%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250717015251+00'00') /ModDate (D:20250717015251+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4225 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 288.620 521.469 458.114 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 288.995 520.719 457.364 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 304.370 m 550.984 304.370 l 550.984 305.120 l 61.016 305.120 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(AVONTUURSPELETJIE VIR NAVORSINGSDATABESTUUR )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(BEKENDGESTEL)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(April 05,2021)] TJ ET BT 159.575 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.083 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch kondig met graagte die Navorsingsdatabestuur \(NDB\) )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [(Avontuurspeletjie aan.)] TJ ET BT 61.016 588.859 Td /F4 9.0 Tf [(Die NDB speletjie is 'n teksgebaseerde, interaktiewe en fiktiewe ernstige spel met elemente van rolspel. Die speletjie is )] TJ ET BT 61.016 577.870 Td /F4 9.0 Tf [(gebaseer op uitdagings met databestuur wat tydens 'n navorsingsprojek ondervind word. Dit is 'n aanlyn speletjie waar )] TJ ET BT 61.016 566.881 Td /F4 9.0 Tf [(spelers hul eie avontuur kies deur 'n gesimuleerde navorsingsprojek wat die volgende stappe dek: )] TJ ET BT 61.016 555.892 Td /F4 9.0 Tf [(navorsingsdatabeplanning; inwin van data, organisering van data, beskrywing van data en publikasie. Tydens die spel )] TJ ET BT 61.016 544.903 Td /F4 9.0 Tf [(word navorsingsuitdagings telkens teëgekom.)] TJ ET BT 61.016 524.914 Td /F4 9.0 Tf [(Die speletjie is tussen 2017 en 2020 in samewerking met die Universiteit van Bath Biblioteek deur Alex Ball en Nushrat )] TJ ET BT 61.016 513.925 Td /F4 9.0 Tf [(Khan \(Universiteit van Bath\) en Samuel Simango \(Universiteit Stellenbosch\) ontwikkel. In Januarie 2021 het die )] TJ ET BT 61.016 502.936 Td /F4 9.0 Tf [(adviesraad vir opkomende navorsers van die Welcome Trust die speletjie onderskryf deur dit by hul hulppakket, )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 61.016 491.947 Td /F4 9.0 Tf [(Wellcome Open Research early career researchers pack)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 490.796 m 287.582 490.796 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 287.582 491.947 Td /F4 9.0 Tf [(, in te sluit wat dit dus as 'n nuttige hulpmiddel vir navorsers )] TJ ET BT 61.016 480.958 Td /F4 9.0 Tf [(erken. Sonya Towers \(Toekenningsadviseur van die Wellcome Trust\) het die volgende gestel:)] TJ ET BT 61.016 460.969 Td /F2 9.0 Tf [(“Die speletjie is ‘n wonderlike, prettige manier om navorsers te leer om hul navorsingsdata te bestuur binne die )] TJ ET BT 61.016 449.980 Td /F2 9.0 Tf [(navorsingstoekennings siklus. Ek hou van die feit dat dit voel asof jy deel is van ‘n opwindende storie, waar elke besluit )] TJ ET BT 61.016 438.991 Td /F2 9.0 Tf [(soos ‘n rat is wat bepaal hoe die storie eindig.”)] TJ ET BT 61.016 419.002 Td /F4 9.0 Tf [(Sedert die bekendstelling van die speletjie in Desember 2020 is dit reeds deur mense vanuit 32 lande gespeel. Die )] TJ ET BT 61.016 408.013 Td /F4 9.0 Tf [(speletjie is ook onlangs op die kortlys van nominasies vir die NSTF-South32 Toekennings geplaas vir ‘n prys binne die )] TJ ET BT 61.016 397.024 Td /F4 9.0 Tf [(“data vir navorsing” kategorie.)] TJ ET BT 61.016 377.035 Td /F4 9.0 Tf [(Klik )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 78.017 377.035 Td /F4 9.0 Tf [(hier)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 78.017 375.884 m 93.020 375.884 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 93.020 377.035 Td /F4 9.0 Tf [( om die speletjie te speel. Vir meer inligting, kontak gerus vir Samuel Simango by )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 418.145 377.035 Td /F4 9.0 Tf [(ssimango@sun.ac.za)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 418.145 375.884 m 504.311 375.884 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 504.311 377.035 Td /F4 9.0 Tf [(.)] TJ ET BT 61.016 357.046 Td /F4 9.0 Tf [( )] TJ ET BT 61.016 337.057 Td /F1 9.0 Tf [( )] TJ ET 0.153 0.153 0.153 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 61.016 335.628 m 63.518 335.628 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 318.568 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Academic IT,Nuus,Navorsing | | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 61.0157 491.1148 287.5817 500.2723 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://think.f1000research.com/wp-content/uploads/2021/02/WOR_Open_Data_Journey_Infographic_CCBY_SA_4.0.pdf?utm_source=CPB&utm_medium=cms&utm_campaign=JPE14618) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 78.0167 376.2028 93.0197 385.3603 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (https://rdm-games.gitlab.io/rdm-adventure/) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 418.1447 376.2028 504.3107 385.3603 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:ssimango@sun.ac.za) >> endobj xref 0 18 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000568 00000 n 0000004845 00000 n 0000004957 00000 n 0000005072 00000 n 0000005192 00000 n 0000005300 00000 n 0000005427 00000 n 0000005639 00000 n 0000005765 00000 n 0000005859 00000 n 0000005987 00000 n trailer << /Size 18 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 6064 %%EOF Navorsing « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

