%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250707190749+00'00') /ModDate (D:20250707190749+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4042 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 198.791 521.469 547.943 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 199.166 520.719 547.193 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 214.541 m 550.984 214.541 l 550.984 215.291 l 61.016 215.291 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(WINDOWS 8 REGTIG `N BETER OPSIE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Windows 8 het in Oktober 2012 die lig gesien en op die oog af lyk )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(die nuutste weergawe soos `n splinternuwe bedryfstelsel. As ons )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(die nuwe Windows egter van nader bykyk, is daar nie soveel )] TJ ET BT 61.016 604.453 Td /F4 9.0 Tf [(anders as met Windows 7 nie.)] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(Met hierdie nuwe weergawe het Microsoft `n drastiese nuwe )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(benadering tot raakskerm rekenaars en toestelle. Vir die eerste )] TJ ET BT 61.016 562.486 Td /F4 9.0 Tf [(keer ooit spog `n Windows bedryfstelsel met `n applikasies-winkel )] TJ ET BT 61.016 551.497 Td /F4 9.0 Tf [(soortgelyk aan die wat beskikbaar is vir Apple Mac en Android-)] TJ ET BT 61.016 540.508 Td /F4 9.0 Tf [(toestelle.)] TJ ET BT 61.016 520.519 Td /F4 9.0 Tf [(Die Windows 8 winkel verskaf gratis en gelisensieerde aflaaibare )] TJ ET BT 61.016 509.530 Td /F4 9.0 Tf [(sagteware en toepassings via die Microsoft portaal. Die )] TJ ET BT 61.016 498.541 Td /F4 9.0 Tf [(bedryfstelsel word gekenmerk deur `n nuwe voorkoms met aktiewe )] TJ ET BT 61.016 487.552 Td /F4 9.0 Tf [(teels op die tuisskerm. Hierdie teels kan geskakel word met jou kontakte, Facebook, die nuutste nuus, weervoorspellings )] TJ ET BT 61.016 476.563 Td /F4 9.0 Tf [(en vele meer.)] TJ ET BT 61.016 456.574 Td /F4 9.0 Tf [(Ten spyte van bogenoemde, is dit egter belangrik om in ag te neem dat die bedryfstelsel nog baie onderontwikkel is in )] TJ ET BT 61.016 445.585 Td /F4 9.0 Tf [(terme van sekuriteit en kwesbaarheid.Windows 7 bied `n veelomvattender stabiele en veilige oplossing op die oomblik, )] TJ ET BT 61.016 434.596 Td /F4 9.0 Tf [(hoofsaaklik omdat dit langer beskikbaar is en dit reeds deur al die groeipyne gegaan het. Dit het reeds verskeie )] TJ ET BT 61.016 423.607 Td /F4 9.0 Tf [(opdaterings en sekuriteitsregstellings, sowel as `n "Service Pack". Al hierdie opdaterings dra by tot `n meer sekure en )] TJ ET BT 61.016 412.618 Td /F4 9.0 Tf [(stabiele bedyfstelsel.)] TJ ET BT 61.016 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(Dit is om hierdie rede dat IT steeds