%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250712091219+00'00') /ModDate (D:20250712091219+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 6876 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 65.390 521.469 681.344 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 65.765 520.719 680.594 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 81.140 m 550.984 81.140 l 550.984 81.890 l 61.016 81.890 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(ELKE WOLK HET `N SILWER RANDJIE)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie `n fout maak nie, die beweging na "cloud computing" is `n groot verskynsel, maar voordat jy al jou sensitiewe en )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(akademiese inligting alles die wye wêreld instuur, is dit belangrik dat jy moet weet wat die voor-en nadele, asook die )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(risikos is.)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F1 9.0 Tf [(VOORDELE)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die grootste voordeel van "cloud"-berging is die vermoë om)] TJ ET BT 297.995 575.464 Td /F1 9.0 Tf [( toegang tot jou data)] TJ ET BT 386.501 575.464 Td /F4 9.0 Tf [( of sagteware te hê vanaf enige plek, )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(enige tyd en op enige toestel. Jy hoef nie meer jou skootrekenaar, flitsskyf of eksterne hardeskyf rond te dra sodat jy al jou )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(inligting naby het nie.)] TJ ET BT 61.016 533.497 Td /F4 9.0 Tf [(Aangesien jou data gestoor word op `n sentrale plek en toeganklik is via die internet, is dit makliker om dokumente te deel  )] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(en kollegas kan saam aan dieselfde dokument werk sonder om dit met e-pos heen en weer te stuur. As jou dokumente )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(ook op een plek gestoor is, is dit net soveel makliker om te kry waarvoor jy soek. Google Docs stoor byvoorbeeld jou )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(dokumente in chronologiese volgorde en gee jou ook die opsie om hulle in leêrs te sorteer.)] TJ ET BT 61.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor die )] TJ ET BT 237.596 480.541 Td /F1 9.0 Tf [(veiligheid)] TJ ET BT 279.113 480.541 Td /F4 9.0 Tf [( van jou inligting nie - as jou kantoor afbrand of jou geyser bars en )] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(jou studeerkamer verspoel, sal al jou data nog veilig erens ver weg gebêre wees.)] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(Ook vir maatskappye, is daar minder oorhoofse )] TJ ET BT 252.590 449.563 Td /F1 9.0 Tf [(uitgawes)] TJ ET BT 291.101 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(. Die maatskappy betaal slegs vir die diens gelewer en spaar op )] TJ ET BT 61.016 438.574 Td /F4 9.0 Tf [(onderhoud, gebruikerslisensies en uitgawes soos elektrisiteit en rakspasie.)] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F1 9.0 Tf [(NADELE)] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Soos ons gesien het, is daar `n hele paar voordele verbonde aan databerging op die "cloud", maar ongelukkig is daar ook )] TJ ET BT 61.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(een groot nadeel. Dit werk net as daar )] TJ ET BT 216.095 387.607 Td /F1 9.0 Tf [(internettoegang)] TJ ET BT 284.099 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(, omdat dit afhanklik is van internettoegang. As Telkom of Mweb )] TJ ET BT 61.016 376.618 Td /F4 9.0 Tf [(dus probleme ondervind, is die "cloud" en jou data onbereikbaar. Werkverrigting hang ook af van die internetspoed en die )] TJ ET BT 61.016 365.629 Td /F4 9.0 Tf [(hoeveelheid mense wat toegang het daartoe.)] TJ ET BT 61.016 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(Selfs al bespaar maatskappye