Navorsing

US integrasie met jou ORCID iD

Woensdag, Februarie 17th, 2016

Die Open Researcher and Contributor ID (ORCID) verskaf ‘n permanente 16-syfer numeriese identifikasienommer (bv. http://orcid.org/0000-0001-5109-3700) om sodoende jouself van alle ander navorsers te onderskei.

Indien jy al tevore gepubliseer het, het jy heel moontlik ‘n ReseacherID of Scopus Author ID, of selfs publikasies wat in CrossRef geïndekseer word. ORCID laat jou toe om hierdie inligting van ander stelsels na een aanlynidentiteit in te trek. Die identifikasienommers word in ‘n sentrale register gestoor.

Universiteit Stellenbosch (US) het in 2015  ’n lid van ORCID geword en is nou op die punt om universiteitsrekords met die ORCID register te integreer. Alle akademiese personeel, navorsers en nagraadse studente sal teen einde Februarie per e-pos genooi word om ’n ORCID iD te skep en dit met hul universiteitsrekord te skakel. Diegene wat reeds oor ‘n ORCID iD beskik, sal gevra word om hul iDs met hul universiteitsrekord te skakel en hul US affiliasie te bevestig.

Ons wil graag alle navorsers en akademiese personeel aanmoedig om vir ‘n ORCID iD te registreer indien hulle nog nie oor een beskik nie. Verdere ontwikkelings sal ons in staat stel om iDs te integreer met navorsingsinligtingstelsels, die institusionele navorsingsbewaarplek (SUNScholar), befondsing en kontrakte en MH-stelsels. ‘n ORCID skakel is ook reeds beskikbaar op die InfoEd stelsel waar jy jou ORCID iD kan skakel en die Nasionale Navorsingstigting het ook onlangs as lid aangesluit en beplan om ORCID in hul nasionale CV stelsel te integreer. Lees hier meer oor befondsers en ander platforms waar die gebruik van ORCID vereis word.

Meer inligting is beskikbaar op die biblioteekgids, ORCID and other researcher identifiers. Almal is ook welkom om te registreer vir die ORCID werkswinkel wat op 24 Februarie aangebied word.

Kontak asseblief vir Marié Roux, tel.: 021-8082623 of jou fakulteitsbibliotekaris vir enige navrae of om ‘n afspraak te maak vir ‘n kort inligtingsessie by jou departement.

Phishing-waarskuwing: Opname oor portuurbeoordeling

Donderdag, November 12th, 2015

Dis geen geheim dat feitlik enigiets op die internet nagemaak kan word nie – werksverwysings, nuus, akademiese kwalifikasies en wetenskap.

