%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250528043810+00'00') /ModDate (D:20250528043810+00'00') /Title (Report 05-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6876 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 65.390 521.469 681.344 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 65.765 520.719 680.594 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 81.140 m 550.984 81.140 l 550.984 81.890 l 61.016 81.890 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(ELKE WOLK HET `N SILWER RANDJIE)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie `n fout maak nie, die beweging na "cloud computing" is `n groot verskynsel, maar voordat jy al jou sensitiewe en )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(akademiese inligting alles die wye wêreld instuur, is dit belangrik dat jy moet weet wat die voor-en nadele, asook die )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(risikos is.)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F1 9.0 Tf [(VOORDELE)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die grootste voordeel van "cloud"-berging is die vermoë om)] TJ ET BT 297.995 575.464 Td /F1 9.0 Tf [( toegang tot jou data)] TJ ET BT 386.501 575.464 Td /F4 9.0 Tf [( of sagteware te hê vanaf enige plek, )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(enige tyd en op enige toestel. Jy hoef nie meer jou skootrekenaar, flitsskyf of eksterne hardeskyf rond te dra sodat jy al jou )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(inligting naby het nie.)] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(Aangesien jou data gestoor word op `n sentrale plek en toeganklik is via die internet, is dit makliker om dokumente te deel  )] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(en kollegas kan saam aan dieselfde dokument werk sonder om dit met e-pos heen en weer te stuur. As jou dokumente )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(ook op een plek gestoor is, is dit net soveel makliker om te kry waarvoor jy soek. Google Docs stoor byvoorbeeld jou )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(dokumente in chronologiese volgorde en gee jou ook die opsie om hulle in leêrs te sorteer.)] TJ ET BT 61.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor die )] TJ ET BT 237.596 480.541 Td /F1 9.0 Tf [(veiligheid)] TJ ET BT 279.113 480.541 Td /F4 9.0 Tf [( van jou inligting nie - as jou kantoor afbrand of jou geyser bars en )] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(jou studeerkamer verspoel, sal al jou data nog veilig erens ver weg gebêre wees.)] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(Ook vir maatskappye, is daar minder oorhoofse )] TJ ET BT 252.590 449.563 Td /F1 9.0 Tf [(uitgawes)] TJ ET BT 291.101 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(. Die maatskappy betaal slegs vir die diens gelewer en spaar op )] TJ ET BT 61.016 438.574 Td /F4 9.0 Tf [(onderhoud, gebruikerslisensies en uitgawes soos elektrisiteit en rakspasie.)] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F1 9.0 Tf [(NADELE)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Soos ons gesien het, is daar `n hele paar voordele verbonde aan databerging op die "cloud", maar ongelukkig is daar ook )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(een groot nadeel. Dit werk net as daar )] TJ ET BT 216.095 387.607 Td /F1 9.0 Tf [(internettoegang)] TJ ET BT 284.099 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(, omdat dit afhanklik is van internettoegang. As Telkom of Mweb )] TJ ET BT 61.016 376.618 Td /F4 9.0 Tf [(dus probleme ondervind, is die "cloud" en jou data onbereikbaar. Werkverrigting hang ook af van die internetspoed en die )] TJ ET BT 61.016 365.629 Td /F4 9.0 Tf [(hoeveelheid mense wat toegang het daartoe.)] TJ ET BT 61.016 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(Selfs