%PDF-1.3 1 0 obj << /Type /Catalog /Outlines 2 0 R /Pages 3 0 R >> endobj 2 0 obj << /Type /Outlines /Count 0 >> endobj 3 0 obj << /Type /Pages /Kids [6 0 R ] /Count 1 /Resources << /ProcSet 4 0 R /Font << /F1 8 0 R /F2 9 0 R /F3 10 0 R /F4 11 0 R >> /XObject << /I1 12 0 R >> >> /MediaBox [0.000 0.000 612.000 792.000] >> endobj 4 0 obj [/PDF /Text /ImageC ] endobj 5 0 obj << /Creator (DOMPDF) /CreationDate (D:20250619084105+00'00') /ModDate (D:20250619084105+00'00') /Title (Report 06-2025) >> endobj 6 0 obj << /Type /Page /Parent 3 0 R /Contents 7 0 R >> endobj 7 0 obj << /Length 4182 >> stream 0.702 0.800 0.816 rg 34.016 34.016 543.969 723.969 re f 1.000 1.000 1.000 rg 45.266 193.697 521.469 553.037 re f 0.773 0.773 0.773 RG 0.75 w 0 J [ ] 0 d 45.641 194.072 520.719 552.287 re S 0.773 0.773 0.773 rg 61.016 209.447 m 550.984 209.447 l 550.984 210.197 l 61.016 210.197 l f 0.200 0.200 0.200 rg BT 61.016 693.716 Td /F1 14.4 Tf [(NEE, SARS WIL JOU NIE REGTIG BETAAL NIE EN ANDER )] TJ ET BT 61.016 676.134 Td /F1 14.4 Tf [(SKELMSTORIES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 647.326 Td /F2 9.0 Tf [(Posted on )] TJ ET BT 104.045 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(June 02,2013)] TJ ET BT 160.079 647.326 Td /F2 9.0 Tf [( by )] TJ ET BT 174.587 647.326 Td /F3 9.0 Tf [(IT Communications)] TJ ET 0.153 0.153 0.153 rg BT 61.016 619.837 Td /F4 9.0 Tf [(Dwarsdeur die jaar stuur ons deurlopend waarskuwings aan personeel teen )] TJ ET BT 61.016 608.848 Td /F4 9.0 Tf [("phishing" e-posse en ongelukkig sal ons moet aanhou om dit te doen, aangesien )] TJ ET BT 61.016 597.859 Td /F4 9.0 Tf [(vele personeel steeds, ten spyte van hierdie waarskuwings, telkens byt aan )] TJ ET BT 61.016 586.870 Td /F4 9.0 Tf [(kuberkriminele se lokaas.)] TJ ET BT 61.016 566.881 Td /F4 9.0 Tf [(Een hiervan is `n e-pos wat voorgee om van SARS te wees.)] TJ ET BT 61.016 555.892 Td /F4 9.0 Tf [()] TJ ET BT 61.016 544.903 Td /F4 9.0 Tf [(E-posse wat lyk of dit vanaf SARS versend word, word gestuur aan universiteit \(en )] TJ ET BT 61.016 533.914 Td /F4 9.0 Tf [(privaat\) e-posse en beweer dat die ontvanger `n terugbetaling gaan kry. As jy kliek )] TJ ET BT 61.016 522.925 Td /F4 9.0 Tf [(op die skakel, neem die e-pos jou na `n vals "e-filing" webwerf wat skakels het na )] TJ ET BT 61.016 511.936 Td /F4 9.0 Tf [(vier groot Suid-Afrikaanse banke en instruksies om aan te teken op deur middel van )] TJ ET BT 61.016 500.947 Td /F4 9.0 Tf [(internet bankdienste om jou details te "bevestig".)] TJ ET BT 61.016 480.958 Td /F4 9.0 Tf [(As jy \(byvoorbeeld\) die Nedbank-skakel volg, word jy geneem na `n kopie van nie )] TJ ET BT 61.016 469.969 Td /F4 9.0 Tf [(Nedbank internetdienste webwerf wat vra vir jou profiel, pin en wagwoord. As jy )] TJ ET BT 61.016 458.980 Td /F4 9.0 Tf [(hierdie inligting verskaf, word jy geneem na `n tweede blad waar daar vir jou )] TJ ET BT 61.016 447.991 Td /F4 9.0 Tf [(selnommer gevra word. Deur die inligting te verskaf, word jy weereens na `n )] TJ ET BT 61.016 437.002 Td /F4 9.0 Tf [(volgende blad geneem wat versoek dat die verwysingsnommer na jou selfoon )] TJ ET BT 61.016 426.013 Td /F4 9.0 Tf [(gestuur word. )] TJ ET BT 61.016 406.024 Td /F4 9.0 Tf [(Moet onder geen omstandighede enige magtiging gee per selfoonboodskap as jy in )] TJ ET BT 61.016 395.035 Td /F4 9.0 Tf [(bogenoemde situasie beland nie. Moet ook nie kliek op enige skakels in e-posse of )] TJ ET BT 61.016 384.046 Td /F4 9.0 Tf [(rekeningbesonderhede of selfoonnommer-details aan enigiemand verskaf per e-pos of telefonies nie.)] TJ ET BT 61.016 364.057 Td /F4 9.0 Tf [(Banke sal jou nooit