%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250701065916+00'00') /ModDate (D:20250701065916+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R 14 0 R 16 0 R 18 0 R 20 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 7106 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 127.346 521.469 619.388 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 127.721 520.719 618.638 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 143.096 m 550.984 143.096 l 550.984 143.846 l 61.016 143.846 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(RAAK ONTSLAE VAN JOU E-AFVAL)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(April 10,2021)] TJ ET BT 159.575 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.083 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Het jy verouderde rekenaars, skerms, selfone of batterye wat geen nut het nie en net onnodige spasie opneem in jou )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(kaste? Gee jy genoeg om vir die ongewing om eerder op die regte manier daarvan ontslae te raak i.p.v. om dit op ? )] TJ ET BT 61.016 615.442 Td /F4 9.0 Tf [(vuilgoedhoop te gooi?)] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(Daar is ? verantwoordelike oplossing. Fasiliteitsbestuur het geel e-afval dromme op strategiese plekke op kampus geplaas )] TJ ET BT 61.016 584.464 Td /F4 9.0 Tf [(waar ou elektroniese toestelle in geplaas kan word en dan deur buite-kontrakteurs opgetel, hergebruik en veilig van )] TJ ET BT 61.016 573.475 Td /F4 9.0 Tf [(ontslae geraak kan word.)] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(Elektroniese afval \(e-afval\) is die term wat gebruik word om verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, te )] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(beskryf. Dit sluit rekenaars, batterye en enige elektroniese toerusting in waarvan die oorspronklike eienaars ontslae )] TJ ET BT 61.016 531.508 Td /F4 9.0 Tf [(geraak het.)] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(Toksiese )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 99.527 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(bestanddele)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 99.527 510.368 m 148.559 510.368 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 148.559 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(, soos lood, kwik, kadmium en ander stowwe hou ?gesondheidsrisiko en is ook gevaarlik vir )] TJ ET BT 61.016 500.530 Td /F4 9.0 Tf [(ekosisteme. Wanneer e-afval afbreek en nie op die korrekte manier mee weggedoen word nie, beland giftige stowwe in )] TJ ET BT 61.016 489.541 Td /F4 9.0 Tf [(grond en grondwater. Die materiaal kan eerder herwin word om rou materiaal te skep wat hergebruik kan word.)] TJ ET BT 61.016 469.552 Td /F4 9.0 Tf [(Die onvolhoubare, vinnige omset van verouderde elektronika en rekenaartegnologie is nog ? goeie motivering om te )] TJ ET BT 61.016 458.563 Td /F4 9.0 Tf [(herwin of e-afval te hergebruik.)] TJ ET BT 61.016 438.574 Td /F1 9.0 Tf [(Wat gebeur met e-afval?)] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(Kontrakteurs skei die artikels in die volgende drie kategorie. Items wat)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 RG 85.866 401.412 m 85.866 401.824 85.696 402.234 85.404 402.526 c 85.113 402.817 84.703 402.987 84.291 402.987 c 83.878 402.987 83.469 402.817 83.177 402.526 c 82.885 402.234 82.716 401.824 82.716 401.412 c 82.716 401.000 82.885 400.590 83.177 400.298 c 83.469 400.007 83.878 399.837 84.291 399.837 c 84.703 399.837 85.113 400.007 85.404 400.298 c 85.696 400.590 85.866 401.000 85.866 401.412 c f BT 91.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(opgeknap kan word,)] TJ ET 85.866 390.423 m 85.866 390.835 85.696 391.245 85.404 391.537 c 85.113 391.828 84.703 391.998 84.291 391.998 c 83.878 391.998 83.469 391.828 83.177 391.537 c 82.885 391.245 82.716 390.835 82.716 390.423 c 82.716 390.011 82.885 389.601 83.177 389.309 c 83.469 389.018 83.878 388.848 84.291 388.848 c 84.703 388.848 85.113 389.018 85.404 389.309 c 85.696 389.601 85.866 390.011 85.866 390.423 c f BT 91.016 387.607 Td /F4 9.0 Tf [(herwin kan word en)] TJ ET 85.866 379.434 m 85.866 379.846 85.696 380.256 85.404 380.548 c 85.113 380.839 84.703 381.009 84.291 381.009 c 83.878 381.009 83.469 380.839 83.177 380.548 c 82.885 380.256 82.716 379.846 82.716 379.434 c 82.716 379.022 82.885 378.612 83.177 378.320 c 83.469 378.029 83.878 377.859 84.291 377.859 c 84.703 377.859 85.113 378.029 85.404 378.320 c 85.696 378.612 85.866 379.022 85.866 379.434 c f BT 91.016 376.618 Td /F4 9.0 Tf [(veilig ontslae van geraak moet word.)] TJ ET BT 61.016 356.629 Td /F4 9.0 Tf [(Opknapping van toerusting en rekenaars skep