al bespaar maatskappye oorhoofse )] TJ ET BT 226.598 345.640 Td /F1 9.0 Tf [(kostes)] TJ ET BT 255.110 345.640 Td /F4 9.0 Tf [( met die gebruik van `n  "cloud" , kan gebruikskostes maatskappye `n )] TJ ET BT 61.016 334.651 Td /F4 9.0 Tf [(lelike knou gee as dit nie gemonitor en reg bestuur word nie. Wees baie versigtig as jy leêrs deel met ander mense. As jy )] TJ ET BT 61.016 323.662 Td /F4 9.0 Tf [(`n 500 MB leêr met drie ander mense deel, sal dit drie keer sinkroniseer - maw `n koste van 1500MB se data. As jy dit )] TJ ET BT 61.016 312.673 Td /F4 9.0 Tf [(sinkroniseer met jou rekenaar, iPad en iPhone betaal jy elke keer en as jy 3G \(wat tussen 15c en R1-00 per MB kan kos\) )] TJ ET BT 61.016 301.684 Td /F4 9.0 Tf [(gebruik, kan dit `n aardige bedraggie word. Probeer om jou internetverbruik noukeurig na te gaan as jy van "clouds" )] TJ ET BT 61.016 290.695 Td /F4 9.0 Tf [(gebruikmaar - anders mag jy dalk aan die einde van die maand `n onwelkome verrassing kry.)] TJ ET BT 61.016 270.706 Td /F1 9.0 Tf [(Privaatheid en sekuriteit )] TJ ET BT 167.558 270.706 Td /F4 9.0 Tf [( is nog `n "cloud" tammeletjie. Daar is veiligheidsmaatreëls om gebruikers te beskerm in plek, )] TJ ET BT 61.016 259.717 Td /F4 9.0 Tf [(maar die vlak van sekuriteit en privaatheid wat nodig is, is nogsteeds `n grys area. Tegnies gesproke kan die "cloud"-)] TJ ET BT 61.016 248.728 Td /F4 9.0 Tf [(diensverskaffer enige tyd toegang kry tot sy kliënt se informasie en ook data verander of verwyder. Fisiese beheer oor )] TJ ET BT 61.016 237.739 Td /F4 9.0 Tf [(private "cloud"-toerusting bly steeds meer sekuur as toerusting  wat nie op die perseel en onder iemand anders se beheer )] TJ ET BT 61.016 226.750 Td /F4 9.0 Tf [(is nie.)] TJ ET BT 61.016 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(Kliëntedata sal ook nie noodwendig in dieselfde datasentrum of selfs op dieselfde "wolk" bly nie. Dit opsigself veroorsaak )] TJ ET BT 61.016 195.772 Td /F4 9.0 Tf [(vrae  op `n regsvlak oor die )] TJ ET BT 172.562 195.772 Td /F1 9.0 Tf [(jurisdiksie van data.)] TJ ET BT 61.016 175.783 Td /F4 9.0 Tf [(Ongelukkig is "clouds" ook tot `n mate weerloos teen )] TJ ET BT 273.497 175.783 Td /F1 9.0 Tf [(bedreigings)] TJ ET BT 324.509 175.783 Td /F4 9.0 Tf [( en kriminele  sal poog om nuwe wyses te kry om )] TJ ET BT 61.016 164.794 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie weeloosheid uit te buit.  Vele onderliggende uitdagings en risikos kom te voorskyn as data bedreig word.)] TJ ET BT 61.016 144.805 Td /F4 9.0 Tf [(Kies dus versigtig watter diens jy jou kosbare inligting aan wil toevertrou en maak seker dat dit altyd beskikbaar sal wees )] TJ ET BT 61.016 133.816 Td /F4 9.0 Tf [(as jy dit nodig het.)] TJ ET BT 127.390 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(\(SOURCES: Regan Januarie \(IT User Services\), )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 323.437 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.ahimajournal-digital.com)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 323.437 112.676 m 465.475 112.676 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 465.475 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(\), www.wikipedia.org\))] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 95.338 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Internet | Tagged:Wolk Stoorspasie | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 323.4373 112.9942 465.4753 122.1517 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ahimajournal-digital.com/ahimajournal/201104?pg=40#pg40) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000007482 00000 n 0000007594 00000 n 0000007709 00000 n 0000007829 00000 n 0000007937 00000 n 0000008065 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8183 %%EOF August « 2012 « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Augustus, 2012

