%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R 12 0 R ] /Count 2 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518102648+00'00') /ModDate (D:20240518102648+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 5469 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 70.720 521.469 676.014 re f 0.773 0.773 0.773 rg 0.773 0.773 0.773 RG 45.266 746.734 m 566.734 746.734 l 565.984 745.984 l 46.016 745.984 l f 566.734 746.734 m 566.734 70.720 l 565.984 70.720 l 565.984 745.984 l f 45.266 746.734 m 45.266 70.720 l 46.016 70.720 l 46.016 745.984 l f 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(WAT DOEN ONS?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Wanneer IT se naam gedurende `n gesprek opduik, wat is jou eerste assosiasie? Dink jy dadelik aan die IT )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(Dienstoonbank wat jy gereeld bel as jou wagwoord verander, of beskou jy IT as die mense wat sorg dat die internet altyd )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(werk?)] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(Die IT-afdeling word oor die algemeen gesien as ?  diensleweringsorganisasie – en soms eenvoudig as ? "nuttigheid". )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Aangesien IT hoofsaaklik `n geskiedenis het om kantoor en administratiewe stelsels te ondersteun, mag dit as `n )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(verrassing kom dat ons doelwitte deesdae in lyn is met die universiteit se kernfunksies - navorsing, leer, onderrig en )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(gemeenskapsinteraksie.)] TJ ET BT 61.016 469.110 Td /F3 9.0 Tf [(Die term "IT-afdeling" verwys slegs na die afdeling, wat die sentrale, verantwoordbare gesag is vir die institusionele )] TJ ET BT 61.016 458.121 Td /F3 9.0 Tf [(inligting- en kommunikasietegnologie funksie binne die universiteit.)] TJ ET BT 61.016 438.132 Td /F3 9.0 Tf [(Die IT-afdeling bestuur, bou, voorsien, dryf en onderhou kuber-infrastruktuur \(onder andere netwerke, sentrale )] TJ ET BT 61.016 427.143 Td /F3 9.0 Tf [(rekenaarbedieners, identiteitsbestuur en e-pos en telekommunikasiestelsels\) en ook `n wye reeks sagtewaretoepassings, )] TJ ET BT 61.016 416.154 Td /F3 9.0 Tf [(inligtingstelsels en -platforms, en dienste wat noodsaaklik is vir die universiteit se kern akademiese en administratiewe )] TJ ET BT 61.016 405.165 Td /F3 9.0 Tf [(funksies en, in samewerking met desentraliseerde groepe, ook gebruikers ondersteun in die effektiewe gebruik van )] TJ ET BT 61.016 394.176 Td /F3 9.0 Tf [(inligting- en kommunikasietegnologie \(IKT\))] TJ ET BT 61.016 374.187 Td /F3 9.0 Tf [(Die sentrale Informasietegnologie afdeling, wanneer dit op volle kapasiteit funksioneer, bestaan uit 140 personeellede wat )] TJ ET BT 61.016 363.198 Td /F3 9.0 Tf [(ondersteuningstegnici, hulptoonbankagente, stelseladministrateurs, ingenieurs, sagteware ontwikkelaars, stelselanaliste, )] TJ ET BT 61.016 352.209 Td /F3 9.0 Tf [(databasis administrateurs, projekbestuurders, argitekte en besigheidsanaliste insluit.)] TJ ET BT 61.016 332.220 Td /F3 9.0 Tf [(Oor tyd het ?  magdom organisatoriese entiteite wat IKT ondersteuningsdienste, infrastrukture, sagtewaretoepassings en -)] TJ ET BT 61.016 321.231 Td /F3 9.0 Tf [(stelsels bestuur, sowel as die sekuriteit en integriteit van inligting onderhou, binne die universiteit ontstaan. Dikwels, maar )] TJ ET BT 61.016 310.242 Td /F3 9.0 Tf [(nie altyd nie, werk hierdie entiteite saam met die sentrale IT-afdeling, alhoewel hulle aan die dekane van fakulteite, skole )] TJ ET BT 61.016 299.253 Td /F3 9.0 Tf [(en ander afdelings rapporteer.  Ons verwys na hierdie verspreide groep entiteite as die "IT-organisasie".  )] TJ ET BT 61.016 279.264 Td /F3 9.0 Tf [(Baie van die verspreide IKT-entiteite het ook geleidelik vervorm in rekenaargebruiksareas of rekenaarlaboratoria met die )] TJ ET BT 61.016 268.275 Td /F3 9.0 Tf [(doel om ondersteuning en advies te bied aan studente en akademiese gebruikers in hul omgewings.)] TJ ET BT 61.016 248.286 Td /F3 9.0 Tf [(Die IKT-funksie by Universiteit Stellenbosch bestaan uit die volgende:)] TJ ET BT 61.016 228.297 Td /F3 9.0 Tf [(• Die IT-organisasie en sy mense, bevoegdhede, kennisgrondslag en vaardighede;)] TJ ET BT 61.016 208.308 Td /F3 9.0 Tf [(• Die prosesse en vermoëns)] TJ ET BT 173.705 208.308 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 176.207 208.308 Td /F3 9.0 Tf [(nodig om die dienste en infrastruktuur wat deur onderstaande IKT-domeine omvang word, te )] TJ ET BT 61.016 197.319 Td /F3 9.0 Tf [(beplan, bestuur, bou en dryf sodat die universiteit se kern akademiese, gemeenskapsinteraksie en administratiewe )] TJ ET BT 61.016 186.330 Td /F3 9.0 Tf [(prosesse ondersteun en aktiveer kan word. )] TJ ET BT 61.016 166.341 Td /F3 9.0 Tf [(o ICT ondersteuningsdienste, )] TJ ET BT 61.016 155.352 Td /F3 9.0 Tf [(o onderrig-tegnologie dienste, )] TJ ET BT 61.016 144.363 Td /F3 9.0 Tf [(o navorsingsverwerkingsdienste,)] TJ ET BT 61.016 133.374 Td /F3 9.0 Tf [(o verwerkingsinfrastruktuur dienste, )] TJ ET BT 61.016 122.385 Td /F3 9.0 Tf [(o kommunikasie-infrastruktuur dienste, )] TJ ET BT 61.016 111.396 Td /F3 9.0 Tf [(o inligtingsekuriteit en)] TJ ET BT 61.016 100.407 Td /F3 9.0 Tf [(o inligtingstelsels en -toepassings;)] TJ ET BT 61.016 80.418 Td /F3 9.0 Tf [(• Die IKT bates, insluitende tegnologieë, hardeware, sagteware en inligting.)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 13 0 R >> endobj 13 0 obj << /Length 507 >> stream 0.400 0.400 0.400 rg 0.773 0.773 0.773 RG 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 731.245 521.469 26.739 re f 0.773 0.773 0.773 rg 45.266 731.245 m 566.734 731.245 l 565.984 731.995 l 46.016 731.995 l f 566.734 757.984 m 566.734 731.245 l 565.984 731.995 l 565.984 757.984 l f 45.266 757.984 m 45.266 731.245 l 46.016 731.995 l 46.016 757.984 l f 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 749.193 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Ons Mense | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000312 00000 n 0000000341 00000 n 0000000476 00000 n 0000000539 00000 n 0000006060 00000 n 0000006172 00000 n 0000006279 00000 n 0000006395 00000 n 0000006515 00000 n 0000006580 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7139 %%EOF Wat doen ons? « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Wat doen ons?