werk en die items word hergebruik in behoeftige skole en gemeenskappe. )] TJ ET BT 61.016 345.640 Td /F4 9.0 Tf [(Nuttige, skaars en waardevolle metale en ander stowwe word verwyder d.m.v. herwinning, terwyl giftige e-afval, soos ou )] TJ ET BT 61.016 334.651 Td /F4 9.0 Tf [(rekenaarskerms\(CRT's\) en fluoor-buisligte in spesiale afvalfasiliteite gestort word.)] TJ ET BT 61.016 314.662 Td /F1 9.0 Tf [(Die prosedures is as volg:)] TJ ET BT 78.360 294.689 Td /F4 9.0 Tf [(1.)] TJ ET BT 91.016 294.673 Td /F4 9.0 Tf [(Maak eers seker dat alle items afgeskryf en hanteer is volgens die Universiteit se beleid rakende die hantering van )] TJ ET BT 91.016 283.684 Td /F4 9.0 Tf [(oortollige bates.)] TJ ET BT 78.360 272.711 Td /F4 9.0 Tf [(2.)] TJ ET BT 91.016 272.695 Td /F4 9.0 Tf [(Verwyder al jou data, privaat en werksverwant, van die toestelle. IT is nie verantwoordelik vir die uitvee en )] TJ ET BT 91.016 261.706 Td /F4 9.0 Tf [(rugsteun van data of vir die risiko dat data toeganklik kan wees na wegdoening nie. Jou toestelle moet volledig )] TJ ET BT 91.016 250.717 Td /F4 9.0 Tf [(skoongemaak wees.)] TJ ET BT 78.360 239.744 Td /F4 9.0 Tf [(3.)] TJ ET BT 91.016 239.728 Td /F4 9.0 Tf [(Bring jou ou toerusting na of die IT HUB of IT Hoofgebou vir plasing in die geel e-afval dromme. Beide dromme is )] TJ ET BT 91.016 228.739 Td /F4 9.0 Tf [(aan die binnekant van die ingange. Die geel drom by die IT Hoofgebou is in die binneportaal van die diensingang )] TJ ET BT 91.016 217.750 Td /F4 9.0 Tf [(\(regterdeur as jy voor die gebou staan\))] TJ ET BT 78.360 206.777 Td /F4 9.0 Tf [(4.)] TJ ET BT 91.016 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(Indien jy steeds navrae het kontak )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 232.595 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(Clive Layman)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 232.595 205.610 m 287.108 205.610 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 287.108 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(op Stellenbosch-kampus, )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 393.155 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(Le Roux Franken)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 393.155 205.610 m 462.185 205.610 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 462.185 206.761 Td /F4 9.0 Tf [(by Belpark of )] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 91.016 195.772 Td /F4 9.0 Tf [(Kevin Vermaak)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 91.016 194.621 m 152.036 194.621 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 152.036 195.772 Td /F4 9.0 Tf [( op Tygerberg.)] TJ ET BT 61.016 175.783 Td /F4 9.0 Tf [(Vir meer inligting:)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 133.034 175.783 Td /F4 9.0 Tf [(www.ewasa.org)] TJ ET 0.18 w 0 J [ ] 0 d 133.034 174.632 m 196.547 174.632 l S 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 157.294 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Groen IT,Nuus | Tagged:E-afval,Ewaste | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 99.5267 510.6862 148.5587 519.8437 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ewasa.org/learnabout/substances) >> endobj 14 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 15 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 232.5947 205.9282 287.1077 215.0857 ] >> endobj 15 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:clive@sun.ac.za) >> endobj 16 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 17 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 393.1547 205.9282 462.1847 215.0857 ] >> endobj 17 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:lrf@sun.ac.za) >> endobj 18 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 19 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 91.0157 194.9392 152.0357 204.0967 ] >> endobj 19 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (mailto:kvermaak@sun.ac.za) >> endobj 20 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 21 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 133.0337 174.9502 196.5467 184.1077 ] >> endobj 21 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://www.ewasa.org/) >> endobj xref 0 22 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000582 00000 n 0000007740 00000 n 0000007852 00000 n 0000007967 00000 n 0000008087 00000 n 0000008195 00000 n 0000008322 00000 n 0000008416 00000 n 0000008544 00000 n 0000008618 00000 n 0000008746 00000 n 0000008818 00000 n 0000008945 00000 n 0000009022 00000 n 0000009150 00000 n trailer << /Size 22 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 9223 %%EOF e-afval « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

