%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250701120626+00'00') /ModDate (D:20250701120626+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6473 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 76.379 521.469 670.355 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 76.754 520.719 669.605 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 92.129 m 550.984 92.129 l 550.984 92.879 l 61.016 92.879 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(2018 IN OORSIG)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(June 12,2018)] TJ ET BT 160.079 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Wat ? opwindende jaar het ons nie gehad nie! Terwyl ek hier skryf, het ons sopas nog ? uur of twee van beurtkrag betree )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(en is ek dankbaar vir ? betroubare skootrekenaar met batterykrag.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(Gedurende die Eeufeesjaar van die Universiteit is ? aantal moedige besluite gefinaliseer om van die grootste )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(hernieuwingsprojekte van die laaste twee dekades te loods.)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die opvolgstelsels van die twee kern administratiewe toepassings, Studente en Finansiële Bestuur, is evalueer, gekies en )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(einde November deur die Rektoraat goedgekeur. Beide hierdie toepassings, wat oor die volgende twee jaar implementeer )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(word, is modern en innoverend om verskeie redes:)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 RG 85.866 536.313 m 85.866 536.725 85.696 537.135 85.404 537.427 c 85.113 537.718 84.703 537.888 84.291 537.888 c 83.878 537.888 83.469 537.718 83.177 537.427 c 82.885 537.135 82.716 536.725 82.716 536.313 c 82.716 535.901 82.885 535.491 83.177 535.199 c 83.469 534.908 83.878 534.738 84.291 534.738 c 84.703 534.738 85.113 534.908 85.404 535.199 c 85.696 535.491 85.866 535.901 85.866 536.313 c f BT 91.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(Die stelsels sal in die wolk implementeer word  en deur toonaangewende internasionale verskaffers ontwikkel en )] TJ ET BT 91.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(onderhou word. Dis ? belangrike verandering vir die Universiteit wat die bestaande toepassings vir meer as 25 jaar )] TJ ET BT 91.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(intern ontwikkel en onderhou het.)] TJ ET 85.866 503.346 m 85.866 503.758 85.696 504.168 85.404 504.460 c 85.113 504.751 84.703 504.921 84.291 504.921 c 83.878 504.921 83.469 504.751 83.177 504.460 c 82.885 504.168 82.716 503.758 82.716 503.346 c 82.716 502.934 82.885 502.524 83.177 502.232 c 83.469 501.941 83.878 501.771 84.291 501.771 c 84.703 501.771 85.113 501.941 85.404 502.232 c 85.696 502.524 85.866 502.934 85.866 503.346 c f BT 91.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(Die platforms wat hierdie toepassings bedien sal wolk- en nie meer kampusgebaseerd wees nie. Dit sal ? groot )] TJ ET BT 91.016 489.541 Td /F4 9.0 Tf [(impak hê op die aard van ons werk en ons in staat stel om hulpbronne verskillend aan te wend en sodoende ons )] TJ ET BT 91.016 478.552 Td /F4 9.0 Tf [(dienste aan die Universiteit te verbeter.)] TJ ET BT 61.016 458.563 Td /F4 9.0 Tf [(Sover ons kennis strek het geen Suid-Afrikaanse universiteit hierdie toepassings al voorheen na ? wolkgebaseerde )] TJ ET BT 61.016 447.574 Td /F4 9.0 Tf [(platform migreer nie.)] TJ ET BT 61.016 427.585 Td /F4 9.0 Tf [(Die IT-afdeling het hard gewerk om die kwaliteit en volhoubaarheid van ons dienste te verbeter. Die tweejaarlikse )] TJ ET BT 61.016 416.596 Td /F4 9.0 Tf [(kwaliteitverbeteringsverslag is in Augustus voorgelê aan die institusionele Kwaliteitskomitee, is positief ontvang en )] TJ ET BT 61.016 405.607 Td /F4 9.0 Tf [(goedgekeur. Belangrike verbeteringsmylpale is in die verslag genoem, onder andere die vestiging van ? nuwe )] TJ ET BT 61.016 394.618 Td /F4 9.0 Tf [(bestuursliggaam en tegnologiebestuur, die Tegnologie- en Informasiekomitee, sowel as verskeie organisatoriese, )] TJ ET BT 61.016 383.629 Td /F4 9.0 Tf [(infrastruktuur- en diensverbeterings.)] TJ ET BT 61.016 363.640 Td /F4 9.0 Tf [(? Verdere beduidende sukses in 2018 is die ontwikkeling en implementering van die )] TJ ET BT 398.174 363.640 Td /F2 9.0 Tf [(ICT Partner Portal)] TJ ET BT 470.696 363.640 Td /F4 9.0 Tf [(, ? stelsel wat ons )] TJ ET BT 61.016 352.651 Td /F4 9.0 Tf [(werksvloei en wisselwerking met ons vennote, kollegas en kliënte vaartbelyn maak en bestuur. Ongeveer 80% van die IT-)] TJ ET BT 61.016 341.662 Td /F4 9.0 Tf [(afdeling se diensprosesse is sedert die stelsel se implementering in September gedefinieer en -konfigureer en meer as )] TJ ET BT 61.016 330.673 Td /F4 9.0 Tf [(17000 insidente en versoeke is die afgelope drie maande verwerk. Die stelsel is ontwerp sodat daar deursigtigheid vir alle )] TJ ET BT 61.016 319.684 Td /F4 9.0 Tf [(prosesaandeelhouers, kliënte, dienspersoneel en bestuur is ten opsigte van die werksvloei en voltooiing van take. )] TJ ET BT 61.016 299.695 Td /F4 9.0 Tf [(Die jaar sal ook onthou word vir ? skerp toename in kuberaanvalle, veral strikroofpogings. ? Gespesialiseerde )] TJ ET BT 61.016 288.706 Td /F4 9.0 Tf [(kubersekuriteitsfunksie is gevestig om die toename in bedreigings te hanteer. Dis egter onthutsend dat ? beduidende )] TJ ET BT 61.016 277.717 Td /F4 9.0 Tf [(persentasie van ons mannekrag gevolglik ook deur hierdie verskynsel absorbeer word. )] TJ ET BT 61.016 257.728 Td /F4 9.0 Tf [(Ons is ook hartseer dat ? paar van ons kollegas die span verlaat, sommige vir aftrede, ander vir groener weivelde. Ons )] TJ ET BT 61.016 246.739 Td /F4 9.0 Tf [(wens hulle almal voorspoed toe, veral Callie van der Merwe en Thys de Wet wat hulle hele loopbaan by die Universiteit )] TJ ET BT 61.016 235.750 Td /F4 9.0 Tf [(spandeer het.)] TJ ET BT 61.016 215.761 Td /F4 9.0 Tf [(Laastens wil ons ook vir prof Stan du Plessis, ons nuwe Uitvoerende Bedryfshoof, bedank vir die eerste volledige jaar van )] TJ ET BT 61.016 204.772 Td /F4 9.0 Tf [(sy leierskap en ondersteuning. Ons is gretig en geïnspireerd om na ? kort rustyd 2019 aan te durf met nuwe energie.)] TJ ET BT 61.016 184.783 Td /F4 9.0 Tf [(Beste wense vir die feesgety!)] TJ ET BT 61.016 164.794 Td /F4 9.0 Tf [(Attie Juyn)] TJ ET BT 61.016 144.805 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 124.816 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 106.327 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Ons Mense | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 12 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000535 00000 n 0000007060 00000 n 0000007172 00000 n 0000007287 00000 n 0000007407 00000 n trailer << /Size 12 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7515 %%EOF 2018 in oorsig « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

