%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240512124317+00'00') /ModDate (D:20240512124317+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3985 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 137.404 521.469 609.330 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 137.779 520.719 608.580 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(WINDOWS 8 REGTIG `N BETER OPSIE?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 564.033 Td /F3 9.0 Tf [(Windows 8 het in Oktober 2012 die lig gesien en op die oog af lyk )] TJ ET BT 61.016 553.044 Td /F3 9.0 Tf [(die nuutste weergawe soos `n splinternuwe bedryfstelsel. As ons )] TJ ET BT 61.016 542.055 Td /F3 9.0 Tf [(die nuwe Windows egter van nader bykyk, is daar nie soveel )] TJ ET BT 61.016 531.066 Td /F3 9.0 Tf [(anders as met Windows 7 nie.)] TJ ET BT 61.016 511.077 Td /F3 9.0 Tf [(Met hierdie nuwe weergawe het Microsoft `n drastiese nuwe )] TJ ET BT 61.016 500.088 Td /F3 9.0 Tf [(benadering tot raakskerm rekenaars en toestelle. Vir die eerste )] TJ ET BT 61.016 489.099 Td /F3 9.0 Tf [(keer ooit spog `n Windows bedryfstelsel met `n applikasies-winkel )] TJ ET BT 61.016 478.110 Td /F3 9.0 Tf [(soortgelyk aan die wat beskikbaar is vir Apple Mac en Android-)] TJ ET BT 61.016 467.121 Td /F3 9.0 Tf [(toestelle.)] TJ ET BT 61.016 447.132 Td /F3 9.0 Tf [(Die Windows 8 winkel verskaf gratis en gelisensieerde aflaaibare )] TJ ET BT 61.016 436.143 Td /F3 9.0 Tf [(sagteware en toepassings via die Microsoft portaal. Die )] TJ ET BT 61.016 425.154 Td /F3 9.0 Tf [(bedryfstelsel word gekenmerk deur `n nuwe voorkoms met aktiewe )] TJ ET BT 61.016 414.165 Td /F3 9.0 Tf [(teels op die tuisskerm. Hierdie teels kan geskakel word met jou kontakte, Facebook, die nuutste nuus, weervoorspellings )] TJ ET BT 61.016 403.176 Td /F3 9.0 Tf [(en vele meer.)] TJ ET BT 61.016 383.187 Td /F3 9.0 Tf [(Ten spyte van bogenoemde, is dit egter belangrik om in ag te neem dat die bedryfstelsel nog baie onderontwikkel is in )] TJ ET BT 61.016 372.198 Td /F3 9.0 Tf [(terme van sekuriteit en kwesbaarheid.Windows 7 bied `n veelomvattender stabiele en veilige oplossing op die oomblik, )] TJ ET BT 61.016 361.209 Td /F3 9.0 Tf [(hoofsaaklik omdat dit langer beskikbaar is en dit reeds deur al die groeipyne gegaan het. Dit het reeds verskeie )] TJ ET BT 61.016 350.220 Td /F3 9.0 Tf [(opdaterings en sekuriteitsregstellings, sowel as `n "Service Pack". Al hierdie opdaterings dra by tot `n meer sekure en )] TJ ET BT 61.016 339.231 Td /F3 9.0 Tf [(stabiele bedyfstelsel.)] TJ ET BT 61.016 319.242 Td /F3 9.0 Tf [(Dit is om hierdie rede dat IT steeds Windows 7 kies as ondersteunde bedryfstelsel vir kampusgebruikers. Alle nuwe )] TJ ET BT 61.016 308.253 Td /F3 9.0 Tf [(rekenaars word geinstalleer met Windows 7. Alle bestaande, werksverwante rekenaar of toestel sal of opgradeer word )] TJ ET BT 61.016 297.264 Td /F3 9.0 Tf [(\(ouer Windows XP rekenaars\) of laer gegradeer word \(rekenaars reeds met Windows 8 op\) na Windows 7 met "Service )] TJ ET BT 61.016 286.275 Td /F3 9.0 Tf [(Pack" 1.)] TJ ET BT 61.016 266.286 Td /F3 9.0 Tf [(***)] TJ ET BT 74.021 266.286 Td /F4 9.0 Tf [(NS.)] TJ ET BT 61.016 246.297 Td /F3 9.0 Tf [(Die IT-span is reeds besig om Windows 8 deeglik te toets vir toekomstige gebruik op kampus. Dis `n lastige, tog )] TJ ET BT 61.016 235.308 Td /F3 9.0 Tf [(noodsaaklike taak, om `n veilige en vertroulike omgewing vir al ons kollegas te skep.)] TJ ET BT 353.452 215.319 Td /F3 9.0 Tf [(\(INLIGTING VERSKAF DEUR TIAN PETERSEN\))] TJ ET BT 61.016 195.330 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 175.341 Td /F3 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 155.352 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:Windows 7,Windows 8 | With 0 comments)] TJ ET q 213.000 0 0 132.750 334.234 436.324 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 284 /Height 177 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 4248>> stream JFIF   ( %-1!%*+..:38487(9/+ 5$++++0++,--++-+,+5,,,,,,,.-,++-/,,,,,,,+,,,,-,,,,,,@ !1QaAq"2B#RTbr$45Ccst37 !1AQBq"#2aCRSr$3D ?ϋ4DE4AN$ tDSD 4@@$E$@`PX@e@e@e seTseTD@EtD 4E4@SD 4E$DR@$5,(, ʀ( *( 4EtD MtD MDRD $@ 2*#aeP@es`TseTDDSD M4@ 2)L& aZ5[([(  22*9  舦" h)&@ i$IU0[XlAl P2 2ʎl22: " iM2L)@ i$`T-[#a6PT( l 22ʌhhEtLE4i$dRLL*@5 `K(P[ a@e@e*( Li iM2 2&@ Al `kXl[(-[(-eeAle@ei"d 2)@E$`4aU2-l+X`#` aP[( *e2 2 i"dK.HcsNJJ13=I_07#u^|=јa<YyUտk'+߳:6;N _~Q^/E#O_rGzIu,X$.W&]:#v5yOs_ŋM+?躿z tOd'Rm4so ْoMm"r"&{6)|#(:N^=I[EĭjN֍̘ Q.^f3jLg\wM9GW+2`l6[Q Ic)?' i#pȜ[RN-wk,LODͲ6P[6Te@`"`4`$ȦLIpG[i]Rߥ(vGS^qOc98珊N<^2^i>ё١Sc9q5NN≉xUh(͟\}V(rNM%>(Ӌ--_N#x8KO&u~U'4ic,Z}=zpZc:zO7l}|\G˭ۜ?k>×4'SSt]bqks.6\99&mo/?e:;x"̛Ǐdt=ysVGY[w#xtɏ,'+N+O|NkˏŇ11c5xDf˗9|e9{}DEkǣ=7),.(sq}hɤy:L :)/ZF=/Seͱ=hß\FwZR/=XɖqGXM^.|9ds(ej֑m־Kcn:Âϱ_\0G9go[%l`Md6^Nwsߟ|2aeoaE'4N<^zmƗ?x[Վ+I\֔fZXw~Og2~>Wgs e@l@l- 4ȦL i_og (68-Zij31ݧ[-"c?~xqg{Z.OUSU5uF'eɣpv<~mh[O8 mcۆTƗ6:Lz;}{Ll"~~Kz0}?2; w,~P;9?/G$G{~}٪< ʏk͎Yt6!9J^HE\k1\՛w6:/Y$SZw.?zS'.?롖ksc4].im| S͇S.xZr. 5m;N涖LWowwSk"Yq]$"#.{pfSi׋xn^~,Ul}v^q5Dׇ81ϣ3W?⼸qnmE܆cJ?+\;>lt˖?6_Zxwu29(c؂eF^ϊjnۇ|SX3¥̱KyH͎1"w^uv Q|yc>E=?|Ӥ=KK`v1˗ɡjY9Lu._RbJNWm=2d޸g{ʀP(-l) i$d 0ӥǕ%'qt; ׎_Wm;Why*k3wngݱH.h]i,śV Ly?227j(syFɆ8m|_zz11´LNe y%F/F6KLLFt͒1[m3K' GdmXm0Ɨ&-YaslO$Lst}µ׷yw%vN^N{WwF>MqMܰ>f.VmLraL;I9OIBSmɪN}-GFTϒVLN%.~l}Q0㍶ENY{uꚜKckYA>*oƟA|T⩏Q*[gϖr.듺^ δcj/'{ٷ21$ jEUt\usojm> startxref 9475 %%EOF Windows 8 « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Windows 8

