%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250619235831+00'00') /ModDate (D:20250619235831+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4182 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 193.697 521.469 553.037 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 194.072 520.719 552.287 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 209.447 m 550.984 209.447 l 550.984 210.197 l 61.016 210.197 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(NEE, SARS WIL JOU NIE REGTIG BETAAL NIE EN ANDER )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(SKELMSTORIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(June 02,2013)] TJ ET BT 160.079 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Dwarsdeur die jaar stuur ons deurlopend waarskuwings aan personeel teen )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [("phishing" e-posse en ongelukkig sal ons moet aanhou om dit te doen, aangesien )] TJ ET BT 61.016 597.859 Td /F4 9.0 Tf [(vele personeel steeds, ten spyte van hierdie waarskuwings, telkens byt aan )] TJ ET BT 61.016 586.870 Td /F4 9.0 Tf [(kuberkriminele se lokaas.)] TJ ET BT 61.016 566.881 Td /F4 9.0 Tf [(Een hiervan is `n e-pos wat voorgee om van SARS te wees.)] TJ ET BT 61.016 555.892 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 544.903 Td /F4 9.0 Tf [(E-posse wat lyk of dit vanaf SARS versend word, word gestuur aan universiteit \(en )] TJ ET BT 61.016 533.914 Td /F4 9.0 Tf [(privaat\) e-posse en beweer dat die ontvanger `n terugbetaling gaan kry. As jy kliek )] TJ ET BT 61.016 522.925 Td /F4 9.0 Tf [(op die skakel, neem die e-pos jou na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na )] TJ ET BT 61.016 511.936 Td /F4 9.0 Tf [(vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van )] TJ ET BT 61.016 500.947 Td /F4 9.0 Tf [(internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 480.958 Td /F4 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie )] TJ ET BT 61.016 469.969 Td /F4 9.0 Tf [(Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord. As jy )] TJ ET BT 61.016 458.980 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 447.991 Td /F4 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n )] TJ ET BT 61.016 437.002 Td /F4 9.0 Tf [(volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon )] TJ ET BT 61.016 426.013 Td /F4 9.0 Tf [(gestuur word. )] TJ ET BT 61.016 406.024 Td /F4 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in )] TJ ET BT 61.016 395.035 Td /F4 9.0 Tf [(bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of )] TJ ET BT 61.016 384.046 Td /F4 9.0 Tf [(rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 364.057 Td /F4 9.0 Tf [(Banke sal jou nooit versoek om hulle internetdienste deur middel van `n e-pos