versoek om hulle internetdienste deur middel van `n e-pos skakel te bereik nie en sal jou ook nie vra )] TJ ET BT 61.016 353.068 Td /F4 9.0 Tf [(vir jou selnommer as jy internetbankdienste wil gebruik nie. )] TJ ET BT 61.016 333.079 Td /F4 9.0 Tf [(`n Tweede "phishing"-aanval is ook tans in omloop.)] TJ ET BT 61.016 313.090 Td /F4 9.0 Tf [(Dit kom van Linda Perez met die onderwerp Administrator \(Sorry for the inconvenience\))] TJ ET BT 61.016 293.101 Td /F4 9.0 Tf [(Die e-pos versoek dat jy bogenoemde persoon kontak met jou gebruikersnaam en wagwoord sodat hulle jou e-posbus )] TJ ET BT 61.016 282.112 Td /F4 9.0 Tf [("met die hand" kan vergroot. Natuurlik is hierdie `n "phishing"-geval en jy moet nooit reageer op hierdie tipe e-posse nie.)] TJ ET BT 61.016 262.123 Td /F4 9.0 Tf [(Moenie reageer nie, "flag" die versender as gemorspos en verwyder die boodskap.)] TJ ET BT 424.957 242.134 Td /F4 9.0 Tf [(ARTIKEL DEUR DAVID WILES)] TJ ET 0.400 0.400 0.400 rg BT 61.016 223.645 Td /F2 9.0 Tf [(Posted in:E-pos,Algemeen,Sekuriteit | Tagged:Kuberstrikroof,Gemorspos | With 0 comments)] TJ ET q 149.250 0 0 225.000 401.734 403.628 cm /I1 Do Q endstream endobj 8 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F1 /BaseFont /Helvetica-Bold /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 9 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F2 /BaseFont /Helvetica-Oblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 10 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F3 /BaseFont /Helvetica-BoldOblique /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 11 0 obj << /Type /Font /Subtype /Type1 /Name /F4 /BaseFont /Helvetica /Encoding /WinAnsiEncoding >> endobj 12 0 obj << /Type /XObject /Subtype /Image /Width 199 /Height 300 /ColorSpace /DeviceRGB /Filter /DCTDecode /BitsPerComponent 8 /Length 3351>> stream JFIF;CREATOR: gd-jpeg v1.0 (using IJG JPEG v62), quality = 80 C   %# , #&')*)-0-(0%()(C   (((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((((," }!1AQa"q2#BR$3br %&'()*456789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz w!1AQaq"2B #3Rbr $4%&'()*56789:CDEFGHIJSTUVWXYZcdefghijstuvwxyz ?)(h((((JZ((((((J(h(JZ(((((JZ((J(h((((((((bIbIY]C) EQEQEQEQEQEQERR@Q@Q@Q@Q@Ck`+sƧ9z8ǧ~(s;;: ǘzp;߆k_l//r${aZQV ((()h 1EQEQEQEQERR@Q@_ĻtM=o,Ck1w?"9bOξ@>":fd%66CRƏhQ@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@Q@UHg@3^S)ޣg&Wwx;S'c"d?'x4{QQ@Q@Q@Q@Q@Q@%-QEQEQEQE0n_?g8oPciSn?|\3b5 eU.ݧALhJ(QEQEQERR@ E-RR@ E-QEQ@ KER@%]-_7|;BHo-^#_ξݡ_o_6|6ٸ,LhBQKE%-PQKERQ@ F(J\QIM)2P \?PQ@()k:-V=(dzWΑ|?&f@h$!$:je.(b)(qF( ( ( ( ( tK5[Eo+D%qAB?Zͼ=pަim]aЏI4QE0 ( ( ()S▊vfXށWZ]?_/xh1 AS->*QEQEQE%PQKE%PWizȃ %i|$ʾ'kCzUמ$K8.a9hE>fQ@ E-R@_M|?t<5׭}AhIA*4nH@ nabDCG|ӜIrp WW>|7 ^0M~So4o" mcqtHAES((vX~b`i~*h)"X _Lƾg <ufcL-NФg*d4}7EfAEf ( (QIE-PIEdxgQbp<^2#$"{׈- jZX]@|H>3#v?rܤ}mE27YcY#`2AN J(hJ([3G̕FO{cZ< ;97~U^[o]&GR*~ x y\VϦ8݌褢BIE-RPIE-Q@hPEP_/nмO5ʗ[K=xnJo. Bj+x꺅A}?++ԏX_|KkVہ@cھy?M$1Z( )S(4z%QT ,l(f8W3C<eI YHSA>|NҢ{})ķ' Tiޥs,lԒ{64?prG$zEV9';t$XHP*X^ ѢkKy>s5B@4QE13EP(Z((Z((9/xMu-ˆo~G=3_4.ɻkU?%C+|OҾæMsF̉$l0U .=P>I!Լy{d+㶫TҬdlr?J{g b1%W5/o7{\+gge@#WZLj5^;)<&v-{ J^kNp~?v|9m7IU+.l5b/4|Oyi$R_EN |'}7?gbd>=E4 E-%PQKE%PQK( )( )(PE%.(((JZ((J(h(((((((((((((((((((8((((((b((Q@((1EPEPEPF( 1EQEb( endstream endobj xref 0 13 0000000000 65535 f 0000000008 00000 n 0000000073 00000 n 0000000119 00000 n 0000000332 00000 n 0000000369 00000 n 0000000507 00000 n 0000000570 00000 n 0000004804 00000 n 0000004916 00000 n 0000005031 00000 n 0000005151 00000 n 0000005259 00000 n trailer << /Size 13 /Root 1 0 R /Info 5 0 R >> startxref 8778 %%EOF gemorspos « Informasietegnologie
Language:
SEARCH
  • Onlangse bydraes

