%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20240630132032+00'00') /ModDate (D:20240630132032+00'00') /Title (Report 06-2024) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4921 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 302.225 521.469 444.509 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 302.600 520.719 443.759 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 317.975 m 550.984 317.975 l 550.984 318.725 l 61.016 318.725 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(HOE VEILIG IS INLIGTING OP JOU TOESTEL?)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(January 01,1970)] TJ ET BT 173.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 188.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Slimfone is dikwels die beheersentrum waar vergaderings geskeduleer, e-posse gestuur en sosiale aktiwiteite beplan )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(word. Om dié funksie te vervul, vereis dit ons persoonlike inligting.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(Ons doen en late word dokumenteer en gebêre in e-posse, sosiale netwerke en toepassings. Al hierdie informasie word )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(vervolgens ook soomloos integreer met jou werkrekenaar en tablet. Na die eerste opstelling, is dit, in sommige gevalle, nie )] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(eers nodig om `n wagwoord in te tik nie. Wonderlike nuus as jy hopeloos is met wagwoorde onthou. Ook wonderlike nuus )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(as jy `n opportunistiese skelm is wat slimfone steel.)] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(Watter inligting sal `n slim misdadiger tot sy beskikking hê as hy vandag jou slimfoon in die hande kry? Bankinligting? `n )] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(Kopie van jou ID of paspoort wat erens gestoor is op e-pos? Al jou vakansiefotos op Dropbox?)] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(Hier is `n paar wenke om seker te maak hy kry dit nie in die hande nie:)] TJ ET BT 78.360 502.535 Td /F4 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 502.519 Td /F1 9.0 Tf [(Aktiveer altyd die wagwoord opsie om jou foon te skerm te sluit)] TJ ET BT 363.590 502.519 Td /F4 9.0 Tf [(. Die meeste fone het verskeie opsies, )] TJ ET BT 91.016 491.530 Td /F4 9.0 Tf [(byvoorbeeld om `n wagwoord in te tik, `n PIN-kode of selfs om in `n spesifieke volgorde `n patroon te vee. Hierdie )] TJ ET BT 91.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(is jou eerste en belangrikste afskrikmiddel.)] TJ ET BT 78.360 469.568 Td /F4 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 469.552 Td /F1 9.0 Tf [(Moenie )] TJ ET BT 124.523 469.552 Td /F3 9.0 Tf [(remember password)] TJ ET BT 212.552 469.552 Td /F1 9.0 Tf [( op jou e-pos of ander toepassings kies nie. )] TJ ET BT 402.110 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(Ja, dit is irriterend om elke keer `n )] TJ ET BT 91.016 458.563 Td /F4 9.0 Tf [(wagwoord in te tik, maar wil jy regtig hê iemand anders moet jou e-pos lees?)] TJ ET BT 78.360 447.590 Td /F4 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 447.574 Td /F1 9.0 Tf [(Skakel )] TJ ET BT 122.039 447.574 Td /F3 9.0 Tf [(cookies)] TJ ET BT 155.555 447.574 Td /F1 9.0 Tf [( en )] TJ ET BT 171.062 447.574 Td /F3 9.0 Tf [(autofill)] TJ ET BT 200.564 447.574 Td /F1 9.0 Tf [( af. )] TJ ET BT 216.071 447.574 Td /F4 9.0 Tf [(Dit keer dat jou toestel jou gebruikersnaam en wagwoord onthou en invul op )] TJ ET BT 91.016 436.585 Td /F4 9.0 Tf [(webwerwe wat jy gereeld besoek.)] TJ ET BT 78.360 425.612 Td /F4 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 425.596 Td /F4 9.0 Tf [(As jy toegang tot sensitiewe inligting moet kry, byvoorbeeld bankinligting, )] TJ ET BT 384.146 425.596 Td /F1 9.0 Tf [(gaan eerder na die webwerf)] TJ ET BT 502.190 425.596 Td /F4 9.0 Tf [( d.m.v. `n )] TJ ET BT 91.016 414.607 Td /F4 9.0 Tf [(webblaaier in plaas van die installeerde toepassing.)] TJ ET BT 78.360 403.634 Td /F4 9.0 Tf [(5.)] TJ ET BT 91.016 403.618 Td /F1 9.0 Tf [(Stel jou foon op dat dit opgespoor kan word as jy dit verloor)] TJ ET BT 348.569 403.618 Td /F4 9.0 Tf [(. \(Lees ons vorige artikel oor die opsporing van )] TJ ET BT 91.016 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(verlore of gesteelde toestelle )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 208.574 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(hier)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 208.574 391.478 m 223.577 391.478 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 223.577 392.629 Td /F4 9.0 Tf [(.\) `n Toestel kan ook vanaf `n afstand skoongevee word om seker te maak jou )] TJ ET BT 91.016 381.640 Td /F4 9.0 Tf [(inligting word nie misbruik nie, selfs al is jou toestel in die verkeerde hande.)] TJ ET BT 61.016 361.651 Td /F4 9.0 Tf [(Onthou dat jy ook, wanneer jy jou selfoon verkoop of daarvan ontslae raak, seker moet maak dat AL jou data daarvan )] TJ ET BT 61.016 350.662 Td /F4 9.0 Tf [(verwyder is \(bv. e-posse, foonnommers, SMSe, ens.\) of enige inligting wat jou kan verbind tot die foon.)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 332.173 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Toepassings,E-pos,Sekuriteit | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 208.5737 391.7962 223.5767 400.9537 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://blogs.sun.ac.za/it/en/2014/12/tracking-your-android-phone/) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000005527 00000 n 0000005639 00000 n 0000005754 00000 n 0000005874 00000 n 0000005982 00000 n 0000006110 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6227 %%EOF Toepassings « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Toepassings