Akademiese joernale wat belangrike universiteitsnavorsing, soos die waarmee Stellenbosch te doen kry, moet die toename van onegte portuur beoordelings hanteer.Bedrogskemas, wat hulself versteek as akademiese joernale en betaling eis om verhandelinge te aanvaar en publiseer, sonder enige portuur beoordeling, is algemeen. Die portuurbeoordelingsproses self word nou egter gekraak deur middel van derde-party dienste wat betaal kan word op portuur beoordelings vir verhandelings te versin.

Identiteitsdiefstal is in baie gevalle ook betrokke en werklike wetenskaplikes besef nie dat hulle identiteite gesteel is met die doel om vals portuur beoordelings uit te reik nie.

Onder is `n e-pos wat gestuur is aan een van ons voorste navorsers waarin hy/sy lastig geval word met die versoek om `n opname oor die portuur beoordelingsproses te voltooi. Alhoewel dit onskadelik voorkom, het die webwerf retractionwatch.com gewys dat hierdie spesifieke opname aangemeld is as `n moontlike bron van identiteitsdiefstal, malware en phishing. Gevaarlike dele van die e-pos is verwyder.

Indien jy betrokke is by die skryf, indien en beoordeel van verhandelinge, wees bewus van die mynveld van kriminele wat slegs jou goeie naam en reputasie vir hulle eie geldelike voordeel en status wil misbruik. 

[ARTIKEL DEUR DAVID WILES]


From: Scholarly Research Survey <scholarlyresearch@dummyaddress.com>

Reply-To: Scholarly Research Survey <noreply@dummyaddress.com>
Date: Thursday, 12 November 2015 at 12:05
To: Dr R.E. Searcher <emailaddress@dummyaddress.com>
Subject: Survey on peer review

   

Dear Dr. Searcher,

We are contacting you because you are the corresponding author on a paper that was published in XXXX-XXXX. We would like to invite you to complete a survey, which is about the attitudes of researchers to peer review and scholarly publishing in general. It should take no longer than 8-12 minutes of your time.

This study is being conducted on behalf of a major publisher whose identity will be revealed at the end of the study as we do not wish to bias responses. Your results will be kept confidential and used only for research purposes.

To begin the survey, please click on the link below (or paste it into your browser):

Click here for survey

Thank you very much for your time, we really value your input.

________________________________________________________________________________

If you would like to opt-out of mailings in relation to this research project, please click (here).
Please do not reply to this e-mail as the inbox is not monitored. If you are having trouble with this survey you can let us know (here) and we will address any technical problems as quickly as we can.

Nuwe hulpmiddel vir krititese analise van akademiese teks

Vrydag, April 17th, 2015

Met die hulp van Universiteit Stellenbosch, en in besonder InnovUS, is `n nuwe webtoepassing en hulpmiddel, Abstrahere Academic, ontwikkel om magister- en doktorale studente te help met die kritiese analise van akademiese tekste. 

Accademic-logo

Abstrahere Academic fokus op akademiese omgewings en help meesters en PhD-studente om hul kritiese leesvaardighede te verbeter en toe te pas – `n belangrike komponent van hulle lees- en skryfproses.

Magister en doktorale studente het onlangs `n e-pos-uitnodiging ontvang van WARP Development waarin hulle toegang kan verkry tot die Abstrahere Academic-toepassing deur middel van `n skakel – http://academic.abstrahere.co.za

Die toepassing kan gebruik word om wetenskaplike artikels direk op te laai deur middel van `n leer of `n URL, waarna `n student die inhoud kan analiseer deur middel van aanlyn wenke. Die insette word ingevoer in die Critical Reading Box en unieke opsommings kan sodoende gemaak word vir insluiting in die literatuuropname, teoretiese grondslae of die gevolgtrekkings van `n tesis/verhandeling.

Hoe help Abstrahere Academic studente met akademiese leesmateriaal? 
  • Jy sal gelei word om akademiese literatuur op jou eie manier krities te evalueer. 
  • Abstrahere wenke sal jou met leiding help om die kern-idees van jou akademiese tekste op te som. 
  • Jou Abstrahere Critical Reading Box opsommings sal jou beter voorberei om te weet watter dele van jou akademiese tekste jy wil insluit in jou tesis/verhandeling. 
  • Opsionele wenke lei jou om jou Abstrahere Critical Reading box-opsommings te bestuur. 
  • Jy kan direk aanlyn kommunikeer met jou tesis-moderator oor jou Critical Reading Box-opsommings.