oorhoofse )] TJ ET BT 226.598 345.640 Td /F1 9.0 Tf [(kostes)] TJ ET BT 255.110 345.640 Td /F4 9.0 Tf [( met die gebruik van `n  "cloud" , kan gebruikskostes maatskappye `n )] TJ ET BT 61.016 334.651 Td /F4 9.0 Tf [(lelike knou gee as dit nie gemonitor en reg bestuur word nie. Wees baie versigtig as jy leêrs deel met ander mense. As jy )] TJ ET BT 61.016 323.662 Td /F4 9.0 Tf [(`n 500 MB leêr met drie ander mense deel, sal dit drie keer sinkroniseer - maw `n koste van 1500MB se data. As jy dit )] TJ ET BT 61.016 312.673 Td /F4 9.0 Tf [(sinkroniseer met jou rekenaar, iPad en iPhone betaal jy elke keer en as jy 3G \(wat tussen 15c en R1-00 per MB kan kos\) )] TJ ET BT 61.016 301.684 Td /F4 9.0 Tf [(gebruik, kan dit `n aardige bedraggie word. Probeer om jou internetverbruik noukeurig na te gaan as jy van "clouds" )] TJ ET BT 61.016 290.695 Td /F4 9.0 Tf [(gebruikmaar - anders mag jy dalk aan die einde van die maand `n onwelkome verrassing kry.)] TJ ET BT 61.016 270.706 Td /F1 9.0 Tf [(Privaatheid en sekuriteit )] TJ ET BT 167.558 270.706 Td /F4 9.0 Tf [( is nog `n "cloud" tammeletjie. Daar is veiligheidsmaatreëls om gebruikers te beskerm in plek, )] TJ ET BT 61.016 259.717 Td /F4 9.0 Tf [(maar die vlak van sekuriteit en privaatheid wat nodig is, is nogsteeds `n grys area. Tegnies gesproke kan die "cloud"-)] TJ ET BT 61.016 248.728 Td /F4 9.0 Tf [(diensverskaffer enige tyd toegang kry tot sy kliënt se informasie en ook data verander of verwyder. Fisiese beheer oor )] TJ ET BT 61.016 237.739 Td /F4 9.0 Tf [(private "cloud"-toerusting bly steeds meer sekuur as toerusting  wat nie op die perseel en onder iemand anders se beheer )] TJ ET BT 61.016 226.750 Td /F4 9.0 Tf [(is nie.)] TJ ET BT 61.016 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(Kliëntedata sal ook nie noodwendig in dieselfde datasentrum of selfs op dieselfde "wolk" bly nie. Dit opsigself veroorsaak )] TJ ET BT 61.016 195.772 Td /F4 9.0 Tf [(vrae  op `n regsvlak oor die )] TJ ET BT 172.562 195.772 Td /F1 9.0 Tf [(jurisdiksie van data.)] TJ ET BT 61.016 175.783 Td /F4 9.0 Tf [(Ongelukkig is "clouds" ook tot `n mate weerloos teen )] TJ ET BT 273.497 175.783 Td /F1 9.0 Tf [(bedreigings)] TJ ET BT 324.509 175.783 Td /F4 9.0 Tf [( en kriminele  sal poog om nuwe wyses te kry om )] TJ ET BT 61.016 164.794 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie weeloosheid uit te buit.  Vele onderliggende uitdagings en risikos kom te voorskyn as data bedreig word.)] TJ ET BT 61.016 144.805 Td /F4 9.0 Tf [(Kies dus versigtig watter diens jy jou kosbare inligting aan wil toevertrou en maak seker dat dit altyd beskikbaar sal wees )] TJ ET BT 61.016 133.816 Td /F4 9.0 Tf [(as jy dit nodig het.)] TJ ET BT 127.390 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(\(SOURCES: Regan Januarie \(IT User Services\), )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 323.437 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(http://www.ahimajournal-digital.com)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 323.437 112.676 m 465.475 112.676 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 465.475 113.827 Td /F4 9.0 Tf [(\), www.wikipedia.org\))] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 95.338 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen,Internet | Tagged:Wolk Stoorspasie | With 1 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 323.4373 112.9942 465.4753 122.1517 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ahimajournal-digital.com/ahimajournal/201104?pg=40#pg40) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000007482 00000 n 0000007594 00000 n 0000007709 00000 n 0000007829 00000 n 0000007937 00000 n 0000008065 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8183 %%EOF Elke wolk het `n silwer randjie « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Elke wolk het `n silwer randjie

