%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250619165741+00'00') /ModDate (D:20250619165741+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4182 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 193.697 521.469 553.037 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 194.072 520.719 552.287 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 209.447 m 550.984 209.447 l 550.984 210.197 l 61.016 210.197 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(NEE, SARS WIL JOU NIE REGTIG BETAAL NIE EN ANDER )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(SKELMSTORIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(June 02,2013)] TJ ET BT 160.079 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Dwarsdeur die jaar stuur ons deurlopend waarskuwings aan personeel teen )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [("phishing" e-posse en ongelukkig sal ons moet aanhou om dit te doen, aangesien )] TJ ET BT 61.016 597.859 Td /F4 9.0 Tf [(vele personeel steeds, ten spyte van hierdie waarskuwings, telkens byt aan )] TJ ET BT 61.016 586.870 Td /F4 9.0 Tf [(kuberkriminele se lokaas.)] TJ ET BT 61.016 566.881 Td /F4 9.0 Tf [(Een hiervan is `n e-pos wat voorgee om van SARS te wees.)] TJ ET BT 61.016 555.892 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 544.903 Td /F4 9.0 Tf [(E-posse wat lyk of dit vanaf SARS versend word, word gestuur aan universiteit \(en )] TJ ET BT 61.016 533.914 Td /F4 9.0 Tf [(privaat\) e-posse en beweer dat die ontvanger `n terugbetaling gaan kry. As jy kliek )] TJ ET BT 61.016 522.925 Td /F4 9.0 Tf [(op die skakel, neem die e-pos jou na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na )] TJ ET BT 61.016 511.936 Td /F4 9.0 Tf [(vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van )] TJ ET BT 61.016 500.947 Td /F4 9.0 Tf [(internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 480.958 Td /F4 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie )] TJ ET BT 61.016 469.969 Td /F4 9.0 Tf [(Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord. As jy )] TJ ET BT 61.016 458.980 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 447.991 Td /F4 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n )] TJ ET BT 61.016 437.002 Td /F4 9.0 Tf [(volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon )] TJ ET BT 61.016 426.013 Td /F4 9.0 Tf [(gestuur word. )] TJ ET BT 61.016 406.024 Td /F4 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in )] TJ ET BT 61.016 395.035 Td /F4 9.0 Tf [(bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of )] TJ ET BT 61.016 384.046 Td /F4 9.0 Tf [(rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 364.057 Td /F4 9.0 Tf [(Banke sal jou nooit versoek om hulle internetdienste deur middel van `n e-pos