Toepassings vir die sokkerverslaafdes

Vrydag, Junie 27th, 2014

As jy teen die tyd nog nie weet dat daar `n Wêreldbeker sokkertoernooi aan die gang is in Brasilië nie, het ek `n sterk vermoede jy hiberneer erens in die uithoeke van Mongolië.

Die 2014 FIFA Wêreldbeker, die 20ste FIFA Wêreldbeker, is `n wêreldtoernooi vir manssokker. Die jaar se toernooi het op 12 Junie afgeskop met `n groepfase en sal op 13 Julie tot `n einde kom wanneer die finaal gespeel word. 

Brasilië het reeds voorheen gasheer gespel vir die groot geleentheid – meer as 60 jaar gelede in 1950. Die laaste keer dat die geleentheid in Suid-Amerika gehou is, was in 1978 toe Argentinië die toernooi gehuisves het. 

31 lande se nasionale spanne het gekwalifiseer vir die Wêreldbeker en hulle sal in `n totaal van 64 wedstryde in 12 stede dwarsoor Brasilë meeding. Ongelukkig is Suid-Afrika natuurlik nie een van hulle nie, so jy sal maar `n ander span moet kies.

As die sokkerkoors jou gebyt het, weet jy hoe belangrik dit is om op datum te bly met al die nuus en wedstrydinligting. Ons het met die hulp van www.techradar.com vir jou tien handige (en gratis!) toepassings uitgesoek om te voorkom dat jy aan sokker-FOMO ly. 

1 Amptelike FIFA toepassing

Prys: Gratis
Beskikbaar by:  App Store | Google Play

FIFA se amptelike toepassing dek nie net die Wêreldbeker nie, maar inderdaad alle sokker.  Die toepassing bied jou toegang tot die wedstrydskedule, maar ook lekker ekstra inligting soos spanprofiele. Jy kan selfs jou gunsteling span kies en hul vordering dophou. 

2 ESPN FC Soccer & World Cup

Prys: Gratis
Beskikbaar by: App Store | Google Play

Ook `n toepassing wat alle sokker dek Рdus ideaal vir sokkerliefhebbers wat nie net W̻reldbeker-kykers is nie. Buiten vir die standaardinligting, beskik dit ook oor videos en ontledings van die wedstryde.

3 World Soccer Finals

Prys: Gratis
Beskikbaar by:  App Store | Google Play

Die perfekte toepassing vir die obsessiewe sokkerkyker met massas inligting, insluitende geel- en rooikaarte, statistieke en spelerinligting. Dit kan ook kennisgewings direk na jou foon stuur.

 4 World Cup 2014 Brazil

Prys: Gratis
Beskikbaar by: Google Play

Hierdie Android-toepassing is ideaal as jy hou van statistieke. Dit bevat ook inligting oor skeidsregters, historiese vergelykings en nuus oor toekomstige Wêreldbekers.

5 2014 Table

Prys: Gratis
Beskikbaar by: Google Play

Die naam sê presies wat dié toepassing doen. Dit wys net eenvoudig die uitslae in `n maklike tabelformaat. Ideaal as jy net die basiese inligting soek. 

6 LiveSoccer World Football Cup

Prys: Gratis
Beskikbaar by: Google Play

Kyk na lewendige wedstryde met pasgemaakte kennisgewings van resultate soos dit gebeur. Die toepassing het `n deeglike koppelvlak, maar is terselfdertyd gebruikersvriendelik.