Wanneer IT se naam gedurende `n gesprek opduik, wat is jou eerste assosiasie? Dink jy dadelik aan die IT Dienstoonbank wat jy gereeld bel as jou wagwoord verander, of beskou jy IT as die mense wat sorg dat die internet altyd werk?

Die IT-afdeling word oor die algemeen gesien as ʼn  diensleweringsorganisasie – en soms eenvoudig as ʼn “nuttigheid”. Aangesien IT hoofsaaklik `n geskiedenis het om kantoor en administratiewe stelsels te ondersteun, mag dit as `n verrassing kom dat ons doelwitte deesdae in lyn is met die universiteit se kernfunksies – navorsing, leer, onderrig en gemeenskapsinteraksie.

Die term “IT-afdeling” verwys slegs na die afdeling, wat die sentrale, verantwoordbare gesag is vir die institusionele inligting- en kommunikasietegnologie funksie binne die universiteit.

Die IT-afdeling bestuur, bou, voorsien, dryf en onderhou kuber-infrastruktuur (onder andere netwerke, sentrale rekenaarbedieners, identiteitsbestuur en e-pos en telekommunikasiestelsels) en ook `n wye reeks sagtewaretoepassings, inligtingstelsels en -platforms, en dienste wat noodsaaklik is vir die universiteit se kern akademiese en administratiewe funksies en, in samewerking met desentraliseerde groepe, ook gebruikers ondersteun in die effektiewe gebruik van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT)

Die sentrale Informasietegnologie afdeling, wanneer dit op volle kapasiteit funksioneer, bestaan uit 140 personeellede wat ondersteuningstegnici, hulptoonbankagente, stelseladministrateurs, ingenieurs, sagteware ontwikkelaars, stelselanaliste, databasis administrateurs, projekbestuurders, argitekte en besigheidsanaliste insluit.

Oor tyd het ʼn  magdom organisatoriese entiteite wat IKT ondersteuningsdienste, infrastrukture, sagtewaretoepassings en -stelsels bestuur, sowel as die sekuriteit en integriteit van inligting onderhou, binne die universiteit ontstaan. Dikwels, maar nie altyd nie, werk hierdie entiteite saam met die sentrale IT-afdeling, alhoewel hulle aan die dekane van fakulteite, skole en ander afdelings rapporteer.  Ons verwys na hierdie verspreide groep entiteite as die “IT-organisasie”.  

Baie van die verspreide IKT-entiteite het ook geleidelik vervorm in rekenaargebruiksareas of rekenaarlaboratoria met die doel om ondersteuning en advies te bied aan studente en akademiese gebruikers in hul omgewings.

Die IKT-funksie by Universiteit Stellenbosch bestaan uit die volgende:

• Die IT-organisasie en sy mense, bevoegdhede, kennisgrondslag en vaardighede;

• Die prosesse en vermoëns nodig om die dienste en infrastruktuur wat deur onderstaande IKT-domeine omvang word, te beplan, bestuur, bou en dryf sodat die universiteit se kern akademiese, gemeenskapsinteraksie en administratiewe prosesse ondersteun en aktiveer kan word. 

o ICT ondersteuningsdienste,
o onderrig-tegnologie dienste,
o navorsingsverwerkingsdienste,
o verwerkingsinfrastruktuur dienste,
o kommunikasie-infrastruktuur dienste,
o inligtingsekuriteit en
o inligtingstelsels en -toepassings;

• Die IKT bates, insluitende tegnologieë, hardeware, sagteware en inligting.

Comments are closed.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.