%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240513102427+00'00') /ModDate (D:20240513102427+00'00') /Title (IT-artikels) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3334 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 269.201 521.469 477.533 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 269.576 520.719 476.783 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 617.359 m 550.984 617.359 l 550.984 618.109 l 61.016 618.109 l f 1.000 1.000 1.000 rg BT 278.868 698.693 Td /F1 10.5 Tf [(POST LIST)] TJ ET 0.200 0.200 0.200 rg BT 212.789 670.111 Td /F1 14.4 Tf [(INFORMASIETEGNOLOGIE)] TJ ET BT 221.824 643.466 Td /F1 11.7 Tf [(INFORMATION TECHNOLOGY)] TJ ET BT 61.016 583.841 Td /F1 14.4 Tf [(WAARSKUWING AAN 3G-GEBRUIKERS: RISIKO VIR )] TJ ET BT 61.016 566.258 Td /F1 14.4 Tf [(OORSPANDERING OP DATAKONTRAKTE)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 546.451 Td /F3 9.0 Tf [(Gebruikers word gewaarsku om versigtig die 3G-databundel, veral op skootrekenaars, te gebruik. Sommige pakkette van )] TJ ET BT 61.016 535.462 Td /F3 9.0 Tf [(diensverskaffers se 3G-databundels beskerm nie die gebruiker teen oorspandering nie.)] TJ ET BT 61.016 515.473 Td /F3 9.0 Tf [(Hierdie risiko kom veral voor by gebruikers wat 'n besigheidskontrak met 'n diensverskaffer gesluit het en onder die indruk )] TJ ET BT 61.016 504.484 Td /F3 9.0 Tf [(is dat, indien 'n databundel teen die kontrak gekoop is, dit veilig is om maar die datadiens te gebruik "tot dit op" is.)] TJ ET BT 61.016 484.495 Td /F3 9.0 Tf [(Daar is egter 'n groot risiko dat indien die databundel oorskry word, 'n baie hoėr "buite-bundel" tarief inskop en die )] TJ ET BT 61.016 473.506 Td /F3 9.0 Tf [(gebruiker onvermoedelik ? baie hoėr uitgawe verpligting aangaan.)] TJ ET BT 61.016 453.517 Td /F3 9.0 Tf [(Die risiko word verhoog deur programmatuur wat outomaties, sonder die gebruiker se wete, opdateer en gevolglik hoė )] TJ ET BT 61.016 442.528 Td /F3 9.0 Tf [(volumes verkeer genereer. Let dus veral op sagteware se verstellings en maak seker dat opdaterings eerder met die hand )] TJ ET BT 61.016 431.539 Td /F3 9.0 Tf [(gedoen word i.p.v. outomaties.)] TJ ET BT 61.016 411.550 Td /F3 9.0 Tf [(? Verdere groot risiko is die buitensporige koste van data in die buiteland. “Wireless” binne die hotel is gewoonlik meer )] TJ ET BT 61.016 400.561 Td /F3 9.0 Tf [(bekostigbaar as plaaslike diensverskaffers se “roaming” data opsies.)] TJ ET BT 61.016 380.572 Td /F3 9.0 Tf [(Gebruikers word sterk aangeraai om limiete op die bedrag of verkeer te plaas \(kyk na u diensverskaffer se webblad\), )] TJ ET BT 61.016 369.583 Td /F3 9.0 Tf [(asook om sms of epos boodskappe te aktiveer wanneer die verkeer naby die limiet van die kontrak kom. Voorafbetaalde )] TJ ET BT 61.016 358.594 Td /F3 9.0 Tf [(data is in die opsig baie veiliger.)] TJ ET BT 61.016 338.605 Td /F3 9.0 Tf [(Verder word gebruikers aangemoedig om die volume verkeer op die 3G beheerprogram self deeglik dop te hou. Die )] TJ ET BT 61.016 327.616 Td /F3 9.0 Tf [(meeste verskaffers gee aan hul kliėnte die opsie op datagebruik op hulle webwerf te monitor en IT raai gebruikers aan om )] TJ ET BT 61.016 316.627 Td /F3 9.0 Tf [(van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Skakel ook die 3G-fasiliteit af indien dit nie benodig word nie.)] TJ ET BT 61.016 298.138 Td /F3 9.0 Tf [(Posted in:Kommunikasie,Konnektiwiteit,E-pos,Algemeen,Internet | Tagged:3G,Skootrekenaar,Draadloos | With 2 )] TJ ET BT 61.016 287.149 Td /F3 9.0 Tf [(comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj xref 0 11 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000294 00000 n 0000000323 00000 n 0000000458 00000 n 0000000521 00000 n 0000003907 00000 n 0000004019 00000 n 0000004126 00000 n trailer << /Size 11 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 4242 %%EOF draadloos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • KategorieĆ«

  • Argiewe

draadloos

Waarskuwing aan 3G-gebruikers: Risiko vir oorspandering op datakontrakte

Dinsdag, Februarie 14th, 2012

Gebruikers word gewaarsku om versigtig die 3G-databundel, veral op skootrekenaars, te gebruik. Sommige pakkette van diensverskaffers se 3G-databundels beskerm nie die gebruiker teen oorspandering nie.

Hierdie risiko kom veral voor by gebruikers wat ‘n besigheidskontrak met ‘n diensverskaffer gesluit het en onder die indruk is dat, indien ‘n databundel teen die kontrak gekoop is, dit veilig is om maar die datadiens te gebruik “tot dit op” is.

Daar is egter ‘n groot risiko dat indien die databundel oorskry word, ‘n baie hoĆ«r “buite-bundel” tarief inskop en die gebruiker onvermoedelik ʼn baie hoĆ«r uitgawe verpligting aangaan.

Die risiko word verhoog deur programmatuur wat outomaties, sonder die gebruiker se wete, opdateer en gevolglik hoƫ volumes verkeer genereer. Let dus veral op sagteware se verstellings en maak seker dat opdaterings eerder met die hand gedoen word i.p.v. outomaties.

ʼn Verdere groot risiko is die buitensporige koste van data in die buiteland. ā€œWirelessā€ binne die hotel is gewoonlik meer bekostigbaar as plaaslike diensverskaffers se ā€œroamingā€ data opsies.

Gebruikers word sterk aangeraai om limiete op die bedrag of verkeer te plaas (kyk na u diensverskaffer se webblad), asook om sms of epos boodskappe te aktiveer wanneer die verkeer naby die limiet van die kontrak kom. Voorafbetaalde data is in die opsig baie veiliger.

Verder word gebruikers aangemoedig om die volume verkeer op die 3G beheerprogram self deeglik dop te hou. Die meeste verskaffers gee aan hul kliƫnte die opsie op datagebruik op hulle webwerf te monitor en IT raai gebruikers aan om van hierdie fasiliteit gebruik te maak. Skakel ook die 3G-fasiliteit af indien dit nie benodig word nie.

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.