%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240519004516+00'00') /ModDate (D:20240519004516+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5396 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 165.278 521.469 581.456 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 165.653 520.719 580.706 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(NUWE PROSEDURES VIR OUTLOOK-OPSTELLING OP ANDROID )] TJ ET BT 61.016 566.258 Td /F1 14.4 Tf [(VEROORSAAK VERWARRING)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 546.451 Td /F3 9.0 Tf [(Met die onlangse opgradering van Exchange is gebruikers gekonfronteer met `n paar ongewone vrae as hulle e-pos wou )] TJ ET BT 61.016 535.462 Td /F3 9.0 Tf [(opstel op Android-fone. Maar eintlik is dit minder intimiderend as wat dit met eerste oogopslag lyk.)] TJ ET BT 61.016 515.473 Td /F3 9.0 Tf [(Sodra die standaard Outlook-opstelling gedoen word \()] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 276.620 515.473 Td /F3 9.0 Tf [(kliek hier vir die volledige instruksies)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 276.620 514.322 m 421.655 514.322 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 421.655 515.473 Td /F3 9.0 Tf [(\), verskyn )] TJ ET BT 463.163 515.473 Td /F3 9.0 Tf [(“)] TJ ET BT 466.160 515.473 Td /F4 9.0 Tf [(Activate device )] TJ ET BT 61.016 504.484 Td /F4 9.0 Tf [(administrator)] TJ ET BT 118.526 504.484 Td /F3 9.0 Tf [( “ )] TJ ET BT 126.527 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(met `n  lang lys opsies - onder andere )] TJ ET BT 280.094 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(Erase all data)] TJ ET BT 335.120 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(, )] TJ ET BT 340.124 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(Change Screen unlock password)] TJ ET BT 472.181 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(, )] TJ ET BT 477.185 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(Password )] TJ ET BT 61.016 493.495 Td /F3 9.0 Tf [(recovery)] TJ ET BT 95.522 493.495 Td /F3 9.0 Tf [( . Hierdie boodskap is standaard vir enige opstelling van Exchange/Outlook vir `n Android foon so moenie skrik of )] TJ ET BT 61.016 482.506 Td /F3 9.0 Tf [(bekommerd wees nie.Dit dui slegs aan wat die toepassing alles kan doen. Ander fabrikate/bedryfstelsel fone ondersteun )] TJ ET BT 61.016 471.517 Td /F3 9.0 Tf [(moontlik dieselfde eienskappe, maar vertoon dit nie soos Android aan die gebruiker wanneer die program installeer word )] TJ ET BT 61.016 460.528 Td /F3 9.0 Tf [(nie.)] TJ ET BT 61.016 440.539 Td /F3 9.0 Tf [(Die teks wat vertoon word is standaard vir die spesifieke Android-toepassing - IT het geen beheer daaroor nie. Dis ook )] TJ ET BT 61.016 429.550 Td /F3 9.0 Tf [(standardpraktyk by verskeie universiteite wat MS Exchange gebruik.)] TJ ET BT 61.016 409.561 Td /F3 9.0 Tf [(Onder die opsies wat verskyn is die volgende - )] TJ ET BT 249.593 409.561 Td /F3 9.0 Tf [(Erase all data: Perform a factory reset, deleting all of your data without any )] TJ ET BT 61.016 398.572 Td /F3 9.0 Tf [(confirmation. )] TJ ET BT 115.034 398.572 Td /F3 9.0 Tf [(Vanselfsprekend het hierdie opsie veral vrae laat ontstaan. As ons egter na die Exchange-implementasie )] TJ ET BT 61.016 387.583 Td /F3 9.0 Tf [(kyk, is dit duidelik dat die posbuseienaar die enigste persoon is wat die handstuk kan skoonvee.)] TJ ET BT 61.016 367.594 Td /F3 9.0 Tf [(Hierdie en ook ander voordele en ekstra e-pos funksionaliteit, is na installasie aan die Androidgebruiker beskikbaar op )] TJ ET BT 61.016 356.605 Td /F3 9.0 Tf [(www.sun.ac.za/webmail. In webmail, onder )] TJ ET BT 235.571 356.605 Td /F3 9.0 Tf [(Options -> See All Options -> Phone -> Mobile Phones)] TJ ET BT 453.929 356.605 Td /F3 9.0 Tf [( is daar verskeie )] TJ ET BT 61.016 345.616 Td /F3 9.0 Tf [(funksies beskikbaar aan gebruikers.)] TJ ET BT 61.016 325.627 Td /F4 9.0 Tf [(Sync Logging)] TJ ET BT 120.524 325.627 Td /F3 9.0 Tf [(: Stel jou in staat om die sinkronisasieproses te ondersoek, te selekteer watter data jy gesinkroniseer wil )] TJ ET BT 61.016 314.638 Td /F3 9.0 Tf [(hê, watter bedieners gebruik moet word, ens.)] TJ ET BT 61.016 294.649 Td /F4 9.0 Tf [(Remote Wipe)] TJ ET BT 118.022 294.649 Td /F4 9.0 Tf [(: )] TJ ET BT 123.521 294.649 Td /F3 9.0 Tf [(Met hierdie opsie kan jy jou foon se data \(kontakte, sms'e, foto's ens.\) afvee, indien dit in die verkeerde )] TJ ET BT 61.016 283.660 Td /F3 9.0 Tf [(hande sou beland. Die foon sal slegs sy oorspronklikr fabrieksopstelling ophê. SLEGS die e-pos gebruiker het regte tot die )] TJ ET BT 61.016 272.671 Td /F3 9.0 Tf [(funksie - niemand anders kan toegang kry nie.)] TJ ET BT 61.016 252.682 Td /F4 9.0 Tf [(Details:)] TJ ET BT 93.524 252.682 Td /F3 9.0 Tf [(Wys presies watter toestel dit is, model, en sagteware weergawes, ens.)] TJ ET BT 61.016 232.693 Td /F4 9.0 Tf [(Delete Device:)] TJ ET BT 125.042 232.693 Td /F3 9.0 Tf [(Dit verwyder die verbinding van Exchange se kant af na die toestel.Indien jy dit doen via webmail, sal die )] TJ ET BT 61.016 221.704 Td /F3 9.0 Tf [(persoon wat jou foon het nie weer `n Exchange-opstelling kan doen nie. Jou data bly dus beskerm.)] TJ ET BT 329.449 201.715 Td /F3 9.0 Tf [(\(INLIGTING VERSKAF DEUR FRANCOIS DE KOKER\))] TJ ET BT 61.016 183.226 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Konnektiwiteit,Algemeen,Sekuriteit | Tagged:Android,Selfoon,Outlook | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 276.6197 514.6402 421.6547 523.7977 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://stbsp01.stb.sun.ac.za/innov/it/it-help/Wiki Documents/Android Setup.pdf) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000551 00000 n 0000005999 00000 n 0000006111 00000 n 0000006218 00000 n 0000006334 00000 n 0000006454 00000 n 0000006582 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6713 %%EOF Nuwe prosedures vir Outlook-opstelling op Android veroorsaak verwarring « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Nuwe prosedures vir Outlook-opstelling op Android veroorsaak verwarring