Windows 7 kies as ondersteunde bedryfstelsel vir kampusgebruikers. Alle nuwe )] TJ ET BT 61.016 381.640 Td /F4 9.0 Tf [(rekenaars word geinstalleer met Windows 7. Alle bestaande, werksverwante rekenaar of toestel sal of opgradeer word )] TJ ET BT 61.016 370.651 Td /F4 9.0 Tf [(\(ouer Windows XP rekenaars\) of laer gegradeer word \(rekenaars reeds met Windows 8 op\) na Windows 7 met "Service )] TJ ET BT 61.016 359.662 Td /F4 9.0 Tf [(Pack" 1.)] TJ ET BT 61.016 339.673 Td /F4 9.0 Tf [(***)] TJ ET BT 74.021 339.673 Td /F1 9.0 Tf [(NS.)] TJ ET BT 61.016 319.684 Td /F2 9.0 Tf [(Die IT-span is reeds besig om Windows 8 deeglik te toets vir toekomstige gebruik op kampus. Dis `n lastige, tog )] TJ ET BT 61.016 308.695 Td /F2 9.0 Tf [(noodsaaklike taak, om `n veilige en vertroulike omgewing vir al ons kollegas te skep.)] TJ ET BT 353.452 288.706 Td /F4 9.0 Tf [(\(INLIGTING VERSKAF DEUR TIAN PETERSEN\))] TJ ET BT 61.016 268.717 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 248.728 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 228.739 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:Windows 7,Windows 8 | With 0 comments)] TJ ET q 213.000 0 0 132.750 334.234 509.711 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 284 /Height 177 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 4248>> stream JFIF   ( %-1!%*+..:38487(9/+ 5$++++0++,--++-+,+5,,,,,,,.-,++-/,,,,,,,+,,,,-,,,,,,@ !1QaAq"2B#RTbr$45Ccst37 !1AQBq"#2aCRSr$3D ?ϋ4DE4AN$ tDSD 4@@$E$@`PX@e@e@e seTseTD@EtD 4E4@SD 4E$DR@$5,(, ʀ( *( 4EtD MtD MDRD $@ 2*#aeP@es`TseTDDSD M4@ 2)L& aZ5[([(  22*9  舦" h)&@ i$IU0[XlAl P2 2ʎl22: " iM2L)@ i$`T-[#a6PT( l 22ʌhhEtLE4i$dRLL*@5 `K(P[ a@e@e*( Li iM2 2&@ Al `kXl[(-[(-eeAle@ei"d 2)@E$`4aU2-l+X`#` aP[( *e2 2 i"dK.HcsNJJ13=I_07#u^|=јa<YyUտk'+߳:6;N _~Q^/E#O_rGzIu,X$.W&]:#v5yOs_ŋM+?躿z tOd'Rm4so ْoMm"r"&{6)|#(:N^=I[EĭjN֍̘ Q.^f3jLg\wM9GW+2`l6[Q Ic)?' i#pȜ[RN-wk,LODͲ6P[6Te@`"`4`$ȦLIpG[i]Rߥ(vGS^qOc98珊N<^2^i>ё١Sc9q5NN≉xUh(͟\}V(rNM%>(Ӌ--_N#x8KO&u~U'4ic,Z}=zpZc:zO7l}|\G˭ۜ?k>×4'SSt]bqks.6\99&mo/?e:;x"̛Ǐdt=ysVGY[w#xtɏ,'+N+O|NkˏŇ11c5xDf˗9|e9{}DEkǣ=7),.(sq}hɤy:L :)/ZF=/Seͱ=hß\FwZR/=XɖqGXM^.|9ds(ej֑m־Kcn:Âϱ_\0G9go[%l`Md6^Nwsߟ|2aeoaE'4N<^zmƗ?x[Վ+I\֔fZXw~Og2~>Wgs e@l@l- 4ȦL i_og (68-Zij31ݧ[-"c?~xqg{Z.OUSU5uF'eɣpv<~mh[O8 mcۆTƗ6:Lz;}{Ll"~~Kz0}?2; w,~P;9?/G$G{~}٪< ʏk͎Yt6!9J^HE\k1\՛w6:/Y$SZw.?zS'.?롖ksc4].im| S͇S.xZr. 5m;N涖LWowwSk"Yq]$"#.{pfSi׋xn^~,Ul}v^q5Dׇ81ϣ3W?⼸qnmE܆cJ?+\;>lt˖?6_Zxwu29(c؂eF^ϊjnۇ|SX3¥̱KyH͎1"w^uv Q|yc>E=?|Ӥ=KK`v1˗ɡjY9Lu._RbJNWm=2d޸g{ʀP(-l) i$d 0ӥǕ%'qt; ׎_Wm;Why*k3wngݱH.h]i,śV Ly?227j(syFɆ8m|_zz11´LNe y%F/F6KLLFt͒1[m3K' GdmXm0Ɨ&-YaslO$Lst}µ׷yw%vN^N{WwF>MqMܰ>f.VmLraL;I9OIBSmɪN}-GFTϒVLN%.~l}Q0㍶ENY{uꚜKckYA>*oƟA|T⩏Q*[gϖr.듺^ δcj/'{ٷ21$ jEUt\usojm> startxref 9535 %%EOF Windows 7 « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Windows 7