Elke wolk het `n silwer randjie

Vrydag, Augustus 31st, 2012

Moenie `n fout maak nie, die beweging na “cloud computing” is `n groot verskynsel, maar voordat jy al jou sensitiewe en akademiese inligting alles die wye wêreld instuur, is dit belangrik dat jy moet weet wat die voor-en nadele, asook die risikos is.

VOORDELE

Die grootste voordeel van “cloud”-berging is die vermoë om toegang tot jou data of sagteware te hê vanaf enige plek, enige tyd en op enige toestel. Jy hoef nie meer jou skootrekenaar, flitsskyf of eksterne hardeskyf rond te dra sodat jy al jou inligting naby het nie.

Aangesien jou data gestoor word op `n sentrale plek en toeganklik is via die internet, is dit makliker om dokumente te deel  en kollegas kan saam aan dieselfde dokument werk sonder om dit met e-pos heen en weer te stuur. As jou dokumente ook op een plek gestoor is, is dit net soveel makliker om te kry waarvoor jy soek. Google Docs stoor byvoorbeeld jou dokumente in chronologiese volgorde en gee jou ook die opsie om hulle in leêrs te sorteer.

Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor die veiligheid van jou inligting nie – as jou kantoor afbrand of jou geyser bars en jou studeerkamer verspoel, sal al jou data nog veilig erens ver weg gebêre wees.

Ook vir maatskappye, is daar minder oorhoofse uitgawes. Die maatskappy betaal slegs vir die diens gelewer en spaar op onderhoud, gebruikerslisensies en uitgawes soos elektrisiteit en rakspasie.

NADELE

Soos ons gesien het, is daar `n hele paar voordele verbonde aan databerging op die “cloud”, maar ongelukkig is daar ook een groot nadeel. Dit werk net as daar internettoegang, omdat dit afhanklik is van internettoegang. As Telkom of Mweb dus probleme ondervind, is die “cloud” en jou data onbereikbaar. Werkverrigting hang ook af van die internetspoed en die hoeveelheid mense wat toegang het daartoe.

Selfs al bespaar maatskappye oorhoofse kostes met die gebruik van `n  “cloud” , kan gebruikskostes maatskappye `n lelike knou gee as dit nie gemonitor en reg bestuur word nie. Wees baie versigtig as jy leêrs deel met ander mense. As jy `n 500 MB leêr met drie ander mense deel, sal dit drie keer sinkroniseer – maw `n koste van 1500MB se data. As jy dit sinkroniseer met jou rekenaar, iPad en iPhone betaal jy elke keer en as jy 3G (wat tussen 15c en R1-00 per MB kan kos) gebruik, kan dit `n aardige bedraggie word. Probeer om jou internetverbruik noukeurig na te gaan as jy van “clouds” gebruikmaar – anders mag jy dalk aan die einde van die maand `n onwelkome verrassing kry.

Privaatheid en sekuriteit  is nog `n “cloud” tammeletjie. Daar is veiligheidsmaatreëls om gebruikers te beskerm in plek, maar die vlak van sekuriteit en privaatheid wat nodig is, is nogsteeds `n grys area. Tegnies gesproke kan die “cloud”-diensverskaffer enige tyd toegang kry tot sy kliënt se informasie en ook data verander of verwyder. Fisiese beheer oor private “cloud”-toerusting bly steeds meer sekuur as toerusting  wat nie op die perseel en onder iemand anders se beheer is nie.

Kliëntedata sal ook nie noodwendig in dieselfde datasentrum of selfs op dieselfde “wolk” bly nie. Dit opsigself veroorsaak vrae  op `n regsvlak oor die jurisdiksie van data.

Ongelukkig is “clouds” ook tot `n mate weerloos teen bedreigings en kriminele  sal poog om nuwe wyses te kry om hierdie weeloosheid uit te buit.  Vele onderliggende uitdagings en risikos kom te voorskyn as data bedreig word.

Kies dus versigtig watter diens jy jou kosbare inligting aan wil toevertrou en maak seker dat dit altyd beskikbaar sal wees as jy dit nodig het.

(SOURCES: Regan Januarie (IT User Services), http://www.ahimajournal-digital.com), www.wikipedia.org)

Wagwoordsinkronisasie `n kopseer?

Vrydag, Augustus 31st, 2012

Elke 90 dae kry jy `n e-pos van helpinfo@sun.ac.za wat jou vriendelik versoek om jou wagwoord te verander. Ons almal weet dat, alhoewel dit irriterend is, ook nodig is vir sekuriteitsredes.

`n 2007 studie deur Microsoft se navorsingspan het gevind dat die gemiddelde gebruiker 6.5 wagwoorde op die internet het, dat elke persoon ongeveer 25 rekeninge het wat wagwoorde benodig en gemiddeld 8 wagwoorde per dag moet intik! En dit was in 2007, 5 jaar gelede – dink net hoe lyk daardie syfers teen die tyd.

As jy meer as een toestel gebruik, raak wagwoordverandering `n nagmerrie. Maar daar is `n paar stappe wat jy kan volg om die verandering gladder te laat verloop.

Skakel al die toestelle af, behalwe een, bv. die skootrekenaar.

Teken aan by http://www.sun.ac.za/useradm, selekteer die Change Password opsie, en kies`n nuwe wagwoord volgens die riglyne wat verskaf word.

Teken af van die netwerk met die Logout opsie wat op useradm gegee word.

Teken daarna aan op die netwerk met die nuwe wagwoord.

Maak seker dat alle netwerktoegang (epos, internet, netwerkspasie) suksesvol beskikbaar is.

Skakel die ander toestelle een na die ander aan, verskaf die nuwe wagwoord.