Met die onlangse opgradering van Exchange is gebruikers gekonfronteer met `n paar ongewone vrae as hulle e-pos wou opstel op Android-fone. Maar eintlik is dit minder intimiderend as wat dit met eerste oogopslag lyk.

Sodra die standaard Outlook-opstelling gedoen word (kliek hier vir die volledige instruksies), verskyn “Activate device administrator “ met `n  lang lys opsies – onder andere Erase all data, Change Screen unlock password, Password recovery . Hierdie boodskap is standaard vir enige opstelling van Exchange/Outlook vir `n Android foon so moenie skrik of bekommerd wees nie.Dit dui slegs aan wat die toepassing alles kan doen. Ander fabrikate/bedryfstelsel fone ondersteun moontlik dieselfde eienskappe, maar vertoon dit nie soos Android aan die gebruiker wanneer die program installeer word nie.

Die teks wat vertoon word is standaard vir die spesifieke Android-toepassing – IT het geen beheer daaroor nie. Dis ook standardpraktyk by verskeie universiteite wat MS Exchange gebruik.

Onder die opsies wat verskyn is die volgende – Erase all data: Perform a factory reset, deleting all of your data without any confirmation. Vanselfsprekend het hierdie opsie veral vrae laat ontstaan. As ons egter na die Exchange-implementasie kyk, is dit duidelik dat die posbuseienaar die enigste persoon is wat die handstuk kan skoonvee.

Hierdie en ook ander voordele en ekstra e-pos funksionaliteit, is na installasie aan die Androidgebruiker beskikbaar op www.sun.ac.za/webmail. In webmail, onder Options -> See All Options -> Phone -> Mobile Phones is daar verskeie funksies beskikbaar aan gebruikers.

Sync Logging: Stel jou in staat om die sinkronisasieproses te ondersoek, te selekteer watter data jy gesinkroniseer wil hê, watter bedieners gebruik moet word, ens.

Remote Wipe: Met hierdie opsie kan jy jou foon se data (kontakte, sms’e, foto’s ens.) afvee, indien dit in die verkeerde hande sou beland. Die foon sal slegs sy oorspronklikr fabrieksopstelling ophê. SLEGS die e-pos gebruiker het regte tot die funksie – niemand anders kan toegang kry nie.

Details: Wys presies watter toestel dit is, model, en sagteware weergawes, ens.

Delete Device: Dit verwyder die verbinding van Exchange se kant af na die toestel.Indien jy dit doen via webmail, sal die persoon wat jou foon het nie weer `n Exchange-opstelling kan doen nie. Jou data bly dus beskerm.

(INLIGTING VERSKAF DEUR FRANCOIS DE KOKER)

Tags: , ,

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.