skakel te bereik nie en sal jou ook nie vra )] TJ ET BT 61.016 353.068 Td /F4 9.0 Tf [(vir jou selnommer as jy internetbankdienste wil gebruik nie. )] TJ ET BT 61.016 333.079 Td /F4 9.0 Tf [(`n Tweede "phishing"-aanval is ook tans in omloop.)] TJ ET BT 61.016 313.090 Td /F4 9.0 Tf [(Dit kom van Linda Perez met die onderwerp Administrator \(Sorry for the inconvenience\))] TJ ET BT 61.016 293.101 Td /F4 9.0 Tf [(Die e-pos versoek dat jy bogenoemde persoon kontak met jou gebruikersnaam en wagwoord sodat hulle jou e-posbus )] TJ ET BT 61.016 282.112 Td /F4 9.0 Tf [("met die hand" kan vergroot. Natuurlik is hierdie `n "phishing"-geval en jy moet nooit reageer op hierdie tipe e-posse nie.)] TJ ET BT 61.016 262.123 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie reageer nie, "flag" die versender as gemorspos en verwyder die boodskap.)] TJ ET BT 424.957 242.134 Td /F4 9.0 Tf [(ARTIKEL DEUR DAVID WILES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 223.645 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Algemeen,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Gemorspos | With 0 comments)] TJ ET q 149.250 0 0 225.000 401.734 403.628 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 199 /Height 300 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 3351>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?)(h((((JZ((((((J(h(JZ(((((JZ((J(h((((((((bIbIY]C) EQEQEQEQEQEQERR@Q@Q@Q@Q@Ck`+sƧ9z8ǧ~(s;;: ǘzp;߆k_l//r${aZQV ((()h 1EQEQEQEQERR@Q@_ĻtM=o,Ck1w?"9bOξ@>":fd%66CRƏhQ@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@UHg@3^S)ޣg&Wwx;S'c"d?'x4{QQ@Q@Q@Q@Q@Q@%-QEQEQEQE0n_?g8oPciSn?|\3b5 eU.ݧALhJ(QEQEQERR@ E-RR@ E-QEQ@ KER@%]-_7|;BHo-^#_ξݡ_o_6|6ٸ,LhBQKE%-PQKERQ@ F(J\QIM)2P \?PQ@()k:-V=(dzWΑ|?&f@h$!$:je.(b)(qF( ( ( ( ( tK5[Eo+D%qAB?Zͼ=pަim]aЏI4QE0 ( ( ()S▊vfXށWZ]?_/xh1 AS->*QEQEQE%PQKE%PWizȃ %i|$ʾ'kCzUמ$K8.a9hE>fQ@ E-R@_M|?t<5׭}AhIA*4nH@ nabDCG|ӜIrp WW>|7 ^0M~So4o" mcqtHAES((vX~b`i~*h)"X _Lƾg <ufcL-NФg*d4}7EfAEf ( (QIE-PIEdxgQbp<^2#$"{׈- jZX]@|H>3#v?rܤ}mE27YcY#`2AN J(hJ([3G̕FO{cZ< ;97~U^[o]&GR*~ x y\VϦ8݌褢BIE-RPIE-Q@hPEP_/nмO5ʗ[K=xnJo. Bj+x꺅A}?++ԏX_|KkVہ@cھy?M$1Z( )S(4z%QT ,l(f8W3C<eI YHSA>|NҢ{})ķ' Tiޥs,lԒ{64?prG$zEV9';t$XHP*X^ ѢkKy>s5B@4QE13EP(Z((Z((9/xMu-ˆo~G=3_4.ɻkU?%C+|OҾæMsF̉$l0U .=P>I!Լy{d+㶫TҬdlr?J{g b1%W5/o7{\+gge@#WZLj5^;)<&v-{ J^kNp~?v|9m7IU+.l5b/4|Oyi$R_EN |'}7?gbd>=E4 E-%PQKE%PQK( )( )(PE%.(((JZ((J(h(((((((((((((((((((8((((((b((Q@((1EPEPEPF( 1EQEb( endstream endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000332 00000 n 0000000369 00000 n 0000000507 00000 n 0000000570 00000 n 0000004804 00000 n 0000004916 00000 n 0000005031 00000 n 0000005151 00000 n 0000005259 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8778 %%EOF gemorspos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