Onthou, jy kan self jou wagwoord enige tyd verander op http://www.sun.ac.za/useradm by die Change Password-opsie. Probeer om te hou by die riglyne wat gegee word om jou wagwoord so veilig moontlik te hou – dit sal jou baie moeite en frustrasie spaar op die lange duur. As jy jou wagwoord heeltemal vergeet het, kan jy dit self verander deur te gaan na die personeelportaal.

Nog wenke vir die verandering van jou wagwoord kan by https://stbsp01.stb.sun.ac.za/innov/it/it-help/Wiki%20Pages/Change%20password.aspx gekry word.

`n Gids tot datarugsteuning

Vrydag, Augustus 31st, 2012

Of dalk moet die titel van die artikel eerder wees  “Hoe om jou verslawing aan uitstel te oorwin in 5 maklike stappe!”. Want, kom ons wees nou maar eerlik, daar is `n magdom interessanter dinge wat ek eerder sal doen as om elke Vrydag my data te rugsteun.

Tensy jy lus is om al jou harde werk weer oor te doen en moontlik kosbare inligting te verloor, probeer om in `n roetine te kom van datarugsteun. Moenie uitstel nie, doen dit so gou as moontlik. Kies `n dag in die week – dalk `n tydjie wat minder besig is en dinge rustiger op kantoor is – soos `n Vrydagmiddag en maak elke week  dieselfde tyd `n nota in jou dagboek vir data rugsteun. Jy sal gou genoeg in die gewoonte kom om dit te doen tussen jou ander werk deur.

Moenie elke keer net jou vorige rugsteun kopie oorskryf nie – maak liewer ‘n paar opeenvolgende kopiee in verskillende gidse op die rugsteunskyf of rekenaar. Maak byvoorbeeld  elke week  ‘n nuwe gids met daardie dag se datum in die naam. Indien enige van jou dokumente dan op ‘n manier korrup word, byvoorbeeld a.g.v. probleme met jou hardeskyf, kan jy terugval na ‘n vorige weergawe wat nog reg was.

Maak van gereeld seker dat die medium waarop jy rugsteun nog in werkende toestand is en dat die dokumente wel oopgemaak kan word. Juis ook om hierdie rede, maak gebruik van meer as een rugsteunmedium, byvoorbeeld jou netwerkspasie EN `n eksterne hardeskyf.

`n Vorige keer het ons vertel van die nuwe Sharepoint weergawe wat nou tot julle beskikking is. Sharepoint is `n effektiewe en kragtige hulpmiddel vir inligtingsbestuur en samewerking waar spanlede inligting kan deel en saamwerk. Sharepoint is egter nie `n platform waar gebruikers hulle data kan rugsteun nie.

SharePoint 2010 word tans gebruik vir Teamsites, wat hoofsaaklik deur groepe (fakulteite of departemente) gebruik word en een lid van so ‘n groep word opgelei om regte en dokumente op hierdie webomgewing in te rig en bestuur.

Elke personeellid het ook toegang tot sy eie netwerkspasie waar jy gratis `n beperkte hoeveelheid data kan stoor. As jy verkies om jou data eerder in jou eie hande te hê, kry vir jou `n eksterne hardeskyf of dvd-skywe (die hoeveelheid data wat jy op laasgenoemde kan stoor is egter beperk). Moet nooit data rugsteun op `n flitsskyf nie – dis slegs bedoel vir data oordra van een toestel na `n ander en is glad nie betroubaar nie. Jy mag dalk een oggend verras word met snaakse karaktertjie in plaas van jou belangrike aanbieding of tesis.

Laastens is daar natuurlik die “cloud”, soos julle nou al tot vervelens gehoor het in die week se nuusbrief! Jy kan gebruikmaak van `n verskeidenheid “cloud”-opsies. (Lees meer oor voor- en nadele hier.)

Daar is net twee belangrike feite om in gedagte te hou ivm “clouds”. Gebruik hierdie opsie slegs vir persoonlike inligting, nie vir enige akademiese inligting of data wat sensitief is nie. As jy verskeie toestelle gebruik, onthou dat sekere van hierdie dienste elke keer sinkroniseer tussen jou toestelle – as jy dus 500 MB se data het op een plek en jy het 3 toestelle, gaan jy betaal vir 1500 MB se data. Dit mag na min klink maar as jy `n 3G modem gebruik, gaan jou rekening aan die einde van die maand angswekkend lyk.