Die einde van Windows 7

Woensdag, Desember 4th, 2019

Na tien jaar het ondersteuning vir Windows 7  tot ’n einde gekom op 14 Januarie 2020.

Hoe gaan dit jou beïnvloed?

Na 14 Januarie sal jou rekenaar nie meer enige sekuriteitsopdaterings of tegniese ondersteuning van Microsoft ontvang nie. Weens die sekuriteitrisiko wat jou rekenaar op die universiteit se netwerk plaas, kan dit in die toekoms van die netwerk verwyder word. Dit beteken dat jou data nie meer effektief beskerm kan word nie en jy ook moontlik geen toegang tot die netwerk sal hê nie  (m.a.w. geen internet, e-pos, ens).

Indien jou rekenaar steeds gebruikmaak van die Windows 7 en Windows 8.1 bedryfstelsels, moet jy so gou moontlik opgradeer na Windows 10, ’n bedryfstelsel wat wel die nuutste sekuriteitsopdaterings kan verskaf om jou data veilig te hou. Lees meer oor Microsoftprogrammatuur se lewensiklus op hulle webwerf.

Opgraderings van Windows 7 & Windows 8.1 na Windows 10 sal gratis vir personeel gedoen word. Om die opgradering aan te vra, teken asb ’n versoek aan op die ICT Partner Portal (Windows 7 to Windows 10 upgrade) waarna jy `n e-pos sal ontvang. Verskaf asseblief die volgende inligting:

  • die rekenaar se batenommer
  • tipe toestel
  • kontaknommers
  • gebounaam
  • kamernommer

Jou rekenaar se spesifikasies sal nagegaan word vir `n moontlike opgradering aangesien ouer toerusting komponente mag benodig vir die opgradering en dit die departement se onkoste sal wees. Dis ook moontlik dat baie ou toerusting wat nie aan die minimum vereistes voldoen nie, dalk nie opgradeer kan word nie. 

’n IT-tegnikus sal jou kontak om verdere reëlings te tref indien nodig.

IT sal die volgende gratis doen:

  1. Lei ten opsigte van die rugsteun van werkverwante data na OneDrive
  2. Die bedryfstelsel opgradeer van Windows 7 & 8.1 na Windows 10
  3. Na die opgradering kan `n tegnikus help met die volgende indien nodig: Installasie van nie-standaard kampusverwante sagteware, bv. SPSS, Statistica, ens, sowel as die installasie van drukkers.

Jy of jou departement betaal vir:

  1. Rugsteun van alle data.
  2. Hardeware komponente benodig vir die opgradering na Windows 10

Indien IT versoek word om die data te rugsteun, sal dit teen onderstaande koste gedoen word:

Minder as 15GB – R1310-00
Meer as 15GB – R2240-00

Relevante artikels oor die uitfassering van Windows 7:

 

Windows 7 stoomroller voort

Vrydag, Oktober 4th, 2013

Sedert Augustus het ons `n e-pos aan sommige kampusgebruikers gestuur oor `n opgradering wat vereis word vir rekenaars met Windows 7 (sien onder).

Indien jy ‘n e-pos ontvang het van “IT – Algemene Navrae – General Enquiries” met die onderwerp “Windows 7 Service Pack 1 – Weekend rollout”, hoef jy nie bekommerd te wees dat dit een van die vele gevalle van “phishing” of gemorspos is nie. Ons is wel vanaf Augustus tot Oktober besig om rekenaars met Windows 7 op te gradeer met `n kritiese Service Pack. 

Die e-pos dien slegs as kennisgewing en al wat van jou verwag word, is slegs om nie jou rekenaar af te skakel op die datums wat verskaf word in die e-pos nie. 

Indien jy nie `n e-pos ontvang het nie, beteken dit dat jou rekenaar op datum is met die nuutste program-opdaterings en geen verdere aksie word van jou verlang nie. Vir enige verdere navrae, skakel gerus die IT Dienstoonbank by 808 4367.

 

VOORBEELD VAN DIE E-POS

ITUS – Stellenbosch University – critical update

August – October 2013

The When:

  • If your workstation is a desktop PLEASE ENSURE THAT YOU DO NOT SWITCH IT OFF TOMORROW. 
    You may lock it or log off, but please do not switch the PC off this weekend (tomorrow) – once you leave the office at the end of the day.
    Please make sure to save and close your work (e.g. open word documents, etc.) before you leave.

The Who:

  • ITUS has found that your version of Windows 7 requires a critical update: “Service Pack 1”.
    Please read this email thoroughly!

The What:

  • As your computer forms part of our SUN network and is an asset of the University of Stellenbosch, it is crucial to keep your computer updated and secure.  ITUS will be engaging in a campus wide rollout of this “Windows 7 Service Pack 1” to all computers that require it.

