%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250619194509+00'00') /ModDate (D:20250619194509+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4182 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 193.697 521.469 553.037 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 194.072 520.719 552.287 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 209.447 m 550.984 209.447 l 550.984 210.197 l 61.016 210.197 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(NEE, SARS WIL JOU NIE REGTIG BETAAL NIE EN ANDER )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(SKELMSTORIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(June 02,2013)] TJ ET BT 160.079 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Dwarsdeur die jaar stuur ons deurlopend waarskuwings aan personeel teen )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [("phishing" e-posse en ongelukkig sal ons moet aanhou om dit te doen, aangesien )] TJ ET BT 61.016 597.859 Td /F4 9.0 Tf [(vele personeel steeds, ten spyte van hierdie waarskuwings, telkens byt aan )] TJ ET BT 61.016 586.870 Td /F4 9.0 Tf [(kuberkriminele se lokaas.)] TJ ET BT 61.016 566.881 Td /F4 9.0 Tf [(Een hiervan is `n e-pos wat voorgee om van SARS te wees.)] TJ ET BT 61.016 555.892 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 544.903 Td /F4 9.0 Tf [(E-posse wat lyk of dit vanaf SARS versend word, word gestuur aan universiteit \(en )] TJ ET BT 61.016 533.914 Td /F4 9.0 Tf [(privaat\) e-posse en beweer dat die ontvanger `n terugbetaling gaan kry. As jy kliek )] TJ ET BT 61.016 522.925 Td /F4 9.0 Tf [(op die skakel, neem die e-pos jou na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na )] TJ ET BT 61.016 511.936 Td /F4 9.0 Tf [(vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van )] TJ ET BT 61.016 500.947 Td /F4 9.0 Tf [(internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 480.958 Td /F4 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie )] TJ ET BT 61.016 469.969 Td /F4 9.0 Tf [(Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord. As jy )] TJ ET BT 61.016 458.980 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 447.991 Td /F4 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n )] TJ ET BT 61.016 437.002 Td /F4 9.0 Tf [(volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon )] TJ ET BT 61.016 426.013 Td /F4 9.0 Tf [(gestuur word. )] TJ ET BT 61.016 406.024 Td /F4 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in )] TJ ET BT 61.016 395.035 Td /F4 9.0 Tf [(bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of )] TJ ET BT 61.016 384.046 Td /F4 9.0 Tf [(rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 364.057 Td /F4 9.0 Tf [(Banke sal jou nooit versoek om hulle internetdienste deur middel van `n e-pos