%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250713014057+00'00') /ModDate (D:20250713014057+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5346 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 127.835 521.469 618.899 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 128.210 520.719 618.149 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 143.585 m 550.984 143.585 l 550.984 144.335 l 61.016 144.335 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(NUWE IT-GEBOU – GROENSTE OP KAMPUS)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(In September 2015 betree die Informasietegnologie-afdeling `n nuwe era. Nie net skuif ons na `n nuwe gebou nie, maar )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(ons nuwe tuiste is ook die eerste volwaardige "groen" gebou op kampus.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(`n Wye reeks volhoubare eienskappe is in die gebou se ontwerp geïnkorporeer en kan volgens die )] TJ ET BT 455.207 606.442 Td /F2 9.0 Tf [(Green Building Council )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F2 9.0 Tf [(of South Africa's Green Star Offic)] TJ ET BT 193.793 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(e se lys kategorieë gemeet word.)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F1 9.0 Tf [(Energie-effektiwiteit en hernieubare energie)] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(Foto-voltaïese sonpanele op die dak; optimale noordelike orientasie en venstergroottes; skadu-elemente; `n vertikale tuin )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(aan die noordelike kant om hitte te minimaliseer en verkoeling te gee; gebruik van riverwater vir verkoeling en lae energie )] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(en slim beligting.)] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F1 9.0 Tf [(Kwaliteit van binneshuise omgewing \(IEQ\))] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(Natuurlike lig; ventilasie en geraasvermindering.)] TJ ET BT 61.016 491.530 Td /F1 9.0 Tf [(Vervoer)] TJ ET BT 61.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(Fietsstoor en fasiliteite vir fietsryers; optimale hoeveelheid parkeerplekke.)] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F1 9.0 Tf [(Innovasie)] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(Vertikale tuin, gebruik van rivier en reënwater vir lug- en perseelverkoeling.)] TJ ET BT 61.016 429.574 Td /F4 9.0 Tf [(Die gebou nie net `n kantoor wat `n afdeling huisves nie, maar is ‘n integrale deel van IT se werkstelsel – die mense, hul )] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(prosesse en die ruimtes en fasiliteite in die gebou, vorm ‘n integrale eenheid.)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Met die inbruikneming van die nuwe gebou word daar beoog om `n nuwe werkskultuur te bepaal, veranderings in )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(werkswyses te bewerkstellig, en veral samewerking en kommunikasie te bevorder.)] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(Die ontwikkeling van nuwe werkswyses en `n nuwe kultuur is nou belangriker as ooit in die Informasie-Era waarin ons )] TJ ET BT 61.016 356.629 Td /F4 9.0 Tf [(onsself bevind. Soos die fokus toenemend skuif na die toepassing van informasie en kommunikasietegnologieë \(IKT\) )] TJ ET BT 61.016 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(binne die US-)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 115.538 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(strategie)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 115.538 344.489 m 150.053 344.489 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 150.053 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(, word daar hoë verwagtinge gestel aan Informasietegnologie. Die nuwe gebou kan gesien word as )] TJ ET BT 61.016 334.651 Td /F4 9.0 Tf [(`n potensiële hulpmiddel in die aanpassing van die werkskultuur.)] TJ ET BT 61.016 314.662 Td /F4 9.0 Tf [(Werk in vandag se Informasie-Era is toenemend meer spangeorienteerd, sosiaal, kommunikasie-intensief, interaktief, )] TJ ET BT 61.016 303.673 Td /F4 9.0 Tf [(vereis kennisuitruiling en voortdurende leer en konsultasie. Gevolglik bestaan die nuwe gebou uit groot, oopplan )] TJ ET BT 61.016 292.684 Td /F4 9.0 Tf [(werksareas met volop natuurlike lig en glaspanele - soortgelyk aan die kantore van Google en Apple.)] TJ ET BT 61.016 272.695 Td /F4 9.0 Tf [(Ook meublement moet in lyn wees met nuwe werkswyses. Spanwerk vereis buigbare toebehore wat maklik en vinnig die )] TJ ET BT 61.016 261.706 Td /F4 9.0 Tf [(werkspasie-uitleg kan verander. Doelmatige vergader- en wegbreekareas moet toegerus wees om `n balans te bied )] TJ ET BT 61.016 250.717 Td /F4 9.0 Tf [(tussen gedeelde en privaat werksareas. Digitale kommunikasiefasiliteite in hierdie areas moet virtuele vergaderings en die )] TJ ET BT 61.016 239.728 Td /F4 9.0 Tf [(vermoeë om van elders te werk, maklik en effektief maak.)] TJ ET BT 61.016 219.739 Td /F4 9.0 Tf [(Laastens moet die werksplek gesond wees, kreatiwiteit en samewerking bevorder en `n plek wees waar mense wìl werk )] TJ ET BT 61.016 208.750 Td /F4 9.0 Tf [(en tyd spandeer. Met ander woorde, `n werksomgewing wat verwelkomend en oop is, nie hierargieë afdwing nie en )] TJ ET BT 61.016 197.761 Td /F4 9.0 Tf [(buigsaamheid en kommunikasie bevorder. Dit opsigself sal lei tot die oorgang na `n volgende generasie IT-afdeling.)] TJ ET BT 449.950 177.772 Td /F4 9.0 Tf [([ARTIKEL: RALPH PINA])] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 157.783 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Groen IT | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 115.5377 344.8072 150.0527 353.9647 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.sun.ac.za/english/management/rector/Documents/Institutional Intent and Strategy 2013-2018.pdf\)) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000005952 00000 n 0000006064 00000 n 0000006179 00000 n 0000006299 00000 n 0000006407 00000 n 0000006535 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6693 %%EOF Nuwe IT-gebou – groenste op kampus « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Nuwe IT-gebou – groenste op kampus