7 Sofascore

Prys: Gratis
Beskikbaar by: Windows Phone App Store

Ideaal vir `n Windows-foon met lewendige opdaterings.

8 Squawka

Price: Free
Beskikbaar by: App Store

Nog `n toepassing vir die sokker-entoesias wat hou daarvan om sy feite reg te hê. Squawka gee vir jou al die statistieke om argument te staaf indien nodig.

9 TeamStream

Prys: Gratis
Beskikbaar by: App Store

TeamStream is `n nuus- en inligtingsdiens van The Bleacher Report en versamel al die relevante sokkerinligting van regoor die wêreld vir jou op een plek.

10 BBC Sport

Prys: Gratis
Beskikbaar by: App Store | Google Play

Die BBC Sport toepassing gee lewendige tekskommentaar op al die wedstryde en toegang tot Radio 5 bulletins.

As jy baie data tot jou beskikking het, kan jy ook die Live Soccer TV App oorweeg. 

So, nou het jy geen verskoning om uit te mis op die groot geleentheid nie. Die enigste probleem is om `n span te kry om voor te skree ….

 

[SOURCES: www.techradar.com & www.wikipedia.com]

Laai die Inetkey mobile toepassing af

Vrydag, Februarie 14th, 2014

Met die groeiende hoeveelheid mobiele applikasies wat daagliks gebruik word, het die behoefte ontstaan om `n eenvoudige, effektiewe Inetkey-toepassing te skep wat bruikbaar is op alle toestelle en platforms. – insluitend Android, iOS, Blackberry en Windows.

IT se mobiele Inetkey-toepassing is ontwikkel en is beskikbaar vir die verskeie platforms. Laai die gepaste weergawes af deur op die ikone te kliek.  

downloadandroid2
downloadblackberry
Download_on_the_App_Store_Badge_US-UK_135x40
downloadwindows

Daar bestaan reeds nie-amptelike Inetkey mobiele toepassings wat deur privaatpersone ontwikkel is, maar geensins deur Informasietegnologie onderskraag word nie. Nie-amptelike Inetkey toepassings dra die risiko dat dit gebruikers se inligting kan onderskep, wat op die beurt kan misbruik of gesteel word. Gebruikers sleutel besonderhede in op `n toepassing terwyl hulle nie weet hoe of waar dit gestoor word, hoe dit gekommunikeer word of selfs of dit sekuur is nie. 

Ons kan dus geen verantwoordelikheid aanvaar indien gebruikers die toepassings gebruik en probleme ondervind nie. 

VIR MEER INLIGTING OOR INTERNET EN INETKEY, RAADPLEEG ASB. ONS DIENSKATALOGUS.

YouTube skielik gratis?

Vrydag, November 1st, 2013

 

Indien jy die afgelope week YouTube besoek het – of dit nou om akademiese redes was of vir jou weeklikse video-fix, sou jy opgemerk het Inetkey nie noodwendig nodig was nie. En jou observasie sou heeltemal reg wees.

Goeie nuus, maar daar is ‘n stertjie aan die storie. Kom ons verduidelik eers hoekom dit skielik so is. 

Universiteit Stellenbosch se internet word herlei deur Tenet (The Tertiary Education and Research network), ‘n netwerk met die doel om die beste moontlike infrastruktuur aan akademiese instansies te verskaf. Derhalwe is Tenet se bediener oop vir US-personeel en kan toegang gratis, sonder Inetkey, verkry word. 

Maar wat het YouTube hiermee te doen? Tenet huisves ook die afgelope tyd ‘n weergawe van YouTube in sy kasgeheue, sodat gebruikers makliker en vinniger toegang kan kry.

Om te bepaal watter netwerk gebruik moet word vir ‘n versoek en die kortste pad waarheen verkeer herlei moet word, te bepaal, gebruik Google algoritmes, of te wel geo-tagging. In ons geval besluit Google om jou YouTube-versoek eerder na Tenet te wys in plaas van na hulle oorsese bedieners.

`n Risiko bestaan wel dat, indien Google besluit om ‘n ander cache te gebruik vir beter netwerkkapasiteit, die gratis inhoud kan terugverander na betaal-inhoud. 

Let wel, ALLE YouTube videos is nie outomaties deel van die kasgeheue nie – Tenet bêre die data volgens aanvraag. Om te verseker jy betaal nie, hou jou Inetkey gesluit wanneer jy YouTube besoek.

Tot tyd en wyl Google sy roete verander kan jy gratis op YouTube rondspeel. Onthou net om jou Inetkey toe te maak, anders kan jy ‘n lelike verrassing aan die einde van die maand kry.

 

 

© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.