%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250620064218+00'00') /ModDate (D:20250620064218+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4182 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 193.697 521.469 553.037 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 194.072 520.719 552.287 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 209.447 m 550.984 209.447 l 550.984 210.197 l 61.016 210.197 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(NEE, SARS WIL JOU NIE REGTIG BETAAL NIE EN ANDER )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(SKELMSTORIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(June 02,2013)] TJ ET BT 160.079 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Dwarsdeur die jaar stuur ons deurlopend waarskuwings aan personeel teen )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [("phishing" e-posse en ongelukkig sal ons moet aanhou om dit te doen, aangesien )] TJ ET BT 61.016 597.859 Td /F4 9.0 Tf [(vele personeel steeds, ten spyte van hierdie waarskuwings, telkens byt aan )] TJ ET BT 61.016 586.870 Td /F4 9.0 Tf [(kuberkriminele se lokaas.)] TJ ET BT 61.016 566.881 Td /F4 9.0 Tf [(Een hiervan is `n e-pos wat voorgee om van SARS te wees.)] TJ ET BT 61.016 555.892 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 544.903 Td /F4 9.0 Tf [(E-posse wat lyk of dit vanaf SARS versend word, word gestuur aan universiteit \(en )] TJ ET BT 61.016 533.914 Td /F4 9.0 Tf [(privaat\) e-posse en beweer dat die ontvanger `n terugbetaling gaan kry. As jy kliek )] TJ ET BT 61.016 522.925 Td /F4 9.0 Tf [(op die skakel, neem die e-pos jou na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na )] TJ ET BT 61.016 511.936 Td /F4 9.0 Tf [(vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van )] TJ ET BT 61.016 500.947 Td /F4 9.0 Tf [(internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 480.958 Td /F4 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie )] TJ ET BT 61.016 469.969 Td /F4 9.0 Tf [(Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord. As jy )] TJ ET BT 61.016 458.980 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 447.991 Td /F4 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n )] TJ ET BT 61.016 437.002 Td /F4 9.0 Tf [(volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon )] TJ ET BT 61.016 426.013 Td /F4 9.0 Tf [(gestuur word. )] TJ ET BT 61.016 406.024 Td /F4 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in )] TJ ET BT 61.016 395.035 Td /F4 9.0 Tf [(bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of )] TJ ET BT 61.016 384.046 Td /F4 9.0 Tf [(rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 364.057 Td /F4 9.0 Tf [(Banke sal jou nooit versoek om hulle internetdienste deur middel van `n e-pos skakel te bereik nie en sal jou ook nie vra )] TJ ET BT 61.016 353.068 Td /F4 9.0 Tf [(vir jou selnommer as jy internetbankdienste wil gebruik nie. )] TJ ET BT 61.016 333.079 Td /F4 9.0 Tf [(`n Tweede "phishing"-aanval is ook tans in omloop.)] TJ ET BT 61.016 313.090 Td /F4 9.0 Tf [(Dit kom van Linda Perez met die onderwerp Administrator \(Sorry for the inconvenience\))] TJ ET BT 61.016 293.101 Td /F4 9.0 Tf [(Die e-pos versoek dat jy bogenoemde persoon kontak met jou gebruikersnaam en wagwoord sodat hulle jou e-posbus )] TJ ET BT 61.016 282.112 Td /F4 9.0 Tf [("met die hand" kan vergroot. Natuurlik is hierdie `n "phishing"-geval en jy moet nooit reageer op hierdie tipe e-posse nie.)] TJ ET BT 61.016 262.123 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie reageer nie, "flag" die versender as gemorspos en verwyder die boodskap.)] TJ ET BT 424.957 242.134 Td /F4 9.0 Tf [(ARTIKEL DEUR DAVID WILES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 223.645 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Algemeen,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Gemorspos | With 0 comments)] TJ ET q 149.250 0 0 225.000 401.734 403.628 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 199 /Height 300 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 3351>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?)(h((((JZ((((((J(h(JZ(((((JZ((J(h((((((((bIbIY]C) EQEQEQEQEQEQERR@Q@Q@Q@Q@Ck`+sƧ9z8ǧ~(s;;: ǘzp;߆k_l//r${aZQV ((()h 1EQEQEQEQERR@Q@_ĻtM=o,Ck1w?"9bOξ@>":fd%66CRƏhQ@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@UHg@3^S)ޣg&Wwx;S'c"d?'x4{QQ@Q@Q@Q@Q@Q@%-QEQEQEQE0n_?g8oPciSn?|\3b5 eU.ݧALhJ(QEQEQERR@ E-RR@ E-QEQ@ KER@%]-_7|;BHo-^#_ξݡ_o_6|6ٸ,LhBQKE%-PQKERQ@ F(J\QIM)2P \?PQ@()k:-V=(dzWΑ|?&f@h$!$:je.(b)(qF( ( ( ( ( tK5[Eo+D%qAB?Zͼ=pަim]aЏI4QE0 ( ( ()S▊vfXށWZ]?_/xh1 AS->*QEQEQE%PQKE%PWizȃ %i|$ʾ'kCzUמ$K8.a9hE>fQ@ E-R@_M|?t<5׭}AhIA*4nH@ nabDCG|ӜIrp WW>|7 ^0M~So4o" mcqtHAES((vX~b`i~*h)"X _Lƾg <ufcL-NФg*d4}7EfAEf ( (QIE-PIEdxgQbp<^2#$"{׈- jZX]@|H>3#v?rܤ}mE27YcY#`2AN J(hJ([3G̕FO{cZ< ;97~U^[o]&GR*~ x y\VϦ8݌褢BIE-RPIE-Q@hPEP_/nмO5ʗ[K=xnJo. Bj+x꺅A}?++ԏX_|KkVہ@cھy?M$1Z( )S(4z%QT ,l(f8W3C<eI YHSA>|NҢ{})ķ' Tiޥs,lԒ{64?prG$zEV9';t$XHP*X^ ѢkKy>s5B@4QE13EP(Z((Z((9/xMu-ˆo~G=3_4.ɻkU?%C+|OҾæMsF̉$l0U .=P>I!Լy{d+㶫TҬdlr?J{g b1%W5/o7{\+gge@#WZLj5^;)<&v-{ J^kNp~?v|9m7IU+.l5b/4|Oyi$R_EN |'}7?gbd>=E4 E-%PQKE%PQK( )( )(PE%.(((JZ((J(h(((((((((((((((((((8((((((b((Q@((1EPEPEPF( 1EQEb( endstream endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000332 00000 n 0000000369 00000 n 0000000507 00000 n 0000000570 00000 n 0000004804 00000 n 0000004916 00000 n 0000005031 00000 n 0000005151 00000 n 0000005259 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8778 %%EOF gemorspos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

