%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240518155320+00'00') /ModDate (D:20240518155320+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6573 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 146.959 521.469 599.775 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 147.334 520.719 599.025 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(GEBRUIK 誰 TABLET OM SLIMMER TE LEER \(DEEL 1\))] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 555.033 Td /F3 9.0 Tf [(Sedert tablette in 2010 die hoofstroom betree het, het 地 toenemende aantal studente begin om op hierdie slim toestelletjie )] TJ ET BT 61.016 544.044 Td /F3 9.0 Tf [(te vertrou om hulle leerervaring na die volgende vlak te neem. Daar is egter baie studente wat nog onbewus of onoortuig )] TJ ET BT 61.016 533.055 Td /F3 9.0 Tf [(is van die voordele van tabletgebaseerde leer. In die volgende afdeling sal ons ondersoek instel na presies hoekom 地 )] TJ ET BT 61.016 522.066 Td /F3 9.0 Tf [(tablet 地 fantastiese belegging is. )] TJ ET BT 194.090 522.066 Td /F4 9.0 Tf [(Hoekom地 tablet?)] TJ ET BT 272.102 522.066 Td /F3 9.0 Tf [( Daar is basies vier redes: 1. Die mees voor-die-hand-liggende )] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(voordeel van 地 tablet is die vlak van mobiliteit wat dit bied. As 地 student sal jy heel moontlik ten minste 地 notablok, jou )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(voorgeskrewe boeke en jou klasnotas met jou ronddra. En in sommige gevalle is 地 sakrekenaar, 地 woordeboek en 地 )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(dagboek/kalender ook onmisbaar. Die gewig van al hierdie items word vinnig 地 uitputtende las wat die rede is hoekom )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(baie studente eenvoudig hulle swaar boeke by die huis los. Met 地 tablet kan jy egter al hierdie hulpbronne kompakteer tot )] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(die grootte van 地 A5 notablok. Dan is daar nie meer 地 kans dat jy boeke of notas by die huis sal vergeet nie alles wat jy )] TJ ET BT 61.016 456.132 Td /F3 9.0 Tf [(benodig is net 地 paar vingertikke weg. Dt is 地 wenner eienskap op sigself. 2. Die ware akademiese waarde van 地 tablet )] TJ ET BT 61.016 445.143 Td /F3 9.0 Tf [(word egter duidelik in sy potensiaal as 地 metgesel in die klaskamer. Nie net hou 地 tablet alles wat jy benodig byderhand )] TJ ET BT 61.016 434.154 Td /F3 9.0 Tf [(nie, maar dit laat jou ook toe om hierdie hulpbronne op bruikbare wyses te manipuleer. Byvoorbeeld, jy kan boekmerke, )] TJ ET BT 61.016 423.165 Td /F3 9.0 Tf [(veelkleurige onderstreping en notas by jou voorgeskrewe boeke en klasnotas voeg terwyl die dosent hulle bespreek. Jy )] TJ ET BT 61.016 412.176 Td /F3 9.0 Tf [(kan ook baie doeltreffend ryk notas van jou eie skep. Jy sal tik en teken op die skerm kan kombineer om byvoorbeeld )] TJ ET BT 61.016 401.187 Td /F3 9.0 Tf [(sleutelpunte in klaskamer besprekings of diagramme en tabelle wat deur die dosent geteken word, vas te l. Jy sal al )] TJ ET BT 61.016 390.198 Td /F3 9.0 Tf [(hierdie notas netjies kan organiseer in vakl麁rs vir toekomstige verwysing. Die beste wenner-eienskap van 地 tablet in die )] TJ ET BT 61.016 379.209 Td /F3 9.0 Tf [(klas is egter die feit dat dit jou toelaat om op te neem wat in die klas ges word, wat beteken dat jy na die opnames kan )] TJ ET BT 61.016 368.220 Td /F3 9.0 Tf [(luister terwyl jy vir 地 eksamen voorberei. Hoewel dit nie prakties is om