skakel te bereik nie en sal jou ook nie vra )] TJ ET BT 61.016 353.068 Td /F4 9.0 Tf [(vir jou selnommer as jy internetbankdienste wil gebruik nie. )] TJ ET BT 61.016 333.079 Td /F4 9.0 Tf [(`n Tweede "phishing"-aanval is ook tans in omloop.)] TJ ET BT 61.016 313.090 Td /F4 9.0 Tf [(Dit kom van Linda Perez met die onderwerp Administrator \(Sorry for the inconvenience\))] TJ ET BT 61.016 293.101 Td /F4 9.0 Tf [(Die e-pos versoek dat jy bogenoemde persoon kontak met jou gebruikersnaam en wagwoord sodat hulle jou e-posbus )] TJ ET BT 61.016 282.112 Td /F4 9.0 Tf [("met die hand" kan vergroot. Natuurlik is hierdie `n "phishing"-geval en jy moet nooit reageer op hierdie tipe e-posse nie.)] TJ ET BT 61.016 262.123 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie reageer nie, "flag" die versender as gemorspos en verwyder die boodskap.)] TJ ET BT 424.957 242.134 Td /F4 9.0 Tf [(ARTIKEL DEUR DAVID WILES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 223.645 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Algemeen,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Gemorspos | With 0 comments)] TJ ET q 149.250 0 0 225.000 401.734 403.628 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 199 /Height 300 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 3351>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?)(h((((JZ((((((J(h(JZ(((((JZ((J(h((((((((bIbIY]C) EQEQEQEQEQEQERR@Q@Q@Q@Q@Ck`+sƧ9z8ǧ~(s;;: ǘzp;߆k_l//r${aZQV ((()h 1EQEQEQEQERR@Q@_ĻtM=o,Ck1w?"9bOξ@>":fd%66CRƏhQ@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@UHg@3^S)ޣg&Wwx;S'c"d?'x4{QQ@Q@Q@Q@Q@Q@%-QEQEQEQE0n_?g8oPciSn?|\3b5 eU.ݧALhJ(QEQEQERR@ E-RR@ E-QEQ@ KER@%]-_7|;BHo-^#_ξݡ_o_6|6ٸ,LhBQKE%-PQKERQ@ F(J\QIM)2P \?PQ@()k:-V=(dzWΑ|?&f@h$!$:je.(b)(qF( ( ( ( ( tK5[Eo+D%qAB?Zͼ=pަim]aЏI4QE0 ( ( ()S▊vfXށWZ]?_/xh1 AS->*QEQEQE%PQKE%PWizȃ %i|$ʾ'kCzUמ$K8.a9hE>fQ@ E-R@_M|?t<5׭}AhIA*4nH@ nabDCG|ӜIrp WW>|7 ^0M~So4o" mcqtHAES((vX~b`i~*h)"X _Lƾg <ufcL-NФg*d4}7EfAEf ( (QIE-PIEdxgQbp<^2#$"{׈- jZX]@|H>3#v?rܤ}mE27YcY#`2AN J(hJ([3G̕FO{cZ< ;97~U^[o]&GR*~ x y\VϦ8݌褢BIE-RPIE-Q@hPEP_/nмO5ʗ[K=xnJo. Bj+x꺅A}?++ԏX_|KkVہ@cھy?M$1Z( )S(4z%QT ,l(f8W3C<eI YHSA>|NҢ{})ķ' Tiޥs,lԒ{64?prG$zEV9';t$XHP*X^ ѢkKy>s5B@4QE13EP(Z((Z((9/xMu-ˆo~G=3_4.ɻkU?%C+|OҾæMsF̉$l0U .=P>I!Լy{d+㶫TҬdlr?J{g b1%W5/o7{\+gge@#WZLj5^;)<&v-{ J^kNp~?v|9m7IU+.l5b/4|Oyi$R_EN |'}7?gbd>=E4 E-%PQKE%PQK( )( )(PE%.(((JZ((J(h(((((((((((((((((((8((((((b((Q@((1EPEPEPF( 1EQEb( endstream endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000332 00000 n 0000000369 00000 n 0000000507 00000 n 0000000570 00000 n 0000004804 00000 n 0000004916 00000 n 0000005031 00000 n 0000005151 00000 n 0000005259 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8778 %%EOF gemorspos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

