%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 20 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250716030241+00'00') /ModDate (D:20250716030241+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R 18 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6322 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 186.494 521.469 560.240 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 186.869 520.719 559.490 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 202.244 m 550.984 202.244 l 550.984 202.994 l 61.016 202.994 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(VERGEET VAN WINDOWS 9, HIER IS WINDOWS 10)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(October 10,2014)] TJ ET BT 173.579 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.087 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Einde September het Microsoft sy nuwebedryfstelsel, met die kodenaam )] TJ ET BT 354.641 637.420 Td /F2 9.0 Tf [(Threshold)] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(aangekondig. Threshold sou ook bekendstaan as Windows 10, nie as Windows 8 )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(soos Microsoft-gebruikers sou verwag nie. Ten spyte van spekulasie wou Microsoft )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(self nie uitbrei oor hul redes vir dibenaming nie.)] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(Hoe dit ookal sy, Windows 10 sal eers in 2015 beskikbaar gestel word aan die publiek. `n Tegniese voorskou is wel )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(vrygestel en beskikbaar op )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 170.564 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(Microsoft)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 170.564 572.324 m 207.068 572.324 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 207.068 573.475 Td /F4 9.0 Tf [( se webwerf. As jy dit aflaai, word jy outomaties lid van Microsoft se)] TJ ET 0.000 0.176 0.286 rg BT 480.164 573.475 Td /F2 9.0 Tf [(Insider Program,)] TJ ET BT 61.016 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(wat jou outomaties in kennis stel van enige veranderings en opdaterings.)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 353.660 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(Die tegniese weergawe is slegs bedoel vir )] TJ ET BT 61.016 551.497 Td /F4 9.0 Tf [(gevorderde gebruikers wat wil rondspeel en die beta-weergawe toets. Microsoft beveel aan dat jy dit nie as jou )] TJ ET BT 61.016 540.508 Td /F4 9.0 Tf [(hoofbedryfstelsel gebruik nie, maar eerder op `n toetsrekenaar.)] TJ ET BT 61.016 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(Maar wat maak Windows 10 anders as Windows 8, of selfs Windows 7?)] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(Windows 10 poog om die tekortkominge van die koppelvlak wat met Windows 8 bekendgestel is aan te spreek. Dit word )] TJ ET BT 61.016 489.541 Td /F4 9.0 Tf [(gedoen deur die gebruikersondervinding met toestelle wat nie raakskerm-tegnologie gebruik nie, byvoorbeeld )] TJ ET BT 61.016 478.552 Td /F4 9.0 Tf [(skootrekenaars en tafelrekenaars, te verbeter. Windows 8 was problematies vir gebruikers van hierdie toestelle vanwe sy )] TJ ET BT 61.016 467.563 Td /F4 9.0 Tf [(fokus op raakskerm-toestelle en beperking vir muis- en sleutelbordgebruikers)] TJ ET 0.000 0.000 0.000 rg BT 61.016 444.936 Td /F1 11.7 Tf [("THE RIGHT EXPERIENCE ON THE RIGHT DEVICE AT THE RIGHT TIME.")] TJ ET 0.000 0.176 0.286 rg BT 61.016 424.288 Td /F4 9.0 Tf [(Volgens Terry Myerson van Microsoft is Windows 10 die mees omvangryke platform ooit en verskaf dit `n enkele, )] TJ ET BT 61.016 413.299 Td /F4 9.0 Tf [(verenigde platform vir tafelrekenaars, skootrekenaars, tablette, slimfone en alles-in-een-toestelle. Windows 10 sal steeds )] TJ ET BT 61.016 402.310 Td /F4 9.0 Tf [(raakskerm-tegnologie gebruik, maar onderskei dit met `n ander modus,)] TJ ET BT 346.622 402.310 Td /F2 9.0 Tf [(Continuum mode.)] TJ ET BT 420.152 402.310 Td /F4 9.0 Tf [(Wanneergebruikers `n )] TJ ET BT 61.016 391.321 Td /F4 9.0 Tf [(sleutelbord of muis ontkoppel, sal hulle gevra word of hulle die tablet-modus wil aktiveer.)] TJ ET BT 61.016 371.332 Td /F4 9.0 Tf [(`n Groot verbetering is die terugkeer van die )] TJ ET BT 239.594 371.332 Td /F2 9.0 Tf [(Start menu)] TJ ET BT 283.613 371.332 Td /F4 9.0 Tf [(, waarmee daar in Windows 8 weggedoen en Microsofthewiglik )] TJ ET BT 61.016 360.343 Td /F4 9.0 Tf [(oor gekritiseer is weens die gebrek aan gebruikersvriendelikheid. Die nuwe)] TJ ET BT 362.129 360.343 Td /F2 9.0 Tf [(Start menu )] TJ ET BT 408.650 360.343 Td /F4 9.0 Tf [(is `n kombinasie van Windows 8 )] TJ ET BT 61.016 349.354 Td /F4 9.0 Tf [(se Metro tels en die pre-Metro spyskaart. Tels kan nou rondgeskuif, vergroot en aangepas word volgens `n gebruiker se )] TJ ET BT 61.016 338.365 Td /F4 9.0 Tf [(behoefte. Die spyskaart pas outomaties aan by hierdie veranderings.)] TJ ET BT 61.016 318.376 Td /F4 9.0 Tf [(Die nuwe)] TJ ET BT 101.030 318.376 Td /F2 9.0 Tf [(Start menu)] TJ ET BT 147.551 318.376 Td /F4 9.0 Tf [(maak dit ook makliker om items op te spoor, of dit `n toepassing, program of funksie is. Jy tik bloot )] TJ ET BT 61.016 307.387 Td /F4 9.0 Tf [(jou item in die teksgebaseerde veld. Resultate verskyn soos jy tik, ook internetresultate.)] TJ ET BT 61.016 287.398 Td /F4 9.0 Tf [(Ander toevoegings sluit `n slim stemassistent, Cortana, in. Cortana is reeds populr by Windows foongebruikers.)] TJ ET BT 61.016 267.409 Td /F4 9.0 Tf [(Veelvuldige virtuele werkskerms is nog `n nuutjie vir Windows 10. Jy kan nou veelvuldige werkareas skep en maklik heen )] TJ ET BT 61.016 256.420 Td /F4 9.0 Tf [(en weeg tussen hulle wissel. Veral handig as jy `n tweede monitor gebruik.)] TJ ET BT 193.369 236.431 Td /F4 9.0 Tf [([BRONNE: )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 239.377 236.431 Td /F4 9.0 Tf [(www.wikipedia.org)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 239.377 235.280 m 313.888 235.280 l S 0.000 0.176 0.286 rg BT 313.888 236.431 Td /F4 9.0 Tf [(,)] TJ ET 0.000 0.200 0.600 rg BT 318.892 236.431 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.digitaltrends.com)] TJ ET 0.000 0.200 0.600 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 318.892 235.280 m 431.428 235.280 l S 0.000 0.176 0.286 rg BT 431.428 236.431 Td /F4 9.0 Tf [(,)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 433.930 236.431 Td /F4 9.0 Tf [(http://technology.iafrica.com)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 433.930 235.280 m 548.482 235.280 l S 0.000 0.176 0.286 rg BT 548.482 236.431 Td /F4 9.0 Tf [(])] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 216.442 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:Windows 10 | With 0 comments)] TJ ET q 150.000 0 0 27.000 400.984 619.211 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 170.5637 572.6422 207.0677 581.7997 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://windows.microsoft.com/en-us/windows/preview-coming-soon) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 239.3773 235.5985 313.8883 244.7560 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.wikiwand.com/en/Windows_10) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 318.8923 235.5985 431.4283 244.7560 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.digitaltrends.com/computing/microsoft-reveals-windows-10-includes-new-start-menu-more/#ixzz3FRjeu159) >> endobj 18 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 19 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 433.9303 235.5985 548.4823 244.7560 ] >> endobj 19 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI ( http://technology.iafrica.com/features/963452.html) >> endobj 20 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 200 /Height 36 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 5019>> stream ExifII*Ducky<+http://ns.adobe.com/xap/1.0/ Adobed       $ !1AQq"2a#sRr$4Bb3Tt56u 1!A2Qaq"BrR3c4#s ?eۊAP}4!}?f\68XA>lXBT U+D$g,4O4Vxkq+= Yu2Pn٢VCBk#׊H sCxYiiZlwSdnurU,̎4egƒRf>'qsDq(fF!Pc3|Tq =cT巒>0B)M݋;f0_ v)b~}_bg.?y&쏽_5>ؗ{JZ??o6.= BBjt nKki}-%?H␱q]L U+8sTb; >19.MQTW2w%26:7+l<PLUdD45Α¹@к9q!*&CJF{`SҪSЮ9 &oK+ (%ҒQ[BGۂhi̳nN;'gd䲒2Lǖvzmhcoy\}탢$m@ 1O8%QJ7&}}@$eWÏWT;0oک]~efg`ąu Ut\^ߖvhu.󕌡"IF86;6 6\d쳟oK]s_>gxּyY!FܞF(Jh-#7ob_x A\'IdgHP_#wN= |Ŀ֯fS_(.3{DVeSEUE^H `_εcb7&Ey dN%jJ$,rL4Iܤ>S~47ަ]¥ [*dоSP~g̍iuwO,I:a}f8vp9&} Q^w>X֨Gb_7* kHdP/w(ZU ]rs'*#$#̅ջe]>ϫ R=cIuicPzV4v,HKhO)q$NֆR\ rd$%MP}>Jg{ Y-3F69ջCG@&!ryl$֝CmSΥ@@6mr#cG{b饉#uJ;$sUg v-GSnjX9reQa4bLnR7J/p-߭WBEs4jv.kH^73'7y-pӭ4^513F|AUjs䑳B첷f)^kG[9YuLXRX"yJh^{mqǹc."gzN*縒r-A\)q)ޕmҬv!o9ѴHq12Qd Ƅp*Njs. (>V{Éh9+ x{XiatSI 58> startxref 13606 %%EOF Windows 10 « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Windows 10