In September 2015 betree die Informasietegnologie-afdeling `n nuwe era. Nie net skuif ons na `n nuwe gebou nie, maar ons nuwe tuiste is ook die eerste volwaardige “groen” gebou op kampus.

`n Wye reeks volhoubare eienskappe is in die gebou se ontwerp geïnkorporeer en kan volgens die Green Building Council of South Africa’s Green Star Office se lys kategorieë gemeet word.

Energie-effektiwiteit en hernieubare energie
Foto-voltaïese sonpanele op die dak; optimale noordelike orientasie en venstergroottes; skadu-elemente; `n vertikale tuin aan die noordelike kant om hitte te minimaliseer en verkoeling te gee; gebruik van riverwater vir verkoeling en lae energie en slim beligting.

Kwaliteit van binneshuise omgewing (IEQ)
Natuurlike lig; ventilasie en geraasvermindering.

Vervoer
Fietsstoor en fasiliteite vir fietsryers; optimale hoeveelheid parkeerplekke.

Innovasie
Vertikale tuin, gebruik van rivier en reënwater vir lug- en perseelverkoeling.

Die gebou nie net `n kantoor wat `n afdeling huisves nie, maar is ‘n integrale deel van IT se werkstelsel – die mense, hul prosesse en die ruimtes en fasiliteite in die gebou, vorm ‘n integrale eenheid.

Met die inbruikneming van die nuwe gebou word daar beoog om `n nuwe werkskultuur te bepaal, veranderings in werkswyses te bewerkstellig, en veral samewerking en kommunikasie te bevorder.

Die ontwikkeling van nuwe werkswyses en `n nuwe kultuur is nou belangriker as ooit in die Informasie-Era waarin ons onsself bevind. Soos die fokus toenemend skuif na die toepassing van informasie en kommunikasietegnologieë (IKT) binne die US-strategie, word daar hoë verwagtinge gestel aan Informasietegnologie. Die nuwe gebou kan gesien word as `n potensiële hulpmiddel in die aanpassing van die werkskultuur.

Werk in vandag se Informasie-Era is toenemend meer spangeorienteerd, sosiaal, kommunikasie-intensief, interaktief, vereis kennisuitruiling en voortdurende leer en konsultasie. Gevolglik bestaan die nuwe gebou uit groot, oopplan werksareas met volop natuurlike lig en glaspanele – soortgelyk aan die kantore van Google en Apple.

Ook meublement moet in lyn wees met nuwe werkswyses. Spanwerk vereis buigbare toebehore wat maklik en vinnig die werkspasie-uitleg kan verander. Doelmatige vergader- en wegbreekareas moet toegerus wees om `n balans te bied tussen gedeelde en privaat werksareas. Digitale kommunikasiefasiliteite in hierdie areas moet virtuele vergaderings en die vermoeë om van elders te werk, maklik en effektief maak.

Laastens moet die werksplek gesond wees, kreatiwiteit en samewerking bevorder en `n plek wees waar mense wìl werk en tyd spandeer. Met ander woorde, `n werksomgewing wat verwelkomend en oop is, nie hierargieë afdwing nie en buigsaamheid en kommunikasie bevorder. Dit opsigself sal lei tot die oorgang na `n volgende generasie IT-afdeling.

[ARTIKEL: RALPH PINA]

Comments are closed.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.