%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250707173245+00'00') /ModDate (D:20250707173245+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4675 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 171.791 521.469 574.943 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 172.166 520.719 574.193 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 187.541 m 550.984 187.541 l 550.984 188.291 l 61.016 188.291 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(SARS E-POS MAG GEBRUIKERS BEDRIEG)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Vir die gelukkiges onder ons, is dit weer tyd vir SARS se belastingopgawes. Ongelukkig weet die kriminele elemente dit )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(ook en telkens die tyd van die jaar, ontvang gebruikers e-posse wat klaarblyklik deur SARS gestuur word en `n belasting )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(terugbetaling belowe. Al wat jy moet doen is om op `n skakel te kliek, aan te teken, jou bankrekeningdetails en wagwoord )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(te gee en jy kry jou geld!)] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(Natuurlik is dit `n klassieke geval van "phishing". Moenie eers reageer, na die webwerf gaan of die aangehegte ler )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(oopmaak nie, aangesien dit jou banksekuriteit sal blootstel. Hier is `n voor-die-hand-liggende redes hoekom jy dit as `n )] TJ ET BT 61.016 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(swendelary moet herken:)] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(1. SARS het jou bankdetails op rekord en dit word op `n sekure bediener en in genkodeerde formaat gestoor. Hulle het )] TJ ET BT 61.016 531.508 Td /F4 9.0 Tf [(nie nodig om jou weer te vra om jou bankdetails te bevestig of te verskaf nie.)] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(2. SARS sal jou altyd SMS of aan jou `n geregistreerde brief deur middel van pos stuur om jou in kennis te stel van enige )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(betalings. Hulle sal jou nie kontak d.m.v. `n onsekure medium soos e-pos nie. Buitendien het hulle ook genoeg inligting )] TJ ET BT 61.016 489.541 Td /F4 9.0 Tf [(om jou persoonlik aan te spreek en nie met `n vaeDear Taxpayer nie.)] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(3. Daar bestaan nie `nreturnfund@sars.co.zaadres nie.)] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(4. Die aangehegde ler is gewoonlik `n html \(webblad\) ler wat lei na `n vervalste webwerf op `n onwettige bediener erens )] TJ ET BT 61.016 438.574 Td /F4 9.0 Tf [(oorsee.)] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(5. Die bedrag is altyd in die omgewing van R9 250.75)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(6. SARS sal jou nie op jou universiteitsadres kontak tensy jy dit gegee het as jou primre adres nie.)] TJ ET BT 61.016 378.607 Td /F4 9.0 Tf [(Indien jy wel na die webwerf gaan, moenie jou bankrekening-details, kredietkaart-details of wagwoord invoer nie - dit sal )] TJ ET BT 61.016 367.618 Td /F4 9.0 Tf [(aan skelms die kans gee om op jou bankrekening aan te teken deur die internet en beheer te neem oor jou bankrekening. )] TJ ET BT 61.016 356.629 Td /F4 9.0 Tf [(Hulle kan dan hulself as begunstigdes byvoeg, al jou geld in hul rekeninge oorplaas en die bewyse wat hulle impliseer )] TJ ET BT 61.016 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(uitvee.)] TJ ET BT 61.016 325.651 Td /F4 9.0 Tf [(Hierdie tipe e-posse sal nooit ophou nie en dis bykans onmoontlik om dit te blok, omdat die kriminele hulle adresse, )] TJ ET BT 61.016 314.662 Td /F4 9.0 Tf [(details en metodes op `n daaglikse basis aanpas. Die beste verweer is om hierdie e-posse in die )] TJ ET BT 447.683 314.662 Td /F2 9.0 Tf [(junk mail)] TJ ET BT 483.188 314.662 Td /F4 9.0 Tf [(ler te sit, die )] TJ ET BT 61.016 303.673 Td /F4 9.0 Tf [(domain waarvan dit gestuur word op die swartlys te sit en die e-pos dadelik uit te vee.)] TJ ET BT 61.016 283.684 Td /F4 9.0 Tf [(Hoekom hou hierdie kuberskelms aan om hulle e-posse te stuur? Want mense val telkens daarvoor. In 2012 was Suid-)] TJ ET BT 61.016 272.695 Td /F4 9.0 Tf [(Afrika die 5de hoogste land wat "phising" betref, net na Indi, Kanada, Amerika en Brittanje en `n beraamdeR14 miljoen )] TJ ET BT 61.016 261.706 Td /F4 9.0 Tf [(is verlede jaar van Suid-Afrikaners gesteel.)] TJ ET BT 61.016 241.717 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 432.949 221.728 Td /F4 9.0 Tf [([ARTICLE BY DAVID WILES])] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 201.739 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Sekuriteit | Tagged:Bank E-posse,Kuberstrikroof,SARS E-pos,Gemorspos | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 12 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000535 00000 n 0000005262 00000 n 0000005374 00000 n 0000005489 00000 n 0000005609 00000 n trailer << /Size 12 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 5717 %%EOF SARS e-pos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

