Donderdag:
“Ja ou maat dit was ‘n lekker toer
Ver getree en diep geslee.
Voeg die wraak en skiete by,
Ja ou maat dit was ‘n lekker toer.”
En met sulke hoë verwagtinge het ons begin toer – alle aaklige akademie vergete. Tradisionele BTK tyd is die bus hier weg met ‘n klomp wraakbeluste ou toeriste en ‘n hele klomp naamlerende eerste toeriste. Read More