elke sekonde van elke klas op te neem nie \(want )] TJ ET BT 61.016 357.231 Td /F3 9.0 Tf [(en laat ons nou eerlik wees jy sal nooit weer na alles luister nie\), is hierdie eienskap baie nuttig om belangrike dele van )] TJ ET BT 61.016 346.242 Td /F3 9.0 Tf [(地 dosent se verduideliking of van 地 bespreking in die klas op te neem. Laastens, 地 tablet verskaf ook vinnige toegang tot )] TJ ET BT 61.016 335.253 Td /F3 9.0 Tf [(nuttige verwysingsmateriaal. Moet jy vinnig die definisie van 地 woord naslaan of 地 berekening doen? 地 Tablet laat jou toe )] TJ ET BT 61.016 324.264 Td /F3 9.0 Tf [(om albei teen die spoed van weerlig te doen, wat beteken dat jy nie jou gedagtegang in die klas sal verloor nie. 3. Tablette )] TJ ET BT 61.016 313.275 Td /F3 9.0 Tf [(is nie net in die klaskamer so wonderlik nie. Enige student wat al deur hope en hope notas op papier moes swoeg om )] TJ ET BT 61.016 302.286 Td /F3 9.0 Tf [(spesifieke inhoud voor 地 eksamen te hersien, sal weet hoe frustrerend, vervelig en 地 gemors van tyd dit kan wees. Maar )] TJ ET BT 61.016 291.297 Td /F3 9.0 Tf [(as al jou notas en die skyfievertonings en uitdeelstukke wat deur die dosent verskaf is netjies in 地 enkele toestel )] TJ ET BT 61.016 280.308 Td /F3 9.0 Tf [(bymekaar is, waar dit met 地 paar tikke van die vinger toeganklik is, sal dit die gesukkel van papiergebaseerde )] TJ ET BT 61.016 269.319 Td /F3 9.0 Tf [(eksamenvoorbereiding uitskakel en jou meer tyd gee om )] TJ ET BT 289.112 269.319 Td /F3 9.0 Tf [(werklik )] TJ ET BT 319.109 269.319 Td /F3 9.0 Tf [(te studeer. 4. Een voordeel van tabletgebaseerde leer )] TJ ET BT 61.016 258.330 Td /F3 9.0 Tf [(wat gereeld misgekyk word, is die feit dat e-boek weergawes van voorgeskrewe en handboeke gewoonlik goedkoper is as )] TJ ET BT 61.016 247.341 Td /F3 9.0 Tf [(hulle gedrukte weergawes. Hoewel baie boeke nog nie in digitale formaat beskikbaar is nie, kan die besparing op di wat )] TJ ET BT 61.016 236.352 Td /F3 9.0 Tf [(wel is, vinnig 地 noemenswaardige bedrag uitmaak.En die gebruik van 地 e-boek bied natuurlik al die voordele van digitale )] TJ ET BT 61.016 225.363 Td /F3 9.0 Tf [(leer, insluitend tydbesparings soos dat jy onmiddellik woorde en frases kan naslaan, na spesifieke bladsye en hoofstukke )] TJ ET BT 61.016 214.374 Td /F3 9.0 Tf [(kan spring, veelkleurige onderstreping kan byvoeg en digitale notas kan maak. )] TJ ET BT 376.169 214.374 Td /F3 9.0 Tf [(Volgende keer : die keuses wanneer jy 地 )] TJ ET BT 61.016 203.385 Td /F3 9.0 Tf [(tablet koop)] TJ ET BT 389.956 183.396 Td /F3 9.0 Tf [([ARTIKEL DEUR)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 460.471 183.396 Td /F3 9.0 Tf [(JOHANNES JONKER)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 460.471 182.245 m 548.482 182.245 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 548.482 183.396 Td /F3 9.0 Tf [(])] TJ ET BT 61.016 164.907 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Navorsing,Studente,Opleiding | Tagged:Tablet | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 460.4713 182.5636 548.4823 191.7211 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (HTTP://WWW.JOHANNESJONKER.COM) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000469 00000 n 0000000551 00000 n 0000007176 00000 n 0000007288 00000 n 0000007395 00000 n 0000007511 00000 n 0000007631 00000 n 0000007759 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 7840 %%EOF Opleiding « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieテォ

  • Argiewe

Opleiding

“Public folders” vs “resource mailboxes”

Vrydag, Oktober 24th, 2014

Indien jy tot dusver public folders gebruik het om vergaderings en geleenthede in jou departement te reテォl, is daar nou `n moontlik makliker en meer praktiese opsie vir jou beskikbaar.

Deur `n e-pos te stuur aanツhelp@sun.ac.zaツkan jy versoek dat jouツpublic foldersツomgeskakel word na “resource mailboxes” of jy kan versoek dat nuwe resource mailboxesツgeskep word.

Maar hoekom sou jy eerder `n resource mailbox wou gebruik i.p.v.ツpublic folders?

  • As jy `n vergaderingversoek na `n resource mailboxツstuur, sal die posbus dadelik die versoek aanvaar of verwerp.
  • Dit gebeur outomaties sonder die hulp van `n persoon.
  • Jy hoef nie bekommerd te wees oor dubbele besprekings vir dieselfde dag of tyd in dieselfde lokaal nie.
  • Jou vergaderingversoek kan nie verander of verwyder word nie.
  • Slegs die eienaar van die “resource mailbox” kan vergaderingversoeke verander of verwyder.

Wat isツpublic folders?

“A public folder is a feature of Microsoft Exchange Server that provides an effective way to collect, organize, and share information with others in an organization. Typically, public folders are used by project teams or user groups to share information on a common area of interest. When you are connected to your Exchange server, folders labelled “Public Folders” appear in the Microsoft Outlook Folder List in the Navigation Pane. You can manage these folders from Outlook. Public folders can contain any type of Outlook folder item such as messages, appointments, contacts, tasks, journal entries, notes, forms, files, and postings. You can also add a shortcut to any public folder to the Favorites folder under Public Folders.” (http://office.microsoft.com)

Tot dusver het “public folders” so gelyk:

1
2
Wat is `n resource mailbox?

“A resource mailbox is a mailbox that represents conference rooms and company equipment. Resource mailboxes can be included as resources in meeting requests, providing a simple and efficient way to manage the scheduling of resources for your organization.

Room mailboxes are assigned to a meeting location such as a conference room, auditorium, or training room. Equipment mailboxes are assigned to a resource that is not location specific, such as a portable computer projector, microphone, or company car.” (http://blogs.technet.com)

Dis hoe die nuwe resource mailboxes lyk:ツ

3
Hoe voeg ek `n resource mailbox in MS Outlook 2010 by?

Stuur `n e-pos aan help@sun.ac.zaツen versoek dat jou public folders omskep word in resource mailboxes. Indien jy bevestiging kry dat dit gedoen is, volg hierdie stappe:

Skep `n nuwe vergaderingversoek en selekteer All Rooms in die adresboek.

4
Beweeg af na die kamer wat jy wil byvoeg by die resource mailbox
5
BAIE BELANGRIK: Neem kennis wat die Alias is vir latere gebruik.
6
Kliek op File, Info, Account Settings
7
Kies jou e-posadres en kliek op Change
8
Kliek opツMore Settings
9
Tik die naam van die resource mailbox wat jy wil byvoeg. Onthou daai Alias van vroeテォr? Dis wat jy hier wil byvoeg.ツ
10
KliekツApply, OK, Next, Finish
11
Gaan terug na die Home-knoppie en kliek op Folder List
12
Die bygevoegdeツresource mailboxツsal wys
13
Kliek opツCalendar om die kalender vir die resource mailbox te wys.

SUNid blitsessies

Vrydag, Oktober 10th, 2014

Sedert SUNid (lees meer oor SUNid hier)`n paar maande terug in werking gestel is, word dit reeds deur heelwat US-personeel gebruik vir die registrasie van eksterne werkers en besoekers. ツSoos met enige nuwe stelsel, bestaan daar egter `n skerp leerkurwe en is opleiding van kardinale belang.

IT sal gevolglik vir die volgende paar maande kort blitssessies aanbied van 30 minute per sessie waar die werking van SUNid op 窶蕨 praktiese manier verduidelik sal word, waarna daar nog 30 minute beskikbaar gestel word vir enige vrae.