  • Kategorieë

  • Argiewe

gemorspos

Hoe om `n phishing e-pos uit te ken

Dinsdag, Oktober 5th, 2021

Ons kan jou nie teen elke phishing e-pos waarsku nie – daar is bykans elke dag ʼn nuwe variasie. Die enigste persoon wat jou kan beskerm teen phishing-pogings en identiteitsdiefstal, is jyself. Maar, ʼn goeie begin is om te leer om ʼn gevaarlike e-pos uit te ken deur meer oplettend te wees. Kyk uit vir tipiese kenmerke en jou kans om ʼn slagoffer te wees, sal verminder.

phishme_how_to_spot_a_phishTipiese kenmerke

1. Bekende maatskappye as lokaas
Phishing e-posse word gelyktydig uitgestuur na duisende e-posse en dikwels weet die persoon wat dit stuur nie eers wie jy is nie.  Indien jy geen verbintenis het met die maatskappy waarvandaan die e-pos kom nie, is dit waarskynlik vervals.  Byvoorbeeld, as die e-pos deur ABSA gestuur is en jy is ʼn Standard Bank kliënt. Sien ook ons lys van maatskappye wat tipies gebruik word vir phishing onder.

2. Spelling en taalgebruik
Onvanpaste spelling en taalgebruik is gewoonlik ʼn duidelike aanduiding. Kyk uit vir voor-die-hand-liggende spelfoute. 

3. Gebrek aan kliënte-inligting
Phishing e-posse se aanhef is altyd generies. Byvoorbeeld, die e-pos spreek jou aan as “ABSA customer” of “Dear user”, ens. Indien die maatskappy jou werklik wou inlig oor jou foutiewe rekening, sou hulle na jou rekening-inligting of naam in die e-pos verwys het. ʼn Maatskappy sou die moeite doen om hulle kliënt aan te spreek op sy naam en sou hom ook nie vra vir sy inligting nie. Hulle het reeds al jou data. 

4. Spertye/Dringendheid
Phishing e-posse dring daarop aan dat jy dadelik reageer of gee vir jou ʼn kort spertyd. As gevolg van hierdie dringendheid, word jy onder druk geplaas om te reageer voordat jy behoorlik kans gehad het om die e-pos te bestudeer. By voorbeeld, dit dring aan dat jy binne 24 uur aanteken om jou bankdetails te bevestig of jou rekening word gesluit. 

