%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250702212135+00'00') /ModDate (D:20250702212135+00'00') /Title (Report 07-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Annots [ 12 0 R ] /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 3356 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 330.170 521.469 416.564 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 330.545 520.719 415.814 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 345.920 m 550.984 345.920 l 550.984 346.670 l 61.016 346.670 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(EEN WAGWOORD MINDER)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 664.909 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(December 05,2016)] TJ ET BT 182.588 664.909 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 197.096 664.909 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 637.420 Td /F4 9.0 Tf [(Ons het goeie nuus as jymoeg is om daagliks? stroom wagwoorde te probeer onthou. Binnekort is daar een minder )] TJ ET BT 61.016 626.431 Td /F4 9.0 Tf [(wanneer ons dieAIS/Tera Term aantekenmetode vergemaklik.)] TJ ET BT 61.016 606.442 Td /F4 9.0 Tf [(Die aanpassing van die aantekenproses beteken dat jy voortaan met jou gewone netwerkgebruikersnaam en -wagwoord )] TJ ET BT 61.016 595.453 Td /F4 9.0 Tf [(sal kan aanteken by sun022, die stelsel wat, onder andere, Tera Term huisves.)] TJ ET BT 61.016 575.464 Td /F4 9.0 Tf [(Die eerste fase van die proses is ?soft roll-out, waar SSO \(Same Sign On\) implementeer word. Gedurende hierdie )] TJ ET BT 61.016 564.475 Td /F4 9.0 Tf [(tydperk sal jy met jou netwerk of steeds met jou bestaande AIS gebruikersnaam, totdat dit verval, kan aanteken. Indien jou )] TJ ET BT 61.016 553.486 Td /F4 9.0 Tf [(AIS wagwoord verval, sal dit nie deur dieIT Dienstoonbank-agente herset kan word nie enjy sal jou )] TJ ET BT 61.016 542.497 Td /F4 9.0 Tf [(netwerkgebruikersnaam en -wagwoord moet begin gebruik.)] TJ ET BT 61.016 522.508 Td /F4 9.0 Tf [(Huidige AIS gebruikers \(met meer as een AIS gebruikersnaam\) se primre AIS-gebruikersnaam sal gekoppel word aan )] TJ ET BT 61.016 511.519 Td /F4 9.0 Tf [(hulle netwerkgebruikersnaam.)] TJ ET BT 61.016 491.530 Td /F4 9.0 Tf [(Nadat SSO implementeer is, sal nuutgeskepte AIS gebruikers se gebruikersname programaties gestel word na hul US )] TJ ET BT 61.016 480.541 Td /F4 9.0 Tf [(nommer.Dit impliseer ook dat AIS gebruikername, -rolle en -funksies nie hergebruik sal kan word nie.)] TJ ET BT 61.016 460.552 Td /F4 9.0 Tf [(Neem kennis dat wagwoorde vir hierdie funksies nie gedeel mag word tussen personeel nie en dat indien dit wel gedoen )] TJ ET BT 61.016 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(word, dit die)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 rg BT 112.037 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(Elektroniese Kommunikasiebeleid)] TJ ET 0.373 0.169 0.255 RG 0.18 w 0 J [ ] 0 d 112.037 448.412 m 247.082 448.412 l S 0.153 0.153 0.153 rg BT 247.082 449.563 Td /F4 9.0 Tf [(oortree. Die SSO-benadering beteken ook dat een wagwoord toegang gee )] TJ ET BT 61.016 438.574 Td /F4 9.0 Tf [(tot jou private Menslike Hulpbronne inligting. Indien jy dus jou wagwoord deel, deel jy ook jou persoonlike inligting.)] TJ ET BT 61.016 418.585 Td /F4 9.0 Tf [(Nuwe addisionele identiteite moet eerder opSUNiD geskep word. )] TJ ET BT 61.016 398.596 Td /F4 9.0 Tf [(Vir enige verdere navrae, kontak gerus die IT Dienstoonbank by 808 4367.)] TJ ET BT 61.016 378.607 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 360.118 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:Algemeen | Tagged:Wagwoord | With 0 comments)] TJ ET endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /Annot /Subtype /Link /A 13 0 R /Border [0 0 0] /H /I /Rect [ 112.0367 448.7302 247.0817 457.8877 ] >> endobj 13 0 obj << /Type /Action /S /URI /URI (http://stbweb01.stb.sun.ac.za/university/Policies/ecp/ecp_december_eng.pdf) >> endobj xref 0 14 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000305 00000 n 0000000334 00000 n 0000000472 00000 n 0000000554 00000 n 0000003962 00000 n 0000004074 00000 n 0000004189 00000 n 0000004309 00000 n 0000004417 00000 n 0000004545 00000 n trailer << /Size 14 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 4671 %%EOF wagwoord « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

wagwoord

Hoekom wag? Verander nou!