Hierdie sessies is noodsaaklik as jy `n SUNid-gebruiker is en sal vervolgens verpligtend wees vir alle personeel wat versoek om op die stelsel geregistreer te word.

Die volgende sessies vind Oktober en November op die Stellenbosch-kampus plaas van 10h30-11h30:

16 Oktober
22 Oktober
28 Oktober
6 November
13 November
20 November
27 November

Personeel kan aanlyn inskryf via die SUN-e-HR opsie op my.sun.ac.za.ツMeer inligting oor opleiding is beskikbaar op IT seツwiki.

Indien departemente dit verkies, kan IT ook een-tot-een inligtingsessies aan 窶彗pprovers窶 gee of sessies aanbied by departementele vergaderings. Om hierdie sessies te reテォl, stuur asb. vir ons e-pos by help@sun.ac.za.

Gebruik 窶冢 tablet om slimmer te leer (deel 1)

Vrydag, Augustus 22nd, 2014

Sedert tablette in 2010 die hoofstroom betree het, het 窶冢 toenemende aantal studente begin om op hierdie slim toestelletjie te vertrou om hulle leerervaring na die volgende vlak te neem.

Daar is egter baie studente wat nog onbewus of onoortuig is van die voordele van tabletgebaseerde leer. In die volgende afdeling sal ons ondersoek instel na presies hoekom 窶冢 tablet 窶冢 fantastiese belegging is.

Hoekomツ窶冢 tablet?

Daar is basies vier redes:

1. Die mees voor-die-hand-liggende voordeel van 窶冢 tablet is die vlak van mobiliteit wat dit bied. As 窶冢 student sal jy heel moontlik ten minste 窶冢 notablok, jou voorgeskrewe boeke en jou klasnotas met jou ronddra. En in sommige gevalle is 窶冢 sakrekenaar, 窶冢 woordeboek en 窶冢 dagboek/kalender ook onmisbaar. Die gewig van al hierdie items word vinnig 窶冢 uitputtende las 窶 wat die rede is hoekom baie studente eenvoudig hulle swaar boeke by die huis los.

Met 窶冢 tablet kan jy egter al hierdie hulpbronne kompakteer tot die grootte van 窶冢 A5 notablok. Dan is daar nie meer 窶冢 kans dat jy boeke of notas by die huis sal vergeet nie 窶 alles wat jy benodig is net 窶冢 paar vingertikke weg. Dテュt is 窶冢 wenner eienskap op sigself.

2. Die ware akademiese waarde van 窶冢 tablet word egter duidelik in sy potensiaal as 窶冢 metgesel in die klaskamer. Nie net hou 窶冢 tablet alles wat jy benodig byderhand nie, maar dit laat jou ook toe om hierdie hulpbronne op bruikbare wyses te manipuleer. Byvoorbeeld, jy kan boekmerke, veelkleurige onderstreping en notas by jou voorgeskrewe boeke en klasnotas voeg terwyl die dosent hulle bespreek. Jy kan ook baie doeltreffend ryk notas van jou eie skep.

Jy sal tik en teken op die skerm kan kombineer om byvoorbeeld sleutelpunte in klaskamer besprekings of diagramme en tabelle wat deur die dosent geteken word, vas te lテェ. Jy sal al hierdie notas netjies kan organiseer in vaklテェers vir toekomstige verwysing.

Die beste wenner-eienskap van 窶冢 tablet in die klas is egter die feit dat dit jou toelaat om op te neem wat in die klas gesテェ word, wat beteken dat jy na die opnames kan luister terwyl jy vir 窶冢 eksamen voorberei. Hoewel dit nie prakties is om elke sekonde van elke klas op te neem nie (want 窶 en laat ons nou eerlik wees 窶 jy sal nooit weer na alles luister nie), is hierdie eienskap baie nuttig om belangrike dele van 窶冢 dosent se verduideliking of van 窶冢 bespreking in die klas op te neem.

Laastens, 窶冢 tablet verskaf ook vinnige toegang tot nuttige verwysingsmateriaal. Moet jy vinnig die definisie van 窶冢 woord naslaan of 窶冢 berekening doen? 窶冢 Tablet laat jou toe om albei teen die spoed van weerlig te doen, wat beteken dat jy nie jou gedagtegang in die klas sal verloor nie.