SARS e-pos

(English) Phishing attempt: “SARS eFiling Letter notification”

Donderdag, Januarie 31st, 2019

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) SARS phishing e-mail

Maandag, Junie 12th, 2017

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Belastingseisoen = kubermisdaad

Vrydag, Julie 24th, 2015

Net iemand met `n ongewone voorliefde vir pyn en ongemak sien uit na `n uitstappie na die tandarts. Dieselfde geld vir belasting.

Kuberkriminele buit ons SARS-vrese uit en misbruik belastingseisoen om e-posgebruikers uit te vang.  

Elke jaar rondom Julie maak e-posse (soos die een heel onder) hul opwagting in US-personeel se posbusse. Op die oog af lyk dit soos `n SARS e-pos wat jou in kennis stel dat Jan Taks geld aan jou wil betaal. Om dit te kry, moet jy net op `n skakel te kliek.

Natuurlik is dit `n slenter. Moet nooit hierop reageer, op die skakel kliek, na die webwerf gaan, of die aangehegte dokument oopmaak nie. Jy sal bloot jou bankrekening in gevaar stel. 

  1. SARS het reeds jou bankbesonderhede en dit word veilig gestoor in enkripteerde formaat. Hulle het nie nodig om te vra dat jy dit weer bevestig nie. 
  2. SARS sal jou SMS of `n geregistreerde brief per pos stuur om jou in kennis te stel van belastinguitbetalings. Hulle sal jou nie met onsekure e-pos kontak nie.
  3. SARS het jou inligting en sal jou persoonlik aanspreek –  nie as “Dear Taxpayer” of met `n vae “Good Day” nie.
  4. Daar bestaan nie `n EFiling@sars.gov.za adres nie.
  5. Die aangehegte leêr is gewoonlik `n html (webblad) leêr en sal jou verbind aan `n bediener wat deur kriminele beheer word.  Hierdie bediener laai `n Trojan-virus wat sagteware en malware installeer op jou rekenaar en verskeie onreëlmatighede met jou data wil uitvoer. `n Alternatiewe metode herlei jou na `n aantekenblad waar jy jou bankrekeningdetails, PIN-kode, ens. invul.
  6. Behalwe as jy jou universiteit e-posadres as die hoofkontakadres op die SARS-stelsel ingevul het, sal jy nooit kommunikasie van SARS op jou sun e-pos kry nie.

Bogenoemde phishing-poging sal kuberkrakers toelaat om aan te teken en beheer te kry  oor jou bankrekening via die internet. Hulle kan hulself as begunstigdes byvoeg, geld oorplaas na hul rekeninge en daarna bewyse van die transaksies verwyder.

Dit bly moeilik om hierdie e-posse te blok aangesien adresse, details en metodes op `n daaglikse basis verander word. Die enigste oplossing is om dit dadelik in die gemorspos (junk mail) vouer te gooi, die domein waarvandaan dit gestuur word te swartlys, en die e-pos onmiddellik uit te vee.