Moenie `n fout maak nie, die beweging na “cloud computing” is `n groot verskynsel, maar voordat jy al jou sensitiewe en akademiese inligting alles die wye wêreld instuur, is dit belangrik dat jy moet weet wat die voor-en nadele, asook die risikos is.

VOORDELE

Die grootste voordeel van “cloud”-berging is die vermoë om toegang tot jou data of sagteware te hê vanaf enige plek, enige tyd en op enige toestel. Jy hoef nie meer jou skootrekenaar, flitsskyf of eksterne hardeskyf rond te dra sodat jy al jou inligting naby het nie.

Aangesien jou data gestoor word op `n sentrale plek en toeganklik is via die internet, is dit makliker om dokumente te deel  en kollegas kan saam aan dieselfde dokument werk sonder om dit met e-pos heen en weer te stuur. As jou dokumente ook op een plek gestoor is, is dit net soveel makliker om te kry waarvoor jy soek. Google Docs stoor byvoorbeeld jou dokumente in chronologiese volgorde en gee jou ook die opsie om hulle in leêrs te sorteer.

Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor die veiligheid van jou inligting nie – as jou kantoor afbrand of jou geyser bars en jou studeerkamer verspoel, sal al jou data nog veilig erens ver weg gebêre wees.

Ook vir maatskappye, is daar minder oorhoofse uitgawes. Die maatskappy betaal slegs vir die diens gelewer en spaar op onderhoud, gebruikerslisensies en uitgawes soos elektrisiteit en rakspasie.

NADELE

Soos ons gesien het, is daar `n hele paar voordele verbonde aan databerging op die “cloud”, maar ongelukkig is daar ook een groot nadeel. Dit werk net as daar internettoegang, omdat dit afhanklik is van internettoegang. As Telkom of Mweb dus probleme ondervind, is die “cloud” en jou data onbereikbaar. Werkverrigting hang ook af van die internetspoed en die hoeveelheid mense wat toegang het daartoe.

Selfs al bespaar maatskappye oorhoofse kostes met die gebruik van `n  “cloud” , kan gebruikskostes maatskappye `n lelike knou gee as dit nie gemonitor en reg bestuur word nie. Wees baie versigtig as jy leêrs deel met ander mense. As jy `n 500 MB leêr met drie ander mense deel, sal dit drie keer sinkroniseer – maw `n koste van 1500MB se data. As jy dit sinkroniseer met jou rekenaar, iPad en iPhone betaal jy elke keer en as jy 3G (wat tussen 15c en R1-00 per MB kan kos) gebruik, kan dit `n aardige bedraggie word. Probeer om jou internetverbruik noukeurig na te gaan as jy van “clouds” gebruikmaar – anders mag jy dalk aan die einde van die maand `n onwelkome verrassing kry.

Privaatheid en sekuriteit  is nog `n “cloud” tammeletjie. Daar is veiligheidsmaatreëls om gebruikers te beskerm in plek, maar die vlak van sekuriteit en privaatheid wat nodig is, is nogsteeds `n grys area. Tegnies gesproke kan die “cloud”-diensverskaffer enige tyd toegang kry tot sy kliënt se informasie en ook data verander of verwyder. Fisiese beheer oor private “cloud”-toerusting bly steeds meer sekuur as toerusting  wat nie op die perseel en onder iemand anders se beheer is nie.

Kliëntedata sal ook nie noodwendig in dieselfde datasentrum of selfs op dieselfde “wolk” bly nie. Dit opsigself veroorsaak vrae  op `n regsvlak oor die jurisdiksie van data.

Ongelukkig is “clouds” ook tot `n mate weerloos teen bedreigings en kriminele  sal poog om nuwe wyses te kry om hierdie weeloosheid uit te buit.  Vele onderliggende uitdagings en risikos kom te voorskyn as data bedreig word.

Kies dus versigtig watter diens jy jou kosbare inligting aan wil toevertrou en maak seker dat dit altyd beskikbaar sal wees as jy dit nodig het.

(SOURCES: Regan Januarie (IT User Services), http://www.ahimajournal-digital.com), www.wikipedia.org)

Tags:

One Response to “Elke wolk het `n silwer randjie”

  1. Ralph Pina says:

    Microsoft Live Mesh is also a good option. It provides 5GB for free, but the nifty thing is that you can sync any nominated folder(s) on your hard drive. There is a Windows client. I’m not sure about clients for other devices and it is not clear whether and how Micrsoft is going to merge Mesh with SkyDrive.

    Interesting tweet from this week’s Gartner Symposium in Cape Town: “@jjza: Is the cloud secure? Well the big providers are probably a whole lot more secure than what your organisation is.”

    If you think about it this stands to reason. The Microsofts, Googles, Apples and Amazons of this world have a lot riding on a secure cloud and they have deeper pockets than anybody else.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.