Donderdag, Junie 7th, 2012

Elke 90 dae  gee jou rekenaar `n boodskap wat jou laat sug van moedeloosheid en jy dan eerder ignoreer en uitstel tot op die nippertjie. En hoekom? Want dit verg `n klein bietjie moeite en breinkrag om `n oorspronklike wagwoord uit te dink wat jy nie na twee dae gaan vergeet nie.

Wagwoorde een van daai dinge soos belasting, munisipale rekeninge en onnodige bankkostes – frustrerend, maar nodig (goed, miskien is hulle nie almal per se nodig nie, maar julle verstaan my punt.)

Die beste oplossing is om dit so vinnig as moontlik te doen en dan hoef jy nie vir die volgende 14 dae gekonfronteer te word deur `n treiterende boodskappie nie. Om die proses so vinnig en pynloos moontlik af te handel, gee ons `n paar voorstelle.

As jy die eerste keer die boodskap kry, gaan direk na http://www.sun.ac.za/useradm. Voordat jy jou wagwoord verander, log eers uit inetkey en Outlook om die sinkronisasieproses te vergemaklik. Indien moontlik, moenie “wireless” gebruik as jy jou wagwoord verander nie, gebruik eerder jou netwerkkabel en deaktiveer “wireless”.

Indien die rekenaar slegs tuis gebruik word, en nie op die netwerk gekoppel is nie, sal die verandering van wagwoorde net  ‘n effek hê op u e-pos en inetkey op die tuisrekenaar  en sal die aanvanklike wagwoord van die rekenaar nie ook verander, tensy dit op die netwerk gekoppel word nie. Vir wagwoorde om korrek te sinkroniseer, moet  die rekenaar/laptop aan een van die US se domeins gekoppel wees.

Hierdie week is daar in 6.5 miljoen LinkedIn rekeninge ingebreek en dit beklemtoon weereens die noodsaaklikheid van `n sterk wagwoord.

Let veral op die volgende:

  • Die vorige 10  gebruikte wagwoorde kan nie weer gebruik word nie.
  • Jou gebruikersnaam, naam of huidige wagwoord mag nie deel vorm van jou nuwe wagwoord nie.
  • Jou wagwoorde moet bestaan uit 8 of meer karakters.
  • Wagwoorde moet karakters uit 3 van die 4 onderstaande groepe bevat: Klein letters, hoofletters, syfers, spesiale karakters (byvoorbeeld %,$,#)
Gebruik ‘n woord wat aan jou bekend is of iets waarvan jy hou en vervang van die letters met ‘n nommer of verskuif die hoofletters, byvoorbeeeld:

D1tiswin7er = Dit is winter

P@nn3koeK = Pannekoek

warMKoff13 = Warm koffie

Wanneer jy jou wagwoord op http://www.sun.ac.za/useradm verander, verander ook die wagwoord ooreenstemmend op al jou ander toestelle. (selfoon, tablet, ens.) Indien jy nie jou ander toestelle by jou het nie en dit aan die internet gekonnekteer is tuis, vra dat iemand tuis dit vir jou afskakel terwyl jy jou wagwoord verander. Skakel ook onmiddellik jou toestel (rekenaar, tablet of selfoon) af nadat jy jou wagwoord suksesvol verander het sodat dit kan sinkroniseer.

Indien jy die wagwoord verander het en dit nie gou genoeg op jou Selfoon/Tablet opdateer het nie, verander dit na die nuutste wagwoord en skakel IT om rekening te “unlock”. Dit sal verhoed dat jy jou wagwoord weer moet verstel.

Alweer jou wagwoord vergeet?

Vrydag, Maart 9th, 2012

Het jy die IT dienstoonbank se nommer geprogrammeer op jou telefoon vir in geval jy jou wagwoord vir die soveelste keer verloor of vergeet? Nou hoef jy nie meer nie!

Te danke aan `n nuwe stelsel ontwikkel deur IT kan jy nou self jou wagwoord op die intreeblad van enige van die portale (byvoorbeeld http://my.sun.ac.za) verander deur te kliek op “Wagwoord vergeet?”. `n Tydelike wagwoord kan via die portaal-applikasie aan jou toegeken word op grond van een van die volgende:

  1. Jou selnommer
  2. `n Eksterne e-posadres (as jy alumni is)
  3. Sekuriteitsvrae en antwoorde

Onthou asseblief dat dat die stelsel slegs jou wagwoord kan verander as bogenoemde inligting volledig en akkuraat op ons databasis vasgelê is.

Vir enige navrae kontak die IT Dienssentrum by x4367.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.