skakel te bereik nie en sal jou ook nie vra )] TJ ET BT 61.016 353.068 Td /F4 9.0 Tf [(vir jou selnommer as jy internetbankdienste wil gebruik nie. )] TJ ET BT 61.016 333.079 Td /F4 9.0 Tf [(`n Tweede "phishing"-aanval is ook tans in omloop.)] TJ ET BT 61.016 313.090 Td /F4 9.0 Tf [(Dit kom van Linda Perez met die onderwerp Administrator \(Sorry for the inconvenience\))] TJ ET BT 61.016 293.101 Td /F4 9.0 Tf [(Die e-pos versoek dat jy bogenoemde persoon kontak met jou gebruikersnaam en wagwoord sodat hulle jou e-posbus )] TJ ET BT 61.016 282.112 Td /F4 9.0 Tf [("met die hand" kan vergroot. Natuurlik is hierdie `n "phishing"-geval en jy moet nooit reageer op hierdie tipe e-posse nie.)] TJ ET BT 61.016 262.123 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie reageer nie, "flag" die versender as gemorspos en verwyder die boodskap.)] TJ ET BT 424.957 242.134 Td /F4 9.0 Tf [(ARTIKEL DEUR DAVID WILES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 223.645 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Algemeen,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Gemorspos | With 0 comments)] TJ ET q 149.250 0 0 225.000 401.734 403.628 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 199 /Height 300 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 3351>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?)(h((((JZ((((((J(h(JZ(((((JZ((J(h((((((((bIbIY]C) EQEQEQEQEQEQERR@Q@Q@Q@Q@Ck`+sƧ9z8ǧ~(s;;: ǘzp;߆k_l//r${aZQV ((()h 1EQEQEQEQERR@Q@_ĻtM=o,Ck1w?"9bOξ@>":fd%66CRƏhQ@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@UHg@3^S)ޣg&Wwx;S'c"d?'x4{QQ@Q@Q@Q@Q@Q@%-QEQEQEQE0n_?g8oPciSn?|\3b5 eU.ݧALhJ(QEQEQERR@ E-RR@ E-QEQ@ KER@%]-_7|;BHo-^#_ξݡ_o_6|6ٸ,LhBQKE%-PQKERQ@ F(J\QIM)2P \?PQ@()k:-V=(dzWΑ|?&f@h$!$:je.(b)(qF( ( ( ( ( tK5[Eo+D%qAB?Zͼ=pަim]aЏI4QE0 ( ( ()S▊vfXށWZ]?_/xh1 AS->*QEQEQE%PQKE%PWizȃ %i|$ʾ'kCzUמ$K8.a9hE>fQ@ E-R@_M|?t<5׭}AhIA*4nH@ nabDCG|ӜIrp WW>|7 ^0M~So4o" mcqtHAES((vX~b`i~*h)"X _Lƾg <ufcL-NФg*d4}7EfAEf ( (QIE-PIEdxgQbp<^2#$"{׈- jZX]@|H>3#v?rܤ}mE27YcY#`2AN J(hJ([3G̕FO{cZ< ;97~U^[o]&GR*~ x y\VϦ8݌褢BIE-RPIE-Q@hPEP_/nмO5ʗ[K=xnJo. Bj+x꺅A}?++ԏX_|KkVہ@cھy?M$1Z( )S(4z%QT ,l(f8W3C<eI YHSA>|NҢ{})ķ' Tiޥs,lԒ{64?prG$zEV9';t$XHP*X^ ѢkKy>s5B@4QE13EP(Z((Z((9/xMu-ˆo~G=3_4.ɻkU?%C+|OҾæMsF̉$l0U .=P>I!Լy{d+㶫TҬdlr?J{g b1%W5/o7{\+gge@#WZLj5^;)<&v-{ J^kNp~?v|9m7IU+.l5b/4|Oyi$R_EN |'}7?gbd>=E4 E-%PQKE%PQK( )( )(PE%.(((JZ((J(h(((((((((((((((((((8((((((b((Q@((1EPEPEPF( 1EQEb( endstream endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000332 00000 n 0000000369 00000 n 0000000507 00000 n 0000000570 00000 n 0000004804 00000 n 0000004916 00000 n 0000005031 00000 n 0000005151 00000 n 0000005259 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8778 %%EOF gemorspos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