e-afval

Nuwe houers vir e-afval by IT

Maandag, Oktober 4th, 2021

 As deel van die “Going Green”-projek sal Fasiliteitsbestuur e-afval houers op uitgesoekte plekke op kampus uitplaas. Ons moedig personeel en studente aan om hierdie houers te gebruik vir enige e-afval wat nie US-bates is nie.

Twee van hierdie geel houers (sien voorbeeld regs) sal ook voortaan by IT wees. Een houer word geplaas by die IT HUB-ingang en die tweede sal geplaas word by die diensingang (die deur aan jou regterkant as jy voor IT staan) van die IT-hoofgebou in Hammanshandstraat. Beide houers sal binne die gebou geplaas word by die ingang. 

WAT IS E-AFVAL?

Elektroniese afval (e-afval) is die term wat gebruik word om verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, te beskryf. Dit sluit rekenaars, enige elektroniese toerusting, batterye, ens. in wat uit die weggeruim is deur die oorspronklike eienaars. Meer oor e-afval.

Houers sal onderhou word deur Wasteplan en die universiteit se Wasteplan terreinopsigter sal bepaal wanneer die houers leeggemaak moet word.

Vir enige navrae oor die e-afval projek, stuur gerus `n e-pos aan fmhelpdesk@sun.ac.za.

 

Raak ontslae van jou e-afval

Maandag, Oktober 4th, 2021

Het jy verouderde rekenaars, skerms, selfone of batterye wat geen nut het nie en net onnodige spasie opneem in jou kaste? Gee jy genoeg om vir die ongewing om eerder op die regte manier daarvan ontslae te raak i.p.v. om dit op ʼn vuilgoedhoop te gooi?

Daar is ʼn verantwoordelike oplossing. Fasiliteitsbestuur het geel e-afval dromme op strategiese plekke op kampus geplaas waar ou elektroniese toestelle in geplaas kan word en dan deur buite-kontrakteurs opgetel, hergebruik en veilig van ontslae geraak kan word.

Elektroniese afval (e-afval) is die term wat gebruik word om verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, te beskryf. Dit sluit rekenaars, batterye en enige elektroniese toerusting in waarvan die oorspronklike eienaars ontslae geraak  het.

Toksiese bestanddele, soos lood, kwik, kadmium en ander stowwe hou ʼn gesondheidsrisiko en is ook gevaarlik vir ekosisteme. Wanneer e-afval afbreek en nie op die korrekte manier mee weggedoen word nie, beland giftige stowwe in grond en grondwater. Die materiaal kan eerder herwin word om rou materiaal te skep wat hergebruik kan word. 

Die onvolhoubare, vinnige omset van verouderde elektronika en rekenaartegnologie is nog ʼn goeie motivering om te herwin of e-afval te hergebruik.

Wat gebeur met e-afval?

Kontrakteurs skei die artikels in die volgende drie kategorieë. Items wat

  • opgeknap kan word,
  • herwin kan word en
  • veilig ontslae van geraak moet word.

Opknapping van toerusting en rekenaars skep werk en die items word hergebruik in behoeftige skole en gemeenskappe. Nuttige, skaars en waardevolle metale en ander stowwe word verwyder d.m.v. herwinning, terwyl giftige e-afval, soos ou rekenaarskerms(CRT’s) en fluoor-buisligte in spesiale afvalfasiliteite gestort word. 