Hoekom word hierdie e-posse steeds gestuur? Omdat dit suksesvol is. In 2012 is meer as R14 miljoen rand van Suid-Afrikaners gesteel alleenlik met phishing pogings.

Lees ook meer hieroor op mybroadband se webwerf. 

VOORBEELD VAN E-POS: 

From: SARS eFiling [mailto:eFiling@sars.gov.za]
Sent: Saturday, 27 June 2015 10:14
Subject: Your account has been credited with R3,167.14
efiling

Your account has been credited with R3,167.14

Please click below to accept and verify payment.

Accept Payment

During this process, there will be verifications. If you don’t receive codes on time, come back to finish verification when received

SARS eFiling

[ARTIKEL DEUR DAVID WILES]

SARS e-pos mag gebruikers bedrieg

Dinsdag, Oktober 15th, 2013

Vir die gelukkiges onder ons, is dit weer tyd vir SARS se belastingopgawes. Ongelukkig weet die kriminele elemente dit ook en telkens die tyd van die jaar, ontvang gebruikers e-posse wat klaarblyklik deur SARS gestuur word en `n belasting terugbetaling belowe. Al wat jy moet doen is om op `n skakel te kliek, aan te teken, jou bankrekeningdetails en wagwoord te gee en jy kry jou geld!

Natuurlik is dit `n klassieke geval van “phishing”. Moenie eers reageer, na die webwerf gaan of die aangehegte leêr oopmaak nie, aangesien dit jou banksekuriteit sal blootstel. Hier is `n voor-die-hand-liggende redes hoekom jy dit as `n swendelary moet herken:

1. SARS het jou bankdetails op rekord en dit word op `n sekure bediener en in geënkodeerde formaat gestoor. Hulle het nie nodig om jou weer te vra om jou bankdetails te bevestig of te verskaf nie.

2. SARS sal jou altyd SMS of aan jou `n geregistreerde brief  deur middel van pos stuur om jou in kennis te stel van enige betalings. Hulle sal jou nie kontak d.m.v. `n onsekure medium soos e-pos nie. Buitendien het hulle ook genoeg inligting om jou persoonlik aan te spreek en nie met `n vae  “Dear Taxpayer” nie. 

3. Daar bestaan nie `n returnfund@sars.co.za adres nie.

4. Die aangehegde leêr is gewoonlik `n html (webblad) leêr wat lei na `n vervalste webwerf op `n onwettige bediener erens oorsee.

5. Die bedrag is altyd in die omgewing van R9 250.75

6. SARS sal jou nie op jou universiteitsadres kontak tensy jy dit gegee het as jou primêre adres nie.

Indien jy wel na die webwerf gaan, moenie jou bankrekening-details, kredietkaart-details of wagwoord invoer nie – dit sal aan skelms die kans gee om op jou bankrekening aan te teken deur die internet en beheer te neem oor jou bankrekening. Hulle kan dan hulself as begunstigdes byvoeg, al jou geld in hul rekeninge oorplaas en die bewyse wat hulle impliseer uitvee.

Hierdie tipe e-posse sal nooit ophou nie en dis bykans onmoontlik om dit te blok, omdat die kriminele hulle adresse, details en metodes op `n daaglikse basis aanpas. Die beste verweer is om hierdie e-posse in die junk mail leêr te sit, die domain waarvan dit gestuur word op die swartlys te sit en die e-pos dadelik uit te vee. 

Hoekom hou hierdie kuberskelms aan om hulle e-posse te stuur? Want mense val telkens daarvoor. In 2012 was Suid-Afrika die 5de hoogste land wat “phising” betref, net na Indië, Kanada, Amerika en Brittanje en `n beraamde  R14 miljoen is verlede jaar van Suid-Afrikaners gesteel.

 

[ARTICLE BY DAVID WILES]

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.