The How:

  • ITUS will be utilising an automated process to update your Windows 7. The automated process will target a few computers at a time starting tomorrow evening at 19h00 and will be completed before Sunday at 19h00.
  • If you find yourself working on the office computer this weekend, this is what you could expect :
    This process will download and execute the installation of the update, automatically. These actions will execute in the background as not to interfere with your working experience.  However, at completion of the said installation, a computer “Restart” is necessary. This will also be an automatic action.
  1. 1.       You will be notified via a pop-up, after which the computer will restart. This is pop-up will act as a countdown, to allow you to save any work if needed. This allows you 2 minutes to save your work or to send that last email! J
  2. Please note the restart is mandatory and cannot be undone.
  3. After the restart, the final stage of the installation will commence. This might include, but is not limited to, flickering of the screen, rebooting once, displaying the progress of the installation. This part of the process might take upwards of 10 minutes to complete.
  4. PLEASE NOTE: You will not be able to work on the computer at this stage; ideal time for a coffee/tea break! Please do not at any time manually switch off or restart your computer. 
  5. Once the computer displays the Welcome screen, the installation is done and you may continue to log in etc.

 

**********************************************************

The automated process is one that ITUS will be using more frequently as there is much less interruption to workflow. In the unlikely event that the Welcome screen does not display within 30 minutes of the restart, please contact ITUS as soon as possible by dialling the IT Service Desk on 0218084367.

We thank you for your support and understanding!

 

Windows 8 – regtig `n beter opsie?

Donderdag, Maart 28th, 2013

Windows 8 het in Oktober 2012 die lig gesien en op die oog af lyk die nuutste weergawe soos `n splinternuwe bedryfstelsel. As ons die nuwe Windows egter van nader bykyk, is daar nie soveel anders as met Windows 7 nie.

Met hierdie nuwe weergawe het Microsoft `n drastiese nuwe benadering tot raakskerm rekenaars en toestelle. Vir die eerste keer ooit spog `n Windows bedryfstelsel met `n applikasies-winkel soortgelyk aan die wat beskikbaar is vir Apple Mac en Android-toestelle.

 Die Windows 8 winkel verskaf gratis en gelisensieerde  aflaaibare sagteware en toepassings via die Microsoft portaal. Die bedryfstelsel word gekenmerk deur `n nuwe voorkoms met aktiewe teels op die tuisskerm. Hierdie teels kan geskakel word met jou kontakte, Facebook, die nuutste nuus, weervoorspellings en vele meer. 

Ten spyte van bogenoemde, is dit egter belangrik om in ag te neem dat die bedryfstelsel nog baie onderontwikkel is in terme van sekuriteit en kwesbaarheid. Windows 7 bied `n veelomvattender stabiele en veilige oplossing op die oomblik, hoofsaaklik omdat dit langer beskikbaar is en dit reeds deur al die groeipyne gegaan het. Dit het reeds verskeie opdaterings en sekuriteitsregstellings, sowel as `n “Service Pack”. Al hierdie opdaterings dra by tot `n meer sekure en stabiele bedyfstelsel.

Dit is om hierdie rede dat IT steeds Windows 7 kies as ondersteunde bedryfstelsel vir kampusgebruikers. Alle nuwe rekenaars word geinstalleer met Windows 7. Alle bestaande, werksverwante rekenaar of toestel sal of opgradeer word (ouer Windows XP rekenaars) of  laer gegradeer word (rekenaars reeds met Windows 8 op) na Windows 7 met “Service Pack” 1.

*** NS.

Die IT-span is reeds besig om Windows 8 deeglik te toets vir toekomstige gebruik op kampus. Dis `n lastige, tog noodsaaklike taak, om `n veilige en vertroulike omgewing vir al ons kollegas te skep. 

(INLIGTING VERSKAF DEUR TIAN PETERSEN)

 

 

Gratis opgradering na Windows 7

Donderdag, Maart 28th, 2013

Sit jy nog opgeskeep met `n verouderde rekenaar met Windows XP? Ons het goeie nuus vir jou! Tot die 15 Desember sal IT jou rekenaar gratis opgradeer van Windows XP na Windows 7.

Al wat jy moet doen, is om `n e-pos te stuur na help@sun.ac.za om `n opgradering te versoek. Sluit asseblief die volgende inligting in:

–  die werkstasie se batenommer

–  kontaktelefoonnommer

–  gebounaam

–  kamernommer

‘n IT tegnikus sal u kontak sodra die werkstasie se spesifikasies nagegaan is. Ouer werkstasies mag komponente benodig en hierdie uitgawe sal vir  die departement se koste wees.

IT sal die volgende gratis doen:

  1. Opgradering van XP na Windows 7

Jy sal moet betaal vir:

  1. Rugsteun van jou werksverwante data.
  2. Rugsteun van persoonlike data soos musiek, video en flieks.
  3. Hardeware benodig vir die opgradering na Windows 7

Indien IT versoek word om data te rugsteun, sal die koste as volg wees:

Minder as 15GB – R950-00
Meer as 15GB – R1650-00

 

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.