Die prosedures is as volg: 

  1. Maak eers seker dat alle items afgeskryf en hanteer is volgens die Universiteit se beleid rakende die hantering van oortollige bates.
  2. Verwyder al jou data, privaat en werksverwant, van die toestelle. IT is nie verantwoordelik vir die uitvee en rugsteun van data of vir die risiko dat data toeganklik kan wees na wegdoening nie. Jou toestelle moet volledig skoongemaak wees. 
  3. Bring jou ou toerusting na of die IT HUB of IT Hoofgebou vir plasing in die geel e-afval dromme. Beide dromme is aan die binnekant van die ingange. Die geel drom by die IT Hoofgebou is in die binneportaal van die diensingang (regterdeur as jy voor die gebou staan)
  4.  Indien jy steeds navrae het kontak Clive Layman op Stellenbosch-kampus, Le Roux Franken by Belpark of Kevin Vermaak op Tygerberg. 

Vir meer inligting: www.ewasa.org

E-wat?!

Vrydag, Maart 23rd, 2012

 

Elektroniese afval (e-afval) is die term wat gebruik word om verouderde of weggooi-toerusting wat met elektrisiteit werk, te beskryf. Dit sluit rekenaars, enige elektroniese toerusting, batterye, ens. in wat uit die weggeruim is deur die oorspronklike eienaars.

Die toksiese inhoud van e-afval as gevolg van sekere bestanddele, soos lood, kwik, kadmium en ander stowwe hou `n gevaar in vir die mens se gesondheid en ekosisteme. Wanneer e-afval afbreek en nie op die korrekte manier van ontslae geraak word nie, kan die giftige stowwe in grond en grondwater beland. Die materiaal waarvan hierdie produkte gemaak is, kan eerder herwin word om rou materiaal te skep wat weer gebruik kan word. Gevolglik word minder energie gebruik (sowel as koolstofuitskeiding) vir vervaardiging, myn en prosesering.

Die onvolhoubare, vinnige omset van verouderde elektronika en rekenaartegnologie is nog `n geldige rede vir herwinning – of selfs beter – vir die hergebruik van e-afval.

Vir meer inigting: www.ewasa.org

Wat gebeur met e-afval?

Kontrakteurs skei die artikels in die volgende drie kategorieë. Items wat

  • opgeknap kan word,
  • herwin kan word en
  • veilig ontslae van geraak moet word.

Opknapping van toerusting en rekenaars skep weer opsigself werk en hierdie items word dan weer gebruik in behoeftige skole en gemeenskappe. Nuttige, skaars en waardevolle metale en ander stowwe word verwyder dmv herwinning, terwyl giftige e-afval in spesiale gevaarlike afvalfasiliteite gestort word. Voorbeelde van sulke items sluit ou rekenaarskerms (CRT’s) en fluoorbuise in.

Vinnige feite

Tans koop die universiteit gemiddeld 500 nuwe rekenaars per jaar aan (sonder `n merkwaardige groei in die bateregister). Dit impliseer natuurlik dat die jaarlikse stroom e-afval van soortgelyke omvang is. Op enige gegewe tyd is daar 8000 rekenaars op kampus, met meer as 5000 in koshuise. `n Rekenaar word elke 4 tot 5 jaar vervang en dus kan die hoeveelheid e-afval nog meer wees.

Die IT-afdeling TAS (toegangsbeheer) raak elke jaar van tussen 300-400 lood suurbatterye ontslae.


Nou kan jy al jou ou rommel vir IT bring en ons sal daarvan ontslae raak VIR jou. Kliek hier vir meer inligting.

So jy’t `n nuwe selfoon …

Donderdag, Maart 22nd, 2012

Ongeveer 44% van ou selfone lê in onbruik rond. Tussen 65 en 80% van hierdie selfone se materiaal kan herwin of hergebruik word. Het jy geweet jy kan jou ou selfone neem na sekere selfoonhandelaars in Suid-Afrika vir herwinning?

Vodacare het `n e-afvalwegdoeningsproses begin implementeer by `n groot aantal van sy takke (onder andere Somerset Mall, Tyger Valley, Canal Walk) en Nokia het ook begin om houers te sit by verskeie afsetgebiede (kliek hier om te sien waar). So maak gebruik van hierdie fasiliteite om ontslae te raak van al daardie onnodige selfone.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.