gemorspos

Nee, SARS wil jou nie regtig betaal nie en ander skelmstories

Woensdag, Februarie 6th, 2013

Dwarsdeur die jaar stuur ons deurlopend waarskuwings aan personeel teen “phishing” e-posse en ongelukkig sal ons moet aanhou om dit te doen, aangesien vele personeel steeds, ten spyte van hierdie waarskuwings, telkens byt aan kuberkriminele se lokaas. 

Een hiervan is `n e-pos wat voorgee om van SARS te wees. 
 
E-posse wat lyk of dit vanaf SARS versend word, word gestuur aan universiteit  (en privaat) e-posse en beweer dat die ontvanger `n terugbetaling gaan kry. As jy kliek op die skakel, neem die e-pos jou na `n vals “e-filing” webwerf wat skakels het na vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van internet bankdienste om jou details te “bevestig”.

As jy (byvoorbeeld) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord.  As jy hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon gestuur word.   

Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.

Banke sal jou nooit versoek om hulle internetdienste deur middel van `n e-pos skakel te bereik nie en sal jou ook nie vra vir jou selnommer as jy internetbankdienste wil gebruik nie.  

`n Tweede “phishing”-aanval is ook tans in omloop. 

Dit kom van “Linda Perez” met die onderwerp “Administrator (Sorry for the inconvenience)” 

Die e-pos versoek dat jy bogenoemde persoon kontak met jou gebruikersnaam en wagwoord sodat hulle jou e-posbus “met die hand” kan vergroot.  Natuurlik is hierdie `n “phishing”-geval en jy moet nooit reageer op hierdie tipe e-posse nie. 

Moenie reageer nie, “flag” die versender as gemorspos en verwyder die boodskap. 

ARTIKEL DEUR DAVID WILES

Tyd vir jou rekenaar se kuber-inenting!

Vrydag, November 9th, 2012

Elke jaar gaan jy dokter toe om `n griepinspuiting te kry. Jy moet jaarliks gaan omdat die virus verander en nuwe mutasies ontwikkel. Rekenaarvirusse werk presies dieselfde!

Hier is `n paar handige idees om seker te maak dat die proses so pynloos moontlik verloop. Maar eers vir die belangrikste en mees voor-die-hand-liggendste deel  –

  • Gebruik Anti-virus sagteware – Dis noodsaaklik dat al jou rekenaars een of ander vorm van anti-virus sagteware installeer het. Die sagteware sal alle programme op die rekenaar, leêrs, sowel as e-posse nagaan vir potensiële virusse. Indien die program `n virus ontdek in `n program wat jy besig is om te gebruik, sal dit onmiddellik jou toegang daarheen blok om te voorkom dat die virus versprei.

Vir `n lys van aanlyn, sowel as losstaande anti-virus programme, kyk gerus hier.

  • Dateer jou Anti-virus sagteware op  –  Jou anti-virus sagteware is heeltemal nutteloos as jy dit nie gereeld opdateer en sekermaak dat die nuutste weergawes gelaai en op datum is nie. As jy nie die sagteware opdateer nie, sal dit nie weet van die nuutste virusse, wurms en trojaanse bedreigings wat op gereelde basis in die kuberwêreld vrygestel word nie. As `n nuwe infeksie dus te voorskyn kom, sal die sagteware nie weet dat dit kwaadwillig is nie en jou nie waarsku wanneer dit op jou rekenaar installeer en dit besmet nie.
     
    Dit is dus nodig dat jy ten minste eenmaal `n week jou anti-virus sagteware opdateer (selfs meer as jy verkies) sodat jy beskerm is teen die nuutste bedreigings.  As jy gelukkig is, sal jou anti-virus produk self outomaties opdateer vanaf die internet, maar dis nie wys om dit net blindelings te vertrou nie. Maak eerder self seker dat jou sagteware op datum is. Baie van die gevaarliker virusse en “trojans” kan selfs jou anti-virus sagteware se opdateringsfunksie deaktiveer.
     
  • Installeer `n Anti-Spyware program – Net soos dit nodig is dat jy `n anti-virus program installeer, is dit ook nodig om `n anti-“spyware” program te installeer.
    Hierdie tipe programme word gebruik om jou rekenaar te beskerm teen “spyware”, “dialers”, sagteware wat jou webblaaier oorneem, sowel as enige ander kwaadaardige sagteware.
     