Die einde van Windows 7

Woensdag, Desember 4th, 2019

Na tien jaar het ondersteuning vir Windows 7  tot ’n einde gekom op 14 Januarie 2020.

Hoe gaan dit jou beïnvloed?

Na 14 Januarie sal jou rekenaar nie meer enige sekuriteitsopdaterings of tegniese ondersteuning van Microsoft ontvang nie. Weens die sekuriteitrisiko wat jou rekenaar op die universiteit se netwerk plaas, kan dit in die toekoms van die netwerk verwyder word. Dit beteken dat jou data nie meer effektief beskerm kan word nie en jy ook moontlik geen toegang tot die netwerk sal hê nie  (m.a.w. geen internet, e-pos, ens).

Indien jou rekenaar steeds gebruikmaak van die Windows 7 en Windows 8.1 bedryfstelsels, moet jy so gou moontlik opgradeer na Windows 10, ’n bedryfstelsel wat wel die nuutste sekuriteitsopdaterings kan verskaf om jou data veilig te hou. Lees meer oor Microsoftprogrammatuur se lewensiklus op hulle webwerf.

Opgraderings van Windows 7 & Windows 8.1 na Windows 10 sal gratis vir personeel gedoen word. Om die opgradering aan te vra, teken asb ’n versoek aan op die ICT Partner Portal (Windows 7 to Windows 10 upgrade) waarna jy `n e-pos sal ontvang. Verskaf asseblief die volgende inligting:

  • die rekenaar se batenommer
  • tipe toestel
  • kontaknommers
  • gebounaam
  • kamernommer

Jou rekenaar se spesifikasies sal nagegaan word vir `n moontlike opgradering aangesien ouer toerusting komponente mag benodig vir die opgradering en dit die departement se onkoste sal wees. Dis ook moontlik dat baie ou toerusting wat nie aan die minimum vereistes voldoen nie, dalk nie opgradeer kan word nie. 

’n IT-tegnikus sal jou kontak om verdere reëlings te tref indien nodig.

IT sal die volgende gratis doen:

  1. Lei ten opsigte van die rugsteun van werkverwante data na OneDrive
  2. Die bedryfstelsel opgradeer van Windows 7 & 8.1 na Windows 10
  3. Na die opgradering kan `n tegnikus help met die volgende indien nodig: Installasie van nie-standaard kampusverwante sagteware, bv. SPSS, Statistica, ens, sowel as die installasie van drukkers.

Jy of jou departement betaal vir:

  1. Rugsteun van alle data.
  2. Hardeware komponente benodig vir die opgradering na Windows 10

Indien IT versoek word om die data te rugsteun, sal dit teen onderstaande koste gedoen word:

Minder as 15GB – R1310-00
Meer as 15GB – R2240-00

Relevante artikels oor die uitfassering van Windows 7:

 

Windows 10-opgraderings aan die gang

Donderdag, Augustus 8th, 2019

Informasietegnologie se ondersteuningspan het onlangs rekenaars wat ’n verouderde weergawe van Windows 10 loop en moontlik ’n sekuriteitsrisiko is, geidentifiseer. Om die situasie te herstel sal ons tegnici die verouderde rekenaars opgradeer na die nuutste, stabiele weergawe van Windows 10. Voordat ons voortgaan met die opgradering sal jy eers ’n e-pos ontvang om die situasie te verduidelik en ’n paar instruksies deur te gee.