2018 in oorsig

Wat ʼn opwindende jaar het ons nie gehad nie! Terwyl ek hier skryf, het ons sopas nog ʼn uur of twee van beurtkrag betree en is ek dankbaar vir ʼn betroubare skootrekenaar met batterykrag.

Gedurende die Eeufeesjaar van die Universiteit is ʼn aantal moedige besluite gefinaliseer om van die grootste hernieuwingsprojekte van die laaste twee dekades te loods.

Die opvolgstelsels van die twee kern administratiewe toepassings, Studente en Finansiële Bestuur, is evalueer, gekies en einde November deur die Rektoraat goedgekeur. Beide hierdie toepassings, wat oor die volgende twee jaar implementeer word, is modern en innoverend om verskeie redes:

  • Die stelsels sal in die wolk implementeer word  en deur toonaangewende internasionale verskaffers ontwikkel en onderhou word. Dis ʼn belangrike verandering vir die Universiteit wat die bestaande toepassings vir meer as 25 jaar intern ontwikkel en onderhou het.
  • Die platforms wat hierdie toepassings bedien sal wolk- en nie meer kampusgebaseerd wees nie. Dit sal ʼn groot impak hê op die aard van ons werk en ons in staat stel om hulpbronne verskillend aan te wend en sodoende ons dienste aan die Universiteit te verbeter.

Sover ons kennis strek het geen Suid-Afrikaanse universiteit hierdie toepassings al voorheen na ʼn wolkgebaseerde platform migreer nie.

Die IT-afdeling het hard gewerk om die kwaliteit en volhoubaarheid van ons dienste te verbeter. Die tweejaarlikse kwaliteitverbeteringsverslag is in Augustus voorgelê aan die institusionele Kwaliteitskomitee, is positief ontvang en goedgekeur. Belangrike verbeteringsmylpale is in die verslag genoem, onder andere die vestiging van ʼn nuwe bestuursliggaam en tegnologiebestuur, die Tegnologie- en Informasiekomitee, sowel as verskeie organisatoriese, infrastruktuur- en diensverbeterings.

ʼn Verdere beduidende sukses in 2018 is die ontwikkeling en implementering van die ICT Partner Portal, ʼn stelsel wat ons werksvloei en wisselwerking met ons vennote, kollegas en kliënte vaartbelyn maak en bestuur. Ongeveer 80% van die IT-afdeling se diensprosesse is sedert die stelsel se implementering in September gedefinieer en -konfigureer en meer as 17000 insidente en versoeke is die afgelope drie maande verwerk. Die stelsel is ontwerp sodat daar deursigtigheid vir alle prosesaandeelhouers, kliënte, dienspersoneel en bestuur is ten opsigte van die werksvloei en voltooiing van take. 

Die jaar sal ook onthou word vir ʼn skerp toename in kuberaanvalle, veral strikroofpogings. ʼn Gespesialiseerde kubersekuriteitsfunksie is gevestig om die toename in bedreigings te hanteer. Dis egter onthutsend dat ʼn beduidende persentasie van ons mannekrag gevolglik ook deur hierdie verskynsel absorbeer word. 

Ons is ook hartseer dat ʼn paar van ons kollegas die span verlaat, sommige vir aftrede, ander vir groener weivelde. Ons wens hulle almal voorspoed toe, veral Callie van der Merwe en Thys de Wet wat hulle hele loopbaan by die Universiteit spandeer het.

Laastens wil ons ook vir prof Stan du Plessis, ons nuwe Uitvoerende Bedryfshoof, bedank vir die eerste volledige jaar van sy leierskap en ondersteuning. Ons is gretig en geïnspireerd om na ʼn kort rustyd 2019 aan te durf met nuwe energie.

Beste wense vir die feesgety!

Attie Juyn

 

 

Comments are closed.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.