    Die vier aanbevole programme is SuperAnti-SpywareSpybot – Search and DestroyLavasoft se Ad-Aware, en Windows Defender. Tutoriale vir sommige van hierdie programme kan hier onder gevind word:

Hoe om Spybot te gebruik – Search & Destroy vir die verwydering van Spyware , Malware, en Hijackers

 Hoe om Ad-aware te gebruik om Spyware, Malware, & Hijackers van jou rekenaar te verwyder

  • Kommersiële Spyware verwydering- en beskermingsprogramme – As jy meer gemaklik is met `n kommersiële Spyware verwyderingsprogram, gebruik WebRoot se Spysweeper of Lavasoft se  Ad-Aware Professional. Beide is goeie produkte wat waardige toevoegings is tot die arsenaal vir die beskerming van jou rekenaar. (Spysweeper-inligting)
  • Loop af en toe aanlyn `n virusskandering – Ongelukkig is nie alle anti-virusprogramme ewe goed nie. Elke program mag ander infeksies optel wat die ander moontlik nie kan nie. Daarom is dit wenslik dat jy sporadies ook gratis aanlyn anti-virus skandeerders gebruik om seker te maak jou rekenaar is nie besmet met iets wat jou eie anti-virus sagteware nie kan optel nie.  Die drie handigste programme hiervoor is:

Gebruik so elke twee weke een of albei hierdie programme om te sien of jou anti-virus sagteware iets gemis het. Jy sal nie spyt wees nie!

ARTIKEL deur David Wiles, GERGA

Vir gereelde nuus oor die nuutste spam, malware en ransomware, kyk gerus op ons blog.

(English) Scam: Cancellation Of Debit Order (Absa)

Maandag, Oktober 29th, 2012

Spam – meer as net `n blikkie vleis

Vrydag, September 14th, 2012

Gemorspos, of te wel “spam”, is wanneer identiese, meestal steurende,  boodskappe na `n groot hoeveelheid e-pos- of selfoongebruikers gestuur word. As `n ontvanger kliek op een van die skakels in die boodskap, word hulle herlei na strikroof webwerwe of webwerwe wat “malware” huisves. “Spam” e-posse kan ook versteekte “malware” skripte bevat. Die teenoorgestelde van “spam” – met ander woorde e-posse wat jy WIL ontvang, word natuurlik “ham” genoem. (ja regtig)  

Die eintlike oorsprong van die woord “spam” hou verband net die oorspronklike, geprosesseerde variasie en ons het die obskure Britse groep komediante van Monty Python om te blameer daarvoor. In die 1970 skets sing-praat `n groep Vikings die woord “spam” so onophoudelik in `n restaurant dat niemand anders kan praat nie. Kliek hier as jy die oorspronklike Monty Python skets wil sien waar die woord “spam” 132 keer gebruik word in 3 en `n half minute!

Selfs Google vind die woord interessant. Die maatskappy het op `n stadium `n verrassing versteek vir hulle gmail-gebruikers. As jy jou se “spam” leêr sou oopmaak, het dit omgeskakel na `n webinsetsel met `n verskeidenheid resepte vir regte spam. Onder andere resepte vir “Spam Primavera”, “Spam Swiss Pie”, “Creamy Spam Broccoli Casserole” en “Spam Veggie Pita Pockets”. Die eerste gemorspos is reeds op 3 Mei 1978 gestuur om `n nuwe rekenaarstelsel te adverteer. Dis gestuur vir 600 gebruikers van ARPANET en al 600 adresse is met die hand ingetik vanaf `n uitgedrukte dokument. Jy kan die e-pos hier lees.

Vanaf Augustus 2010 word daar geskat dat daagliks ongeveer 200 biljoen gemorspos boodskappe gestuur word.  Gelukkig gebruik ons op kampus redelike streng gemorspos filters om groot hoeveelheide onnodige e-posse uit ons posbusse te hou. As jy egter nogsteeds te veel kry na jou sin, gaan lees gerus hier. As dit jou enigsins beter laat voel – volgens Steve Ballmer, CEO van Microsoft, kry Bill Gates vier miljoen e-posse per jaar, waarvan die meeste gemorspos is.

SOURCES: http://blog.emailaddressmanager.comhttp://mashable.com & www.wikipedia.org

(English) Spyware infected mail – USPS Shipment e-mail

Donderdag, Mei 17th, 2012
 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.