gemorspos

(English) Scam warning: UPS Parcel Receipt with infected attachment

Woensdag, November 30th, 2016

Whatsapp-verblindery

Woensdag, November 23rd, 2016

WhatsApp word deur studente en personeel gebruik as belangrike kommunikasiemiddel. Ongelukkig bied dit aan kuberdiewe nog ʼn platform om hul aktiwiteite op uit te oefen. 

WhatsApp kuberstreke kom in verskeie formate voor en is dikwels besonder oortuigend.  Maak seker jy bly oplettend en word nie geflous deur iets wat te goed of te problematies om waar te wees lyk nie. Net omdat ʼn familielid of vriend vir jou iets aanstuur, beteken nie dis veilig nie.

Koepon-truuks

Jy kry ʼn boodskap via Whatsapp van (wat lyk soos) een van jou vriende en hy beveel ʼn aanbod waarop hy afgekom het, aan. Gewoonlik is daar ʼn skakel in die boodskap wat jou na ʼn ander webwerf neem en waar jy jou persoonlike inligting invul. Moet nooit op ʼn skakel kliek waaroor jy nie seker is nie en moet definitief nooit persoonlike inligting gee op ʼn webwerf wat jy nie ken nie. 

WhatsApp maak toe

Daar is heelwat vals boodskappe wat beweer dat Whatsapp gaan toemaak indien genoeg mense nie ʼn spesifieke boodskap deel nie. Die boodskappe lyk dikwels heel oortuigend en gebruik die regte woorde en frases vir die konteks, asof dit deur ʼn direkteur van ʼn maatskappy of iemand amptelik gestuur is. 

ʼn Amptelike verslag sal egter nie van kliënte verwag om dit heen en weer te stuur nie. Dit sou deur middel van normale nuuskanale verkondig word of as ʼn kennisgewing in die toepassing self deur die Whatsapp-span.

WhatsApp dreig om jou rekening te sluit

Hierdie voorbeeld is soortgelyk aan die vorige een. Dit lyk soos ʼn amptelike boodskap wat beweer dat jou Whatsapp-rekening gesluit gaan word omdat dit nie aktief gebruik word nie. Dit versoek dat jy die boodskap aanstuur om te bewys dat dit wel gebruik word.

WhatsApp dwing jou om te betaal

Ook soortgelyk aan die vorige kuberdiefstalpoging. Die enigste verskil is dat jy blykbaar vrygeskeld word van betaling indien jy die boodskap aanstuur na ander persone.

WhatsApp Gold of WhatsApp Premium

Dié boodskap stel voor dat jy ʼn spesiale weergawe van Whatsapp, gewoonlik genoem Gold of Premium, koop of aflaai. Blykbaar bied hierdie nuwe weergawes opwindende ekstra kenmerke, soos die vermoeë om meer fotos te stuur, nuwe emojis te gebruik of ekstra sekuriteitsopsies. Ongelukkig is hierdie verbeterde weergawes glad nie veilig nie. Wanneer die toepassing aflaai word, word die foon besmet met malware, wat opsigself meer vals boodskappe genereer op jou onkoste.

Whatsapp e-posse 

Gemorspos e-posse is erg genoeg, maar saam met Whatsapp raak dit onbeheerbaar. Daar is ʼn verskeidenheid kuberdiefstalpogings daar buite wat e-posse uitstuur wat soos Whatsapp-kennisgewings lyk – gewoonlik ʼn kennisgewing van ʼn verlore oproep of stempos. Maar wanneer jy daarop kliek, word jy oortuig dat jou inligting, wagwoord, ens. moet verklap.

Moet nooit op ʼn e-pos van ʼn twyfelagtige sender kliek nie. Whatsapp stuur nie e-posse oor verlore oproepe of stempos nie. 

Onegte WhatsApp afloer-toepassings

Whatsapp gebruik end-to-end enkripsie en gevolglik is dit nie moontlik om iemand anders se boodskappe te lees nie. Boodskappe kan slegs gelees word deur die fone wat dit stuur en ontvang.

Hierdie pogings moedig jou aan om iets af te laai wat nie bestaan of moontlik is nie. Jy betaal eintlik vir malware wat jou eie boodskappe lees wanneer jy dit op jou foon laai.

Laastens –

Hopelik het jy reeds die verstelling verander wat jou Whatsapp-details (telefoonnommer, naam, ens.) met Facebook deel en sal Facebook nie jou Whatsapp-rekening toeganklik maar vir 13 miljoen Facebook-gebruikers nie. 