Die opgraderings sal na-ure om 19h00 plaasvind om die impak wat dit moontlik op jou dagtake het te minimeer. Jy sal ook eers ’n e-pos kry om jou te laat weet wanneer jou opgradering plaasvind. Omdat die opgradering na-ure plaasvind, vra ons dat jy voordat jy in die middag huistoe gaan al jou dokumente stoor en toemaak, sowel as alle sagteware op jou rekenaar toemaak. Indien jy ’n skootrekenaar het, beveilig dit asb. deur dit met ’n slot aan jou lessenaar vas te maak. 

Die hele proses word gedoen sonder dat jou rekenaar hoef in te kom na IT. Geen data of sagteware sal ook verwyder word van jou rekenaar.

Indien jy enige navrae het, meld dit asb. aan by die IT Dienstoonbank.

Windows opdaterings: vir jou eie veiligheid

Maandag, Februarie 26th, 2018

Weens die toenemende kubermisdaadrisiko en in ʼn poging om die sekuriteit van ons kampustoestelle en netwerk te versterk, sal Informasietegnologie gereeld toestelle op die netwerk skandeer om moontlike swakplekke te identifiseer. Hierdie proses sal na-ure plaasvind en geen impak hê op werk gedurende die dag nie.

Indien ʼn toestel identifiseer word as ʼn potensiële risiko, sal ʼn versoek aangeteken word op ServiceNow, Informasietegnologie se foutrapporteringstelsel. Een van ons IT-verteenwoordigers sal daarna die eienaar kontak om vas te stel of die toestel op datum is met die nuutste Windows en antivirus opdaterings, sowel as sagteware. 

Moenie skrik as ʼn IT-verteenwoordiger jou skakel en vra om jou US-werktoestel op te dateer nie. Hierdie proses is tot jou voordeel en sal nie net ons netwerk beskerm nie, maar ook jou toestel en jou data.

Ons sal dit ook waardeer as jy ons kan help om ons netwerk te beskerm deur gereeld Windows-opdaterings te installeer en jou toestel af en aan sit sodat die nuwe opdatering toegepas kan word. 

Terselfdertyd probeer ons ook rekenaars wat Windows 10 v1511 gebruik, opgradeer na die nuutste weergawe van Windows 10 v1709. Om uit te vind watter weergawe van Windows 10 op jou rekenaar is, druk die Windows logo sleutel + R, tik winver en kies OK.

Indien jy jou rekenaar wil opgradeer, meld asb. ʼn versoek aan deur ʼn e-pos te stuur aan die IT Dienstoonbank by help@sun.ac.za.

Windows 10 is oppad

Vrydag, Junie 12th, 2015

cortanaAs jy `n Windows 7 of 8.1 gebruiker is, sou jy dalk gedurende die afgelope twee weke `n kennisgewing van Microsoft op jou skerm sien opspring het. Hierdie poging is deel van ‘n baie direkte bemarkingsveldtog vir hul nuutste produk, die Windows 10 bedryfstelsel.

“Wat het van Windows 9 geword?”, vra jy? Dit blyk of Microsoft besluit het om die volgende logiese benaming, Windows 9, heeltemal oor te slaan en direk van 8 na 10 te beweeg.

Die maatskappy voer aan dat Windows 10 so drasties verskil van 8 dat hulle nie bloot net numeries kon voortgaan nie.  Toevallig was Windows 8 ook onpopulêr en minder suksesvol by gebruikers.

Wat die rede ookal is, Windows 10 is in September verlede jaar aan die media bekendgestel en gaan, volgens Microsoft, einde Julie uitgerol word aan die publiek. Die nuus wat egter op almal se lippe is, is dat Microsoft Windows 10 gratis bied aan almal wat tans Windows 7 Service Pack 1 of Windows 8.1 gebruik.

Sommige personeel mag `n kennisgewing van Microsoft  ontvang het waarin daar gevra word of jy wil opgradeer. As jou antwoord “ja” was, word `n kopie vir jou gereserveer en sal jy sal laat weet word wanneer dit beskikbaar is. Jy kan dan kies óf en wanneer jy dit wil aflaai en installeer.

MAAR, net omdat Microsoft vir jou `n boodskap gestuur het, beteken dit nie dat jou rekenaar die nuutjie sal kan hanteer nie.