Meeste van die dienste het gratis opsies wat genoeg spasie gee vir jou belangrikste lêers om veilig aanlyn gestoor te word, en dit kan selfs outomaties die lêers sinkroniseer tussen jou werk- en tuisrekenaars, wat beteken jy hoef nie dokumente op ‘n flashdrive rond te dra en te onthou om dit te kopieer sodat jy vanaand by die huis kan verder werk aan daardie aanbieding nie – sodra jy dit stoor is dit binne sekondes ook op die ander rekenaar!

Die onderskeie aanlyn dienste het elkeen maar so ‘n paar onderskeidende eienskappe wat een of twee voordele oor die ander bied, dus moet mens maar jou behoeftes ontleed vir data rugsteun en/of sinkronisasie en die beste een vir JOU kies. Lees hier meer oor die verskillende opsies vir “clouds”.

(FEITE VERSKAF DEUR NEELS BLOM, IT USER SERVICES)

Wat is die “cloud”?

Vrydag, Augustus 31st, 2012

Die nuuste gonswoord die afgelope paar maande is “cloud computing”, maar wat is hierdie sogenaamde”cloud” waarvan almal praat?

“Cloud computing” is die gebruik van rekenaarbronne (harde- en sagteware) verskaf as `n diens oor `n netwerk (gewoonlik die internet) Met ander woorde, dis `n netwerk van rekenaars wat op so `n manier opgestel is dat dit `n spesifieke diens kan huisves wat sagteware en inligting aan gebruikers kan verskaf.

Webwerwe en bediener-gebaseerde toepassings loop op spesifieke rekenaars of bedieners. Wat `n “cloud” egter anders maak is dat dit een gemeenskaplike, virtuele rekenaar gebruik wat onafhanklik loop van ander rekenaars of spesfieke bedienerkonfigurasies.

Om  T. Grance en W. Jansen (Guidelines on Security and Privacy in Public Cloud Computing) aan te haal – “The common characteristics most (clouds) share are on-demand scalability of highly available and reliable pooled computing resources, secure access to metered services from nearly anywhere, and dislocation of data and services from inside to outside the organization.”

Met vinniger breëband-internet word die behoefte om sagteware te loop op jou rekenaar of op jou maatskappy se webwerf al minder noodsaaklik. Baie van die sagteware wat jy elke dag gebruik is alreeds web-gebaseer. Die “cloud” neem dit net nog `n vlak hoër.

Voorstaanders van die  beweging na “cloud computing” beweer dat dit maatskappye sal help om toepassings vinniger aan die gang te kry, beter te bestuur en natuurlik laer onderhoud. Dit sal IT ook in staat stel om hulpbronne vinniger aan te pas en verander om te voldoen aan wisselende en onvoorspelbare besigheidsvereistes.

Eindgebruikers kry toegang tot die “cloud” deur middel van `n webblaaier of `n toepassing op jou rekenaar of selfoon, terwyl besigheidsagteware en gebruikers se data gestoor word by `n afgeleë ligging.  Aan die basis van “cloud computing” lê die filosofie van saamgesmelte infrastrukture en gedeelde dienste.

Hou asseblief in gedagte dat “cloud”-berging NIE aanbeveel word vir institusionele of akademiese inligting (sien definisies onder) aanbeveel word nie.  Indien jy wel besluit om van die “cloud” gebruik te maak, gebruik dit eerder vir persoonlike inligting of inligting wat nie krities is nie.

In terme van die konsep Informasie Bestuursbeleid, is die volgende informasie-kategorieë en sensitiwiteitskategorieë  gedefinieer:

Die twee oorkoepelende kategorieë is:

a)      Akademiese informasie  is informasie bestaande uit akademiese inhoud (insluitende biblioteek-en, leermateriaal en navorsingsuitsette)

b)     Institusionele informasie is die informasie wat die Universiteit as organisasie, personeel, studente en ander belanghebbendes ingesluit, besit of die kurator van is, asook enige informasie wat nie geklassifiseer kan word as akademiese inligting nie.

Vier kategorieë van inligtingsensitiwiteit, in volgorde van sensitiwiteit, is gedefinieer:

a)      Konfidensiële informasie is informasie wat vertroulik verskaf is en gebruik word en slegs toeganklik mag wees of gedeel word met gemagtigde persone op `n nodig-om-te-weet basis.

b)     Persoonlike informasie is `n spesifieke tipe Konfidensiële Informasie en word gedefinieer as informasie wat gebruik kan word om `n individu te indentifiseer of informasie oor `n identifiseerbare individu en informasie wat gedefinieer word deur die relevante wetgewing as persoonlike informasie.

c)      Operasioneel sensitiewe informasie (verstek-sensitiwiteit) is informasie wat operasioneel van dag-tot-dag deur die Universiteit gebruik word en geklassifiseer word as sensitief afhangende van die omvang en implikasie swat die bekendmaking daarvan die Universiteit  se beeld of werking kan beinvloed.

d)     Publieke informasie word algemeen gepubliseer of vir die publiek.