Alle dokumente moet in PDF-formaat wees as dit na Abstrahere Academic opgelaai word. Onthou ook om jou Inetkey te aktiveer as jy op kampus is en Mozilla Firefox of Google Chrome te gebruik as jou webblaaier. Moet asb. nie Internet Explorer gebruik nie, aangesien spesifiek PDF-byvoegings tegniese probleme veroorsaak.

Enige terugvoer oor die toepassing sal opreg waardeer word en kan gestuur word aan hjb@sun.ac.za. Agtergrond-inligting oor hierdie toepassing is beskikbaar by http://abstrahere.warpdemo.co.za/.

 

Papierlose klaskamers Google se mikpunt

Vrydag, April 17th, 2015

Google Classroom is ‘n digitale platform wat spesialiseer in die bestuur van leer en onderig. Dit poog om die skep, versprei en nasien van werkstukke te vereenvoudig, samewerking tussen studente en opvoeders aan te moedig en ook om te streef na `n papierlose omgewing.

Hierdie volgende ontwikkeling in Google se ewig-groeiende portfolio is in Augustus 2014 vrygestel op – natuurlik – die Google toepassing-winkel. Die verskeie Google Classsroom toepassings is gratis beskikbaar vir enigeen met Google Apps for Education, `n gratis pakket van produktiwiteitshulpmiddele wat Gmail, Drive en Docs insluit.

Volgens Jorge Lugo, `n sagteware ingenieur wat in die Google Education-span, is meer as 30 miljoen werkstukke reeds sedert die bekendstelling, vier maande vroeer, verwerk. 

Die grootste voordeel blyk die verbetering in opvoeders se werksvloei en die gepaardgaande tydbesparing, te wees. Dit kan gebruik word om virtuele klaskamers te skep, inskrywings op klaskamer-voere te plaas, te kommunikeer met studente en te kyk na werkstukke. 

Tutoriale oor Google Classroom is beskikbaar op Educational Technology en Mobile Learning se webwerf.

MEER INLIGTING:

http://www.zdnet.com/article/google-opens-up-classroom-tool-for-teachers-worldwide/
http://www.zdnet.com/article/google-classroom-mobile-ios-android-education/
http://www.alicekeeler.com/teachertech/2015/02/08/10-additional-things-you-can-do-google-classroom/

BRON: www.wikipedia.org

Padlet: jou virtuele aansteekbord

Vrydag, April 17th, 2015

padlet

Padlet spog dat hulle platform (moontlik) die maklikste manier ter wereld is vir `n groep mense om saam te werk en skep. Nogal `n redelik brawe stelling, sou `n mens dink.

Ons het dit self gaan toets en sal graag wil hoor wat jy daarvan dink. Kan dit op `n akademiese vlak gebruik word vir studente  of dalk selfs binne ander omgewings binne die universiteit? Gaan loer gerus by ons eie Bits & Bytes Padlet-bladsy en los vir ons kommentaar. (Jy kan dit anoniem doen of jou naam bysit)

Maar eers – wat is Padlet?

Die klaarblyklik eenvoudige platform bied aan opvoeders, byvoorbeeld lektore en onderwysers en leerders of studente `n virtuele aansteekbord waarop hulle na hartelus hul gedagtes en opinies oor `n geselekteerde onderwerp kan lug. Dit werk soos `n tradisionele aansteekbord, behalwe dat dit meer funksionaliteit bied.  `n Dosent kan byvoorbeeld tydens `n klas `n bord skep, `n vraag vra en studente kan aanlyn tydens die klas op Padlet kommentaar en insette lewer. Jy kan selfs grafika en leers laai, sowel as skakels plaas. 

Wat Padlet wel handig maak is dat dit `n verskeidenheid opsies bied om jou bladsy te pasmaak soos jy dit verkies. Of jy die agtergrond wil verander of verskeie regte toeken aan verskeie persone. Jy kan self `n QR-kode gebruik vir jou bladsy, dus is dit heeltemal selfoon- en veral ook tablet-vriendelik. Indien jy belangstel in wat Padlet nog te bied het, lees gerus Shaun Takenouchi se artikel. 

 

 

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.