gemorspos

Wees versigtig vir bedrieglike bank-e-posse

Dinsdag, Februarie 28th, 2012

Informasietegnologie hoor van mense wat nogsteeds slaafs die prosedures volg wat via epos aan hul gestuur word as ‘n sekuriteitswaarskuwing en gevolglik hulle bankinligting via die web aan kriminele verskaf. (sien `n voorbeeld van `n e-pos onder)

Personeel word weereens gewaarsku om onder GEEN omstandighede bankaktiverings via ‘n web-skakel te doen nie. Let op die volgende:

– `n Bank sal nooit `n e-pos stuur met `n versoek om jou konfidensiële inligting in te sleutel nie.
– Let op die e-posadresse waarvandaan die e-pos gestuur is – dit mag die bank se naam bevat, maar dis nie die amptelike adres nie.
– Let op die adres waarheen die betrokke skakel waarop jy moet kliek heen gaan. Jy sal dadelik sien dat dit nie `n ABSA / Nedbank / FNB webwerf is nie.
– Jy sal ook opmerk dat jou naam nerens in die e-pos genoem word nie. Dis `n generiese e-pos wat aan `n groep mense gestuur is om hulle inligting te oes.
– Net omdat jou bank se logo in die e-pos is, beteken nie dis `n amptelike e-pos nie. Dis maklik om die logo van die internet af te trek en bloot in die e-pos te plak.

As daar ongeruimdhede op jou rekening is, sal jou bank jou direk telefonies skakel. Jy sal ook nie `n e-pos van die bank ontvang as daar skielik `n groot bedrag geld in jou rekening betaal is nie. Onthou `n kuberkrimineel weet wat jou aandag sal trek. As jy enigsins twyfel, kontak die bank en vra of dit `n amptelike e-pos is voordat jy enige inligting verskaf.


Begin forwarded message:

From: “NOTIFICATIONS@notify.com”
Subject: ABSA:Security Centre
Date: 28 February 2012 7:32:07 AM SAST
To: Recipients

We noticed illegal activities on your account, due to this, we have temporarily suspended your account. We need you to update your account information for your online banking to be re-activated click below or visit your nearest branch

Re-activate now

Terms Of Use | Banking Regulations | Privacy Policy | Security Centre | Site Map Authorised Financial Services Provider and a registered credit provider (NCRCP7)
a

Waarskuwing: Nuwe “phishing” e-pos

Donderdag, Oktober 6th, 2011

Indien u `n e-pos ontvang met onderstaande inhoud, moet onder geen omstandighede op die skakels kliek nie. Hierdie is `n “phishing” e-pos wat poog om u wagwoord en ander inligting te oes. Verwyder dadelik die e-pos en moenie daarop reageer nie.


From: Stellenbosch University Information Technology Group[mailto:helpdsk@consultant.com]

Sent: 05 October 2011 18:55

Subject: Stellenbosch University Service Center

Please click HERE to access your SUN ITS Exchange Service account.

You must complete the migration steps through the login

before your SUN ITS Exchange Service account will be fully available.

Nuwe e-pos virus in die rondte

Maandag, Augustus 22nd, 2011

Moet asseblief nie `n epos met die volgende inhoud oopmaak nie:

Subject Line: “Wrong transaction from your credit card in Woodrun Place Condo “
Sender: “Booking Departament “
Sender Address: “information@hotelbook.com” 

Vee dit dadelik uit anders sal jou werkstasie besmet word met ‘n virus.

(English) Spam attack on Faculty of Health Sciences email

Donderdag, Augustus 11th, 2011

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.