3. Tablette is nie net in die klaskamer so wonderlik nie. Enige student wat al deur hope en hope notas op papier moes swoeg om spesifieke inhoud voor 窶冢 eksamen te hersien, sal weet hoe frustrerend, vervelig en 窶冢 gemors van tyd dit kan wees.

Maar as al jou notas 窶 en die skyfievertonings en uitdeelstukke wat deur die dosent verskaf is 窶 netjies in 窶冢 enkele toestel bymekaar is, waar dit met 窶冢 paar tikke van die vinger toeganklik is, sal dit die gesukkel van papiergebaseerde eksamenvoorbereiding uitskakel en jou meer tyd gee om werklik te studeer.

4. Een voordeel van tabletgebaseerde leer wat gereeld misgekyk word, is die feit dat e-boek weergawes van voorgeskrewe en handboeke gewoonlik goedkoper is as hulle gedrukte weergawes.

Hoewel baie boeke nog nie in digitale formaat beskikbaar is nie, kan die besparing op diテゥ wat wel is, vinnig 窶冢 noemenswaardige bedrag uitmaak.En die gebruik van 窶冢 e-boek bied natuurlik al die voordele van digitale leer, insluitend tydbesparings soos dat jy onmiddellik woorde en frases kan naslaan, na spesifieke bladsye en hoofstukke kan spring, veelkleurige onderstreping kan byvoeg en digitale notas kan maak.

Volgende keer : die keuses wanneer jy 窶冢 tablet koop

[ARTIKEL DEURツJOHANNES JONKER]

E-pos etiket: moets en moenies

Vrydag, Mei 9th, 2014

As daar een area is waarop etiket-guru Emsie Schoeman nog nie oor kommentaar gelewer het nie, is dit e-pos. Maar moenie dink dat jy etiketriglyne kan ontsnap net omdat die elektroniese wテェreld meer informeel is nie. Selfs met e-pos kan jy jouself lelik vasloop as jy jou nie gedra nie.

Jy wonder waarskynlik hoekom daar enigsins iets soos e-pos etiket bestaan, spesifiek binne die maatskappy-opset. Daar is drie (baie goeie) redes, naamlik professionalisme, effektiwiteit en ook beskerming teen aanspreeklikheid vanuit `n regsoogpunt.

Ons het gaan kersopsteek by die internet en hier is net `n paar wenke vir noukeurige e-posgebruikers.

1. Wees presies en tot die punt.
Langdradige e-posse is onnodig. Wees kort en kragtig.ツVermy lang sinne. Sinne behoort `n maksumum van 15 tot 20 woorde te bevat.

2. Beantwoord alle vrae en spreek ook moontlike opvolgvrae aan
Sodoende vermy jy `n string e-posse en mors jy nie jou of iemand anders se tyd nie.

3. Spelling en taalgebruik
Slegte spelling en taal skep `n swak indruk en e-posse sonder enige hoofletters of leestekens lees moeilik. Gebruik jou speltoetser ook vir e-posse, nie ツnet vir amptelike dokumente nie.

4. Uitleg
Teks op skerms is moeiliker om te lees en daarom is uitleg ook belangriker. Gebruik kort paragrawe en spasies tussen paragrawe.

5. Gebruik `n veelseggende onderwerp in die Subject-reテォl
Sit die toepaslike onderwerp waaroor die e-pos gaan in dieツSubject-reテォl, sodat die ontvanger onmiddellik weet waaroor dit gaan. Dit spaar tyd en gee konteks.

6. Antwoord vinnig
Die verwagting is dat `n e-pos vinnig beantwoord sal word. Moenie korrespondensie vir dae in jou posbus laat lテェ as jy dit binne `n minuut kon beantwoord nie.ツDie standaard is 24 uur, verkieslik nog op dieselfde werksdag. As jy nie dadelik `n antwoord het nie, laat weet dat jy die e-pos ontvang het en so gouツmoontlik terugvoer sal gee.

7. Groot aanhangsels
Moenie onnodige groot aanhangsels saam met jou e-pos stuur nie. Sommige e-pos bedieners kan dit nie hanteer nie.