gemorspos

(English) Fake FNB e-mail being circulated

Maandag, Junie 19th, 2017

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Compromised student account used for phishing

Dinsdag, April 18th, 2017

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Beskerm jouself en jou identiteit

Woensdag, April 5th, 2017

Volgens die Amerikaanse Departement van Justisie was meer as 17 miljoen Amerikaners in 2014 slagoffers van identiteitdiefstal. EDUCAUSE navorsing het gewys dat 21% van respondente van met die jaarlikse ECAR studente steekproef se aanlynrekeninge gekraak is en 14% se rekenaar, tablet of slimfoon is gesteel. Aanlynbedrog bly `n voortdurende risiko. Die volgende wenke kan help voorkom dat jy `n slagoffer is van identiteitsdiefstal.

  • Lees jou kredietkaart-, bank- en betaalstate deeglik elke maand. Kyk vir ongewone of onverwagse transaksies. Onthou ook om te kyk na huidige rekeningkostes en ander belangrike persoonlike rekeninginligting. 
  • Hersien jou mediese fonds se state en eise. Kyk vir ongewone of onverwagse transaksies.
  • Versnipper dit! Versnipper alle dokumente met persoonlike, finansiële of mediese inligting voordat jy dit weggooi.
  • Trek voordeel uit jaarlikse gratis kredietverslae. In Suid-Afrika kan TransUnion, Experian en CompuShare hierdie verslae verskaf.
  • Indien `n versoek om jou persoonlike inligting vir jou nie reg voel nie, moenie verplig voel om te reageer nie. Regmatige maatskappye sal nie vir persoonlike inligting soos jou ID-nommer, wagwoorde of rekeninge vra deur middel van `n e-pos, advertensie, SMS of foonoproep nie.
  • Beperk die persoonlike inligting wat jy deel op sosiale media. Kyk ook na jou privaatheidverstellings elke keer wanneer jy `n toepassing of bedryfstelsel opdateer. (of ten minste elke paar maande)
  • Stel `n wagwoord daarop. Beskerm jou aanlyn rekeninge en mobiele toestelle met sterk, unieke wagwoorde of wagwoordfrases.
  • Beperk jou gebruik van openbare Wi-Fi. Wees versigtig om gratis, onsekure Wi-Fi te gebruik. Moet dit nie gebruik om toegang tot bankdienste of ander sensitiewe rekeninge te kry nie.
  • Beveilig jou toestelle. Enkripteer jou hardeskyf, gebruik `n VPN en maak seker dat jou stelsels, toepassings, anti-virus en inprop-programme op datum is.

Wat is die Junk e-mail folder?

Dinsdag, Februarie 28th, 2017

Net voor die naweek het ons bewus geraak van `n ernstige en aanhoudende phishing-aanval. `n E-pos wat homself voordoen as kommunikasie vanaf Standard Bank is op kampus versprei omdat een van ons personeellede se e-pos deur `n kuberkraker blootgestel is. 

Om te voorkom dat verdere skade aangerig word aan ander e-posgebruikers, moes strenger gemorspos filters in plek gesit word vir `n kort tydperk die naweek. Dis egter weer na die tydperiode gelig en na normaal verstel. 

Hierdie noodmaatreëls het veroorsaak dat sommige veilige e-posse ook geklassifiseer is as gemorspos en is gevolglik na die Junk e-mail folder versend.  E-posse is nie uitgevee nie, maar was steeds beskikbaar in die leêr.

Ons beveel aan dat jy gereeld jou Junk e-mail lfolder nagaan om seker te maak dat jy nie belangrike e-posse mis nie. Indien jy nie bekend is met hierdie funksie nie  – Die Microsoft Outlook Junk E-mail filter se doel is om ongewensde e-pos boodskappe weg te hou uit jou posbus. Gemorspos of spam word gefilter vanaf jou hoof-posbus na jou Junk E-mail folder.

Om jou Junk E-mail folder se filter self te verstel, volg asb. die instruksies soos onder verskaf.

How the Junk E-mail filter works

The Junk E-mail Filter evaluates each incoming message to assess whether it might be spam, based on several factors. These can include the time when the message was sent and the content of the message. By default, the Junk E-mail Filter is turned on and the protection level is set to Low. This level catches only the most obvious spam. You can make the filter more aggressive by changing the level of protection that it provides.

You can adjust the Junk E-mail Filter settings in the Junk E-mail Options dialog box.

  • On the Home tab, in the Delete group, click Junk, and then click Junk E-mail Options.

Any message that is suspected to be junk is moved to the Junk E-mail folder. We recommend that you periodically review the messages in the Junk E-mail folder to check for legitimate messages that were incorrectly classified as junk. If you find a message that isn’t junk, drag them back to the Inbox or to any folder. You can also mark the item as not junk by doing the following:

  • On the Home tab, in the Delete group, click Junk, and then click Not Junk.

More detailed instructions can be found on the Office365 Knowledgebase and on Microsoft’s website.

We apologise for the inconvenience and confusion caused by these emergency measures. If you have any questions, please contact the IT Service Desk at 021 808 4367 or help@sun.ac.za.

(English) Latest WhatsApp hoax

Maandag, Januarie 9th, 2017

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.