SOURCES: http://www.makeuseof.com/tag/cloud-computing-work-technology-explained/ & http://en.wikipedia.org/wiki/Cloud_computing

Watter een om te kies?

Vrydag, Augustus 31st, 2012

Noudat jy weet wat `n “cloud” is, is die volgende uitdaging om uit die magdom keuses een te kies wat aan jou behoeftes voorsien. Ongelukkig het elkeen sy voor- en nadele – ons het probeer om dit te ontsyfer.

ICLOUD

Apple se iCloud-diens lyk op die oog af baie effektief en dit werk seepglad. Dit sinkroniseer met al jou Apple-toestelle – iPhone, iPad en Mac en daar is heelwat ekstra funksionaliteit. Dis dus baie handig as jy `n iPod-aanhanger is, gereeld musiek aflaai en dit erens sentraal wil bêre.

iCloud gee jou 5GB se gratis stoorspasie, maar meer as dit moet jy voor betaal.  Die enigste nadeel is dat jy `n iOS-toestel of `n Mac gaan nodig hê om deel van die klub te wees.

AMAZON CLOUD DRIVE

Cloud Drive funksioneer net soos `n hardeskyf – die enigste verskil is dat dit aanlyn is en nie in jou rekenaar op jou lessenaar nie.

Hierdie platform gee ook vir jou 5GB gratis spasie. Vir meer sal jy 1$ vir 1GB per jaar moet betaal. Dit het ook `n Cloud Player Music stroom applikasie vir all jou musiekbehoeftes. Die enigste nadeel is dat jy Flash nodig het om dit te gebruik en  as jy iOS-toestelle gebruik wat nie Flash ondersteun nie, gaan jy probleme hê.

GOOGLE DRIVE

Google het `n magdom dienste van Picasa vir jou fotos, Gmail vir jou e-pos, Music Beta vir music en Google Docs vir  dokumente.

Terwyl SkyDrive en Dropbox jou leêrs van tot 2 GB laat stoor, gee Google vir jou tot 5 GB vir jou leêrs. Google het ook baie meer opsies as Dropbox en SkyDrive as dit kom by keuse vir betaalde databerging. SkyDrive het 3, Dropbox net twee, maar Google het 9 opsies waarvan jy kan kies.

Jy kry 1GB gratis vir Google Docs, 1GB vir Picasa, 7GB vir  Gmail en jy kan opgradeer na 16TB teen 4000$ per jaar. Google is waarskynlik ook een van die mees toeganklikste opsies – as jy `n webblaaier het, kan jy dit gebruik.

WINDOWS SKYDRIVE

Hierdie diens is soortgelyk aan die van Amazon, maar soos julle kan raai uit die naam is dit `n Microsoft-produk gemik op Windows. As Office dus `n groot deel van jou dag opneem, is Skydrive die logiese keuse vir jou.

SkyDrive bied 7GB se gratis stoorspasie en `n hele 25GB as jy voorheen van hulle diens gebruikgemaak het. Die betaalopsies is ook meer bekostigbaar as Google Drive of DropBox.

As jy die SkyDrive toepassing installeer word jy geforseer om alles van SkyDrive na jou rekenaar te sinkroniseer. Jy kan nie net sekere dele kies vir sinkronisasie nie.

`n Ander opsie vir Windows gebruikers is Windows Live Mesh. Lees meer op Wikipedia hieroor. 

DROPBOX

Waarskynlik die bekendste “cloud”-bergingsdiens is DropBox. Al jou toestelle kan verbind word daaraan en soomloos gesinkroniseer word. Enigiemand wat `n webblaaier het of die Dropbox-toepassing op hulle rekenaar, kan dit gebruik.

Dropbox is `n goeie en effektiewe dien, maar ongelukkig ook die duurste.

Ten spyte van die groot verskeidenheid van opsies (en ons het nie eers almal genoem hier nie), moet jy besluit watter een die beste werk vir jou.

(SOURCES: Regan Januarie (IT Gebruikersdienste), www.winsupersite.com, http://www.memeburn.com)

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.