8. Hoofletters
Moenie slegs hoofletters hoofletters gebruik nie. Hoofletters impliseer dat jy skree op die ontvanger van die e-pos en kan interpreteer word as onhoflik.

9. Lees voor jy stuur
Moenie oorhaastig `n e-pos stuur nie. Bo en behalwe spelfoute, is dit ook belangrik om seker te maak jy dat jou boodskap duidelik en verstaanbaar is. Onthou dat die ontvanger maklik iets kan misinterpreteer as hy nie van aangesig-tot-aangesig met jou praat nie.

10. Moenie antwoord op gemorspos nie
Selfs al sテェ dit dat jy moet antwoord as jy dit nie meer wil ontvang nie. Deur te antwoord, bevestig jy dat jou e-pos aktief is en word nog meer e-pos gegenereer. Vee eerder dadelik die e-pos uit.

11. Moenie aflewerings- en leesversoeke aanvra nie
Die kans is goed dat jy die ontvanger gaan irriteer daardeur selfs nog voordat hy jou boodskap ontvang het. Vra eerder direk vir die persoon as jy wil weet.

12. Moenie vra dat boodskappe onttrek word nie
Die boodskap is waarskynlik reeds afgelewer en gelees. So `n versoek lyk onprofessioneel en oneerlik. Stuur eerder `n opvolg e-pos om te verduidelik.

13. Moenie ketting e-posse of valse viruswaarskuwings aanstuur nie
Microsoft gaan nie vir jou geld stuur as jy `n e-pos aanstuur vir 20 mense nie – so ook geen ander maatskappy nie. Die meeste ketting e-posse wat waarsku teen virusse is ook nie geldig nie. Vee dit liewer dadelik uit.

14. Vermy die “high priority”-funksie
Indien jy diテゥ opsie te veel gebruik, verloor dit sy effektiwiteit. Hierbenewens mag jou e-pos ook ietwat aggressief voorkom. Dieselfde geld vir die gebruik van terme soos “DRINGEND” en “BELANGRIK”.

15. Wees versigtig met emotikons en afkortings
Probeer liewer nie om afkortings soos LOL en BTW te gebruik nie. Emotikons soos die :) is ook nie vanpas in besigheid e-posse nie.

BRON:ツhttp://www.emailreplies.comツenツhttp://www.businessemailetiquette.com

Skool vir Openbare Leierskap projek gee groot tree vorentoe saam met IT

Vrydag, April 11th, 2014

Die Skool vir Openbare Leierskap se gemengde leer projek het einde Februarie `n groot hupstoot gekry en terselftertyd die bydrae wat Informasietegnologie speel met betrekking tot moderne onderrig en leer beklemtoon.ツ

Gedurende die nuwe honneursstudente se eerste kontaksessie vir die kursus vanjaar is hulle verras met notaboek rekenaars, gereテォl deur Joe Smit, Helmi Dreijer (IT) en Ilse de Kock (NARGA). Aangesien hierdie groep nagraadse studente grotendeels aangewese is op interaktiewe telematiese onderrig en gevolglik toegang tot `n rekenaar en die internet moet hテェ waar hulle ookal is, is voorafbetaalde datapakette van Cell C ook aan hulle verskaf.ツ

In samewerking met Leer en Onderrig Verryking het Johann Kistner en Marinda van Rooyen (IT) gesorg dat SUNLearn beskikbaar is vir studente om sodoende te verseker dat studente toegang tot die Universiteit se e-leer platforms het.

`n Verdere nuwe verwikkeling is die gebruik van Vitalsource, `n e-boek platform, waarmee voorgeskrewe e-handboeke aan studente se notaboek rekenaars en hulle mobiele toestelle gesinkroniseer word. Studente se gemerkte notas en aantekeninge word ook tussen alle toestelle gesinkroniseer.ツRalph Pina (IT) en Le Roux Franken (IT Bellvillepark kampus)het die inisiatief bewerkstellig met die hulp van Van Schaik. Le Roux was ook verantwoordelik vir die tegniese logistiek.ツ

Lees meer oor dieツSPL-projekツen oor dieツSkool vir Openbare Leierskap.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.