En, soos met enige nuwe sagteware, het die eerste weergawes nog skaafwerk nodig en kom daar hier en daar haakplekke voor. IT gaan eers Windows 10 deeglik toets en gebruikers in kennis stel wanneer dit veilig is om te gebruik.

Probeer maar eerder nog `n bietjie uithou en kyk uit vir kennisgewings op Twitter en in Bits & Bytes.

Te danke aan Microsoft se deeglike bemarking lyk Windows 10 egter belowend en moontlik `n verbetering op sy voorganger. (meer inligting is beskikbaar op Microsoft se webwerf). Sommige funksionaliteit is nie noodwendig al beskikbaar aan alle gebruikers nie en Windows Media Center, sowel as sagteware vir DVDs in die slag.

Die mees sigbare veranderinge is die byvoeging van Cortana, `n persoonlike assistent – moontlik Microsoft se antwoord op Apple se minder suksesvolle Siri en Microsoft Edge, Internet Explorer se plaasvervanger.

Meer antwoorde oor die opgradering na Windows 10 word ook deur die Guardian beantwoord

Vergeet van Windows 9, hier is Windows 10

Vrydag, Oktober 10th, 2014

Windows_10_LogoEinde September het Microsoft sy nuwe bedryfstelsel, met die kodenaam Threshold aangekondig. Threshold sou ook bekendstaan as Windows 10, nie as Windows 8 soos Microsoft-gebruikers sou verwag nie. Ten spyte van spekulasie wou Microsoft self nie uitbrei oor hul redes vir dié benaming nie.

Hoe dit ookal sy, Windows 10 sal eers in 2015 beskikbaar gestel word aan die publiek. `n Tegniese voorskou is wel vrygestel en beskikbaar op Microsoft se webwerf.  As jy dit aflaai, word jy outomaties lid van Microsoft se Insider Program, wat jou outomaties in kennis stel van enige veranderings en opdaterings. Die tegniese weergawe is slegs bedoel vir gevorderde gebruikers wat wil rondspeel en die beta-weergawe toets. Microsoft beveel aan dat jy dit nie as jou hoofbedryfstelsel gebruik nie, maar eerder op `n toetsrekenaar.

Maar wat maak Windows 10 anders as Windows 8, of selfs Windows 7?

Windows 10 poog om die tekortkominge van die koppelvlak wat met Windows 8 bekendgestel is aan te spreek. Dit word gedoen deur die gebruikersondervinding met toestelle wat nie raakskerm-tegnologie gebruik nie, byvoorbeeld skootrekenaars en tafelrekenaars, te verbeter. Windows 8 was problematies vir gebruikers van hierdie toestelle vanweë sy fokus op raakskerm-toestelle en beperking vir muis- en sleutelbordgebruikers

“the right experience on the right device at the right time.”

Volgens Terry Myerson van Microsoft is Windows 10 die mees omvangryke platform ooit en verskaf dit `n enkele, verenigde platform vir tafelrekenaars, skootrekenaars, tablette, slimfone en alles-in-een-toestelle. Windows 10 sal steeds raakskerm-tegnologie gebruik, maar onderskei dit met `n ander modus, Continuum mode. Wanneer gebruikers `n sleutelbord of muis ontkoppel, sal hulle gevra word of hulle die tablet-modus wil aktiveer.

`n Groot verbetering is die terugkeer van die Start menu, waarmee daar in Windows 8 weggedoen en Microsoft hewiglik oor gekritiseer is weens die gebrek aan gebruikersvriendelikheid. Die nuwe Start menu is `n kombinasie van Windows 8 se Metro teëls en die pre-Metro spyskaart. Teëls kan nou rondgeskuif, vergroot en aangepas word volgens `n gebruiker se behoefte. Die spyskaart pas outomaties aan by hierdie veranderings.

Die nuwe Start menu maak dit ook makliker om items op te spoor, of dit `n toepassing, program of funksie is. Jy tik bloot jou item in die teksgebaseerde veld. Resultate verskyn soos jy tik, ook internetresultate.

Ander toevoegings sluit `n slim stemassistent, Cortana, in. Cortana is reeds populêr by Windows foongebruikers.

Veelvuldige virtuele werkskerms is nog `n nuutjie vir Windows 10. Jy kan nou veelvuldige werkareas skep en maklik heen en weeg tussen hulle wissel. Veral handig as jy `n tweede monitor gebruik.

[BRONNE: www.wikipedia.orghttp://www.digitaltrends.com, http://technology.iafrica.com]

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.