vrae op `n regsvlak oor die )] TJ ET BT 172.562 195.772 Td /F1 9.0 Tf [(jurisdiksie van data.)] TJ ET BT 61.016 175.783 Td /F4 9.0 Tf [(Ongelukkig is "clouds" ook tot `n mate weerloos teen )] TJ ET BT 273.497 175.783 Td /F1 9.0 Tf [(bedreigings)] TJ ET BT 324.509 175.783 Td /F4 9.0 Tf [( en kriminele sal poog om nuwe wyses te kry om )] TJ ET BT 61.016 164.794 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie weeloosheid uit te buit.Vele onderliggende uitdagings en risikos kom te voorskyn as data bedreig word.)] TJ ET BT 61.016 144.805 Td /F4 9.0 Tf [(Kies dus versigtig watter diens jy jou kosbare inligting aan wil toevertrou en maak seker dat dit altyd beskikbaar sal wees )] TJ ET BT 61.016 133.816 Td /F4 9.0 Tf [(as jy dit nodig het.)] TJ ET BT 127.390 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(\(SOURCES: Regan Januarie \(IT User Services\),)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 323.437 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.ahimajournal-digital.com)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 323.437 112.676 m 465.475 112.676 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 465.475 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(\), www.wikipedia.org\))] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 95.338 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Internet | Tagged:Wolk Stoorspasie | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 323.4373 112.9942 465.4753 122.1517 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ahimajournal-digital.com/ahimajournal/201104?pg=40#pg40) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000007482 00000 n 0000007594 00000 n 0000007709 00000 n 0000007829 00000 n 0000007937 00000 n 0000008065 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8183 %%EOF August « 2012 « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Augustus, 2012

IT kuier saam met Peter de Villiers

Maandag, Augustus 27th, 2012

Personeellede van die IT Studentedienssentrum het onlangs die geleentheid gehad om blad te skud met die befaamde Springbokafrigter, Peter de Villiers.

Allister Lesar (foto regs), Ryiaad Parker en Hayden Bloem is deur Dell genooi om `n spesiale geleentheid by die Crystal Towers Hotel in Century City by te woon, waar Dell se nuwe produkreeks bekend gestel is en de Villiers met JP Naudé gesels het oor sy nuwe boek, “Politically Incorrect”.

Meer inligting oor Dell se nuwe reeks skootrekenaars, kan hier besigtig word.

Die week se techie-nuus

Vrydag, Augustus 17th, 2012

Dit was `n bedrywige week op die tegnologiese front met heelwat nuwe verwikkelinge en interessanthede. Ons bring vir jou die hoogtepunte via Techcentral.

Mxit Money, `n vennootskap tussen Bank en mobiele sosiale netwerk Mxit, is die week bekendgestel. Mxit Money stel Mxit-gebruikers in staat om gratis vir mekaar geld te versend, transaksies te maak en selfs te onttrek. Gebruikers kan ook geld stuur na ander selfoongebruikers teen `n klein fooi.  Volledige artikel.

Duitse mediastroom-maatskappy Simfy het aangekondig dat hulle diens voor die einde van die maand in Suid-Afrika beskikbaar sal wees. Simfy Africa sal meer as 18 miljoen snitte beskikbaar hê om te stroom en het lisensie-ooreenkomste aangegaan met groot internasionale platemaatskappye, onder andere Sony Music. Volledige artikel.

DotConnectAfrica, gebaseer in Mauritius maak aanspraak op die generiese hoofdomein .africa ten spyte daarvan dat hulle aanvanklik teen `n koste van  US$185 000 aansoek gedoen het vir die verkeerde domeinnaam en dit onwaarskynlik is dat hulle sal slaag in die streng vereistes vir geografiese gTLDs. Volledige artikel.

Die “Competition Tribunal” het Telkom verlede week met R449m beboet omdat die maatskappy sy oorheersende rol in die telekommunikasie industrie misbruik het tussen 1999 and 2004. Indien Telkom nie appèl aanteken teen die besluit nie, moet die helfte van die boete binne ses maande na die besluit betaal word en die balans binne 12 maande. Volledige artikel.

JPG, GIF of TIFF?

Vrydag, Augustus 17th, 2012

Jy wil net `n eenvoudige foto vir iemand met e-pos stuur, maar al die verskillende grafika formate en wanneer dit die beste is om watter een te gebruik, maak jou meer deurmekaar as `n verkleurmannetjie op `n smartieboksie.