5. Vyandig-gesinde skakels
Deesdae is kuberkriminele al slimmer en steek hulle die werklike URL waarheen skakels gaan beter weg. Maar soms sal jy sien dat die URL wys na ʼn adres wat glad nie verwant is of lyk soos die maatskappy s’n nie. Beweeg jou muis oor die skakel en kyk na die adres wat gewys word. Is dit die maatskappy se regte webwerfadres? Indien nie, is dit ʼn phishing e-pos.

6. Aanhegsels
Phishing e-posse het soms ook aanhegsels wat malware bevat. Indien jy dit oopmaak, installeer dit ʼn klein programmetjie op jou rekenaar waarmee kuberkrakers toegang tot jou rekenaar en inligting verkry. 

Tipiese phishing onderwerpe

• Probleme met rekeninge, byvoorbeeld ʼn rekening of wagwoord wat verval, gekraak is of inligting wat skielik verander het. 
• Kredietkaarte wat verval, gesteel word, ʼn duplikaat kredietkaart of kredietkaarttranssaksies. 
• Bevestiging van bestellings. Byvoorbeeld ʼn versoek om aan te teken en onlangse bestellings of transaksies te bevestig voordat dit afgelewer kan word. 
• Kompetisies waar jy ʼn prys gewen het of iets gratis kry. Beide Woolworths en Pick ‘n Pay is al gebruik in phishing e-posse om hul kliënte te lok om persoonlike inligting te gee. 

Maatskappye wat gebruik word vir phishing

• Enige bekende bank. ABSA en Standard Bank is beide populêre keuses in Suid-Afrika
• Versekeringsmaatskappye, byvoorbeeld Outsurance.
• Internet diensverskaffers
Apple of Microsoft (wat beweer dat jou rekening opgeskort is)
• E-pos verskaffers, byvoorbeeld Gmail of Yahoo
• SARS. (Veral dié tyd van die jaar
DHL of enige afleweringsmaatskappy wat beweer hulle het ʼn pakkie vir jou.
• Mediese fondse, byvoorbeeld, Discovery.
• Jou maatskappy se IT-afdeling
• Casino’s en loterye
• Aanlyn-afspraak webwerwe
• Gewilde webwerwe soos Facebook, MySpace, PayPal, eBay, Microsoft, Apple, Hotmail, YouTube, ens.

ʼn Paar wenke om jou veilig te hou

Moenie  op ʼn skakel kliek as jy onseker is nie. Gaan eerder na die webwerf deur die maatskappy se webadres in te tik. Byvoorbeeld, tik http://www.absa.co.za in jou webblaaier en teken aan op die amptelike webwerf, in plaas van om te kliek op “ABSA URL” in die e-pos.
Moet nooit persoonlike inligting per e-pos stuur nie. Indien ʼn maatskappy jou persoonlike inligting vra, gaan direk na hul webwerf en teken aan op jou rekening soos altyd. As daar ʼn probleem is, behoort daar ʼn kennisgewing van jou bank te wees. 
• As jy nogsteeds onseker is oor die status van jou rekening of bekommerd is oor jou persoonlike inligting, kontak die maatskappy direk d.m.v. die e-posadres op hul webwerf, telefonies of besoek jou plaaslike tak. 
• Vee die e-pos uit, moenie op die skakels kliek nie en moenie inligting invul nie.
Indien jy reeds jou inligting ingevul het, verander dadelik jou wagwoord of PIN en kontak die instelling om hulle in kennis te stel.
•  Om gemorspos of phishing e-pos aan te meld, 
stuur ʼn e-pos aan sysadm@sun.ac.za met SPAM as onderwerp met die e-pos aangeheg. IT stelseladministrateurs kan dan die e-pos blok en sodoende ook ander personeel daarteen beskerm.

[BRON: www.computerhope.com]

(English) How do I report phishing?

Dinsdag, Oktober 5th, 2021

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) “Cryptocurrency” scam email

Woensdag, Maart 28th, 2018

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) E-mail scam with subject: “morning”

Woensdag, Desember 13th, 2017

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

(English) Nigerian 419 Advance Fee scam

Woensdag, November 29th, 2017

Jammer, hierdie bladsy is nie in Afrikaans beskikbaar nie.

 

© 2013-2025 Disclaimer: The views and opinions expressed in this page are strictly those of the page author(s) and content contributor(s). The contents of this page have not been reviewed or approved by Stellenbosch University.