Die einde van Windows 7

Woensdag, Desember 4th, 2019

Na tien jaar het ondersteuning vir Windows 7  tot ’n einde gekom op 14 Januarie 2020.

Hoe gaan dit jou beïnvloed?

Na 14 Januarie sal jou rekenaar nie meer enige sekuriteitsopdaterings of tegniese ondersteuning van Microsoft ontvang nie. Weens die sekuriteitrisiko wat jou rekenaar op die universiteit se netwerk plaas, kan dit in die toekoms van die netwerk verwyder word. Dit beteken dat jou data nie meer effektief beskerm kan word nie en jy ook moontlik geen toegang tot die netwerk sal hê nie  (m.a.w. geen internet, e-pos, ens).

Indien jou rekenaar steeds gebruikmaak van die Windows 7 en Windows 8.1 bedryfstelsels, moet jy so gou moontlik opgradeer na Windows 10, ’n bedryfstelsel wat wel die nuutste sekuriteitsopdaterings kan verskaf om jou data veilig te hou. Lees meer oor Microsoftprogrammatuur se lewensiklus op hulle webwerf.

Opgraderings van Windows 7 & Windows 8.1 na Windows 10 sal gratis vir personeel gedoen word. Om die opgradering aan te vra, teken asb ’n versoek aan op die ICT Partner Portal (Windows 7 to Windows 10 upgrade) waarna jy `n e-pos sal ontvang. Verskaf asseblief die volgende inligting:

  • die rekenaar se batenommer
  • tipe toestel
  • kontaknommers
  • gebounaam
  • kamernommer

Jou rekenaar se spesifikasies sal nagegaan word vir `n moontlike opgradering aangesien ouer toerusting komponente mag benodig vir die opgradering en dit die departement se onkoste sal wees. Dis ook moontlik dat baie ou toerusting wat nie aan die minimum vereistes voldoen nie, dalk nie opgradeer kan word nie. 

’n IT-tegnikus sal jou kontak om verdere reëlings te tref indien nodig.

IT sal die volgende gratis doen:

  1. Lei ten opsigte van die rugsteun van werkverwante data na OneDrive
  2. Die bedryfstelsel opgradeer van Windows 7 & 8.1 na Windows 10
  3. Na die opgradering kan `n tegnikus help met die volgende indien nodig: Installasie van nie-standaard kampusverwante sagteware, bv. SPSS, Statistica, ens, sowel as die installasie van drukkers.

Jy of jou departement betaal vir:

  1. Rugsteun van alle data.
  2. Hardeware komponente benodig vir die opgradering na Windows 10

Indien IT versoek word om die data te rugsteun, sal dit teen onderstaande koste gedoen word:

Minder as 15GB – R1310-00
Meer as 15GB – R2240-00

Relevante artikels oor die uitfassering van Windows 7:

 

Windows 8 – regtig `n beter opsie?

Donderdag, Maart 28th, 2013

Windows 8 het in Oktober 2012 die lig gesien en op die oog af lyk die nuutste weergawe soos `n splinternuwe bedryfstelsel. As ons die nuwe Windows egter van nader bykyk, is daar nie soveel anders as met Windows 7 nie.

Met hierdie nuwe weergawe het Microsoft `n drastiese nuwe benadering tot raakskerm rekenaars en toestelle. Vir die eerste keer ooit spog `n Windows bedryfstelsel met `n applikasies-winkel soortgelyk aan die wat beskikbaar is vir Apple Mac en Android-toestelle.

 Die Windows 8 winkel verskaf gratis en gelisensieerde  aflaaibare sagteware en toepassings via die Microsoft portaal. Die bedryfstelsel word gekenmerk deur `n nuwe voorkoms met aktiewe teels op die tuisskerm. Hierdie teels kan geskakel word met jou kontakte, Facebook, die nuutste nuus, weervoorspellings en vele meer. 

Ten spyte van bogenoemde, is dit egter belangrik om in ag te neem dat die bedryfstelsel nog baie onderontwikkel is in terme van sekuriteit en kwesbaarheid. Windows 7 bied `n veelomvattender stabiele en veilige oplossing op die oomblik, hoofsaaklik omdat dit langer beskikbaar is en dit reeds deur al die groeipyne gegaan het. Dit het reeds verskeie opdaterings en sekuriteitsregstellings, sowel as `n “Service Pack”. Al hierdie opdaterings dra by tot `n meer sekure en stabiele bedyfstelsel.

Dit is om hierdie rede dat IT steeds Windows 7 kies as ondersteunde bedryfstelsel vir kampusgebruikers. Alle nuwe rekenaars word geinstalleer met Windows 7. Alle bestaande, werksverwante rekenaar of toestel sal of opgradeer word (ouer Windows XP rekenaars) of  laer gegradeer word (rekenaars reeds met Windows 8 op) na Windows 7 met “Service Pack” 1.

*** NS.

Die IT-span is reeds besig om Windows 8 deeglik te toets vir toekomstige gebruik op kampus. Dis `n lastige, tog noodsaaklike taak, om `n veilige en vertroulike omgewing vir al ons kollegas te skep. 

(INLIGTING VERSKAF DEUR TIAN PETERSEN)

 

 

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.