Kom ons begin voor –

Die bekendste formaat vir grafika (prente, fotos, ens.) is .jpg. JPEG is die afkorting vir “Joint Photographic Experts Group”, maar dis nie nodig om te onthou nie. JPG’s is gewild en word algemeen gebruik omdat dit beskik oor uitstekende kompressiemetodes om te verseker dat die lêer so klein moontlik kan wees, sonder dat daar sigbare verslegting van die beeld plaasvind. Jy kan dit dus met `n geruste hart gebruik om jou fotos vir familielede aan te stuur sonder dat jou posbus moedeloos sug onder die vreeslike lading.

BMP oftewel die Bitmap formaat is een van die oudste/primitiefste grafika tipes en het GEEN “compression nie”. As gevolg van bitmaps se  gebrek aan kompressie, is die leêrs onnodig groot en neem dit geweldig baie spasie op en word die netwerk en e-pos bediener oorlaai. Dit sal ook jou eie posbus volmaak as dit in jou Sent items agterbly, sowel as die ontvanger. Probeer  bitmaps vermy en gebruik eerder `n jpg.

GIF (Graphics Interchange Format) is ‘n bitmap grafikaformaat wat in 1987 deur CompuServe bekendgestel is en nou wêreldwyd gebruik. Die formaat ondersteun tot 8 bits per pixel en laat dus `n enkele grafiese beeld toe om `n palet van tot 256 afsonderlike kleure te gebruik.

GIFs is geskik vir grafika met duidelike lyne en `n beperkte aantal kleure  (soos logos) en vir klein animasies en lae-resolusie filminsetsels. Weens GIFs se beperkinge is hulle nie geskik vir digitale fotografie nie, maar behoort  TIFF, RAW of JPEGs eerder gebruik te word.

Om minder spasie te gebruik, probeer eers jou grafika kleiner maak. Dis nie nodig om `n hoë resolusie leêr van `n paar meg te stuur om iets te kan sien op `n foto nie. (tensy jy beplan dat die persoon wat dit ontvang, dit moet druk)

PNG (Portable Network Graphics) is `n formaat ontwerp vir die oordra en versprei van grafika op die internet, nie vir professionele hoë-kwaliteit drukwerk nie. Die formaat ondersteun dus ook nie CMYK nie, maar bied `n verskeidenheid deursigtigheidsopsies.

TIFF‘s (Tagged Image File Format) word gebruik deur professionele drukkers vir die beste moontlike kwaliteit afdrukke. Die formaat is deur die maatskappy Aldus geskep vir wat destyds “desktop publishing” genoem is en die TIFF-formaat word deur die meeste grafika-manipulasie-,  skandering,  faks-, woordverwerking-, optiese karakterherkenning- en uitlegsagteware gebruik.

(Inligting verskaf deur Neels Blom en Wikipedia)

Wikipedia binne jou bereik

Vrydag, Augustus 17th, 2012

Het jy geweet jy kan Wikipedia – die allesomvattende, alwetende bron van alle nie-amptelike inligting op die internet – aflaai op jou rekenaar? *

Ons ook nie! Dink net hoe handig kan dit wees as jou internet weer nukkerig is en jy jou eie weergawe van Wikipedia binne bereik het.

Hadlee Simons van cooltech by iafrica het al die inligting wat jy nodig het.


*Nog nooit van Wikipedia gehoor nie?

Wikipedia (Listeni/ˌwɪkɨˈpdiə/ or Listeni/ˌwɪkiˈpdiə/ wik-i-pee-dee-ə) is ‘n gratis, gesamentlik geredigeerde, en veeltalige internet-ensiklopedie, ondersteun deur die nie-winsgewende  Wikimedia Foundation. Die meer as 22 miljoen artikels (meer as 4 miljoen in Engels) is saam geskryf deur vrywilligers van regoor die wêreld. Feitlik al Wikipedia se artikels kan geredigeer word deur enigiemand wat toegang tot die webwerf het en dit het ongeveer 100,000 aktiewe, gereelde bydraers. Vanaf Augustus 2012 is daar weergawes van Wikiepedia in 285 tale. Dit het die grootste en mees populêre verwysingswerk op die internet geword, word globaal as nommer 6 gelys van alle webwerwe op Alexa en het `n beraamde  365 miljoen lesers wêreldwyd.

Wikipedia is in Januarie  2001 bekendgestel deur Jimmy Wales en Larry Sanger. Sanger het die naam Wikipedia, wat `n samevoeging is van wiki (a type of collaborative website, from the Hawaiian word wiki, meaning “quick”) en ensiklopedie, uitgedink.

(BRON: WIKIPEDIA natuurlik!)

(English) Stellenbosch IT staff actively involved with ASAUDIT management

Woensdag, Augustus 1st, 2012

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.