Meer inligting oor dié kontroversiële beleidsverandering deur Whatsapp kan op die volgende bladsy gelees word:  http://www.mirror.co.uk/tech/you-can-stop-whatsapp-sharing-8893949

[ARTICLE DEUR DAVID WILES]

Gemorspos = geblokte rekeninge

Donderdag, Oktober 6th, 2016

ʼn Gemorspos het verlede week soos `n veldbrand op kampus versprei. Toegang is tot sommige personeel en studente se Outlook wolkpos verkry, omdat hulle gekliek het op ʼn skakel in ʼn phishing e-pos. Die slagoffers se e-posadresse is gevolglik gebruik om gemorspos aan hul kontakte te stuur. Aangesien die e-pos vanaf ʼn @sun adres gestuur is, het ontvangers geen onraad vermoed nie. (Sien onder ʼn voorbeeld van die betrokke e-pos, met die vals skakels verwyder)

Weens die massa gemorspos wat vanaf die e-posrekeninge gestuur is, het Microsoft outomaties hierdie gebruikers se rekeninge gesluit en kon hulle nie e-pos gebruik nie.

Onthou om altyd bedag te wees en uit te kyk vir die kenmerke van phishing. Net omdat ʼn e-pos vanaf ʼn universiteitsadres gestuur word, beteken nie noodwendig dat dit veilig is nie. 

Indien jy skielik nie toegang tot jou e-pos het nie, kontak die IT Dienstoonbank. (x4367). Indien jy op ʼn potensieël gevaarlike skakel gekliek het, verander dadelik jou wagwoord. 


From: Known address <knownaddress1@sun.ac.za>
Sent: 05 October 2016 12:26 PM
To: SU address <knownaddress@sun.ac.za>
Subject: PI Doc copy

Please confirm PI doc copy below using Google documents
for your account to be credited.

Continue to Gdocs

Kind regards

Hoe om gemorspos te voorkom

Donderdag, Maart 17th, 2016

Gemorspos is ongewensde massa e-pos. Dis dikwels winsgewend vir die versenders aangesien miljoene e-posse in `n enkele veldtog gestuur kan word teen `n lae koste. As slegs een ontvanger uit 10,000 `n aankoop maak, kan die versender `n wins maak. Ongelukkig is gemorspos meer as net `n irritasie. Dit word ook gebruik om malware te versprei. 

Hier is `n paar wenke om te verhoed dat jou posbus oorloop van ongewensde, twyfelagtige e-posse.

Moet nooit iets koop deur gemorspos nie.
Deur iets te koop, befonds jy toekomstige gemorspos. Jy bevestig daarmee dat jou e-pos geldig is en jou e-posadres word dan bygevoeg op `n lys om te herverkoop aan ander gemorsposversenders. Jy sal derhalwe nog meer ontvang en stel jouself bloot aan moontlike bedrog.

Ken jy die persoon wat dit stuur? Nie? Vee dit uit.
Gemorspos kan malware bevat wat jou rekenaar besmet as jy die e-pos oopmaak.

Moenie die voorskou-opsie in jou e-posprogram gebruik nie.
Versenders van gemorspos kan sien of jy na die boodskap gekyk het, al maak jy dit nie oop nie. Die voorskou-verstelling maak inderwaarheid die e-pos oop en laat weet die versender dat die boodskap ontvang is. Wanneer jy e-pos lees, kyk na die onderwerpreël en probeer daarvolgens bepaal of dit gemorspos is.

Moenie jou e-pos onnodig blootstel nie.
Die grootste faktor wat bepaal hoeveel gemorspos jy kry, is hoeveel jy self jou e-posadres aanlyn blootstel. Hier is `n paar slegte gewoontes wat jou risiko verhoog:
– Jy stuur e-posse na adreslyste wat aanlyn gestoor word.
– Jy gee jou adres vir aanlyndienste waarvan die privaatheidspraktyke twyfelagtig is.
– Jy stel jou adres op sosiale netwerke bloot (Facebook, LinkedIn, ens.)
– Jy gebruik `n adres wat gebaseer is op jou naam, van en maatskappy.
– Jy gebruik een e-posadres vir werk en persoonlike sake. 

