Neem asseblief kennis dat die sun-e-HR stelsel vanaf Donderdag 16:30, 15 Desember tot Maandag 08:00, 20 Desember nie beskikbaar sal weens nie weens kritiese stelselopgraderings en onderhoud.
Vir enige navrae kontak asseblief vir Wessel Nolte.
Neem asseblief kennis dat die sun-e-HR stelsel vanaf Donderdag 16:30, 15 Desember tot Maandag 08:00, 20 Desember nie beskikbaar sal weens nie weens kritiese stelselopgraderings en onderhoud.
Vir enige navrae kontak asseblief vir Wessel Nolte.
Kubersekuriteit is die vaardigheid en vermoë om netwerke, toestelle en data van onwettige toegang op kriminele gebruik te beskerm en die praktyk om vertroulikheid, integriteit en die beskikbaarheid van inligting te waarborg.
Kommunikasie, vervoer, handel en geneeskunde is slegs enkele areas wat afhanklik is van rekenaars en die Internet. `n Groot hoeveelheid van jou persoonlike inligting word op jou slimfoon, rekenaar, tablet of elders op iemand anders se stelsels gestoor. Die vermoë en kennis om jou gestoorde inligting te kan beskerm is van kardinale belang nie net vir jou as individu nie, maar ook vir jou organisasie en kollegas.
Het jy geweet dat:
Amerika se Cybersecurity and Infrastructure Security Agency het `n versameling wenkblaaie beskikbaar gestel vir algemene gebruik. Hierdie aflaaibare PDF-dokumente bevat al die inligting wat jy benodig om jouself te beskerm in `n handige, kompakte formaat.
Meer wenke en hulpbronne kan hier verkry word.
[BRON: Cybersecurity and Infrastructure Security Agency, United States Government)
© 2013-2024 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.