Gebruik die bcc-veld as jy vir `n groep mense e-pos stuur.
Die bcc of blind carbon copy veld steek die lys ontvangers weg. As jy al die adresse in die To veld sit, kan almal, ook gemorsposversenders, dit lees, en by hul eie adreslyste voeg.  

Gebruik een of twee sekondêre e-posadresse.
Wanneer jy webgebaseerde registrasievorms of opnames invul en daarna nie weer gepla wil word met inligting nie, gebruik `n ander, sekondêre adres vir die doel.

Kies om nie inligting of aanbiedinge te ontvang nie. 
Wanneer jy vorms op webwerwe invul, kyk vir die boksie wat jou die opsie gee om nie verdere inligting of aanbiedinge te ontvang nie. Verwyder die merkie af as jy nie gepla wil wees nie.

Neem kennis dat al hierdie inligting geneem is van die Sophos Threatsaurus, saamgestel deur Sophos, `n sekuriteit sagte- en hardwaremaatskappy. 

SARS e-pos mag gebruikers bedrieg

Dinsdag, Oktober 15th, 2013

Vir die gelukkiges onder ons, is dit weer tyd vir SARS se belastingopgawes. Ongelukkig weet die kriminele elemente dit ook en telkens die tyd van die jaar, ontvang gebruikers e-posse wat klaarblyklik deur SARS gestuur word en `n belasting terugbetaling belowe. Al wat jy moet doen is om op `n skakel te kliek, aan te teken, jou bankrekeningdetails en wagwoord te gee en jy kry jou geld!

Natuurlik is dit `n klassieke geval van “phishing”. Moenie eers reageer, na die webwerf gaan of die aangehegte leêr oopmaak nie, aangesien dit jou banksekuriteit sal blootstel. Hier is `n voor-die-hand-liggende redes hoekom jy dit as `n swendelary moet herken:

1. SARS het jou bankdetails op rekord en dit word op `n sekure bediener en in geënkodeerde formaat gestoor. Hulle het nie nodig om jou weer te vra om jou bankdetails te bevestig of te verskaf nie.

2. SARS sal jou altyd SMS of aan jou `n geregistreerde brief  deur middel van pos stuur om jou in kennis te stel van enige betalings. Hulle sal jou nie kontak d.m.v. `n onsekure medium soos e-pos nie. Buitendien het hulle ook genoeg inligting om jou persoonlik aan te spreek en nie met `n vae  “Dear Taxpayer” nie. 

3. Daar bestaan nie `n returnfund@sars.co.za adres nie.

4. Die aangehegde leêr is gewoonlik `n html (webblad) leêr wat lei na `n vervalste webwerf op `n onwettige bediener erens oorsee.

5. Die bedrag is altyd in die omgewing van R9 250.75

6. SARS sal jou nie op jou universiteitsadres kontak tensy jy dit gegee het as jou primêre adres nie.

Indien jy wel na die webwerf gaan, moenie jou bankrekening-details, kredietkaart-details of wagwoord invoer nie – dit sal aan skelms die kans gee om op jou bankrekening aan te teken deur die internet en beheer te neem oor jou bankrekening. Hulle kan dan hulself as begunstigdes byvoeg, al jou geld in hul rekeninge oorplaas en die bewyse wat hulle impliseer uitvee.

Hierdie tipe e-posse sal nooit ophou nie en dis bykans onmoontlik om dit te blok, omdat die kriminele hulle adresse, details en metodes op `n daaglikse basis aanpas. Die beste verweer is om hierdie e-posse in die junk mail leêr te sit, die domain waarvan dit gestuur word op die swartlys te sit en die e-pos dadelik uit te vee. 

Hoekom hou hierdie kuberskelms aan om hulle e-posse te stuur? Want mense val telkens daarvoor. In 2012 was Suid-Afrika die 5de hoogste land wat “phising” betref, net na Indië, Kanada, Amerika en Brittanje en `n beraamde  R14 miljoen is verlede jaar van Suid-Afrikaners gesteel.

 

[ARTICLE BY DAVID WILES]

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.